p 18 platinum weekly, 11 marais street, tel: 014 592 9686 ... of 30 may 2014 pw.pdf · neutmuskaat...

1
p 18 30 May 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] Die soektog na Suid-Afrika se nommer een het begin! As jy dink jou resep het wat nodig is om sy regmatige plek in te neem as die volgende Championship Boerewors op Shoprite en Checkers se vleismark-rakke, is dit nou die tyd om in te skryf vir die 2014 Shoprite Checkers Championship Boereworskompetisie! Nege van Suid-Afrika se nommer een gemeenskaps persoonlikhede is vanjaar ook opgewonde oor die kompetisie en kan nie wag om hierdie jaar se wenresep te proe nie. Hul moedig almal aan om hul heel beste boerewors resepte in te stuur om Suid-Afrika se nommer een Boerewors te lewer. Alle aspirant-kampioene word uitgedaag om te wys waartoe hul in staat is. ‘n Splinternuwe Toyota Hilux 2.7 Dubbelkajuit Raised Body Raider is op die spel en slegs die smaaklikste, beste gehalte, tradisionele boerewors sal die paal haal. Om ‘n kans te staan om met die ongelooflike eerste prys en die gesogte titel as Boerewors kampioen weg te stap, moet belangstellendes hul resepte voor die sluitingsdatum op Vrydag, 13 Junie 2014 inskryf. Inskryfvorms is beskikbaar by vleismark-afdelings binne Checkers, Checkers Hyper en Shoprite- winkels, of aanlyn by www.championshipboerewors.co.za Enige iemand met ‘n unieke, tradisionele boerewors- resep, en die vaardigheid om self hul eie boerewors te maak, kan inskryf. Maak egter seker dat jou resep nie net enige beeswors is nie - dit moet ‘n tradisionele boerewors wees. Die Suid-Afrikaanse Sjefs vereniging (SACA), ‘n organisasie vir professionele sjefs in Suid- Afrika, behartig die beoordelingsprosesse tydens die kompetisie en hulle sal seker maak dat alle inskrywings voldoen aan die streng riglyne vir die maak van tradisionele boerewors. Om tradisioneel te wees, moet boerewors nie minder as 90 persent vleis bevat; altyd beesvleis, sowel as lam en/of varkvleis. Die vleismengsel mag hoogstens 30 persent vet bevat. Verder is dit ‘n kenmerkende kombinasie van speserye soos koljander, naeltjies, neutmuskaat en swartpeper, asook asyn, water en worcestersous wat boerewors onderskei van braaiwors en dit daardie watertand boerewors-geur gee. Dus, as jy wil kwalifiseer vir Shoprite en Checkers se kompetisie, maak seker dat jou resep aan al die riglyne voldoen. Net die tien top boereworsmakers wat as provinsiale wenners bly staan, sal mekaar die groot stryd aansê vir die 2014 Championship Boerewors titel by die finale in Sun City op 4 Oktober. Gaan jou boerewors resep die volgende nommer een wees? The 2013 Dux Student, Ms Belinda Gouws obtained an average of 87.86%, with 18 distinctions. 11th Annual Graduation Ceremony @ Orbit FET College Local young man featured in GQ Tien jaar van familie navorsing in Noordwes Potchefstroom – Die Noordwestak van die Genealogiese Genoot- skap van Suid-Afrika is nou al tien jaar lank goed op dreef en vier op 6 Junie 2014 hierdie mylpaal met ‘n byeenkoms wat om 19:00 in die Potchefstroomse Museum ‘n aanvang neem. Die oorspronklike veertien amateur familie navorsers het ondertus- sen tot meer as 300 lede aangegroei en bied aan beginners sowel as ervare genealoë die geleentheid om hulle passie vir familie- geskiedenis uit te leef en met mekaar te deel. Die doel van die tak is juis om sy lede hiermee behulpsaam te wees, en later vanjaar sal ‘n CD met die vrug van hierdie navorsing ver- skyn. Van die vanne wat gedek word sluit in Drinkwater, Du Plooy, Harmzen, Kleynhans, Kotze, Meintjies, Mocke, Nel, Slabber, Smit, Swanevelder, Van Niekerk, Van Zyl, Vermeulen en Weyers. Johan Pottas, Genealoog van die Jaar 2014, is die gas aanbieder by die viering en gaan gesels oor die mengelmoes van nasies waa- ruit die Suid-Afrikaanse blanke bevolking ontstaan het tydens die eerste 200 jaar na Jan van Riebeeck se volksplanting. Elmarie Weyers sê, “Johan is die outeur van verskeie familieregis- ters en het onlangs sy passie vir familiegeskiedenis met kykers op Kwela op 19 Mei 2014 gedeel. Volgens hom kom tenminste 92% van die blankes in Suid-Afrika se voorvaders uit Nederland, Duitsland, Frankryk, België en Indië. Om aan te toon dat ons almal op een of ander manier aan mekaar ver- want is, gaan hy sewe persone se herkoms in oënskou neem. Moet dus nie verbaas wees as jy en jou buurman verlangs familie is nie! Kundiges landwyd staan beginners by in hulle navorsing en uitstap- pies na argiewe en beginners kursusse verskaf waardevolle hulp in diè verband. Lede word aangemoedig om grafstene te fotografeer en begrafnisbriewe te versamel as bronne van waardevolle gene- alogies inligting. Om aan te sluit by die dinamiese Noordwestak, kontak gerus vir Elmarie Weyers by 018 2995021 of Stephan Botha by 018 4629473 of besoek www.genza.org.za vir meer inligting. Rustenburg – Ofentse Lephoi is a young man with a vision. Born twenty-four years ago and raised in Rustenburg, he obtained his matric at the Tlhabane Tech- nical Commercial High School in 2007, and furthered his studies at the Vaal University of Technology. He is an aspiring entrepreneur who believes in leadership and motivating other young people to master their crafts and conquer the world. Ofentse’s inborn sense of style saw him attending his pre-school graduation ceremony in a tux- edo and shades, and his motto of dressing for success clearly stems from these early days. It comes as no surprise then that he is also interested in art and fashion to the point of designing clothes, although he received no formal training in the field. He recently became the first male from Rustenburg to be featured on the cover of the South African online magazine, GQ, which he considers to be a great personal honour. Mogwase/ Rustenburg – Thursday, 22 May 2014 marked the 11th An- nual Awards and Certification Ceremony at Orbit FET College. Held at the Mankwe Campus, over 500 graduates were presented certificates in their chosen Fields of Vocational Programmes which included the National N Diplomas, N6 Certificates in Business Studies and Engineering Studies as well as National Certificate (Vocational) Level 4. A total of 29 Top Achievers were also recognised on a variety of levels for their outstanding academic performance for 2013. The prestigious tro- phies were sponsored by business and industry partners of the College, which included Standard Bank, ABSA, Capitec Bank, Nedbank, FNB, Westend Industrial and Chri-Lé Graduation Wear. Among the recipients of the top achievers awards was Ms Belinda Gouws who was also named the 2013 Dux Student for Vocational Programmes. Not only did Gouws obtain an average of 87.86% for the National Certifi- cate (Vocational) Level 4 in Finance, Economics and Accounting, she also obtained 18 distinctions out of her 21 subjects. Managing Director of Dikwena Metsing and Sports Development Director at Royal Bafokeng Sports, Mr Ezekiel Seabelo, did an exceptional job as a keynote speaker at the event, and encouraged the graduates to break down barriers in order to succeed in life. ORBIT College is looking forward to acknowledging an increased number of graduates in 2014.

Upload: others

Post on 21-Feb-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

p 18 30 May 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

Die soektog na Suid-Afrika se nommer een het begin! As jy dink jou resep het wat nodig is om sy regmatige plek in te neem as die volgende Championship Boerewors op Shoprite en Checkers se vleismark-rakke, is dit nou die tyd om in te skryf vir die 2014 Shoprite Checkers Championship Boereworskompetisie!Nege van Suid-Afrika se nommer een gemeenskaps persoonlikhede is vanjaar ook opgewonde oor die kompetisie en kan nie wag om hierdie jaar se wenresep te proe nie. Hul moedig almal aan om hul heel beste boerewors resepte in te stuur om Suid-Afrika se nommer een Boerewors te lewer. Alle aspirant-kampioene word uitgedaag om te wys waartoe hul in staat is. ‘n Splinternuwe Toyota Hilux 2.7 Dubbelkajuit Raised Body Raider is op die spel en slegs die smaaklikste, beste gehalte, tradisionele boerewors sal die paal haal. Om ‘n kans te staan om met die ongelooflike eerste prys en die gesogte titel as Boerewors kampioen weg te stap, moet belangstellendes hul resepte voor die sluitingsdatum op Vrydag, 13 Junie 2014 inskryf. Inskryfvorms is beskikbaar by vleismark-afdelings binne Checkers, Checkers Hyper en Shoprite-winkels, of aanlyn by www.championshipboerewors.co.za

Enige iemand met ‘n unieke, tradisionele boerewors-resep, en die vaardigheid om self hul eie boerewors te maak, kan inskryf. Maak egter seker dat jou resep nie net enige beeswors is nie - dit moet ‘n tradisionele boerewors wees. Die Suid-Afrikaanse Sjefs vereniging (SACA), ‘n organisasie vir professionele sjefs in Suid-Afrika, behartig die beoordelingsprosesse tydens die kompetisie en hulle sal seker maak dat alle inskrywings voldoen aan die streng riglyne vir die maak van tradisionele boerewors.Om tradisioneel te wees, moet boerewors nie minder as 90 persent vleis bevat; altyd beesvleis, sowel as lam en/of varkvleis. Die vleismengsel mag hoogstens 30 persent vet bevat. Verder is dit ‘n kenmerkende kombinasie van speserye soos koljander, naeltjies, neutmuskaat en swartpeper, asook asyn, water en worcestersous wat boerewors onderskei van braaiwors en dit daardie watertand boerewors-geur gee. Dus, as jy wil kwalifiseer vir Shoprite en Checkers se kompetisie, maak seker dat jou resep aan al die riglyne voldoen.Net die tien top boereworsmakers wat as provinsiale wenners bly staan, sal mekaar die groot stryd aansê vir die 2014 Championship Boerewors titel by die finale in Sun City op 4 Oktober.

Gaan jou boerewors resep die volgende nommer een wees?

The 2013 Dux Student, Ms Belinda Gouws obtained an average of 87.86%, with 18 distinctions.

11th Annual Graduation Ceremony @ Orbit FET College

Local young man featured in GQ Tien jaar van familie navorsing in Noordwes

Potchefstroom – Die Noordwestak van die Genealogiese Genoot-skap van Suid-Afrika is nou al tien jaar lank goed op dreef en vier op 6 Junie 2014 hierdie mylpaal met ‘n byeenkoms wat om 19:00 in die Potchefstroomse Museum ‘n aanvang neem.Die oorspronklike veertien amateur familie navorsers het ondertus-sen tot meer as 300 lede aangegroei en bied aan beginners sowel as ervare genealoë die geleentheid om hulle passie vir familie-geskiedenis uit te leef en met mekaar te deel. Die doel van die tak is juis om sy lede hiermee behulpsaam te wees, en later vanjaar sal ‘n CD met die vrug van hierdie navorsing ver-skyn. Van die vanne wat gedek word sluit in Drinkwater, Du Plooy, Harmzen, Kleynhans, Kotze, Meintjies, Mocke, Nel, Slabber, Smit, Swanevelder, Van Niekerk, Van Zyl, Vermeulen en Weyers.Johan Pottas, Genealoog van die Jaar 2014, is die gas aanbieder by die viering en gaan gesels oor die mengelmoes van nasies waa-ruit die Suid-Afrikaanse blanke bevolking ontstaan het tydens die eerste 200 jaar na Jan van Riebeeck se volksplanting.Elmarie Weyers sê, “Johan is die outeur van verskeie familieregis-ters en het onlangs sy passie vir familiegeskiedenis met kykers op Kwela op 19 Mei 2014 gedeel. Volgens hom kom tenminste 92% van die blankes in Suid-Afrika se voorvaders uit Nederland, Duitsland, Frankryk, België en Indië. Om aan te toon dat ons almal op een of ander manier aan mekaar ver-want is, gaan hy sewe persone se herkoms in oënskou neem. Moet dus nie verbaas wees as jy en jou buurman verlangs familie is nie!Kundiges landwyd staan beginners by in hulle navorsing en uitstap-pies na argiewe en beginners kursusse verskaf waardevolle hulp in diè verband. Lede word aangemoedig om grafstene te fotografeer en begrafnisbriewe te versamel as bronne van waardevolle gene-alogies inligting.Om aan te sluit by die dinamiese Noordwestak, kontak gerus vir Elmarie Weyers by 018 2995021 of Stephan Botha by 018 4629473 of besoek www.genza.org.za vir meer inligting.

Rustenburg – Ofentse Lephoi is a young man with a vision.Born twenty-four years ago and raised in Rustenburg, he obtained his matric at the Tlhabane Tech-nical Commercial High School in 2007, and furthered his studies at the Vaal University of Technology. He is an aspiring entrepreneur who believes in leadership and motivating other young people to master their crafts and conquer the world.Ofentse’s inborn sense of style saw him attending his pre-school graduation ceremony in a tux-edo and shades, and his motto of dressing for success clearly stems from these early days. It comes as no surprise then that he is also interested in art and fashion to the point of designing clothes, although he received no formal training in the field.He recently became the first male from Rustenburg to be featured on the cover of the South African online magazine, GQ, which he considers to be a great personal honour.

Mogwase/ Rustenburg – Thursday, 22 May 2014 marked the 11th An-nual Awards and Certification Ceremony at Orbit FET College. Held at the Mankwe Campus, over 500 graduates were presented certificates in their chosen Fields of Vocational Programmes which included the National N Diplomas, N6 Certificates in Business Studies and Engineering Studies as well as National Certificate (Vocational) Level 4.A total of 29 Top Achievers were also recognised on a variety of levels for their outstanding academic performance for 2013. The prestigious tro-phies were sponsored by business and industry partners of the College, which included Standard Bank, ABSA, Capitec Bank, Nedbank, FNB, Westend Industrial and Chri-Lé Graduation Wear.Among the recipients of the top achievers awards was Ms Belinda Gouws who was also named the 2013 Dux Student for Vocational Programmes. Not only did Gouws obtain an average of 87.86% for the National Certifi-cate (Vocational) Level 4 in Finance, Economics and Accounting, she also obtained 18 distinctions out of her 21 subjects. Managing Director of Dikwena Metsing and Sports Development Director at Royal Bafokeng Sports, Mr Ezekiel Seabelo, did an exceptional job as a keynote speaker at the event, and encouraged the graduates to break down barriers in order to succeed in life.ORBIT College is looking forward to acknowledging an increased number of graduates in 2014.