metaboliese toestande en die muskuloskeletale sisteem

51
Metaboliese toestande en die muskuloskeletale sisteem Johan van Rensburg

Upload: questa

Post on 24-Feb-2016

199 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Metaboliese toestande en die muskuloskeletale sisteem. Johan van Rensburg. KRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS. TIPES. Mononatrium uraat monohidraat Kalsium pirofosfaat Kalsium hidroksieapatiet Cholesterol. URIENSUUR POEL. Endogene. Eksogene. Uitskeiding. Niere (2/3). Dermkanaal (1/3 ) . - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Metabolic conditions and the musculoskeletal system

Metaboliese toestande en die muskuloskeletale sisteemJohan van RensburgKRISTAL GEINDUSEERDE ARTRITIS

TIPESMononatrium uraat monohidraatKalsium pirofosfaatKalsium hidroksieapatietCholesterolURIENSUUR POELEndogeneEksogeneSerumuraat: 0,12 - 0,55mmol/lUrien uraat uitskeiding: 1,5 - 4,4mmol/24 uurDermkanaal(1/3) UitskeidingNiere (2/3)MEGANISME VAN HIPERURISEMIEOorproduksieOnderuitskeidingHYPERURISEMIE EN JIG(MONONATRUIM URAAT)Afwyking van purien metabolismeGekenmerk deurHiperurisemieNeerslag van uriensuur kristale in die weefsel Manifesteer metAkute aanvalle van jig artritisTofiNiersteneUraat nefropatiePATOGENESEHiperuresemie gee aanleiding tot jig, maar is nie sinoniem met jig nieFaktore wat kristalisasie beinvloed (0.55mmol/l)Die versadigingsvlakOplosbaarheid pH en temperatuur van die ledemaatPATOGENESEKristalisasie in die gewrigKrital opgeneem deur PMNSekresie van lisosiem ensiemeErge sinovitis

AKUTE JIG ARTRITIS INSIDENSIEMeesal mans > 40jrsoms postmenopousale vroue(Baie maal op Diuretika)KLINIESE BEELD VAN AKUTE JIG ARTRITISGaan slaap gesondWord wakker met skielike monoartritis ( 85% Podagra)(hak, voetbrug, knie, pols, hande en elmboog -olekranon bursitis)Rigors met erge pynNag deurgebring in martelingGewrig is rooi (ryp tamatie),warm en baie teerNa die aanval dop die vel om die gewrig baie male afAkute aanvalle klaar gewoonlik voledig op tot met die volgende aanvalOngekontroleerde hiperurisemie kan aanleiding gee tot poliartikulere jigAKUTE JIG ARTRITIS

PRESEPITERENDE OORSAKE VAN AKUTE JIG ARTRITIS Trauma en chirurgieMedikasieAlkoholDieetAKUTE JIG ARTRITIS

DIAGNOSE VAN JIGFamilie geskiedenis, sowel as n tipiese geskiedenis van aanvalleTipiese kliniese beeld en tofiVerhoogde serum uraat - (mag normaal wees tydens aanvalle)Uraat kristale in aspirasie vog (sowel as tofi)X strale: Uitgeponste erosies (Rot geknaag)

BEHANDELINGSkakel presipiterende oorsake uitn Lae purien dieet en vermeiding van alkohol word aanbeveelVoedsel met n baie hoe purien inhoud: ansjovis, sardien, lewer en niertjies. Meeste vleis, vis en hoender produkte mag ook n hoe purien inhoud bevat. Behandel akute aanvalleLangtermyn profilaktiese terapieBehandel geassosieerde toestande soosobesiteithipertensiehiperlipidemienierversakingRX VAN N AKUTE AANVALVermy inisiasie van profilaktiese terapie met n akute aanvalProfilaktiese terapie word nie gestaak wanneer die pasient reeds op behandeling is nieNSAIMS (vermy in nierversaking)Kolgisien Kortikosteroiede (by weerstandige gevalle)Voorkoming ?

Progressie van die siekteAsimptomatiese hiperuresemieMoontlik teenwoordig tot met die eerste aanvalAkute jig artritisInterval hiperuresemie periodes tussen aanvalleKroniese tofeuse jigKomplikasiesNierstene en nefropatieKRONIESE TOFEUSE JIGNeerslag van uriensuur kristale in die weefsel (tofi)Na herhalende aanvalle vir 11 - 12 jaarDie tofi kom voor in Die aurikels - heliksTendons (hande, achilles tendon en voete) Bursas - veral olekranon bursaDie tofi kan ulsereer met sekresie van pasta-agtige materiaalTOFI

JIG TOFUSINDIKAISIES VIR LANGTERMYN PROFILAKTIESE TERAPIE Indien konserwatiewe maatreels nie die verwagte effek het nie en die uriensuur steeds verhoog bly (> 0.55 - 0.6 mmol/l) met herhalende aanvalle (Indien minder as 1 aanval per jaar voorkom, is behandeling ndie nodig nie) Positiewe familie geskiedenis van jig en nierstene met verhoogde uraat vlakke Kroniese tofeuse jig Nierstene en nefropatieMEDIKASIE VIR LANGTERMYN PROFILAKSEAllopurinol 300mg/dagUrikosuriese medikasieProbenesied 250mg bdMoet nie gebruik met nierversaking en nierstene nieOm nierstene te voorkom moet n hoe vloeistofinname (2l/day) volgehou word en die uriene moet bykomend gealiniseer word met iets soos sitrosodaKolgisien 0.5mg moet een of twee maal daagliks bygevoeg word in die eerste paar maande om herhalende aanvalle te voorkomCPPD (pseudojig)DEFINISIEArtropatie en ander lokomotoriese siekte wat geassosieer word met die neerslag van CPPD kristaleSporadies, familiele, en metaboliese siekte-geassosieerde tipies is bekendKLINIESE BEELDHoofsaaklik n siekte van die bejaardeAkute selfbeperkende sinovitis (pseudojig)Kroniese artropatie wat n sterk assosiasie/ oorvleuling toon met OATeiken gewrigte knie, polse (skouers, heupe)EPIDEMIOLOGIEVoorkeur vir vroueSkaars onder die ouderdom van 50, 1015% in die ouderdom 6575 jaar3060% in die ouderdom oor 85 jaarFramingham studieHet n samevattende prevalensietempo getoon van 827% as ouderdom >85 jaarMETABOLIESE ASSOSIASIESBaie reflekteer veranderinge wat voorkom saam met algemene ouderdomsverwante toestandeDiabetesUremiePaget se siekteHipotiriodismeOkronoseJigSTERKSTE BEWYSEHiperparatiroidismeHemokromatose HipofosfatasiaHipomagnesemieWilson se siekteALGEMENE MANIFESTASIESAkute sinovitisKroniese artritisToevalige bevindingDISTRIBUSIEEnige gewrig mag aangetas wordKnie die algemeenste areaGevolg deurpolsskouerenkel elmboog

SPESIALE ONDERSOEKEVog en weefsel analiseGewone x-straleAnder ondersoeke kan gedoen word om alternatiewe of ko-morbiede artropatie uit te skakelCPPD Kristal IdentifikasieGeaspireerde vog troebel / bloederigBaie hoe seltelling (gewoonlik >90% neutrofiele) CPPD kristale swak gevisualiseer met LMGepolariseerde lig mikroskopie Morfologie (gewoonlik romboiede of stawwe)Swak positiewe dubbel-ligbrekendKan soms gemis word

RADIOGRAFIESKalsifikasieStrukturele veranderingsKALSIFIKASIEFibrokraakbeenknie meniskipols driehoekige kraakbeensimfiese pubisOok in hialiene kraakbeenKapsilere en sinoviale kalsifikasie is minder algemeenmetakarpofalangeale gewrigte en knie

ACHILLES KALSIFIKASIE

PATELLOFEMORAAL

Adisionele OndersoekeGeaspireerde vloeistofGram kleuring en kultuurMatige akute fase reaksieElevasiePlasma viskositeitBBS Akute fase reagente (bv. C reaktiewe proteien)Perifere witseltelling (neutrofiele)SIFTINGPredisponerende Metaboliese SiekteNutteloosGeregverdig in die volgende omstandighedeVroee aanvangs artritis (