2 woensdag14november2012 koskennerin’nkits eetvars ... · verskeidenheid resepte, van...

1
2 Leefstyl Woensdag 14 November 2012 The Australian Women’s Weekly is welbekend om sy omvattende resepteboeke, propvol resepte wat altyd drie keer getoets word. Een van die nuwe boeke uit die AWW-stal is More Slow Coo- king Recipes. Slow cooking verwys na ’n maklike kookme- tode wat al hoe gewilder raak. ’n Voordeel van dié kookmetode is dat jy nie die duurste bestanddele daar- voor hoef te gebruik nie om- dat die geregte lank en stadig gaar word. Die eerste hoofstuk van dié pragtig geïllustreerde boek handel oor hoe om ’n elektrie- se prutpot (slow cooker) te gebruik om alles, van hoofge- regte tot nageregte, aanme- kaar te slaan. Die geregte wat jy in jou slow cooker kan maak, sluit selfs ’n spinasie- en-ricotta-lasag- ne en suurroom- kaaskoek in. Die tweede hoofstuk fokus op bredies en ker- rie-resepte wat op die stoof ge- maak word. In die laaste hoofstuk is kasserolgeregte wat in die oond gemaak kan word, aan die beurt. Daar is stadig geroosterde lamsken- kels met tamatie en witwyn en Marokkaanse lamsblad. Dié resepteboek (harde- band) kos R245. Ingeprop WILLEM KEMPEN Boek-oorlog net betyds vir Kersfees D ie stryd van die e-boeke in Suid-Afri- ka het kort voor bo- nustyd verder momentum gekry met die nuus dat Pick n Pay die Kobo Touch in sekere van sy winkels gaan verkoop. Dit is goeie nuus, want dit beteken meer e-lesers kry toegang tot iets wat tot dusver net tegnofiele en boeksnobs met duur apparate beskore was. Nou is e-boeke toegankli- ker vir die deel van die mark wat boeke met titels soos My Swaard vir Jou Liefde Omnibus II ver- kies. Pick n Pay, wat vir ’n beperkte tyd die verkoop- regte vir die Kobo Touch in Suid-Afrika het, gaan die toestel vir net onder R1 000 verkoop, wat min- der is as die tipies plaasli- ke rakprys van die basiese Kindle van Amazon. Tog is die Kobo Touch ’n gehalteproduk met ’n goeie reputasie wêreld- wyd. Die toonaangewende Amerikaanse tydskrif Wi- red het die Kobo Touch as sy beste e-leser van 2012 aangewys. Anders as Amazon s’n is Kobo se toestelle en boeke nie aan ’n spesifieke for- maat of toestel gekoppel nie. Dit gebruik die oop ePub-formaat, wat beteken jy kan boeke van verskil- lende bronne op jou Kobo lees, én jy kan boeke wat jy by Kobo aflaai, op ver- skillende toestelle lees. Die R1 000-Kobo het ’n 15cm-skerm, e-inktegnolo- gie wat maklik lees en nie jou oë sal seermaak nie en kan ongeveer 1 000 boeke in sy interne geheue berg. Dit kan nie musiek of video’s speel nie en nie kleur vertoon nie. Jy kan boeke via Wi-Fi of jou rekenaar aflaai, maar dit kan nie ’n 3G- konneksie maak nie. Die vervaardigers sê die batterylewe is ’n maand, wat puik sal wees as dit waar is. Nog iets wat die Kobo aantreklik maak, is dat www.kobo.co.za reeds in bedryf is en ’n Suid-Afri- kaanse en ’n internasiona- le aanbodreeks het. Op die hoofblad by dié adres is ’n prominente skakel na Afrikaanse ti- tels (44 toe ek gaan kyk het), waar jy byvoorbeeld André P. Brink se Philida (R151,19), Steve Hofmeyr se Kapabel (R75,69) of Hanlie Retief se Byleveld – Dossier van ’n Baasspeur- der (R150,89) kan koop. Dié pryse is telkens heelwat hoër as wat kala- hari.com vir dieselfde ti- tels vra; maar omdat albei winkels die ePub-formaat gebruik, kan jy die goed- koopste een kies en die boek steeds sonder sukkel op jou Kobo lees. Dit is dalk ook nie heeltemal toevallig dat die kalaha- ri.com-pryse pas drasties verlaag is nie – wat dalk beteken ons gaan ’n lek- ker boekprysoorlog betyds vir Kersfees beleef. Die e-leser Kobo Touch gaan in sommige Pick n Pay-winkels verkoop word. H ier is nou regtig ’n blog vir die manne: Hank Shaw se Hunter Angler Gardener Cook (honest-food. net). Shaw is ’n professionele sjef wat ook 19 jaar lank as ’n poli- tieke verslaggewer vir verskeie koerante gewerk het. Deesdae is hy ’n kosskrywer in Kalifornië en hy fokus op “eerlike kos” . Hy loop ’n wye draai om alles wat “in pakkies, boksies of plastiek” verpak is. Hy vang vis, woeker in sy groentetuin en snuffel in die natuur rond vir vars, eenvoudi- ge bestanddele. Hy is ook ’n karnivoor en ’n ywerige jagter, maar op sy blog deel hy ’n wye verskeidenheid resepte, van tuisgemaakte wors tot pam- poensop en roomys. Daar is ook interessante ve- getariese resepte op die blog, met buitengewone bestandde- le soos akkers en brandnetels. (Dié lees jy net vir interessant- heid, nie omdat jy dit self wil beproef nie.) Shaw se lewensmaat, Holly Heyser, neem die pragtige kos- en natuurfoto’s wat op die blog verskyn. Dit is ’n lekkerlees-blog vir natuur- en kosliefhebbers of enigiemand wat ’n bietjie inspi- rasie nodig het om natuurliker te begin eet. – Karla Janse van Vuuren In die blogpot Terug na natuur met ‘eerlike kos’ L ynne Whelehan is van Ier- land en bly sedert verlede jaar in Suid-Afrika. Sy is die skrywer van die blog make- andbakefromscratch.com en het ’n vinnige geselsie met Leefstyl aangeknoop. 1. Wat is jou kenmerkende gereg? Thaise hoender-en-pampoen- pastei sonder kors . . . dit is ’n fantastiese hoë-proteïen- maaltyd propvol gesonde vette en laag in koolhidrate. Ek is baie lief vir die geure van Thaise speserye en klappermelk in pampoensop en het besluit om dié geure deel te maak van ’n korslose hoenderpastei. Dit is heerlik saam met ’n groenslaai met vars koljander om die Thai- se geure aan te vul. 2. Wat is vir jou die lekker- ste van Suid-Afrikaanse kos? Die vleis is altyd heerlik en vol geur. Ek het onlangs vir die eer- ste keer beesstertpotjie geëet en die murgsagte vleis het van die bene afgeval – fantasties! Ek het ook baie lief geword vir braaivleis en biltong. Ek is gaande oor die plaasmarkte in Johannesburg waar ’n mens vars produkte kan koop en die wynlande in die Kaap spog ook met allerlei heerlikhede. 3. Is daar enigiets wat jy nie eet nie? Ek eet nie kitskos of enige ge- prosesseerde kos nie. Ek het my blog begin om natuurlike kos te bevorder en om te wys hoe maklik dit kan wees om maal- tye self voor te berei. Kitskos propvol preserveermiddels wat sleg is vir jou gesondheid. 4. Wat is vir jou die lekker- ste daarvan om ’n kos- blogger te wees? Dit is lekker om in die kombuis te eksperimenteer en dit is groot pret om eetplekke uit te snuffel wat gesonde kos be- dien. My kosblog inspireer en moedig mense aan om natuur- lik te eet en die voordele daar- van te geniet. 5. Wat is jou top-drie wenke om meer natuurlik te eet? Kennis is krag . . . leer hoe om kos-etikette te lees. So kan jy versteekte suiker, transvette, sout en kunsmatige geurmid- dels vermy. As jy woorde op die etikette nie kan uitspreek nie, moet jy nie die kos in die ver- pakking eet nie. Verlaag jou inname van ge- prosesseerde kos en eet meer vars, natuurlike kos. Maak aan- vanklik klein veranderinge so- dat jy geleidelik jou eetpatrone kan aanpas. Eksperimenteer en raak kreatief in die kombuis. Leer hoe om heerlike geregte met alles, van vleis en vis tot groen- te, vrugte, kruie en speserye, self te maak. – Karla Janse van Vuuren Koskenner in ’n kits Eet vars, natuurlike kos Lynne Whelehan Op die boekrak Geregte wat prut ’n Apple-aanhanger wat haar hart (of eerder haar tablet- rekenaar) op die mou dra, stap verby ’n lang ry mense wat voor die Apple Store Ginza in Tokio wag om Apple se nuwe iPad-mini te koop. Dié klein tablet is sowat 20 cm lank en is die eerste produk wat Apple in die kleintablet- mark bekend stel. Foto: YURIKO NAKAO/ REUTERS Apple in klein tablet

Upload: others

Post on 19-Jul-2020

9 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 2 Woensdag14November2012 Koskennerin’nkits Eetvars ... · verskeidenheid resepte, van tuisgemaakte wors tot pam poensop en roomys. Daar is ook interessante ve getariese resepte

2 Leefstyl Woensdag 14 November 2012

The Australian Women’sWeekly is welbekend om syomvattende resepteboeke,propvol resepte wat altyd driekeer getoets word.

Een van die nuwe boeke uitdie AWW­stal isMore Slow Coo­king Recipes.

Slow cookingverwys na ’nmaklike kookme­tode wat al hoegewilder raak. ’nVoordeel van diékookmetode isdat jy nie dieduurste bestanddele daar­voor hoef te gebruik nie om­dat die geregte lank en stadiggaar word.

Die eerste hoofstuk van diépragtig geïllustreerde boekhandel oor hoe om ’n elektrie­

se prutpot (slow cooker) tegebruik om alles, van hoofge­regte tot nageregte, aanme­kaar te slaan. Die geregte watjy in jou slow cooker kanmaak, sluit selfs ’n spinasie­

en­ricotta­lasag­ne en suurroom­kaaskoek in.

Die tweedehoofstuk fokusop bredies en ker­rie­resepte watop die stoof ge­maak word. In dielaaste hoofstuk iskasserolgeregte

wat in die oond gemaak kanword, aan die beurt. Daar isstadig geroosterde lamsken­kels met tamatie en witwynen Marokkaanse lamsblad.

Dié resepteboek (harde­band) kos R245.

IngepropWILLEM KEMPEN

Boek­oorlognet betydsvir KersfeesDie stryd van die

e-boeke in Suid-Afri-ka het kort voor bo-

nustyd verder momentumgekry met die nuus datPick n Pay die KoboTouch in sekere van sywinkels gaan verkoop.

Dit is goeie nuus, wantdit beteken meer e-leserskry toegang tot iets wattot dusver net tegnofieleen boeksnobs met duurapparate beskore was.Nou is e-boeke toegankli-ker vir die deel van diemark wat boeke met titelssoos My Swaard vir JouLiefde – Omnibus II ver-kies.

Pick n Pay, wat vir ’nbeperkte tyd die verkoop-regte vir die Kobo Touchin Suid-Afrika het, gaandie toestel vir net onderR1 000 verkoop, wat min-der is as die tipies plaasli-ke rakprys van die basieseKindle van Amazon.

Tog is die Kobo Touch’n gehalteproduk met ’ngoeie reputasie wêreld-wyd. Die toonaangewendeAmerikaanse tydskrif Wi-red het die Kobo Touch assy beste e-leser van 2012aangewys.

Anders as Amazon s’n isKobo se toestelle en boekenie aan ’n spesifieke for-maat of toestel gekoppelnie. Dit gebruik die oopePub-formaat, wat betekenjy kan boeke van verskil-lende bronne op jou Kobolees, én jy kan boeke watjy by Kobo aflaai, op ver-skillende toestelle lees.

Die R1 000-Kobo het ’n

15cm-skerm, e-inktegnolo-gie wat maklik lees en niejou oë sal seermaak nie enkan ongeveer 1 000 boekein sy interne geheue berg.

Dit kan nie musiek ofvideo’s speel nie en niekleur vertoon nie.

Jy kan boeke via Wi-Fiof jou rekenaar aflaai,maar dit kan nie ’n 3G-konneksie maak nie.

Die vervaardigers sê diebatterylewe is ’n maand,wat puik sal wees as ditwaar is.

Nog iets wat die Koboaantreklik maak, is datwww.kobo.co.za reeds inbedryf is en ’n Suid-Afri-kaanse en ’n internasiona-le aanbodreeks het.

Op die hoofblad by diéadres is ’n prominenteskakel na Afrikaanse ti-tels (44 toe ek gaan kykhet), waar jy byvoorbeeldAndré P. Brink se Philida(R151,19), Steve Hofmeyrse Kapabel (R75,69) ofHanlie Retief se Byleveld –Dossier van ’n Baasspeur-der (R150,89) kan koop.

Dié pryse is telkensheelwat hoër as wat kala-hari.com vir dieselfde ti-tels vra; maar omdat albeiwinkels die ePub-formaatgebruik, kan jy die goed-koopste een kies en dieboek steeds sonder sukkelop jou Kobo lees. Dit isdalk ook nie heeltemaltoevallig dat die kalaha-ri.com-pryse pas drastiesverlaag is nie – wat dalkbeteken ons gaan ’n lek-ker boekprysoorlog betydsvir Kersfees beleef.

Die e­leser Kobo Touch gaan in sommige Pick n Pay­winkelsverkoop word.

Hier is nou regtig ’n blogvir die manne: HankShaw se Hunter Angler

Gardener Cook (honest­food.net).

Shaw is ’n professionele sjefwat ook 19 jaar lank as ’n poli­tieke verslaggewer vir verskeiekoerante gewerk het.

Deesdae is hy ’n kosskrywerin Kalifornië en hy fokus op“eerlike kos”. Hy loop ’n wyedraai om alles wat “in pakkies,boksies of plastiek” verpak is.

Hy vang vis, woeker in sygroentetuin en snuffel in dienatuur rond vir vars, eenvoudi­

ge bestanddele. Hy is ook ’nkarnivoor en ’n ywerige jagter,maar op sy blog deel hy ’n wyeverskeidenheid resepte, vantuisgemaakte wors tot pam­poensop en roomys.

Daar is ook interessante ve­getariese resepte op die blog,met buitengewone bestandde­le soos akkers en brandnetels.(Dié lees jy net vir interessant­heid, nie omdat jy dit self wilbeproef nie.)

Shaw se lewensmaat, HollyHeyser, neem die pragtige kos­en natuurfoto’s wat op die blogverskyn.

Dit is ’n lekkerlees­blog virnatuur­ en kosliefhebbers ofenigiemand wat ’n bietjie inspi­

rasie nodig het om natuurlikerte begin eet. – Karla Jansevan Vuuren

In die blogpot

Terug na natuur met ‘eerlike kos’

Lynne Whelehan is van Ier­land en bly sedert verledejaar in Suid­Afrika. Sy is

die skrywer van die blog make­andbakefromscratch.com enhet ’n vinnige geselsie metLeefstyl aangeknoop.

1. Wat is jou kenmerkendegereg?Thaise hoender­en­pampoen­pastei sonder kors . . . dit is ’nfantastiese hoë­proteïen­maaltyd propvol gesonde vetteen laag in koolhidrate. Ek is baielief vir die geure van Thaisespeserye en klappermelk inpampoensop en het besluit omdié geure deel te maak van ’nkorslose hoenderpastei. Dit isheerlik saam met ’n groenslaaimet vars koljander om die Thai­se geure aan te vul.

2. Wat is vir jou die lekker­ste van Suid­Afrikaansekos?

Die vleis is altyd heerlik en volgeur. Ek het onlangs vir die eer­ste keer beesstertpotjie geëeten die murgsagte vleis het vandie bene afgeval – fantasties!Ek het ook baie lief geword vir

braaivleis en biltong. Ek isgaande oor die plaasmarkte inJohannesburg waar ’n mensvars produkte kan koop en diewynlande in die Kaap spog ookmet allerlei heerlikhede.

3. Is daar enigiets wat jynie eet nie?Ek eet nie kitskos of enige ge­prosesseerde kos nie. Ek het myblog begin om natuurlike kos tebevorder en om te wys hoemaklik dit kan wees om maal­tye self voor te berei. Kitskospropvol preserveermiddels watsleg is vir jou gesondheid.

4. Wat is vir jou die lekker­ste daarvan om ’n kos­blogger te wees?Dit is lekker om in die kombuiste eksperimenteer en dit isgroot pret om eetplekke uit tesnuffel wat gesonde kos be­dien. My kosblog inspireer enmoedig mense aan om natuur­

lik te eet en die voordele daar­van te geniet.

5. Wat is jou top­driewenke om meer natuurlikte eet?Kennis is krag . . . leer hoe omkos­etikette te lees. So kan jyversteekte suiker, transvette,sout en kunsmatige geurmid­dels vermy. As jy woorde op dieetikette nie kan uitspreek nie,moet jy nie die kos in die ver­pakking eet nie.

Verlaag jou inname van ge­prosesseerde kos en eet meervars, natuurlike kos. Maak aan­vanklik klein veranderinge so­dat jy geleidelik jou eetpatronekan aanpas.

Eksperimenteer en raakkreatief in die kombuis. Leerhoe om heerlike geregte metalles, van vleis en vis tot groen­te, vrugte, kruie en speserye,self te maak. – Karla Jansevan Vuuren

Koskenner in ’n kits

Eet vars, natuurlike kos

Lynne Whelehan

Op die boekrak

Geregte wat prut

’n Apple­aanhanger wat haar hart (of eerder haar tablet­rekenaar) op die mou dra, stap verby ’n lang ry mensewat voor die Apple Store Ginza in Tokio wag om Apple senuwe iPad­mini te koop. Dié klein tablet is sowat 20 cmlank en is die eerste produk wat Apple in die kleintablet­mark bekend stel. Foto: YURIKO NAKAO/ REUTERS

Apple in klein tablet