afdeling 2 stelseltegnologieë

51
Afdeling 2 Stelseltegnologieë Module 2.2 Basiese konsepte van apparatuur

Upload: farica

Post on 23-Feb-2016

160 views

Category:

Documents


2 download

DESCRIPTION

Afdeling 2 Stelseltegnologieë. Module 2.2 Basiese konsepte van apparatuur. Die basiese model van ’n rekenaar. VERWERKING. TOEVOER. AFVOER. STOOR. KOMMUNIKASIE. Kategorieë van apparatuur binne kas. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Afdeling 2

Stelseltegnologieë

Module 2.2Basiese konsepte van apparatuur

Page 2: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Die basiese model van ’n rekenaar

TOEVOER

VERWERKING

AFVOER

KOMMUNIKASIE

STOOR

Page 3: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Kategorieë van apparatuur binne kas

Binne die rekenaarkas

Moederbord

SVE en SVE-waaier

RAM

Stoor

Hardeskyf(HDD)

Vastetoestand- aandrywer

(SSD)

Optiese stoor

U3-aandrywer

Beskou al die komponente wat nodig is om jou eie PC

te bou: http://www.butterscotch.com/tutorial/Getting-Started-Building-Your-PC

Page 4: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Moederbord

• Wat is die moederbord?

• Doel van die moederbord?

• Waar word die moederbord aangetref?

• Hoe word die moederbord geïnstalleer?

Kyk na ‘n video van hoe om moederbord in kas te installeer:

http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Motherboard-Into-Your-Case

Page 5: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

SVE

• Wat is die rol van die SVE?• Waar prop die SVE in?• Wie vervaardig SVE’s vir PC’s?• Wie vervaardig SVE’s vir slimfone

en tabletrekenaars?• Wat is die eenheid waarin die

spoed van ’n SVE gemeet word? • Wat kan gedoen word om skade

a.g.v. oorverhitting te voorkom?Kyk hoe ’n SVE

en waaier geïnstalleer word:

http://www.butterscotch.com/tutorial/Preparing-The-Motherboard-And-CPU

Page 6: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

RAM: Random Access Memory

• Wat is die rol van RAM?• Hoekom is die data-

oordragtempo tussen RAM en SVE so vinnig?

• Watter effek het meer RAM?• Hoe word meer RAM

geïnstalleer?• Wat beteken “onbestendig”?• Wat beperk die hoeveelheid RAM

wat mens kan gebruik?

Kyk hoe geheue geïnstalleer word:

http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-Your-PCs-Memory

Page 7: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Hardeskyf (HDD – hard disk drive)• Fisiese samestelling van

hardeskywe.• Stoor op hardeskyf vind nie

elektronies plaas nie. Noem die regte tipe stoor.

• Hoekom is die HDD stadiger as RAM?

• Kapasiteit en koste van stoor op HDD.

• Wat sal gebeur as mens ’n werkende HDD laat val?

• Twee kante van dieselfde HDD.

Kyk hoe ’n HDD geïnstalleer word: http://www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Hard-Drive

Page 8: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Optiese stoor: CD / DVD / Blu-ray• Hoe word data op optiese

aandrywers gestoor?• Watter een is die stadigste:

HDD of CD/DVD-aandrywers? • Wat is die stoorkapasiteit van

CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe?• Hoe kan mens onderskei tussen

CD’s, DVD’s en Blu-ray-skywe deur net daarna te kyk? Kyk hoe ’n CD/DVD-

aandrywer geïnstalleer word: http://

www.butterscotch.com/tutorial/Installing-The-Optical-Drive

Page 9: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Vastetoestand-skyf (SSD)• Hoe verskil SSD’s van

hardeskywe en RAM?• Watter toestelle maak van

SSD’s gebruik?• Watter een is die vinnigste:

SSD’s, RAM, hardeskywe of CD’s?

• Koste en kapasiteit van SSD’s. Luister na ’n bespreking oor

SSD’s vs meganiese HDD’s:http://www.butterscotch.com/show/Mechanical-Hard-Drives-Vs-Solid-State-Drives

Page 10: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Ports

USB Firewire

Thunderbolt RJ45

VGA Konnekteerder

Standaard mini prop

Eksterne aandrywers bied ekstra stoorplek eenvoudig, vinnig en maklik.

Poorte en konnekteerdersom randapparatuur te koppel

Page 11: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

USB

• Randapparatuur wat aan USB-poorte koppel.

• Wat om te doen indien daar nie genoeg USB-poorte is nie?

Page 12: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Firewire

• Waar sal mens Firewire-poorte aantref?

• Watter een is vinniger - Thunderbolt, USB3, USB2, USB1 of Firewire?

Page 13: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Thunderbolt/Lightpeak • Bekendgestel in 2011.• Beskikbaar op alle nuwe Apple-

rekenaars. • Thunderbolt bied die vinnigste

eksterne konneksie tans beskikbaar.

• Bied aan randapparatuur 10 Watt krag en tot 10 Gb/s oordragspoed wat ‘n HD-fliek in minder as 30 sek kan oordra of ‘n jaar se aanhoudende mp3-musiek in net meer as 10 min. http://www.intel.com/content/www/us/en/io/thunderbolt/thunderbolt-technology-developer.html

Page 14: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

RJ45 om aan ‘n gekabelde netwerk te koppel

Page 15: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Mini-proppe vir oorfone en mikrofone

Page 16: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Standaard VGA-konnekteerder

Page 17: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Konnekteer aan TV

Page 18: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Ander konneksies

Page 19: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Aktiwiteit 1

Doen vraag 1 tot 10van aktiwiteit 1

Page 20: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Input

Wyser-toestelle

Sensors

Kategorieë van toevoer-randapparatuur

Page 21: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Sleutelbord

• Hoekom praat ons van “QWERTY”-sleutelbord?

• Wat om te doen as jy ‘n sleutelbord nodig het op ‘n raakskerm-toestel?

• Hoe konnekteer mens ‘n sleutelbord aan die rekenaar? Toevoerdata kan teks of

navigasie of instruksies wees bv. Home en pyljies en

F1 vir Help.

Page 22: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Wysertoestelle

• Muis-aksies• Hoe werk

Touchpads/Trackpads?

Toevoer: die posisie en of jy klik, regs-klik, dubbel-klik, sleep of rol vir interaksie met die items op die skerm: teken, skuif, kopieer ens.

Page 23: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Mikrofoon

• Bespreek verskillende tipes mikrofone wat op rekenaars, slimfone en media-tablette gebruik word.

Toevoer: die klank wat opgeneem kan word of waarop die rekenaar kan reageer as dit oor stemherkenningsprogram-matuur beskik.

Page 24: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Raakskerm

• Noem ‘n paar toestelle wat raakskerms gebruik

• Bespreek die aksies waarmee die rekenaar beheer kan word m.b.v. raakskerms

Kapasitiewe raakskerms reageer op vingers (of enigiets wat elektrisiteit gelei)

Page 25: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Speletjie-beheerders

• Bespreek gespesialiseerde beheerders vir die Xbox of PlayStation.

• Bespreek die beweging-sensitiewe beheerders van die Wii

• Bespreek Microsoft Kinect vir die Xbox

Knoppies op die beheerder laat toe vir aksies soos skiet en beweging-sensitiewe beheerders of kameras reageer op jou beweging om speletjies soos tennis te speel.

Page 26: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Kamera

• Hoe om foto’s en video van jou kamera na die rekenaar oor te dra

Rou beeld-lêers word soms digitale negatiewe genoem omdat hulle nie as ‘n beeld gebruik kan word nie maar wel al die inligting bevat waarmee ‘n beeld geskep kan word.

Page 27: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Skandeerders

• Tipes:• Platbed-• 3D-• Strepieskode-• Magneetstrook-• Biometriese-skandeerders

• Hoe redigeer mens teks nadat ‘n dokument geskandeer is?

• Wat is ‘n QR-kode?

‘n QR-kode (Quick Response kode) is ‘n matriks-tipe strepieskode (of twee-dimensionele kode) wat gewild geraak het a.g.v. die vinnige lees daarvan en relatief hoë stoorkapasiteit.

Page 28: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Pen-tablet

• Bespreek scenarios waar die pen-tablet (of die Tablet PC) mees geskik sal wees en motiveer jou keuses

• Bespreek die unieke eienskappe van ‘n pen-tablet

Page 29: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Ander toevoertoestelle

• Ander toevoertoestelle en waar hulle gebruik word, soos– knoppies, – Rol-wieletjies,– Skakelaars ens.

Page 30: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Teks Beelde

Klank Sensors

Tipes data-toevoer

Page 31: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Teks-toevoer

• Ander maniere om teks toe te voer behalwe om dit te tik op ‘n sleutelbord

– Bondel-skandering

– Strepieskodes

– Spraakherkenning

Page 32: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Beeld-toevoer

• Toestelle waarmee videos/foto’s toegevoer kan word

• Hoe om hierdie toestelle aan die rekenaar te koppel

Hulle het al rêrig ‘n kar ontwikkel wat self deur die stad kan ry sonder om ‘n ongeluk te veroorsaakhttp://www.youtube.com/watch?v=-nYhKD8leAg

Page 33: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Klank-toevoer

• Klank word meestal slegs opgeneem

• Bespreek ander maniere waarop klank gebruik kan word bv. MIDI-instrumente, programme waarmee klankpatrone opgeneem en herken kan word

Page 34: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Sensor-toevoer• Mens kry ook ligsensors, giroskope,

temperatuursensors ens. wat toestelle toelaat om op hulle omgewing te reageer op maniere wat nooit voorheen moontlik was nie.

• Die Scratch-programmeertaal laat mens toe om eenvoudige interaktiewe programme te skryf wat sal reageer op toevoer vanaf ‘n ligsensor, klanksensor, skakelaar of ‘n skuifkontrole op ‘n PicoBoard.

Page 35: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Aktiwiteit 2: Toevoer

Beantwoord vraag 1- 18van Aktiwiteit 2

Page 36: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Output

Monitor

Kategorieë van afvoer-randapparatuur

Page 37: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Monitor of VDU

• Waarvoor staanVDU, LCD, LED, CRT.

• Monitors word tipies geklassifiseer volgens:– Grootte– Resolusie – Reaksietyd– Konnekteerders– Kontras-verhouding

Page 38: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Data-projektor

• Hoe werk ‘n data-projektor?

• Scenarios waar ‘n data-projektor geskik sal wees

• Vergelyk met Slimbord

Page 39: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Drukkers

• Verduidelik ‘harde kopie’ en ‘sagte kopie’.

• Hoekom sou ‘n besigheid ‘n multi-funksie toestel verkies i.p.v. ‘n gewone drukker?

• Hoe konnekteer drukkers aan ‘n rekenaar?

Page 40: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Laser-drukkers werk deurdat

inkpoeier op die papier

vasgebrand word.

Geskik vir alledaagse drukwerk.Vinniger as

inkspuit-drukkers.

Relatief lae onderhoudskoste

.

Inkjet-drukkers spuit druppeltjies

ink teen die papier.

Stadiger as laser-drukkers en

duurder om te onderhou.

Kan foto-kwaliteit beelde druk.

Dot-matriks-drukkers gebruik

ou tegnologie deurdat

pennetjies deur ‘n inklint teen die

papier vasgeslaan word.

Word steeds gebruik om kwitansies,

rekeninge ens. te druk en waar

koolstof-kopieë benodig word.

Hoof tipes drukkers

Page 41: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Luidsprekers en oorfone• Twee faktore bepaal die kwaliteit van die

klankgehalte.• Hoe om aan elektroniese instrumente en

professionele mengborde, luidsprekers en oorfone te koppel.

• Klank afvoer kan– jou vertel wanneer take begin/klaar is. – ‘n klank maak wanneer jy op ‘n objek

klik.– Teks na klank omskakkel.

Page 42: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Aktiwiteit 3

Beantwoord vrae 1- 10van Aktiwiteit 3

Page 43: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Flash-skywe Draagbare hardeskywe

Geheue-kaartjies

Stoor

Nadele van optiese skyf-aandrywers (CD / DVD / Blu-ray)• Relatief stadig• Beperkte kapasiteit• Duur per GB relatief tot magnetiese stoor of selfs Vaste Toestand Skywe (SSDs). • Beskadig maklik deur krappe of hitte• Relatief groot (fisies)

Page 44: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Flash-skywe• Elektroniese stoor.• Vinniger as optiese/magnetiese

stoor.• Duurder per GB as magnetiese

stoor.• Kleiner kans om te beskadig. • Hoë kapasiteit: verskillende

groottes vanaf 1GB en meer. • Fisies klein.• Verkry krag vanaf rekenaar via USB-

poort.

Page 45: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Geheue-kaartjies

• Digitale kameras stoor hulle foto’s op geheue-kaartjies.

• Verskillende tipes. • Konnekteer die kamera

aan die rekenaar met ‘n kabel (gewoonlik USB), of gebruik ‘n kaart-leser.

Page 46: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Draagbare hardeskywe• Dieselfde magnetiese media as

interne hardeskywe.• Konnekteer via USB, Firewire of

Thunderbolt konneksie. • Groot kapasiteit – geskik vir

rugsteun-doeleindes.• Twee tipes

– 2.5” aandrywers: laer kapasiteit en kan krag verkry via die kabel.

– 3.5” aandrywers: groter kapasiteit maar benodig eksterne kragbron

Page 47: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Kommunikasie

• Modem (MOdulator – DEModulator) was gebruik om ‘n rekenaar se digitale data om te skakel na analoë klank-seine en andersom.

• Deesdae word data digitaal versend – geen omskakeling na analoog is nodig nie– 3G-modems – ADSL-modems – Roeteerders

Page 48: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Aktiwiteit 4

Beantwoord vraag 1 tot 9van Aktiwiteit 4

Page 49: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Slimfone versus Rekenaars Tafelrekenaar Slimfoon

Kommunikasie ADSL-modem of 3G-modem Ingeboude koordlose konnektiwiteit soos Wi-Fi, Bluetooth en 3G

Toevoer Sleutelbord en muis of mikrofoon Klein sleutelbord, raakskerm en ingeboude mikrofoon en kamera

Afvoer 19" – 25" skerm, luidsprekers, oorfone, kan direk aan drukker koppel

Ingeboude (3" - 5") skerm en luidsprekers, oorfone

Verwerker Intel / AMD multi-kern verwerkers Gebruik ARM, Qualcomm, Apple SVEs

RAM 1 GB – 12+ GB

256 MB – 2 GB

Stoor Tipies 250 GB +

8 GB – 64 GB

Page 50: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Sinchroniseer jou foon en rekenaar

• Dieselfde data op meer as een toestel bv. die kontakte in jou e-pos adresboek en die kontakte op jou foon.

• As jy die data op een toestel verander, is die data op die ander toestel nie op datum nie behalwe as jy die twee toestelle sinchroniseer (d.i. maak seker altwee toestelle bevat die nuutste data). Programmatuur nodig.

• DropBox - ‘Cloud Syncing’.

Page 51: Afdeling 2  Stelseltegnologieë

Aktiwiteit 5

Beantwoord vraag 1 tot 7van Aktiwiteit 5