sensus 2011 - wat jy moet weet

16

Upload: ekerk

Post on 11-Mar-2016

243 views

Category:

Documents


14 download

DESCRIPTION

'n ekerk tendens verslag

TRANSCRIPT

Page 1: Sensus 2011 - wat jy moet weet
Page 2: Sensus 2011 - wat jy moet weet

WAT JY MOET WEET VAN DIE 2011 SUID-AFRIKA SENSUSDie belangrikste doel van ekerk navorsing en tendense is om na die wêreld te kyk deur die bril van ons opdrag om dissipels van alle nasies te maak. Ons glo dat geestelike werkers en leiers in die koninkryk ingelig moet wees oor wat in en om die wêreld aangaan. Nêrens is dit so belangrik as om te weet wat besig is om te gebeur in ons eie land, stede en dorpe nie.

Die Suid-Afrikaanse regering het gedurende 2011, aan die hand van StatsSA, ‘n omvattende sensus geloods, en die gedetailleerde resultate is ongeveer ‘n jaar later, in Oktober 2012, bekend gemaak. Die dokumente is gratis aanlyn vir alle gebruikers beskikbaar. Ons is oortuig dat dit ‘n wonderlike geleentheid is om onsself te vergewis van die werklike stand van ons land, en sy wonderlike mense!

Die sensus statistieke, syfers en grafika, kan egter nogal oorweldigend wees. Daarom het ons hierdie tendens-verslag saamgestel, om jou te help om nie net die hoofpunte van die sensus vinnig te verstaan nie, maar ook om vir jou een of twee toepassings vir ons plaaslike geloofsgemeenskappe aan te bied. Uit die aard van die saak sal dit ‘n goeie idee wees om jou eie afleidings te maak van hoe die sensus resultate jou unieke bediening beïnvloed – selfs al moet jy dit dalk bespreek met jou kollegas en onmiddellike bedieningsleiers!

Hierdie verslag sal jou op ‘n drafstap deur van die belangrikste statistieke vergesel, waarna ons die hoofpunte opgedeel het in huishoudelike, tegnologiese, opleiding en demografiese toepassings vir die kerk.

Neem groot vrymoedigheid om hierdie verslag met ander te deel en dit aan te stuur vir diegene wat jy weet daarby sal baat.

Dus, sonder enige verdere verwyl, dit is wat jy moet weet van die 2011 Suid-Afrikaanse sensus.

Page 3: Sensus 2011 - wat jy moet weet
Page 4: Sensus 2011 - wat jy moet weet

1. 40.5% van die bevolking het matriek. 2. 88.9% van mense het selfone – slegs 14.5% het landlyne. 68.4% het yskaste. 21.4% het rekenaars. 74.5%

van mense het televisie. 67.5% het ’n radio. Landlyn telefone en radio’s is die enigste van die huishoudelike toestelle wat oor die afgelope 10 jaar in gewildheid gedaal het.

3. 64.8% van huishoudings het geen toegang tot die internet nie. 16.3% het toegang via selfone. 4. 29.2% van Suid-Afrika se bevolking is jonger as 14 jaar. En slegs 5.3% is ouer as 65. 25,478,108, oftewel

49,2% van die land se bevolking is jonger as 24 jaar. Suid-Afrika se bevolking groei tans teen 1.45% per jaar. 5. 8.9% van Suid-Afrika se mense is wit. 13.5% is Afrikaans. 6. Slegs 73.4% van die bevolking het toegang tot water op hulle eie erf. 7. 35% van Suid-Afrika se bevolking bly onderskeidelik in die Wes-Kaap of Gauteng. Hierdie twee provinsies

beslaan slegs 12% van die land-oppervlak van Suid-Afrika. 8. 49.7% van die Wes-Kaap se mense praat Afrikaans. Slegs 13.5% van mense landwyd praat Afrikaans. Net die

Noord-Kaap (53.8%) bevat ’n groter persentasie Afrikaanssprekendes. 9. 29.8% van Suid-Afrikaners wat graag wil/moet werk, is werkloos. Die Wes-Kaap het die laagste

werkloosheidsyfers (21.6%), en Limpopo die hoogste (38.9%). Meer vrouens (34.6%) is werkloos as mans (25.6%).

10. 77.6% van Suid-Afrikaners het formele behuising.

SENSUS 2011: ‘N VINNIGE OORSIG

Page 5: Sensus 2011 - wat jy moet weet
Page 6: Sensus 2011 - wat jy moet weet

HUISHOUDELIKDie negentiende eeu het as die groot era van sending ywer en aktiwiteit bekend geword.

Die primêre doel was om die Christelike evangelie aan die “heidense” wêreld te bring. Hierdie oplewing was gesien as gehoorsaamheid aan die Bybelse opdrag tot sending in Matteus 28:19 en Markus 16:15.

David Bosch, in sy boek Transforming Mission1, het egter die volgende paradigma-skuif aangeraai in hierdie era:

“Die era van postmodernisme is op hande. In hierdie totale nuwe wêreld moes die NG Kerk haarself opnuut vind en haar identiteit en roeping uitklaar. Dit sou nie so oornag kon gebeur nie; ‘n tyd van onsekerheid en uiteenlopende benaderings sou volg, ook wat die kerk se sending betref.”

Vandag is daar weer ‘n nuwe oproep tot ‘n vars verstaan van die konsep van sendingwerk. Ons leef in ‘n wêreld wat gekenmerk word deur verhoudings, waar plaaslike verhoudings en verbintenisse koning kraai. Dus kan sendingwerk nie meer eksklusief gesien word as om net die vêrstes te bereik nie. Ons moes altyd vêr reis om mense lief te hê. Nou kan die mense die vêrste van ons af in ‘n oogwink bereik word, en laat dit ons weer dink oor die vraag: Wat doen ons om die mense op ons eie voorstoep te bereik?

As plaaslike geloofsgemeenskappe moet ons besef dat die mense die naaste aan ons ook ons aandag, tyd en hulpbronne benodig. Die woord ‘sendingwerk’ mag dan ook nie uitsluitlik geestelike

boodskappe behels nie, maar ook voorsiening in basiese menslike behoeftes soos behuising, kos, water en sekuriteit.

Een van die grootste uitdagings vir ons gemeentes mag dalk die volgende wees: dit is nie uitsluitlik die plaaslike of nasionale regerings se plig om vir ons medemense op huishoudelike terrein te voorsien nie, maar dis ook die verantwoordelikheid van die plaaslike kerk. Geloofsgemeenskappe landwyd moet hulleself die vraag afvra: wat kan ons doen om in die mense die naaste aan ons se basiese behoeftes te voorsien?

Dis die ware begin van sendingwerk.

Jim Clifton skryf in sy nuutste boek, The Coming Jobs War2, dat een van ons mees basiese behoeftes in die lewe dié van ’n ‘goeie werk’ is. Hy omskryf dit verder dat ‘n ‘goeie werk’ een is waar jy ten minste 30 uur per week spandeer, en wat vir jou ‘n lewensonderhoudende salaris in die sak bring. Hierdie definisie sluit dan enige stukwerk, los werk of ander aalmoese uit.

Wat egter nog belangriker is, is die feit dat Jim Clifton die volgende sê:

“The desire for a good job is the current will for the world, and whether or not you have a good job defines your relationship with your city, your country, and the whole world around you.”

1 http://www.amazon.com/Transforming-Mission-Paradigm-Theology-Missiology/dp/08834471932 http://www.amazon.com/Coming-Jobs-War-Jim-Clifton/dp/1595620559

Page 7: Sensus 2011 - wat jy moet weet

Ons menswees is gekoppel aan ‘n goeie werk.

As ons dan lees dat 29,8% van Suid-Afrikaners wat wil en kan werk, werkloos is, dan moet ons besef dat amper ‘n derde van ons bevolking moontlik mag sukkel met menswaardigheid, en met ‘n erg beperkte konneksie tot die res van ons mense, ons stede, en uiteindelik ons land.

Hoe sal dit lyk as plaaslike geloofsgemeenskappe ‘n pad begin stap met die mense in hulle omgewing wat werkloos is?

Daar is verskeie praktiese maniere hoe om werklose mense tussen ons te ondersteun. Hetsy deur hulle te help om in te skakel by netwerke, met toepaslike opleiding of deur sensitiewe emosionele begeleiding – daar is so baie om te doen!

Watter wonderlike potensiaal sal dit nie vir ons land inhou nie?

Page 8: Sensus 2011 - wat jy moet weet
Page 9: Sensus 2011 - wat jy moet weet

OPLEIDINGDie verdeling van sekondêre opvoeding van Suid-Afrikaners is nogal kommerwekkend.

Die sensus van 2011 wys dat slegs 40,5% van Suid-Afrikaners ‘n matriek kwalifikasie besit. 20,8% van Suid-Afrikaners het nie laerskool opleiding voltooi nie.

Wat ook baie interessant is, is dat die syfers aansienlik verskil tussen verskillende taal- en etniese groeperinge. Dit mag wees dat opleidingsvlakke aansienlik sal styg of daal, tussen verskillende dele van ons samelewing.

Wat beteken hierdie tendens vir die kerk?

Eerstens, ‘n plaaslike gemeente sal deeglik bewus moet wees van die gemiddelde vlak van opleiding in hulle gemeenskap.

Wat hoë en gesofistikeerde opleiding aanbetref, kan die volgende geld. Toegang en benutting van moderne tegnologie in die segment beteken ook dat die kerk ruim kan eksperimenteer met innoverende, nuwe maniere van opleiding. Hier kom die gebruik van die internet, multimedia inhoud, sosiale netwerke en webinars ter sprake. Mobiele platforms behoort ook meer en meer geleenthede hiervoor te bied in die nabye toekoms.

Wanneer ‘n gemeenskap egter merk dat daar oorwegende vlakke van ongeletterdheid en beperkte skoolopleiding voorkom, is daar ander oorwegings wat in ag geneem moet word.

In hierdie gevalle mag daar sommige lidmate wees wat nie behoorlik kan lees of skryf nie. Dan moet ons onsself afvra: hoe funksioneer iemand in so ‘n geval as deel van ons gemeente, as hulle nie self kan Bybel lees of ons opleidingsmateriaal kan verstaan nie?

Unieke oplossings, en liefdevolle begeleiding, sal deur plaaslike gemeentes toegepas moet word, ten einde alle gelowiges saam op reis te kan neem, hetsy ten spyte van, of ten koste van, hulle individuele vlak van opleiding.

Die kerk sal dit veral in ag moet neem in die keuse van opleidingstipes, onderwerpe en verspreidingskanale.

Page 10: Sensus 2011 - wat jy moet weet
Page 11: Sensus 2011 - wat jy moet weet

TEGNOLOGIE�//2�/.2�1%%$2�).�5/1)'%�3%.$%.2�5%12,"%�'%./%-�(%3��)2��4)$��&1)+".%12�"".�$)%�5//104.3�5".�).3%1."2)/.",%�)../5"2)%�6"..%%1�$)3�+/-�#7�-/#)%,%�3%'./,/')%��

�/,'%.2�$)%�2%.242�(%3�������5".��4)$��&1)+"".2%�(4)2(/4$).'2�3/%'".'�3/3�2%,&/.%��3%%.�@.�2+"-%,%�������6"3�3/%'".'�(%3�3/3�@.�,".$,7.�3%,%&//.��

�)%1$)%�0%12%.3"2)%�(%3�"231/./-)%2�'%'1/%)�3422%.�/0."-%2���.�����(%3�2,%'2����5".�(4)2(/4$).'2�3/%'".'�'%("$�3/3�@.�2%,&//.���,%'2������5".�(4)2(/4$).'2�(%3�).�����3/%'".'�'%("$�3/3�1%+%.""12���)%1$)%�27&%1�(%3�6%,�'%'1/%)�5".��� ��).������%.�/.2�+".�""..%%-�$"3�$)%�23%1+�'1/%)�@.�3%.$%.2�)2�6"3�).�$)%�3/%+/-2�2",�5//13$441��

�����5".�(4)2(/4$).'2�(%3�72+"23%��������(%3�3%,%5)2)%�� �����(%3�@.�1"$)/��

�����5".�(4)2(/4$).'2�(%3�'%%.�3/%'".'�3/3�$)%�).3%1.%3�.)%��� ���(%3�3/%'".'�5)"�2%,&/.%�>�-""1�()%1$)%�'%3",�2",�).�$)%�."#7%�3/%+/-2�"".2)%.,)+�237'�2//2�-/#)%,%�3%'./,/')%�5%1#%3%1��%.�2%,&/.%�",�(/%�2,)--%1�6/1$���)%1$)%�0%12%.3"2)%�)2�"-0%1�.%3�2/5%%,�2//2�$)%�������6"3�@.�".$%1�5/1-�5".�).3%1.%3�3/%'".'�(%3��.""-,)+��� ��34)2�������#7�$)%�6%1+��%.��� ��%,$%12��

�".$,7.�3%,%&/.%�%.�1"$)/@2�)2�$)%�%.)'23%�5".�$)%�(4)2(/4$%,)+%�3/%23%,,%�6"3�//1�$)%����*""1�3422%.�/0."-%2�).�'%6),$(%)$�'%$"",�(%3���)%1$)%�$",).'�(%3�2%+%1,)+�3%�$/%.�-%3�$)%�/.'%,//&,)+%�'%6),$(%)$�5".�2%,&/.%��

�%.�5".�$)%�'%5/,'%�5".�$)%�(/:�"".3",�(4)2(/4$).'2�6"3�3/%'".'�(%3�3/3�2%,&/.%��)2�$"3�#")%��4)$��&1)+".%12�2%�%15"1).'�5".�$)%�).3%1.%3�/0�@.�-/#)%,%�3/%23%,�)2��-%3�".$%1�6//1$%�/0�@.�#")%�+,%).�2+%1-��-//.3,)+�).�26"13�%.�6)3��%.�$",+�.%3�$%41�3%+2��

�/%�#%;.5,/%$�$)3�$)%�+%1+��

�.$)%.�$)%�+%1+�$)%�).3%1.%3�6),�'%#14)+�"2�+"."",�/-�-%.2%�3%�#%1%)+�%.�3%�#%$)%.��-/%3�$)%�#%0%1+3%�3/%'".'�5".�$)%�+%1+�2%�,)$-"3%�3/3�3%'./,/')%�).�"'�'%.%%-�6/1$���%+%1%�'%-%%.3%2�2%�).+/-23%5,"++%�,""3�3/%�$"3�(4,,%�5".�$)5%12%�%.�'%5/1$%1$%�).3%1.%3�5%1#).$).'2�'%#14)+�+".�-""+��

�)%�'%-)$$%,$%�+%1+�).��4)$��&1)+"�2",�%'3%1�-//)�-/%3�'"".�$).+�//1�(/%�'1"&)%2�%.�+/-0,%+2�(4,,%�).3%1.%3�-%$)"�)2���)%�'%#14)+�5".�-4,3)-%$)"�).(/4$�+".�-//.3,)+�-%%23%�5%1#14)+%12�-)2��

�""1�)2�6%,�'/%)%�-".)%1%�/-�-/#)%,%�3%'./,/')%�3%�#%.43���%.�()%15".�)2�2%+%1,)+�$)%�4)323441�5".�3%+2#//$2+"00%����0/22%�).�3%+2&/1-""3�2",�//+�#7�-%%1�5%1#14)+%12�2)'#""1�%.�#14)+#""1�6%%2�"2�).'%6)++%,$%�%�0/2�+/--4.)+"2)%��

�)%�-%%23%�2/2)",%�.%36%1+%�)2�//+�3/%'".+,)+�/0�2%,&/.%�-%3�).3%1.%3�3/%'".'���/2)",%�.%36%1+�#,//323%,,).'�)2�$42�//+�@.�231"3%')%�6"3�$)%�+%1+�-%3�672(%)$�+".�'%#14)+�/-�,)$-"3%��%.�$)%�",'%-%.%�04#,)%+��3%�#%1%)+�>�5%1",�"2�$)%�'1/%)�3%.$%.2%�).�"'�'%.%%-�6/1$��

Page 12: Sensus 2011 - wat jy moet weet
Page 13: Sensus 2011 - wat jy moet weet

DEMOGRAFIE�)%�2%.242�1%24,3"3%�#%5%23)'�.%3�6%%1�$)%�3/%.%-%.$%�$)5%12)3%)3�5".�/.2�,".$�2%�#%5/,+).'�� "3�%3.)2)3%)3��3"",��/4$%1$/-�%.�'%/'1"&)%2%�5%1201%)$).'�#%31%&��)2�/.2�%%.�5".�$)%�-%%2�5%1201%)$%�."2)%2�).�$)%�691%,$��

�)2�%'3%1�.)%�3%�29�$"3�$""1�.)%�20%2)&)%+%�0"31/.%�%.�3%.$%.2%�3%�#%20%41�)2�.)%��

�%.�5".�$)%�).3%1%22".323%�$).'%�/-�/0�3%�-%1+�).�$)%�2%.242�1%24,3"3%��)2�$)%�/4$%1$/-25%1201%)$).'�5".�/.2�-%.2%������5".��4)$��&1)+"�2%�#%5/,+).'�)2�*/.'%1�"2����*""1���.�2,%'2�����)2�/4%1�"2� ��������5".�$)%�,".$�2%�#%5/,+).'�)2�*/.'%1�"2���*""1���)3�#%3%+%.�$"3�/-31%.3�(%,&3%�5".�/.2�,".$�2%�-%.2%�./'�).�$)%�234$%.3%���*/.'�6%1+%.$%�,%6%.2&"2%�5%1+%%1��

"3�/.2�0,""2,)+%�'%-%%.3%2�#%31%&�$4)�()%1$)%�.%3�6%%1�/0�$)%�#%,".'1)+%�1/,�6"3�*%4'&/+42�%.�#%$)%.).'%�'%1)'�/0�/.2�3/%+/-23)'%�'%.%1"2)%2�20%%,���)..%�%.+%,%�*"1%�'"".�()%1$)%�'1/%0�*/.'-%.2%�$)%�#%,%)$25/1-%12�).�/.2�,".$�6%%2��%.�(4,,%�5%1$)%.�/.2�(4)$)'%�"".$"'�%.�).5%23%1).'��

‘.��.$%1�#%$4)$%.26""1$)'%�3%.$%.2�)2�$)%�5%123%$%,)+).'�5".�/.2�#%5/,+).'���,(/%6%,�$)%� %2��""0�%.��"43%.'�01/5).2)%2�'%2"-%.3,)+�2,%'2����5".�/.2�,".$�2%�/00%15,"+�#%2,"".��6//.�3/3����5".�$)%�-%.2%�$""1���%%1�%.�-%%1�-%.2%�(4,,%�).�$)%�23%$%�(%15%23)'�/0�2/%+�."�#%3%1�6%1+��?.�(/:1�).+/-23%��%.�?.�(%%.+/-%�5)1�

(4,,%�'%2)..%��

�)3�(%3�?.�)-0,)+"2)%�."�#%)$%�+".3%�3/%�5)1�'%,//&2&"-),)%2���/1�$)%�",'%-%%.�-"'�0,"33%,".$2%�'%-%%.3%2�$",+�?.�"&."-%�).�#76/.).'�#%,%%&��3%167,�23%$%,)+%�'%-%%.3%2�3/%."-%2�-%1+���/%�$)3�//+�",�27��'%%23%,)+%�,%)%12�-/%3�#%642�6%%2�5".�-%.2%�2%�#%(/%&3%�"".�2%+41)3%)3��23"#),)3%)3�%.�?.�5%12%+%1$%�3/%+/-2�>�(%327�(4,,%�(4,,%�/0�$)%�0,"33%,".$�/&�).�23%$%�#%5).$��

"3��4)$��&1)+"�2%�3"",5//1+%41%�#%31%&��2)%.�/.2�$"3��&1)+"".2�"2�(4)23"",�$)%�-%%23%�'%01""3�6/1$�).�$)%��//1$��""0�%.�$""1.""2�).�$)%� %2��""0���&1)+"".2�)2�$)%�$%1$%�'1//323%�(4)23"",�.""2�!4,4�%.��/3(/���.'%,2�)2�$)%�5)%1$%�-%%2�0/04,91%�(4)23"",��

"3�/.2�()%14)3�+".�,%%1��)2�$"3��&1)+"".2�./'�,".+�.)%�$//$�/&�4)3'%&"2%%1�)2�).�/.2�,".$�.)%���)3�'%,$�./'�/-�$)%.23%��-"3%1)"",��'%201%++%�%.�".$%1�#%$)%.).'2&"2%33%�).�

�&1)+"".2�"".�3%�#)%$�"2�$)3�*/4�'%-%%.2+"0�$)%.���.3%%.$%%,��/.2�-%1+�$"3��&1)+"".2�2%�'%6),$(%)$�"".�$)%�'1/%)�)2��5%1",�/.$%1�*/.'%1�'%.%1"2)%2�

Page 14: Sensus 2011 - wat jy moet weet

TEN SLOTTENatuurlik is daar nog baie ander statistieke en feite wat jou kan help om jou bediening en leierskap te vorm rondom Suid-Afrikaners se unieke samestelling. Ons is inderdaad ‘n land soos geen ander nie, met fassinerende mense, tendense en gewoontes.

Ons gebed is dat jy nie net ingelig sal wees deur die navorsing van die regering, of ander organisasies soos e-kerk nie, maar dat jy ook gelei sal word deur die werking van die Heilige Gees in jou lewe.

“So here's what I want you to do, God helping you: Take your everyday, ordinary life – your sleeping, eating, going-to-work, and walking-around life – and place it before God as an offering. Embracing what God does for you is the best thing you can do for him. Don't become so well-adjusted to your culture that you fit into it without even thinking. Instead, fix your attention on God. You'll be changed from the inside out. Readily recognize what he wants from you, and quickly respond to it. Unlike the culture around you, always dragging you down to its level of immaturity, God brings the best out of you, develops well-formed maturity in you.”

[Romeine 12:2 The Message]

As jy meer wil weet, of die verslae self stuk vir stuk wil deurlees, besoek die StatsSA webblad by die volgende skakel:

http://www.statssa.gov.za/Census2011/Products.asp

Page 15: Sensus 2011 - wat jy moet weet

MEER OOR EKERK NAVORSINGEkerk het ten doel om leiers van kerke, nie-winsgewende organisasies en besighede te help om 'n groter impak in die koninkryk te maak. Deur middel van navorsing, opnames, publikasies en seminare, fasiliteer ons leer- en ervaringsgeleenthede waar leiers versigtig kan luister na die wêreld waarin hulle leef, vinnig kan leer hoe om hulle impak te vergroot, en uiteindelik hulleself en hulle organisasies kan begelei om voluit te leef.

Om deel te word hiervan kan jy:

1. Meer gaan lees op die ekerk webblad.2. Inskryf op die maandelikse ekerk navorsing nuusbrief.3. Die nuutste tendens verslae gratis aflaai.

As jy meer betrokke wil raak, of as jy enige vrae of voorstelle het, kan jy direk vir Mynhardt kontak by [email protected], of by 082.853.6483.

LEES OOK DIE VOLGENDE EKERK TENDENS VERSLAE

Page 16: Sensus 2011 - wat jy moet weet

© Ekerk Vereniging 2013

Saamgestel deur Dries Cronje, Pierre Engelbrecht & Mynhardt van Pletsen.

Vir meer inligting oor Ekerk Navorsing, besoek gerus www.ekerk.org. Om hierdie inhoud in seminaar vorm te laat aanbied, kontak gerus vir [email protected].

Dankie dat jy gelees het!