‘n produksie- en bruto-marge kompetisie vir die ......suid-kaap canola kompetisie ingeskryf het...

16
UITSLAE en BESPREKING ‘n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

Upload: others

Post on 08-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • UITSLAE en BESPREKING ‘n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

  • 1

    SUPERCANOLAKOMPETSIE

    DOELSTELLINGS

    +

    * Om Canolaproduksie in die Suid-Kaap te verhoog.

    * Om die winsgewendheid van Canolaproduksie deur optimale bestuurspraktyke te bevorder.

    * Om Canola as wisselbougewas in die Suid-Kaap te vestig.

  • 2

    BORG

    PNS

    Proteïennavorsingstigting

    PRYSE PNS - Hoogste opbrengs

    PNS -Beste bruto marge

    PNS -Hoogste opbrengs per mm reën

    SKILDE CBK - Skild vir hoogste opbrengs

    PNS -Skild vir beste bruto marge

  • 3

    WENNERS

    SUID-KAAP CANOLA KOMPETISIE

    2013

    Hoogste opbrengs: 3.048 ton per hektaar

    S F S Boerdery

    Beste bruto marge R9,415 per hektaar

    Langhoogte Plase

    Hoogste Canola opbrengs kg per mm reënval: 11.247 kg per mm reënval

    S F S Boerdery

  • 4

    SUPER CANOLA KOMPETISIE 2013

    SUID-KAAP

    Deelnemers

    Distrik

    G V A Boerdery (Enon)

    Die Theunissen Familie Trust-Vryheid

    Middelplaas Boerdery

    A G Beukes BK

    Haasjeskop Boerdery

    Hammansdal Boerdery

    G A F Boerdery (Franskraal)

    Langhoogte Plase

    Raka Boerdery

    Die Theunissen Familie Trust- Vleitjies

    Patryskraal Trust

    Blom Broers

    D H Wessels

    Nooitgedacht Trust

    Zeekoevlei Farming

    Fick Broers Boerdery

    A P van Zyl

    Pierre du Plessis

    Agri Dwala (Pty) Ltd

    Fletcher Heydorn Farming BK

    Verfheuwel Boerdery

    P C Swart

    Posstal Boerdery

    Kyksim Boerdery

    A du T Streicher en Seuns

    S F S Boerdery

    Bontebokskloof Boerdery

    De Jager Boerdery Trust

    A G Joubert en Seuns

    Toit Broers

    Wankie Boerdery

    Eerstebos Boerdery

    Caledon

    Caledon

    Caledon

    Caledon

    Caledon

    Caledon

    Caledon

    Caledon

    Caledon

    Caledon

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Bredasdorp

    Swellendam

    Swellendam

    Swellendam

    Swellendam

    Swellendam

    Heidelberg/Riversdal

    Heidelberg/Riversdal

    Heidelberg/Riversdal

    Heidelberg/Riversdal

    Heidelberg/Riversdal

  • 5

    SUPER CANOLA KOMPETISIE

    2013

    INLEIDING

    Hierdie kompetisie is vanjaar (2013) vir die dertiende keer aangebied. Ek wil graag die borg, PNS (Proteïennavorsingstigting) bedank vir hulle ondersteuning, belangstelling en hulp, waarsonder die kompetisie nie sou kon plaasvind nie. Baie dankie aan die volgende persone vir hulle spesifieke bydraes:

    Gert Conradie (WKDL) vir die ontwerp van die voorblad en afronding van die tabelle.

    Elna Faasen (Overberg Agri, Moorreesburg) vir die tikwerk.

    Sakkie Slabbert (WKDL) vir die tegniese verwerking.

    Willem Burger (SSK Swellendam) vir bedryfstak inligting.

    Pierre Laubscher (Overberg Agri, Bredasdorp) vir advies en reëlings tydens die velddag en bedryfstak inligting.

    Pieter Burger (Overberg Agri, Caledon) vir advies en reëlings tydens die velddag en bedryfstak inligting.

    Prof André Agenbag (Universiteit Stellenbosch) vir die rigtinggewende advies. Laaste, maar die belangrikste, ‘n woord van dank aan die canolaprodusente vir hulle vriendelikheid en medewerking om canolaproduksie te bevorder. Johann Loubser

    KOÖRDINEERDER

    SUPER CANOLA KOMPETISIE

    SUID-KAAP

  • 6

    1. ALGEMEEN

    1.1 DEELNEMERS

    Gedurende 2013 het 32 produsente vir die Suid-Kaap Canola Kompetisie ingeskryf en almal het die kompetisie voltooi. Hiervan het 2 deelnemers die eerste keer aan die kompetisie deelgeneem. Die 32 deelnemers is as volg oor 4 gebiede versprei:

    Caledon 10

    Bredasdorp 12

    Swellendam 5

    Heidelberg / Riversdal 5

    Hierdie kompetisie is inwese ‘n voorligtingsaksie om die verbouing van Canola in die Suid-Kaap te bevorder. Canolaverbouing het reeds omstreeks 1992 in die Suid-Kaap begin. Sedertdien het die oppervlakte onder canola baie gewissel as gevolg van die wisselende prys van canola en wisselende weerstoestande. Die afgelope drie jaar het oppervlakte onder canola verbouing egter vinnig toegeneem Die toename in die omvang van canolaverbouing word ook beïnvloed deur die winsgewendheid van gars en koring.

    Die belangrikste aspek van hierdie kompetisie is nie wie die wenners gaan wees nie, maar die geleentheid wat dit skep om kennis en ondervinding uit te ruil en verskillende produksiepraktyke van naderby te aanskou. Hier kry produsente en landboukundiges die geleentheid om gedagtes, kennis en ondervinding uit te ruil.

    1.2 Canola bedryfsoppervlakte, opbrengste en agterskotte

    Die beraamde oppervlakte canola wat in die Suid-Kaap geproduseer is as volg;

    Jaar Hektaar

    2009 – 26,000

    2010 – 22,037

    2011 – 27,543

    2012 – 32,200

    2013 – 50,720

    Die gemiddelde opbrengs ton/ha van die kampe wat die deelnermers die afgelope 5 jaar vir die Suid-Kaap canola kompetisie ingeskryf het was as volg;

    Jaar ton/ha

    2009 - 1.64

    2010 – 1.39

    2011 – 1.78

    2012 – 2.17

    2013 – 2.26 ton/ha

    Die uitbetaling van agterskotte kan moontlik ʼn belangrike rol speel in die omvang van toekomstige aanplantings. Agterskotte wat die afgelope 4 jaar uitbetaal is as volg:

    2009 oesjaar - geen

    2010 oesjaar - R600 per ton op 67% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is.

    2011 oesjaar - R680 per ton op 80% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is.

    2012 oesjaar - R600 per ton op 78% van die tonnemaat canola oes wat by Soill gelewer is.

  • 7

    2.3 VOORLIGTING Tydens die Overberg Agri Voorsaai Inligtingsdag op 26 Februarie 2013, is die resultate van 2012 bespreek. Gedurende Augustus 2013 is velddae in al vier produksiegebiede aangebied. Tydens hierdie velddae kon die deelnemers saam met ander kundiges hul aanplantings besigtig en kennis uitruil. Die resultate van hierdie kompetisie sal ook tydens verskeie plaasbesoeke met individuele deelnemers bespreek word.

    Inligting ingewin gedurende die seisoen waaroor die kompetisie gestrek het, is onder andere: kultivars geplant, plantdatums, plantpopulasie, bewerkingspraktyke toegepas, grondontledings, bemesting toegedien, onkruid-, swam- en insektebeheer praktyke, asook reënval gedurende die groeiseisoen.

    Omdat dit te moeilik is om eweredig deur ‘n land klein lappies te oes vir ‘n opbrengsbepaling, is besluit om die totale opbrengs van die land te meet. Feitlik al die lande is met ‘n GPS-toestel opgemeet en sodoende kon die opbrengs akkuraat bepaal word.

    Om daardie rede word 32 deelnemers se inligting ingesluit ten einde die effek van kampgrootte te verminder.

    Alhoewel ons bewus is dat klimaatstoestande, veral reënval, baie verskil van streek tot streek in die Suid-Kaap, wil ons hierdie variasie in opbrengste probeer verminder. Ons wil poog om die opbrengste in veral die hoë reënvalgebiede minder van mekaar te laat verskil, asook dié in die lae reënvalgebiede.

    2. KLIMAAT

    In die algemeen het klam grondvogtoestande tydens die 2013 planttyd geheers, behalwe by ʼn paar lokaliteite naby Caledon waar dit droog was tydens planttyd. Dit het daartoe aanleiding gegee dat ʼn deel van die saad heelwat later ontkiem het nadat die toestande vir ontkieming verbeter het. By lokaliteite naby Heidelberg en Riversdal het nat toestande tydens planttyd geheers.(Sien tabel 6, aanhangsel F) In die middel van die groeiseisoen het droë toestande in die Swellendam, Heidelberg, Riversdal en Albertinia gebiede geheers. Die hoër as gemiddelde reënval en die laer as gemiddelde temperature wat tydens Augustus- en Septembermaand oor die hele produksiegebied voorgekom het, het daartoe bygedra dat die plante langer groen gebly het en met min stremming tot volwassenheid ontwikkel het. Die oesproses in die Westelike produksiegebied is gekenmerk deur periodieke reënval in Novembermaand, wat die oesproses vertraag het.

  • 8

    Die reënval vir die groeitydperk 15 Maart tot die dag voor platsny soos gemeet naby die deelnemers se lande was gemiddeld vir die afgelope 3 jaar is as volg:

    Jaar - mm reënval

    2011 – 309.25mm

    2012 – 393.19mm

    2013 – 366.44mm

    3. BRUTO MARGE ONTLEDINGS

    Die doel van onderstaande bruto marge berekeninge is ʼn poging om die relatiewe winsgewendheid van individuele deelnemers te bepaal. Hier word staatgemaak op deelnemers se integriteit om die ware opbrengs te bepaal. Al nadeel van hierdie metode is dat die produsent met ‘n groot land dalk ‘n laer opbrengs per hektaar kan realiseer as die een met ‘n kleiner land. Al die direk- en nie-direk allokeerbare koste van bewerkings uitgevoer en middels gebruik is in berekening gebring om die bruto marge per hektaar te bereken.

    Vir kompetisie doeleiendes is enige moontlike canola agterskot nie in ag geneem nie.

    ‘n Opsomming van die bruto marge ontledings van die 32 individuele deelnemers word in 4 produksie gebiede verdeel naamlik:

    Tabel 1 - Caledon (Aanhangsel A)

    Tabel 2 - Bredasdorp (Aanhangsel B)

    Tabel 3 - Swellendam (Aanhangsel C)

    Tabel 4 - Heidelberg/Riversdal (Aanhangsel D)

    Tabel 5 - Gebied bruto marge ontleding (Aanhangsel E) vertoon die verskillende gebiede se bruto marge inligting asook die gekombineerde bruto marge inligting van die 4 gebiede.

    Tabel 6 (Aanhangsel F) vertoon die individuele asook gemiddelde gebiedsinligting met betrekking tot kultivar keuse, saaidatum, saaidigtheid (kg per hektaar), plantestand per vierkante meter en grondvog toestande tydens saaityd.

    , In Tabel 6 (aanhangsel F) word die kg opbrengs per mm reënval aangetoon om die deelnemer

    of gebied te identifiseer wat die beste opbrengs behaal het vir die hoeveelheid reënval wat vanaf 15 Maart tot die dag voor platsny ontvang is. Hierdeur word vasgestel watter deelnemer of gebied die produktiefste met sy reënval was, omdat die deelnemers of gebied verskillende reënval gehad het.

    Die kompetisie word met behulp van die drie onderstaande maatstawwe beoordeel: (Sien volgende tabel gemiddeldes) Tabel 1 Tabel 2 Tabel 3 Tabel 4 Tabel 5

    1.Graanproduksie ton per hektaar 2.23 2.45 2.22 1.98 2.26 2.Bruto Marge rand per hektaar 5,923 7,186 6,643 5,383 4,637 3.Opbrengs kg per mm reënval 5.849 5.802 7.329 7.561 6,213

  • 9

    Gebied maatstawwe Die gebied met die hoogste gemiddelde graanproduksie van 2.45 ton per hektaar is Bredasdorp.

    Die gebied met die grootste gemiddelde bruto marge van R7,186 per hektaar is Bredasdorp. Die gebied met die hoogste gemiddelde opbrengs van 7.561 kg per mm reënval is Heidelberg/ Riversdal. (Sien tabel 6 aanhangsel F) Individeule maatstawwe

    Die deelnemer met die hoogste graanproduksie van 3.048 ton per hektaar is mnr T le Roux, deelnemer nommer 4 van Swellendam. Die deelnemer met die grootste gemiddelde bruto marge van R9,415 per hektaar is mnr J S le Roux, deelnemer nommer 8 van Caledon. Die deelnemer met die hoogste gemiddelde opbrengs van 11.247 kg per mm reënval is mnr T le

    Roux, deelnemer 4 van Swellendam. (Sien tabel 6 aanhangsel F)

  • 10

    AANHANGSEL A

    TABEL 1 CALEDON:CANOLA BRUTO MARGEONTLEDING 2013

    Deelnemers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Gem

    Hektaar gesaai . 31.35

    Opbrengs (ton /ha) 2.643 2.360 2.100 1.956 1.780 1.564 2.393 2.890 2.855 2.250 2.2283

    Prys (R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350

    Bruto Produksie Waarde 11497 10266 9135 8509 7743 6803 10410 12571.50 12419.25 9787.50 9693

    Direk allokeerbare koste 3066 3521 3996 3056 4143 4036 3614 3157 4633 3438 3770

    Saad 449 623 719 290 719 623 495 405 725 623 592

    Bemesting 1476 1461 1548 1284 1632 1676 1696 1297 1747 1354 1545

    Plaagbeheer 132 281 193 79 153 403 46 136 307 282 199

    Onkruidbeheer 127 67 287 360 603 383 322 379 588 142 353

    Swambeheer 197 197 26

    Kontrakwerk 55 4

    Bewerkingskoste 758 696 1087 918 867 783 908 811 1077 700 896

    Rente op direkte koste 124 141 162 125 169 168 147 129 189 140 154

    Marge na nie-direk allokeerbare koste 8431 6745 5139 5453 3600 2767 6796 9415 7786 6350 5923

  • 11

    AANHANGSEL B

    TABEL 2 BREDASDORP: BRUTO MARGE ONTLEDING SUID-KAAP 2013

    Deelnemers 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Gem

    Hektaar gesaai 27.95

    Opbrengs (ton /ha) 1.900 2.703 2.219 2.559 2.070 2.340 2.398 2.468 2.720 2.608 2.600 2.400 2.4514

    Prys (R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350 4350

    Bruto Produksie Waarde 8265 11758 9653 11132 9005 10179 10431 10736 11832 11345 11308 10440 10663

    Direk allokeerbare koste 3030 2911 3032 3799 2796 3404 3580 3550 3945 3651 3695 3397 3477

    Saad 405 467 686 545 375 623 467 545 362 520 545 623 514

    Bemesting 1269 1373 1154 1784 1255 1175 1725 1636 1998 1384 1548 1316 1516

    Plaagbeheer 222 138 161 110 139 386 187 312 179 116 233 225 202

    Onkruidbeheer 447 143 237 400 310 417 400 248 508 407 360 274 363

    Swambeheer 289 16

    Kontrakwerk 0

    Bewerkingskoste 564 672 646 806 603 664 655 664 737 801 858 820 724

    Rente op direkte koste 123 118 148 154 114 139 146 145 161 134 151 139 143

    Marge na nie-direk allokeerbare koste 5235 8847 6621 7333 6209 6775 6851 7186 7887 7694 7613 7043 7186

  • 12

    AANHANGSEL C

    TABEL 3

    Deelmers 23 24 25 26 27 Gem

    Hektaar gesaai 29.84

    Opbrengs(ton /ha) 2.640 1.460 2.240 3.048 1.760 2.2236

    Prys(R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 4350

    Bruto Produksie Waarde 11484 6351 9744 13260 7656 9673

    Direk allokeerbare koste 3209 2825 2550 3955 2992 3030

    Saad 421 467 330 499 399 410

    Bemesting 1158 1199 1168 1579 1178 1245

    Plaagbeheer 239 78 72 387 197 178

    Onkruidbeheer 442 324 343 375 376 368

    Swambeheer 213 37

    Kontrakwerk 0

    Bewerkings koste 818 641 533 741 720 668

    Rente op direkte koste 131 116 104 161 122 124

    Marge na nie-direk allokeerbare koste 8275 3526 7194 9305 4664 6643

    SWELLENDAM BRUTO MARGE ONTLEDING 2013

  • 13

    AANHANGSEL D

    TABEL 4 RIVERSDAL/HEIDELBERG: BRUTO MARGE ONTLEDING 2013

    Deelnemers 28 29 30 31 32 Gem

    Hektaar gesaai 38.00

    Opbrengs (ton/ha) 1.739 2.190 1.640 2.600 1.760 1.9796

    Prys (R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350 4350

    Bruto Produksie Waarde 7565 9527 7134 11310 7656 8611

    Direk allokeerbare koste 2580 3830 3254 3382 3264 3228

    Saad 600 289 312 467 419 433

    Bemesting 1091 1320 1520 1208 1161 1230

    Plaagbeheer 83 332 197 242 195 205

    Onkruidbeheer 262 980 425 449 753 584

    Swambeheer 112 225 46 72

    Kontrakwerk 0

    Bewerkingskoste 439 641 667 653 557 572

    Rente op direkte koste 105 156 133 138 133 132

    Marge na nie-direk allokeerbare koste4985 5697 3880 7928 4392 5383

  • 14

    AANHANGSEL E

    TABEL 5: GEBIED BRUTO MARGE ONTLEDINS 2013

    CALEDON BREDASDORP SWELLENDAM HEID/RIV GEMIDDELD

    Deelnemers 10 12 5 5 32

    Hektaar gesaai 31.35 27.95 29.84 38 30.88

    Opbrengs (ton/ha) 2.23 2.45 2.22 1.98 2.26

    Prys (R/ton) 4350 4350 4350 4350 4350

    Bruto Produksie Waarde 9693 10664 9673 8611 9811

    Direk allokeerbare koste 3770 3477 3030 3228 3455

    Saad 592 514 410 433 507

    Bemesting 1546 1515 1245 1230 1431

    Plaagbeheer 199 202 178 205 198

    Onkruidbeheer 353 363 368 584 403

    Swambeheer 26 16 37 72 33

    Kontrakwerk(Vliegkoste) 4 0 0 0 1

    Bewerkingskoste 896 724 668 572 741

    Rente op direkte koste 154 143 124 132 141

    Marge na nie-direk allokeerbare koste 5923 7187 6643 5383 6357

    Nie direkte koste 1323 1177 1167 970 1182

    Totale koste 5093 4654 4197 4198 4637

  • 1

    AANHANGSEL F

    TABEL: 6 OPSOMMING DATA VAN DEELNEMERS 2013

    Deel- Kultivar Saai Saaidigtheid Plantestand Toestande Totale Opbrengs Bruto Opbrengs

    nemer datum Kg/ha Plante/m2

    met saai N ton/ha Marge kg/mm reën

    CALEDON:

    8 Hyola 50 1 Mei 2.60 31 klam 87.80 2.890 9415 7.520

    9 45Y86 26-Apr 5.00 37 klam 87.70 2.855 7786 6.127

    1 Agamax 08-Apr 3.00 24 droog 94.60 2.643 8431 8.444

    7 Jardee 25-Apr 3.10 26 klam 91.00 2.393 6796 6.443

    2 Hyola 50 15-Apr 4.00 54 klam 87.80 2.360 6745 6.570

    10 Hyola 50 15-Apr 4.00 34 klam 89.05 2.250 6350 6.264

    3 Jardee 24-Apr 4.50 42 droog 85.00 2.100 5139 4.773

    4 45Y82 29-Apr 2.00 21 klam 75.15 1.956 5453 5.044

    5 Jardee 25-Apr 4.50 51 klam 79.95 1.780 3600 4.871

    6 Hyola 50 24-Apr 4.00 45 droog 83.06 1.564 2767 3.476

    Gem 3.67 36.50 86.11 2.228 5923 5.849

    BREDASDORP:

    9 45Y86 23-Apr 2.50 38 klam 102.00 2.720 7887 5.738

    2 Hyola 571 25-Apr 3.00 41 klam 38.00 2.703 8847 5.715

    10 44Y84 22-Apr 4.00 35 klam 49.00 2.608 7694 4.999

    11 Hyola 50 23-Apr 3.50 24 klam 60.00 2.600 7613 6.971

    4 Hyola 50 11-Apr 3.50 20 klam 59.40 2.559 7333 6.169

    8 Hyola 571 19-Apr 3.50 37 klam 75.00 2.468 7186 5.635

    12 Hyola 50 19-Apr 4.00 26 klam 57.00 2.400 7043 9.195

    7 Hyola 50 26-Apr 3.00 31 klam 55.20 2.398 6851 5.259

    6 Hyola 50 13-Apr 4.00 26 klam 58.00 2.340 6775 5.666

    3 Hyola 571 16-Apr 4.40 31 klam 49.00 2.219 6621 6.079

    5 Garnet 25-Apr 2.50 27 klam 49.00 2.070 6209 4.549

    1 Hyola 575 23-Apr 4.20 41 klam 47.00 1.900 5235 5.413

    Gem 3.51 31.42 58.22 2.451 7186 5.802

    SWELLENDAM:

    4 Hyola 50 08-Apr 3.20 31 klam 75.00 3.048 9305 11.247

    1 Hyola 50 11-Apr 2.70 37 klam 37.40 2.640 8275 6.256

    3 Garnet 12-Apr 3.00 18 klam 45.00 2.240 7194 8.266

    5 Agamax 10-Apr 2.90 33 klam 42.00 1.760 4664 6.471

    2 Hyola 575 10-Apr 3.00 30 klam 50.00 1.460 3526 5.123

    Gem 2.96 29.80 49.88 2.224 6643 7.329

    HEIDELBERG/RIVERSDAL:

    4 Hyola 50 12-Apr 3.00 21 nat 40.00 2.600 7928 9.253

    2 Agamax 06-Apr 2.10 21 klam 45.00 2.190 5697 9.007

    5 Agamax 03-Apr 2.80 21 klam 42.80 1.760 4392 6.263

    1 Garnet 04-Apr 4.00 53 klam 37.84 1.739 4985 7.561

    3 Hyola 575 10-Apr 2.00 22 nat 47.00 1.640 3880 5.899

    Gem 2.78 27.60 42.53 1.980 5383 7.561

    15