laerskool jan meyer · groep – improvisasie wat is improvisasie? begin, middel en einde...

14
Laerskool Randhart Graad 7 : Eksamenafbakening November 2019 Afrikaans 2: 11 November Leer die volgende soos aangedui asook ALLE taaloefeninge wat reeds gedoen is ONDERWERP Handboek Taalgids Taaltrots Selfstandige naamwoorde Module 1: Aktiwiteit 2; bl. 7 bl. 350-352 Meervoude Module 1: Aktiwiteit 2; bl. 7 bl. 350-351 bl. 2, 3 Verkleining Module 1: Aktiwiteit 2; bl. 7 bl. 351 bl. 3, 4 Byvoeglike naamwoorde Module 1: Aktiwiteit 2; bl. 7 bl. 352-353 Trappe van vergelyking Module 1: Aktiwiteit 2; bl. 7, 8 bl. 353 bl. 6 Tydsvorme Module 4: Aktiwiteit 3; bl. 64 Direkte en indirekte rede Module 5: Aktiwiteit 4; bl. 275 bl. 34, 35 Afkortings Module 1: Aktiwiteit 4; bl. 18 Klankverskynsels Module 1: Aktiwiteit 4; bl. 17 Afleidings Module 2: Aktiwiteit 2; bl. 26 bl. 346 bl. 12 Samestellings Module 2: Aktiwiteit 2; bl. 26 bl. 346-347 bl. 11 Voegwoorde Module 4: Aktiwiteit 3; bl. 63 bl. 355 Sinonieme Module 6: Aktiwiteit 5; bl. 103 bl. 344 bl. 17 Antonieme Module 6: Aktiwiteit 5; bl. 103 bl. 344 bl. 18 Homonieme Module 6: Aktiwiteit 5; bl. 103 Homofone Module 6: Aktiwiteit 5; bl. 103 Bywoorde Module 6: Aktiwiteit 5; bl. 102-103 bl. 354-355

Upload: others

Post on 30-Jan-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Laerskool Randhart Graad 7 : Eksamenafbakening November 2019

Afrikaans 2: 11 November

Leer die volgende soos aangedui asook ALLE taaloefeninge

wat reeds gedoen is ONDERWERP Handboek Taalgids Taaltrots

Selfstandige naamwoorde Module 1: Aktiwiteit 2;

bl. 7 bl. 350-352

Meervoude Module 1: Aktiwiteit 2;

bl. 7 bl. 350-351 bl. 2, 3

Verkleining Module 1: Aktiwiteit 2;

bl. 7 bl. 351 bl. 3, 4

Byvoeglike naamwoorde Module 1: Aktiwiteit 2;

bl. 7 bl. 352-353

Trappe van vergelyking Module 1: Aktiwiteit 2;

bl. 7, 8 bl. 353 bl. 6

Tydsvorme Module 4: Aktiwiteit 3;

bl. 64

Direkte en indirekte rede Module 5: Aktiwiteit 4;

bl. 275 bl. 34, 35

Afkortings Module 1: Aktiwiteit 4;

bl. 18

Klankverskynsels Module 1: Aktiwiteit 4;

bl. 17

Afleidings Module 2: Aktiwiteit 2;

bl. 26 bl. 346 bl. 12

Samestellings Module 2: Aktiwiteit 2;

bl. 26 bl. 346-347 bl. 11

Voegwoorde Module 4: Aktiwiteit 3;

bl. 63 bl. 355

Sinonieme Module 6: Aktiwiteit 5;

bl. 103 bl. 344 bl. 17

Antonieme Module 6: Aktiwiteit 5;

bl. 103 bl. 344 bl. 18

Homonieme Module 6: Aktiwiteit 5;

bl. 103

Homofone Module 6: Aktiwiteit 5;

bl. 103

Bywoorde Module 6: Aktiwiteit 5;

bl. 102-103 bl. 354-355

Page 2: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Lydende en bedrywende

vorm

Module 13: Aktiwiteit 3;

bl. 233-234 bl. 31-33 bl. 28

Leer al jou prosa- en poësie-aantekeninge.

ONDERWERP Anna

Atoom-

leesboek

Literatuur-

studie-

aantekeninge

Piekfyn

Afrikaans-

handboek

Poësie-

aantekeninge

Onvoorbereide gedig bl. 1-6

Poësie-terminologie bl. 1-6

Letterkunde bl. 1-6

Afrikaans is 'n leervak - oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel. As

jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die verskil

maak.

Engels 2: 12 November

You will need to prepare well for the exam. If there is something you do not

understand, ask for help.

The paper consists of four sections of 20 marks each.

1. Comprehension: different text types e.g. short story, news article, advert,

cartoon etc.

2. Language

Topic Where will I find it?

Articles Module 14 Unit 2

Nouns Module 1 Unit 4

Simple present tense Module 1 Unit 5

Gender Module 17 Unit 1/ extra page

Diminutive Extra page

Finite verbs, Compound and complex

sentences

Module 2 Unit 4, Module 17 Unit 6

Pronouns Module 2 Unit 4, Module 14 Unit 5

Module 15 Unit 6

Punctuation Module 2 Unit 6, Module 3 Unit 5

Module 7 Unit 5, Module 14 Unit 5

Simple sentences Module 3 Unit 4

Active and passive voice Module 7 Unit 4, Module 12 Unit 5

Homophones, homonyms, polysemes Module 4 Unit 5

Page 3: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Root words, pre- and suffixes Module 5 Unit 4

Sentence structure Module 5 Unit 5

Emotive language Module 6 Unit 2

Simple past tense Module 6 Unit 3

Present progressive tense Module 9 Unit2

Direct and indirect speech(reported) Module 9 Unit 4, Module 11 Unit 1

Abbreviations(meanings of words) Module 10 Unit 5

Questions, question tags Module 11 Unit 3

Adjectives Module 4 Unit 4, Module 7 Unit 2,

Module 15 Unit 5

Prepositions, Adverbs Module 8 Unit 3, Module 15 Unit 3

3. Generic question: Literary devices(notes)

Poetry terminology(extra notes)

4. Short story

5. Poetry

Sosiale Wetenskappe: 13 November

Geskiedenis

Onderwerp 6, Eenheid 2: Redes vir die VOC se nedersetting aan die Kaap. (1.2)

Onderwerp 6, Eenheid 2: Hoe was dit om ‘n slaaf aan die Kaap te wees? (2.1.4)

Onderwerp 6, Eenheid 2: Die nalatenskap van slawerny. (2.1.6)

Onderwerp 6, Eenheid 2: Die beweging van die trekboere. (4.1)

Onderwerp 6, Eenheid 2: Leefstyl en stories van die trekboere. (4.2)

Onderwerp 8, Eenheid 1: Waarom het die Britte in die Kaap aangekom? (2)

Onderwerp 8, Eenheid 2: Britse amptenare en soldate in die Kaap. (2)

Onderwerp 8, Eenheid 2: Hoekom is slawerny afgeskaf? (4)

Onderwerp 8, Eenheid 2: Redes vir die Groot Trek. (5.1)

Onderwerp 8, Eenheid 2: Gevolge van die Groot Trek. (5.2)

Onderwerp 8, Eenheid 3: Handelsverhoudings op die noordelike grens. (1)

Geografie

Onderwerp 5, Eenheid 1: Wat is bevolkingsgroeikoers? (1.3)

Onderwerp 5, Eenheid 1: Wat is babasterftekoers? (2)

Onderwerp 5, Eenheid 1: Wat is lewensverwagting? (3)

Onderwerp 5, Eenheid 2: Malaria. (1.5)

Onderwerp 5, Eenheid 2: Diarree. (1.6)

Onderwerp 5, Eenheid 3: Verhoogde voedselproduksie. (2.1)

Page 4: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Onderwerp 5, Eenheid 3: Beheer van siektes en infeksies. (2.2.1)

Onderwerp 7, Eenheid 1: Natuurlike hulpbronne op aarde. (1)

Onderwerp 7, Eenheid 1: Misbruik van sekere natuurlike hulpbronne. (2.2)

Onderwerp 7, Eenheid 2: Redes vir bewaring. (1.2)

Onderwerp 7, Eenheid 2: Ekotoerisme. (4)

Onderwerp 7, Eenheid 3: Hoe om riviere gesond te hou. (3.1.1)

Onderwerp 7, Eenheid 3: Waarom moet vleilande bewaar word? (4.2)

Onderwerp 7, Eenheid 3: Verantwoordelike huishoudelike gebruik van

waterhulpbronne. (5.3)

Wiskunde 1: 14 November

Priemgetalle bl. 9 en 21

Vierkantswortels bl. 32

Identiteitselemente bl. 13

Volgorde van bewerking bl. 15

Eksponente bl. 31 - 42

Omskakelingsbv. m na km bl. 130

Grafieke bl. 196

Waarskynlikheid bl. 310 – 316

Datahantering bl. 291

Volume bl. 142

Faktore bl. 9 en 34

Afronding bl. 11

Priemfaktore bl. 21 – 22

KGV bl. 85

Enkelvoudigerente bl. 27

Verhoudings bl. 24

Breuke bl. 88 – 90

Vereenvoudig breuke bl. 83 – 84

Omskakeling van breuke bl. 87

Vergelyk breuke bl. 85 – 86

Persentasies bl. 113

Bewerkings bl. 105 – 107

Heelgetalle bl. 236 – 247

Algebraïese taal en uitdrukkings bl. 265 – 271

Getalpatrone bl. 249 – 254

Konstantes en veranderlikes bl. 265

Getalsinne bl. 273

Oplos van vergelykings bl. 276 – 280

Omtrek bl. 125 – 129

Oppervlakte bl. 130 – 131

Page 5: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Buite-oppervlakte bl. 148

Volume bl. 140

Transformasie bl. 211 – 220

Datahantering

Stingel en blaar diagram bl. 288

Modus bl. 292 – 293

Mediaan bl. 292

Gemiddeld bl. 291

Eienskappe van vierkant en reghoek bl. 63

Driehoeke bl. 60

Loodregte- en ewewydigelyne bl. 54

3D-voorwerpe bl. 226 – 229

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe: 15 November

Leerders leer alle werk uit leerderhandboek.

Kwartaal 1

Onderwerp 1: Die geskiedenis van geld

- Geld en elektroniese banksake

- Die rol van geld

Onderwerp 2: Behoeftes en begeertes

- Primêre en sekondêre behoeftes

Onderwerp 3: Goedere en dienste

- Die rol van huishoudings as verbruiker

Onderwerp 4: Besighede

- KMMO’s

- Soorte besighede

Kwartaal 2

Onderwerp 5: Rekeningkunde-begrippe

- Rekeningkunde-begrippe: Kapitaal, bates en laste

- Inkomste en uitgawes

Onderwerp 6: Inkomste en uitgawes

- Soorte inkomste

- Persoonlike uitgawes

- Persoonlike nettowaardestaat

Kwartaal 3

Onderwerp 8: Die entrepreneur

- Eienskappe van ‘n entrepreneur

Page 6: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

- Entrepreneursfunksies

Onderwerp 9: Hoe om ‘n besigheid te begin

- Behoeftes en begeertes van verbruikers

- Gebruik van herwonne materiaal

- SWOT-ontleding

- Reklame

- Begroting

- Kosteberekening

- Berekening van die verkoopsprys

Onderwerp 11: Ongelykheid en armoede

- Oorsake van ekonomiese- en sosiale ongelykheid

- Sosio-ekonomiese uitdagings in landelike en stedelike gebiede

Kwartaal 4

Onderwerp 12: Die produksieproses

- Drie stadiums van die produksieproses

- Insette(produksiefaktore) en uitsette

- Hernubare en nie-hernubare hulpbronne

- Die betekenis van ekonomiese groei

Onderwerp 13 – Spaargeld

- Doel met spaar

- Banke

- Spaarskemas in die gemeenskap

Natuurwetenskappe: 18 November

Kennisafdeling 3: Eenheid 1: Bronne van

energie.

Bronne van energie

Eenheid2: Potensiële en kinetiese

energie.

Potensiёle energie en kinetiese energie

Eenheid 3: Hitte-oordrag. Potensiёle en kinetiese energie in

stelsels

Geleiding

Konveksie

Straling en weerkaatsers

Eenheid 4: Isolasie en Gebruik isoleermateriale

Page 7: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

energiebesparing.

Ondersoek ‘n sonergieverwarmer

‘n Goeie ontwerp gebruik natuurlike

warmte

Isolering van die huis

Summatiewe assessering (uit skrif)

bl. 131

Eenheid 5: Energie-oordrag aan die

omgewing.

Energie-oordrag aan die omgewing

Eenheid 6: Die nasionale

elektrisiteitstoevoerstelsel.

Die nasionale

elektrisiteitstoevoerstelsel

Kennisafdeling 4: Planeet Aarde en die

ruimte.

Eenheid 1: Verhouding van die son tot

die aarde.

Verhouding van die son tot die aarde

Die aarde draai op sy eie as

Die seisoene

Lengte van die dag (ken alle sketse)

Sonenergie en lewe op aarde en

gebergde sonenergie. (Lees goed deur,

kortvrae.)

Eenheid 2: Verhouding van die maan tot

die aarde.

Die relatiewe posisies van die aarde en

maan

Swaartekrag

Getye (Ken alle sketse om antwoorde te

staaf.)

Ekosisteme in tussengetysones

Eenheid 3: Historiese ontwikkeling van

astronomie.

Moderne ontwikkelings. (Lees baie goed

deur.)

Tegnologie: 19 November

Kwartaal 1

Eenheid 1: Wat is Tegnologie?

Definisies

Ontwerpproses

Ontwerpopdrag

Eenheid 2: Grafiese kommunikasie

Definisies

Vergrotings en verkleinings van sketse

Lyntipes

Eerste Hoekse Ortografiese Projeksie

Eenheid 4 en 5: Meganiese stelsels en beheer (Hefbome)

Definisies

Drie klasse hefbome

Page 8: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Meganiese voordeel

Pneumatika en hidroulika

Definisies

Daaglikse gebruike

Kwartaal 2

Eenheid 1 - 3: Strukture

Definisies

Klassifikasie van strukture

Soort strukture

Versterkingstegnieke

Kwartaal 3

Eenheid 1: Magnete

Definisies

Soorte magnete

Magneetpole en sketse van pole

Elektromagnete

Eenheid 2: Herwinning

Definisies

Eenheid 3: Elektriese stelsels en beheer (stroombane)

Definisies

Stroombaansimbole

Serie- en parrallellestroombane

Kwartaal 4

Eenheid 1: Vlugtelinge

Definisies

Ondersoek van vlugtelinge

Eenheid 2: Verwerking van voedsel

Definisies

Die voedselpiramide

Ingelegte en gedroogte voedsel

Eenheid 4: Veiligheid

Veiligheidstekens

Veiligheidsreëls

Skeppende Kunste: 20 November

Leer die volgende bronne op die tablet en uit die skrif

Onderwerp Inhoud

o Kwartaal 1 Stemontwikkeling:

Page 9: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Dramavaardighede

o Ontspanninng

o Asemhaling

o Resonansie

o Artikulasie

Fisiese ontwikkeling:

o Ontspan, maak jou los en gereed vir die beweging.

o Spieëlwerk

o Beelding

o Lei en volg

o Kwartaal 2

Dramavaardighede

Groep – improvisasie

Wat is improvisasie?

Begin, middel en einde

Ruimtelike ooreenkomste

o Kwartaal 1 & 4

Musiekgeletterdheid

Musiekalfabet

Soek die note op klavier of klawerbord

Wat is musiek?

Diskantsleutel, tydsduur & nootwaardes

Notering & solfastelsel

Partituur & dinamiek

Gepunteerde noot

Stemvorm en terminologie

o Kwartaal 3 Musiekluister Stemming

Die Suid-Afrikaanse volkslied

Perkussie-instrumente

Roep en antwoord

o Kwartaal 1 Dansuitvoering

Gedragskode & beginsel van postuur en liggaamslyn

Opwarmingsoefeninge & ruggraat

Gewrigsmobiliteit & gewigsverplasing

o Kwartaal 2 Dansimprovisasie

en komposisie

4 Danselemente

o Kwartaal 3 Dansteorie en

dansgeletterdheid

Dansterminologie

Identifiseer verskillende dansvorme

o Kwartaal 2 Visuele Kunste Kunselemente

Ontwerpbeginsels

o Kwartaal 3 Visuele Kunste Kenmerke van Impressionisme

Page 10: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Lewensoriëntering: 21 November

Kwartaal 1

Kernwoorde bl. 5, 20, 22

bl. 4 Stappe om jou selfbeeld te verbeter

bl. 22 Selfgelding – die drie tipes mense

bl. 33 Wees ‘n knap slimkop – 5 tegnieke om na jou brein om te sien

Kwartaal 2

Kernwoorde bl. 42, 51, 55

bl. 42 Konstitusionele hof – Laaste paragraaf

bl. 43 Toepassing van verantwoordelikhede – 2 paragrawe

bl. 51 Die voordele van lag – 3 voordele met beskrywings

bl. 54 Die sewe wenke om jouself teen gevaar te beskerm

Kwartaal 3

Kernwoorde bl. 76-78, 80, 84, 92-94

bl. 78 Simptome van dwelmmisbruik

bl. 80 Persoonlike faktore van dwelmmisbruik

bl. 92 Algemene siektes van omgewingsgesondheid

bl. 93 Tuberkulose

bl. 94 Voorkom omgewingsprobleme

bl. 106 Vind uit oor loopbane

bl. 107 Ken jou loopbaan

Kwartaal 4

Kernwoorde bl. 120, 122, 128, 130 – 131

bl. 120 Faktore wat persoonlike keuse beïnvloed

bl. 123 Kossoorte vir elke maaltyd

bl. 126 Veiligheid in die water

bl. 128 Oorsake van siektes

bl. 131 Epilepsie

bl. 133 Behandeling, versorging en ondersteuning vir ‘n siek persoon

Page 11: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Afrikaans 1: 22 November

Die vraestel bestaan uit ʼn opstel en ʼn transaksionele teks.

ONDERWERP Piekfyn

Afrikaans-

handboek

Kreatiewe

skryfwerk skrif

Verhalende opstel

Module 1:

Aktiwiteit 3

Module 6:

Aktiwiteit 5

Beskrywende opstel

Module 5:

Aktiwiteit 2

Module 14:

Aktiwiteit 1

Beredeneerde opstel Module 15:

Aktiwiteit 1

Plakkaat

Module 7:

Aktiwiteit 3

Module 10:

Aktiwiteit 1

Dagboekinskrywings Module 8:

Aktiwiteit 5

Koerantberig Module 13:

Aktiwiteit 1

Engels 1: 25 November

1. Essay: Descriptive and narrative essay

2. Shorter transactional texts:

Dialogue

Friendly letter

Giving instructions

Newspaper article

Diary entry

Advertisement

Page 12: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Wiskunde 2: 26 November

1. Natuurlike getalle

2. Telgetalle

3. Heelgetalle

4. Identiteitselement van + en – (0)

5. Identiteitselement van x en ÷ (1)

6. X en ÷ met 0

7. Veelvoude

8. Faktore

9. Priemgetalle

10. Saamgestelde getalle

11. Kommutatiewe, assosiatiewe en distrubitiewe eienskappe van getalle

12. Magte, vierkantswortels en derdemagswortels

13. HVDVOA

14. Heelgetalle: herkenning, vergelyking, plus, minus, maal en deel

15. Desimale breuke: herleiding, getallelyne, repeterende desimale breuke, plus,

minus, maal en deel

16. Omtrek en oppervlakte: formules van vierkant, reghoek en driehoek, totale

buite-oppervlakte

17. Gewone breuke: herkenning, vergelyking, vereenvoudiging, herleiding, getallelyne,

plus, minus en maal

18. Meetkunde: lyne, poligone, 2D-vorms en 3D-voorwerpe, transformasie,

kongruensie en gelykvormigheid

19. Vloeidiagramme en tabelle

20. Probleemoplossing: skryf van getallesinne, oplossing van vergelykings

21. Volume: formules van kubus, reghoekige prisma en driehoekige prisma.

22. Getalsoorte: rye en kolomme, ewe en onewe getalle, vierkantgetalle,

saamgestelde en priemgetalle, verhouding en koers

23. Persentasies : herleidings

24. Datahantering: stam-en blaardiagramme, modus, mediaan, rekenkundige

gemiddeld, omvang, frekwensie, soorte grafieke

Wiskunde-skrifte en handboek!

***LEKKER LEER!***

Page 13: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note

Groot take word meestal nie deur krag volbring nie,

maar deur volharding. (Samuel Johnson)

__________________ ______________________ ____________________

K van Zyl I K Kichenbrand M Gerber

Departementshoof Adjunkhoof Hoof

Page 14: Laerskool Jan Meyer · Groep – improvisasie Wat is improvisasie? Begin, middel en einde Ruimtelike ooreenkomste o Kwartaal 1 & 4 Musiekgeletterdheid Musiekalfabet Soek die note