kardiale rehabilitasie
DESCRIPTION
Kardiale rehabilitasie. p. 470 - 491. Doel. Verkry weer volle fisiese, psigologiese en sosiale status Optimaliseer langtermyn prognose Implementeer en moedig sekondêre voorkomende maatreëls aan - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
p. 470 - 491
•Verkry weer volle fisiese, psigologiese en sosiale status•Optimaliseer langtermyn prognose•Implementeer en moedig sekondêre voorkomende maatreëls aan
Oefeninge, onderrigsessies , psigososiale ondersteuning en ondersteuning/voorligting vir pasiënt en familie in akute fase, buite-pasiënt sorg en langtermyn opvolg.
•Verminderde kardiale morbiditeit en verlig simptome •Risiko modifikasie en sekondêre voorkoming•Verminder angs en vermeerder kennis en selfvertroue•Verbeter fiksheid en vermoë om normale aktiwiteite te doen
•Gerusstelling, ondersteuning en inligting•Gedragsverandering•Oefenprogram
Fase I in die hospitaal (3-5 days)
Fase II na ontslag (2-6 weeks)
Fase III buite-pasiënt program (6-12 weeks)
Fase IV langtermyn onderhoud in die gemeenskap
Vir alle kardiale pasiënte wat sal
baat vind
Interdissiplinêre span van
professionele persone
betrokke by rehabilitasie
•Hoofdoel is om kardiovaskulêre uithouvermoë te verbeter •Uithouvermoë oefeninge = aktiwiteite wat groot spiergroepe gebruik, volgehou vir ’n verlengde tydperk, ritmies en aerobies wat verhoogde maksimale suurstof opname veroorsaak.•Maksimale suurstof opname (VO2 maks) is beperk sentraal deur kardiale uitwerp en perifeer deur die kapasiteit van die spiere om suurstof uit die bloed te onttrek.
In gesonde mense = uithouvermoë oefeninge veroorsaak ’n toename in KU as gevolg van ’n toename in SV. Deur:
•Toename in linker vertrikulêre massa en grootte •Toename in totale bloedvolume•Verminderde perifere weerstand
Oefening-geïnduseerde veranderings in spiere:
•Meer en groter mitochondria•Verhoogde oksidatiewe ensiem aktiwiteit•Verhoogde kapillarisasie•Toename in mioglobien
In kardiale pasiënte is ’n toename in VO2 maks meestal as gevolg van perifere veranderinge – hoë intensiteit oefeninge is nodig vir sentrale veranderinge – ontoepaslik.
Herhaalde submaksimale daaglikse aktiwiteite – minder fisiologiese stres (afname in harttempo, bloeddruk en plasma katecholamiene konsentrasies)
Risiko faktor modifikasieRisiko faktor modifikasieDie faktore wat bydrae tot siekte, kan progressie en voorvalle in
toekoms beïnvloed.
Oefening in gesonde mense
veroorsaak:
↑ metaboliese tempo↑ sintese van HDL↑ insulien sensitiwiteitAfname in bloeddruk
Oefening verlaag snellers vir
kardiale insidente:
Verhoed trombus formasie
Verbeter endoteel funksie
Verminder potensiaal vir ernstige aritmieë
Voorskryf van oefeningeVoorskryf van oefeningeIndividualiteit
Progressiewe oorbelading (“overload”)
Regressie – “use it or lose it”
Spesifisiteit – FITT-beginsels
Oefening intensiteitOefening intensiteit
Maksimum of simptoom-beperkte EKG
60-75% van maks. harttempo
10-20 slae minder as harttempo wat simptome uitlok
Oefening intensiteitOefening intensiteit
Geen EKG
Voorspel volgens ouderdom 40-65% of HRR
Oefening intensiteitOefening intensiteit
Borg 15-punt skaal of Borg CD10 skaal MET’s
OpwarmingOpwarmingVoorbereiding vir aktiwiteit15 minuteLae impak, dinamiese bewegings van groot spiergroepe Neem al groot gewrigte deur volle OVB Vertraag voorkoms van isgemie deurdat daar genoeg tyd is vir koronêre bloedvloei in respons tot groter miokardiale werkslading Verlaagde risiko vir aritmieë Hart tempo 20 slae/minuut laer as onderste waarde van voorgeskrewe oefenings harttempo na opwarming ( 3 or 10-11 on Borg)
Aerobiese oefeningeAerobiese oefeningeKontinue of interval benadering
Interval benadering Interval – totale volume werk gedoen meer, groter stimulus vir fisiologiese verandering
Rondtebaan oefening – stasies 30s to 2 minute
Individualisering – duur van stasie, intensiteit, tydsduur van rus en agehele tydsduur van oefening (vermeerder tydsduur voor intensiteit)
Aerobiese oefeningeAerobiese oefeninge
Oefening in lê nie aanbeveel:
Ouer pasiënte sukkel met verplasings Toename in veneuse terugvoer – verhoog voorlading en miokardiale lading – verhoogde risiko vir aritmieë en anginaOrtostatiese hypotensiewe episodes
WeerstandsoefeningeWeerstandsoefeningeNie voorheen gebruik in kardiale pasiënte:
verhoog bloeddruk verhoogde miokardiale werkslading verminderde ejeksie fraksie en verhoogde insidensie van
aritmieë, MAAR ookverhoogde diastoliese druk met beter miokardiale
perfusie10-15 repitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge
““Cool down”Cool down”10 minute van bewegings van verminderde intensiteit en passiewe strekke van groot spiere want:
verhoogde risiko vir hipotensiein ouer pasiënte neem harttempo langer om voor- oefening tempo te bereikverhoogde simpatiese aktiwiteit na oefening – aritmieë
Pasiënt observasie vir 30 minute na oefening
Program implementeringProgram implementeringIn die hospitaalIn die hospitaal
Akute MI, kardiale vatomleiding, onstabiele hartversaking
Eerste 24-48 uur - asemhalingsoefeningeeenvoudige arm en been OVB
oefeningebeperkte selfsorg aktiwiteite
Oor volgende 2-3 dae - sit uit in stoelstap kort afstandestort en aantrek
Program implementeringProgram implementeringIn die hospitaal en na ontslagIn die hospitaal en na ontslag
Teen ontslag moet pasiënte tekens en simptome van oormatige uitputting en vlak van uitputting kenTuis oefeningsprogram vir eerste 6 weke, meestal stapKontak en telefoonopvolge met rehabilitasie dienste
FITT:F + Time = 5-10 minute, 2-3x daagliks en later
5-20 minute, 1-2x daagliksI = RPE < 11
Program implementeringProgram implementeringBuite-pasiënt oefenprogramBuite-pasiënt oefenprogram
Pasiënt moet gesien word deur dokter of kardioloog voor begin oefenPasiënt veiligheid baie belangrikAssessering van harttempo en bloeddruk tydens rus en oefening, RPE ens.
Risiko faktore vir oefening Risiko faktore vir oefening Pasiënte moet noe oefen as hulle nie lekker voel nie,
simptomaties is of onstabiel is met aankoms:
Koors, akute sistemiese siekte
Onstabiele anginaSistoliese bloeddruk >
200 mmHg and diastolies >
110 mmHgSkielike val in
bloeddruk
Simptomatiese hipotensieTagikardieAritmieëDispnee, lusteloos,
hartkloppings, duiseligheidOnstabiele hartversakingOngekontroleerde diabetes
ProgrambestuurProgrambestuurAlle personeel moet bevoeg wees met toepaslik
vaardighede en opleiding, gereelde opleiding
Toepaslike noodtoerusting, gereeld nagegaan, beleid oor
hantering van noodsituasies, toepaslik area
Pasiënt onderrig belangrik - doel van oefeing
veiligheid
gebruik van toerusting
ProgrambestuurProgrambestuurPasiënte en familie moet die volgende weet:
Tekens en simptome van uitputtingBelangrikheid van op- en afwarming Versigtig met isometriese aktiwiteiteKennis oor uitermatige hitte/koue, dehidrasieNie oefen na groot ete of as siek en moegBly 30 min na oefening vir observasieUitermatige gebruik van arms veroorsaak hoër sistoliese en diastoliese bloeddruk as dieselfde werk met bene
FITT-beginselsFITT-beginsels
F: 1-2x per week rehabilitasieklas2x per week tuisoefeingeloop ander dae
I: aerobiese oefeninge, 40-65% HRR of 60-75% HRmaks
weerstandsoefeninge, 10-15 repetitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge, 2-3 keer per week
FITT-beginselsFITT-beginsels
T: Aerobies, interval benadering
T: 5-10 min, progresseer na 20-30 minuteopwarming 15-20 minute“cool down” > 10 minute
Langtermyn oefeningsprogram Langtermyn oefeningsprogram in gemeenskapin gemeenskap
Pasiënt moet selfhandhawend wees t.o.v. oefeninge
Instrukteur in gemeenskap