web viewarea word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² . formules...
TRANSCRIPT
Annexure B
Wiskundige Geletterdheid (notas)
Graad 10
7 September 2015
Begin met voorbeelde
Leeruitkomstes vir die les:
a) Definieer die konsep Volume
b) Definieer die konsep driedemensioneel
c) Bereken die volume van ‘n reghoekige voorwerp
d) Bereken die volume van ‘n silinder
e) Gee die korrekte formule vir elke vorm
f) Differensieer tussen lengte, breedte en hoogte
Toets vorige kennis:
In die vorige les het ons die Area/Opp bereken van ‘n reghoek, sirkel en driehoek.
Definisie van AREA:
Area is ‘n twee-dimensionele konsep. Die area van ‘n vorm is die hoeveelheid ruimte
wat die vorm beslaan/opneem.
Byvoorbeel: Die area wat ‘n stuk hout op die vloer opneem is die grootte van die vloer
spasie wat dit oopneem.
Ons werk met twee-dimensies wanneer on area bereken – lengte en breedte.
Area word altyd gemeet in eenhede² - byvoorbeeld mm², cm², m² .
FORMULES VIR DIE BEREKENING VAN OPPERVLAKTE/AREA:
Area van ‘n reghoek = lengte x breedte
Area van ‘n sirkel = π × r²
Area van ‘n driehoek = ½ × basis × hoogte van driehoekh
b
b
lr
Annexure C:
Nuwe Konsepte Definisies:
Volume
Volume is ‘n driedimensionele kosep. Die volume van ‘n voorwerp is die grootte van die
driedimensionele spasie wat ‘n voorwerp opneem of kan behou.
Solide voorwerp?
Die hoeveelheid 3D ruimte wat ‘n voorwerp opneem/beslaan.
Baksteen
Hol voorwerp?
Die kapasiteit (inhoudsmaat) wat die voorverp kan behou.
Glas met water
Wanneer met volume werk, werk mens met 3 dimensies – lengte, breedte en hoogte.
Volume word altyd gemeet in eenhedeᵌ - bv. mmᵌ, cmᵌ, mᵌ.
1) Die volume van ‘n reghoekige voorwerp = (area van reghoek) × hoogte
= (lengte × breedte) × hoogte
= l × b × h
2) Die volume van ‘n silinder = (area van sirkel) × hoogte
= (π × r²) × hoogte
= πr² × h
Annexure D
Verdeel in 4 groepe. Elke groep kry 2 reghoekige voorwerpe en 2 silinders. Ons sal dan
die volume bereken van elke voorwerp. Neem mates van gegewe voorwerpe.
Die volume van ‘n reghoekige voorwerp = lengte × breedte × hoogte
(Bereken antwoorde in mm)
________________________________________________________________________
____________________________________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
__________________________________
Die volume van silinder = πr² × hoogte NB!! Π = 3,14
___________________________________
___________________________________
___________________________________
___________________________________
Bereken antwoord in cm (Tuna blikkie)
____________________________________
____________________________________
1.
2.
4.
____________________________________
____________________________________
(Group activity – MEMO)
Verdeel in 4 groepe. Elke groep kry 2 reghoekige voorwerpe en 2 silinders. Ons sal dan
die volume bereken van elke voorwerp. Vra leerders om die mates te neem van elke
voorwerp – doen voorbeelde saam met hul op die bord.
Die volume van ‘n reghoekige voorwerp = lengte × breedte × hoogte
(Bereken antwoord in mm)
= l × b × h
= 90mm × 30mm ×15mm
= 40 500mm3
= l × b × h
= 60mm × 29mm ×29mm
= 50 460mm3
Die volume van silinder = πr² × hoogte NB!! Π = 3,14
= πr² × h
= 3,14(13,5)² × 60mm = 34 335,9
≈ 34 336mm3
Bereken antwoord in cm.
1.
30mm
15mm
29mm
29mm
60mm
3.
60mm
27mm
Radius = 13,5mm
4.
= πr² × h
= 3,14(4.25)² × 3,5
= 198,5068…
≈ 199cm3
Annexure E
Worksheet 7 September 2015
Volume Graad 10
Beantwoord die volgende vrae:
1. Definieer die konsep Volume
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
2. Wat beteken die konsep drie-dimensioneel?
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
8,5cm
Radius = 4,25cm
h 3,5cm
Annexure F
Question and answer
Questions asked:
- Definieer die konsep area/opp
- Definieer die konsep volume
- Gee die korrekte formule om die volume van ‘n reghoekige prisma te bereken
- Gee die korrekte formule om die volume van ‘n silinder te bereken
- Differensieer tussen lengte, breedte en hoogte