Download - Afdeling 2 Stelseltegnologieë
Afdeling 2
Stelseltegnologieë
Module 2.2Basiese konsepte van apparatuur
Die basiese model van ’n rekenaar
TOEVOER
VERWERKING
AFVOER
KOMMUNIKASIE
STOOR
Kategorieë van apparatuur binne kas
Binne die rekenaarkas
Moederbord
SVE en SVE-waaier
RAM
Stoor
Hardeskyf(HDD)
Vastetoestand- aandrywer
(SSD)
Optiese stoor
U3-aandrywer
Beskou al die komponente wat nodig is om jou eie PC
te bou: http://www.butterscotch.com/tutorial/Getting-Started-Building-Your-PC
Moederbord
• Wat is die moederbord?
• Doel van die moederbord?
• Waar word die moederbord aangetref?
• Hoe word die moederbord geïnstalleer?
Kyk na ‘n video van hoe om moederbord in kas te installeer:
http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Motherboard-Into-Your-Case
SVE
• Wat is die rol van die SVE?• Waar prop die SVE in?• Wie vervaardig SVE’s vir PC’s?• Wie vervaardig SVE’s vir slimfone
en tabletrekenaars?• Wat is die eenheid waarin die
spoed van ’n SVE gemeet word? • Wat kan gedoen word om skade
a.g.v. oorverhitting te voorkom?Kyk hoe ’n SVE
en waaier geïnstalleer word:
http://www.butterscotch.com/tutorial/Preparing-The-Motherboard-And-CPU
RAM: Random Access Memory
• Wat is die rol van RAM?• Hoekom is die data-
oordragtempo tussen RAM en SVE so vinnig?
• Watter effek het meer RAM?• Hoe word meer RAM
geïnstalleer?• Wat beteken “onbestendig”?• Wat beperk die hoeveelheid RAM
wat mens kan gebruik?
Kyk hoe geheue geïnstalleer word:
http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Your-PCs-Memory
Hardeskyf (HDD – hard disk drive)• Fisiese samestelling van
hardeskywe.• Stoor op hardeskyf vind nie
elektronies plaas nie. Noem die regte tipe stoor.
• Hoekom is die HDD stadiger as RAM?
• Kapasiteit en koste van stoor op HDD.
• Wat sal gebeur as mens ’n werkende HDD laat val?
• Twee kante van dieselfde HDD.
Kyk hoe ’n HDD geïnstalleer word: http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Hard-Drive
Optiese stoor: CD / DVD / Blu-ray• Hoe word data op optiese
aandrywers gestoor?• Watter een is die stadigste:
HDD of CD/DVD-aandrywers? • Wat is die stoorkapasiteit van
CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe?• Hoe kan mens onderskei tussen
CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe deur net daarna te kyk? Kyk hoe ’n CD/DVD-
aandrywer geïnstalleer word: http://
www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Optical-Drive
Vastetoestand-skyf (SSD)• Hoe verskil SSD’s van
hardeskywe en RAM?• Watter toestelle maak van
SSD’s gebruik?• Watter een is die vinnigste:
SSD’s, RAM, hardeskywe of CD’s?
• Koste en kapasiteit van SSD’s. Luister na ’n bespreking oor
SSD’s vs meganiese HDD’s:http://www.butterscotch.com/show/Mechanical-Hard-Drives-Vs-Solid-State-Drives
Ports
USB Firewire
Thunderbolt RJ45
VGA Konnekteerder
Standaard mini prop
Eksterne aandrywers bied ekstra stoorplek eenvoudig, vinnig en maklik.
Poorte en konnekteerdersom randapparatuur te koppel
USB
• Randapparatuur wat aan USB-poorte koppel.
• Wat om te doen indien daar nie genoeg USB-poorte is nie?
Firewire
• Waar sal mens Firewire-poorte aantref?
• Watter een is vinniger - Thunderbolt, USB3, USB2, USB1 of Firewire?
Thunderbolt/Lightpeak • Bekendgestel in 2011.• Beskikbaar op alle nuwe Apple-
rekenaars. • Thunderbolt bied die vinnigste
eksterne konneksie tans beskikbaar.
• Bied aan randapparatuur 10 Watt krag en tot 10 Gb/s oordragspoed wat ‘n HD-fliek in minder as 30 sek kan oordra of ‘n jaar se aanhoudende mp3-musiek in net meer as 10 min. http://www.intel.com/content/www/us/en/io/thunderbolt/thunderbolt-technology-developer.html
RJ45 om aan ‘n gekabelde netwerk te koppel
Mini-proppe vir oorfone en mikrofone
Standaard VGA-konnekteerder
Konnekteer aan TV
Ander konneksies
Aktiwiteit 1
Doen vraag 1 tot 10van aktiwiteit 1
Input
Wyser-toestelle
Sensors
Kategorieë van toevoer-randapparatuur
Sleutelbord
• Hoekom praat ons van “QWERTY”-sleutelbord?
• Wat om te doen as jy ‘n sleutelbord nodig het op ‘n raakskerm-toestel?
• Hoe konnekteer mens ‘n sleutelbord aan die rekenaar? Toevoerdata kan teks of
navigasie of instruksies wees bv. Home en pyljies en
F1 vir Help.
Wysertoestelle
• Muis-aksies• Hoe werk
Touchpads/Trackpads?
Toevoer: die posisie en of jy klik, regs-klik, dubbel-klik, sleep of rol vir interaksie met die items op die skerm: teken, skuif, kopieer ens.
Mikrofoon
• Bespreek verskillende tipes mikrofone wat op rekenaars, slimfone en media-tablette gebruik word.
Toevoer: die klank wat opgeneem kan word of waarop die rekenaar kan reageer as dit oor stemherkenningsprogram-matuur beskik.
Raakskerm
• Noem ‘n paar toestelle wat raakskerms gebruik
• Bespreek die aksies waarmee die rekenaar beheer kan word m.b.v. raakskerms
Kapasitiewe raakskerms reageer op vingers (of enigiets wat elektrisiteit gelei)
Speletjie-beheerders
• Bespreek gespesialiseerde beheerders vir die Xbox of PlayStation.
• Bespreek die beweging-sensitiewe beheerders van die Wii
• Bespreek Microsoft Kinect vir die Xbox
Knoppies op die beheerder laat toe vir aksies soos skiet en beweging-sensitiewe beheerders of kameras reageer op jou beweging om speletjies soos tennis te speel.
Kamera
• Hoe om foto’s en video van jou kamera na die rekenaar oor te dra
Rou beeld-lêers word soms digitale negatiewe genoem omdat hulle nie as ‘n beeld gebruik kan word nie maar wel al die inligting bevat waarmee ‘n beeld geskep kan word.
Skandeerders
• Tipes:• Platbed-• 3D-• Strepieskode-• Magneetstrook-• Biometriese-skandeerders
• Hoe redigeer mens teks nadat ‘n dokument geskandeer is?
• Wat is ‘n QR-kode?
‘n QR-kode (Quick Response kode) is ‘n matriks-tipe strepieskode (of twee-dimensionele kode) wat gewild geraak het a.g.v. die vinnige lees daarvan en relatief hoë stoorkapasiteit.
Pen-tablet
• Bespreek scenarios waar die pen-tablet (of die Tablet PC) mees geskik sal wees en motiveer jou keuses
• Bespreek die unieke eienskappe van ‘n pen-tablet
Ander toevoertoestelle
• Ander toevoertoestelle en waar hulle gebruik word, soos– knoppies, – Rol-wieletjies,– Skakelaars ens.
Teks Beelde
Klank Sensors
Tipes data-toevoer
Teks-toevoer
• Ander maniere om teks toe te voer behalwe om dit te tik op ‘n sleutelbord
– Bondel-skandering
– Strepieskodes
– Spraakherkenning
Beeld-toevoer
• Toestelle waarmee videos/foto’s toegevoer kan word
• Hoe om hierdie toestelle aan die rekenaar te koppel
Hulle het al rêrig ‘n kar ontwikkel wat self deur die stad kan ry sonder om ‘n ongeluk te veroorsaakhttp://www.youtube.com/watch?v=-nYhKD8leAg
Klank-toevoer
• Klank word meestal slegs opgeneem
• Bespreek ander maniere waarop klank gebruik kan word bv. MIDI-instrumente, programme waarmee klankpatrone opgeneem en herken kan word
Sensor-toevoer• Mens kry ook ligsensors, giroskope,
temperatuursensors ens. wat toestelle toelaat om op hulle omgewing te reageer op maniere wat nooit voorheen moontlik was nie.
• Die Scratch-programmeertaal laat mens toe om eenvoudige interaktiewe programme te skryf wat sal reageer op toevoer vanaf ‘n ligsensor, klanksensor, skakelaar of ‘n skuifkontrole op ‘n PicoBoard.
Aktiwiteit 2: Toevoer
Beantwoord vraag 1- 18van Aktiwiteit 2
Output
Monitor
Kategorieë van afvoer-randapparatuur
Monitor of VDU
• Waarvoor staanVDU, LCD, LED, CRT.
• Monitors word tipies geklassifiseer volgens:– Grootte– Resolusie – Reaksietyd– Konnekteerders– Kontras-verhouding
Data-projektor
• Hoe werk ‘n data-projektor?
• Scenarios waar ‘n data-projektor geskik sal wees
• Vergelyk met Slimbord
Drukkers
• Verduidelik ‘harde kopie’ en ‘sagte kopie’.
• Hoekom sou ‘n besigheid ‘n multi-funksie toestel verkies i.p.v. ‘n gewone drukker?
• Hoe konnekteer drukkers aan ‘n rekenaar?
Laser-drukkers werk deurdat
inkpoeier op die papier
vasgebrand word.
Geskik vir alledaagse drukwerk.Vinniger as
inkspuit-drukkers.
Relatief lae onderhoudskoste
.
Inkjet-drukkers spuit druppeltjies
ink teen die papier.
Stadiger as laser-drukkers en
duurder om te onderhou.
Kan foto-kwaliteit beelde druk.
Dot-matriks-drukkers gebruik
ou tegnologie deurdat
pennetjies deur ‘n inklint teen die
papier vasgeslaan word.
Word steeds gebruik om kwitansies,
rekeninge ens. te druk en waar
koolstof-kopieë benodig word.
Hoof tipes drukkers
Luidsprekers en oorfone• Twee faktore bepaal die kwaliteit van die
klankgehalte.• Hoe om aan elektroniese instrumente en
professionele mengborde, luidsprekers en oorfone te koppel.
• Klank afvoer kan– jou vertel wanneer take begin/klaar is. – ‘n klank maak wanneer jy op ‘n objek
klik.– Teks na klank omskakkel.
Aktiwiteit 3
Beantwoord vrae 1- 10van Aktiwiteit 3
Flash-skywe Draagbare hardeskywe
Geheue-kaartjies
Stoor
Nadele van optiese skyf-aandrywers (CD / DVD / Blu-ray)• Relatief stadig• Beperkte kapasiteit• Duur per GB relatief tot magnetiese stoor of selfs Vaste Toestand Skywe (SSDs). • Beskadig maklik deur krappe of hitte• Relatief groot (fisies)
Flash-skywe• Elektroniese stoor.• Vinniger as optiese/magnetiese
stoor.• Duurder per GB as magnetiese
stoor.• Kleiner kans om te beskadig. • Hoë kapasiteit: verskillende
groottes vanaf 1GB en meer. • Fisies klein.• Verkry krag vanaf rekenaar via USB-
poort.
Geheue-kaartjies
• Digitale kameras stoor hulle foto’s op geheue-kaartjies.
• Verskillende tipes. • Konnekteer die kamera
aan die rekenaar met ‘n kabel (gewoonlik USB), of gebruik ‘n kaart-leser.
Draagbare hardeskywe• Dieselfde magnetiese media as
interne hardeskywe.• Konnekteer via USB, Firewire of
Thunderbolt konneksie. • Groot kapasiteit – geskik vir
rugsteun-doeleindes.• Twee tipes
– 2.5” aandrywers: laer kapasiteit en kan krag verkry via die kabel.
– 3.5” aandrywers: groter kapasiteit maar benodig eksterne kragbron
Kommunikasie
• Modem (MOdulator – DEModulator) was gebruik om ‘n rekenaar se digitale data om te skakel na analoë klank-seine en andersom.
• Deesdae word data digitaal versend – geen omskakeling na analoog is nodig nie– 3G-modems – ADSL-modems – Roeteerders
Aktiwiteit 4
Beantwoord vraag 1 tot 9van Aktiwiteit 4
Slimfone versus Rekenaars Tafelrekenaar Slimfoon
Kommunikasie ADSL-modem of 3G-modem Ingeboude koordlose konnektiwiteit soos Wi-Fi, Bluetooth en 3G
Toevoer Sleutelbord en muis of mikrofoon Klein sleutelbord, raakskerm en ingeboude mikrofoon en kamera
Afvoer 19" – 25" skerm, luidsprekers, oorfone, kan direk aan drukker koppel
Ingeboude (3" - 5") skerm en luidsprekers, oorfone
Verwerker Intel / AMD multi-kern verwerkers Gebruik ARM, Qualcomm, Apple SVEs
RAM 1 GB – 12+ GB
256 MB – 2 GB
Stoor Tipies 250 GB +
8 GB – 64 GB
Sinchroniseer jou foon en rekenaar
• Dieselfde data op meer as een toestel bv. die kontakte in jou e-pos adresboek en die kontakte op jou foon.
• As jy die data op een toestel verander, is die data op die ander toestel nie op datum nie behalwe as jy die twee toestelle sinchroniseer (d.i. maak seker altwee toestelle bevat die nuutste data). Programmatuur nodig.
• DropBox - ‘Cloud Syncing’.
Aktiwiteit 5
Beantwoord vraag 1 tot 7van Aktiwiteit 5