onderskei die dele van ʼn geheel. oefening...

8
GRAAD 6 © e-classroom www.e-classroom.co.za Graad 6 Kwartaal 2 Week 3-4: Luister en praat: Voëls Voëls Naam: Onderskei die dele van ʼn geheel. Oefening 1 Kyk mooi na deel 1 tot 4. Soek by watter voël elke deel pas. 2. 1. 3. 4. a. b. c. d. a) gevlekte ooruil (spotted eagle owl) b) aasvoël (vulture) c) valk (falcon) d) nonnetjiesuil (barn owl) Oefening 2 Bespreek die volgende: 1. Watter een van die voëls hier bo bou nie hul eie neste nie? a) gevlekte ooruil b) aasvoël c) valk d) nonnetjiesuil

Upload: others

Post on 16-Feb-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • GRA

    AD

    6

    © e-classroom www.e-classroom.co.za

    Gra

    ad 6

    Kw

    arta

    al 2

    Wee

    k 3-

    4: L

    uist

    er e

    n pr

    aat:

    Voël

    s

    Voëls

    Naam:

    Onderskei die dele van ʼn geheel.

    Oefening 1 Kyk mooi na deel 1 tot 4. Soek by watter voël elke deel pas.

    2.1. 3. 4.

    a.b. c. d.

    a) gevlekte ooruil(spotted eagleowl)

    b) aasvoël(vulture)

    c) valk(falcon)

    d) nonnetjiesuil(barn owl)

    Oefening 2Bespreek die volgende:1. Watter een van die voëls hier bo bou nie hul eie neste nie?

    a) gevlekte ooruilb) aasvoëlc) valkd) nonnetjiesuil

    http://www.e-classroom.co.zahttp://kyknet.dstv.com/

  • GRA

    AD

    6

    © e-classroom www.e-classroom.co.za

    Gra

    ad 6

    Kw

    arta

    al 2

    Wee

    k 3-

    4: L

    uist

    er e

    n pr

    aat:

    Voël

    s

    2. Die voëls is ...a) swemvoëlsb) roofvoëlsc) saadvreters

    3. Watter van die voëls is nagdiere?a) gevlekte ooruilb) aasvoëlc) valkd) nonnetjiesuil

    Oefening 3Kies die beskrywing wat by die verskillende pote van voëls pas. Skryf dan onder elke beskrywing van watter voël hier gepraat word.

    arend gans houtkapper volstruis papegaai

    1. Die voëls het sterk, krom naels om sy prooi mee te gryp. Die agtertoon en -nael is die sterkste.

    2. Die voël het krom kloue waarmee hy teen boom stamme kan opklim.

    3. Die vliese tussen hulle tone help die voëls om te swem.

    4. Die voël is die enigste voel met twee tone aan elke poot .

    5.

    Die voël het twee tone na voor en twee na agter om stewig aan takke te klou.

    klim

    swem

    klou

    gryp

    baklei

    http://www.e-classroom.co.zahttp://kyknet.dstv.com/

  • GRA

    AD

    6

    © e-classroom www.e-classroom.co.za

    Gra

    ad 6

    Kw

    arta

    al 2

    Wee

    k 3-

    4: L

    uist

    er e

    n pr

    aat:

    Voël

    swindswael

    eend

    arend

    hoender

    volstruis

    houtkapper

    langtoon

    langtoon grondspeg of houtkapper eend

    hoender arend volstruis swaeltjie

    http://www.e-classroom.co.zahttp://kyknet.dstv.com/

  • GRA

    AD

    6

    © e-classroom www.e-classroom.co.za

    Gra

    ad 6

    Kw

    arta

    al 2

    Wee

    k 3-

    4: L

    uist

    er e

    n pr

    aat:

    Voël

    sOefening 4 Gebruik die stappe om ʼn uil op ʼn A4-papier te teken. Benoem die verskillende dele van die uil.

    Voorbeeld van uil met byskrifte:

    1.2. 3. 4. 5. 6.

    snawel

    vere

    kloue

    vlerke

    http://www.e-classroom.co.zahttp://kyknet.dstv.com/

  • GRA

    AD

    6

    © e-classroom www.e-classroom.co.za

    Gra

    ad 6

    Kw

    arta

    al 2

    Wee

    k 3-

    4: L

    uist

    er e

    n pr

    aat:

    Voël

    s

    Lees die volgende gedigte hardop.

    Die swaeltjieMy jas is gans te dun vandag:

    ‘Sê swaeltjie vir sy vrou’.

    Kom voel net weer ʼn keer,

    Hoe ruk die wind aan jou.

    Roep die kinders bymekaar,

    Dan trek ons nog vandag

    Weer oor die see na ʼn ander land

    Waar sonskyn op ons wag.

    VinkiesVinkie vleg hul mandjie-nessies

    mooi met rietblaar uit die vlei,

    voer hul kleintjies saad en bessies

    wat hul in die graanland kry.

    Heerlik swaai die baba-outjies

    Oor die stroompie in die sloot,

    Veilig teen fiskaal se kloutjies

    Word hul in hul wiegies groot.

    J.F. Spies

    http://www.e-classroom.co.zahttp://kyknet.dstv.com/

  • GRA

    AD

    6

    © e-classroom www.e-classroom.co.za

    Gra

    ad 6

    Kw

    arta

    al 2

    Wee

    k 3-

    4: L

    uist

    er e

    n pr

    aat:

    Voël

    s

    Onderskei die dele van ʼn geheel.

    Oefening 1 Kyk mooi na deel 1 tot 4. Soek by watter voël elke deel pas.

    2.1. 3. 4.

    a.b. c. d.

    2 a 4 b 3 c 1 d

    Oefening 2Bespreek die volgende:1. Watter een van die voëls hier bo bou nie hul eie neste nie?

    d) nonnetjiesuil

    2. Die voëls is ...b) roofvoëls

    3. Watter van die voëls is nagdiere?a) gevlekte ooruild) nonnetjiesuil

    Antwoorde

    http://www.e-classroom.co.zahttp://kyknet.dstv.com/

  • GRA

    AD

    6

    © e-classroom www.e-classroom.co.za

    Gra

    ad 6

    Kw

    arta

    al 2

    Wee

    k 3-

    4: L

    uist

    er e

    n pr

    aat:

    Voël

    sOefening 3Kies die beskrywing wat by die verskillende pote van voëls pas. Skryf dan onder elke beskrywing van watter voël hier gepraat word.

    arend gans houtkapper volstruis papegaai

    1. Die voëls het sterk, krom naels om sy prooi mee te gryp. Die agtertoon en -nael is die sterkste.

    arend

    2. Die voël het krom kloue waarmee hy teen boom stamme kan opklim.

    houtkapper

    3. Die vliese tussen hulle tone help die voëls om te swem.

    gans

    4. Die voël is die enigste voel met twee tone aan elke poot .

    Volstruis

    5. Die voël het twee tone na voor en twee na agter om stewig aan takke te klou.

    pappegaai

    klim

    swem

    klou

    gryp

    baklei

    Vir die onderwyser:1. Leerders moet verskille en ooreenkomste tussen voëls kan identifiseer.2. Sorteer voëls in verskillende groepe3. Bespreek ʼn onderwerp: Hoe verskil voëls se snawels van mekaar?

    http://www.e-classroom.co.zahttp://kyknet.dstv.com/

  • GRA

    AD

    6

    © e-classroom www.e-classroom.co.za

    Gra

    ad 6

    Kw

    arta

    al 2

    Wee

    k 3-

    4: L

    uist

    er e

    n pr

    aat:

    Voël

    s

    Inligting oor snawels en kloueʼn Magdom verskeidenheid snawels kom voor. Die snawels van saadvreters is kort en bonkig, en dié van visvreters lank en soms gekrom, soos by die kakelaar. Flaminke het spesiale ‘siffies’ in hul snawels om kos beter te vang, pelikane ʼn lang, diep bek om vis mee op te skep, die speg ʼn ‘kussing’ in die voorkop direk agter die snawel om die harde getik van sy snawel te buffer, die bontelsie opwaartse gekromde snawels om kos beter te kan opskep en te sif en nog talle ander sulke eienskappe.

    Die kloue is ook besonder doelmatig. Die waadvoëls het meestal gewebde pote om te help met die swemmery. Dit sluit in eende, ganse, swane en baie soorte seevoëls. Saadvretertjies het klein kloutjies wat maklik aan grashalms en takkies kan vasklou. Ander soos die roofvoëls, wat insluit arende, valke, jakkalsvoëls, woue, paddavreters, sperwers en al die soorte aasvoëls, het kragtige kloue waarmee hulle ʼn prooi kan gryp, deurboor en verskeur.

    http://www.e-classroom.co.zahttp://kyknet.dstv.com/

    Naam: aan takke te klou: Die voël is die enigste voel met twee tone aan elke poot: Die vliese tussen hulle tone help die voëls om te swem: kan opklim: agtertoon en nael is die sterkste: Group1: OffGroup2: OffGroup3: Off