hoofstuk 2
DESCRIPTION
Hoofstuk 2. Elemente , binding, eenvoudige strukture en ioniese radii. Inhoud. Binding Metaalbinding Van der Waals binding Ioniese binding Kovalente binding Ioniese radii Radius verhouding en koördinasie poliheders Reëls vir ioniese strukture. Inleiding. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
Hoofstuk 2Elemente, binding, eenvoudige
strukture en ioniese radii
InhoudBinding Metaalbinding Van der Waals binding Ioniese binding Kovalente binding
Ioniese radiiRadius verhouding en koördinasie polihedersReëls vir ioniese strukture
Inleiding
As ‘n inleiding tot chemiese elemente en binding Kyk die video: The Formation of Minerals
Blackboard
MetaalbindingHeksagonale digtheidspakking
Kubiese digtheidsverpakking (liggaamsgesentreerd)
Kubiese digtheidsverpakking(vlakgesentreerd )
Metaalbinding‘Mobiele’ elektrone gedeel met positiewe atome
Veroorsaak hoё elektriese and hitte geleidingsvermoё
Verpakking: Kubies digte (fcc) of heksagonaal digte (hcp) of liggaamsgesentreerde kubies (bcc)
Digtheidspakking van lae veroorsaak: Smeebaarheid, reflektiwiteit, metaalglans, opties
ondeursigtigheid (opaque)
Van der Waals bindingSwak binding, elektrostatiese aantrekking
Lae smeltpunt, sag & pletbaar, lae geleidingsvermoё
Nie baie belangrik in minerale, behalwe in mineraalstrukture soos gibbsiet, brusiet en grafiet
Ioniese bindingElektrostatiese aantrekking
Lading eweredig versprei, nie-gerigte binding – hoë simmetrie
NB in mineralogie; meerderheid van minerale
Kovalente bindingPare elektrone gedeel deur twee of meer atome
Afhanklik hoofsaaklik van valensgetalle
Gerigte binding – laer simmetrie as ioniese binding
Sterkste binding, onoplosbaar, algemene med hardheid, hoё smeltpunt, lae geleidingsvermoё
BindingBinding is dikwels ‘n kombinasie van meer as een tipe bindingBepaal relatiewe ioniese vs kovalente karakter (%) deur die Elektronegatiwiteitsverskil wat meer of minder is as 1.7
Ioniese radii
Ioniese radii
Ideale vierkantkoördinasie verhouding: 0.41Ideale driehoekkoördinasie verhouding: 0.15
Radius verhouding en koördinasie poliheders
Reëls vir ioniese strukture
Pauling se reëls:1. Katioon-anioon afstand bepaal deur som van
ioniese radii. Koördinasiegetal hang af van radiusverhouding
2. Elektrostatiese ladings moet gebalanseerd wees3. Indien poliheders kante of vlakke deel verminder die
struktuur in stabiliteit, a.g.v. Katione wat te naby aan mekaar kom, veral in die geval van tetraheders. Ware ioniese strukture deel dus slegs hoeke en soms kante (oktahedraal)
As Pauling se reels nie werk, is die struktuur nie werklik ionies, maar eerder kovalent
Pauling se reël no. 3