jp||fc4 ' ' * t .-t; 7634*€¦ · grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800...
TRANSCRIPT
JP||fc4 ■ ' ' * t .-t; '
7634*
staking aan die gang is ; wel, dit gaat teen die grond
beginsels ran ons Wet; Tolgens one .wette is enig man
wat nie werk het nie, geregtig cm work te loop soek en am
die werk te aanvaar. Die Amerikane het sorer gegaan
om te ae dat hul sal dit handhaaf op die punt van die
bayonet#/. Due Regerir« is natuurlik verplig om die mense
te beskerm en om die wette ran die land te handhaaf. Bk
wil nog dit daarby yoeg— die Vak Unies veroorsaak ook
dikwils werkloosheid, Dit is een van die grondbeginsels
▼an die Vak Unies, dat *n man nie mag werk nie vir *n
laer loon as wat bestaan in die distrik waar hy werk,
Ek hou toI die Vak Unies het baje slegte gerolge en ek sal
▼ir U aarihaal uit *n boek wat ek hier het "Crime and its
causes", op blads, 59, Dit is baje balangryk wat hier
verkl«ar word (Getuie lees voor uit boek ter bevestiging
▼an sy b ewe rings).
VV wil ek lets se oor die Loon wet; ek beskou dit
as *n eksellente Wet|
VOORSITTER: Sou U ten gunste daarvan wees dat die
Loonwet van toepassing sou geaaak word op die kaffers?—
Heej fck sou daar op teen wees} daar is ook die Industriele
Veroaenings Wet; van af die datum wat die Loonwet in
working gewees is , sien ek nie die minste noodaaakllkheid
▼ir die Vak Veranigings; dit is «n onkruid wat gesaai is
▼an oorsee, Dit is teenstrydig met ons gevoelens, en dit is
▼ol van 8osiali8me,
Nou wil ek graag aangaan om iets te se oor die
kwessie van drank; ek mag se voor die Brits-Boere oorlog
was ek hier resident gewees; President Burger het in die
dae persoonlik vir lay geae dat die pi Transvaalse
7635*
Regering *n groot fout gemaak het; hul het geluister na die
raad ian «n seker Kerk feenootskap om drank weg tehou ran die
kaffers, en die gevolg was gewees one het handel hier gehad
in vervalste dran?c wat skrikbarend was gewees* Die toestand
was werklik sleg gewees, viral in die buurt ran die myne
waar dit sikwils o nmoontlik was vir *n persoon om rond te
loop#; op Sondae viral was dit ernstig gewees; die kieries
en die mes3e het deur die lug geawaai en moord en doodslag
het in die dae op die myne en hier in die buitedele van di e
dorp *n groot rol gespeel* h
Wanneer was die prohibiesie van drank ingevosr?—— In
die ou dae toe hul eers hier ge kom h e t* ..# .«
U praat van President Burger; meen U nie Generaal
Schalk Burger? Hy het gese die Transvaalse Regering het *n
groot fout begaan; ja , dit was Genl* Sghalk Burner, nie
President Burger nie.
Dit was twee verakillende persons?--Ja, ek het hul
baje goed geken, Ek wil dit nog se; daar was bewys gewees
dat die drank distillerye het chemikale in die drank inge-
set wat die drank soos whiskey het laat smuak; die hele bottel
met alles eaam het miskien ag of nefi dubbeltjies
gekos en hul het die drank verkoop vir 7/6 of selfs vir
10/- die bottel en hul het groot profyte gemaak uit daardie
onveroorloOfde verkoop* Ek praat nou van wat gebeur het
in die Republikeinse dae. Hul het toe gespot oor die ding I
hul het gepraat oor Canon Aaron en Prins Moses; dit is die
mense wat hier hul fortuin het kom maak* Ons loan nie begryp
nie wa&ram sommig* mense die hele land wil droog het. Die
Kerk Genootskap waaraan ek behoor wil nooit aaig besluit
neem nie teen die gebruik van drank* Ons is teen die
misbruik van drank raaar one is yolstrek nie teen die gewone
en matige gebruik d&arvan, Daar is mense wat hier kom uit
die Suid-oostelike dele van Luropa; hul is helfte Asiate;
hul kom in Durban of in die Kaap aan en kom dan hier, en hul
kan sonder gestop te word in *n bar ingaan en bedien
word, terwyl *n naturel of 1 n gekleurde man nie bedien
word nie* Persone wat hier gebore is moet belet word__dit
is myns insiens anbillik. Die drank wat hier aan die
naturelle verkoop word bestaan uit lopana en skokiaan,
Skokiaan het ek baje sien maak op die Delverye; ek kan U
doe rersekering gee dat die goed wat daarin geset word rer«
skriklik ruik, en ek kan U ook die verstkering gee,dat as
u fn halve glaa ran die ding sou drink, dan sou U siek wees
vir «n paar dae. Maar dit lyk vir my dat die "droog" mense
liv/er sal sien dat die naturel geruineer sal word deur daar
die soort van gif te drink as om hom toe te laat *n gesonde
■opie te kry. Kaffer bier drink die naturelle al van ouds
a f , dit is hul nasionale drink en dit is baje goed vir hull
Rk persoonlik het dit dikwils geproef en ek se dit is gesond
vir h u l . Kn selfs ligte wyn is *n gesonde drank, en ek kan
nie sien nie waarom die naturel nie die reg sou kry nie om
dit onder behoorlike toesig te drink,
VOORSITTER: U se U is ten gunste daarvan dat die
naturel sterke drank sal kry ?— Ja, seker,
Wat bedoel U daarmee— watter soort drank?— Sterke
drank soos gewo/ne bier en Kaapse brandewyn en ligte wyn*
Mens sou die ding kan reel deur die kaartjies sisteem? mens
kan dit so inrig dat die naturel »n sekere hoeveesLheid per
dag kan kry in *n Goevernements kantien; as meer wil
drink, dan is dit sy saak; maar ons voel dat dit onder
7637,
Goeverneiaents kontrole behoor te wees. En dit sou ook goed
wees vir die wyn Industrie van die land. Ons weet in Italie en
Spaaje drim: die mense hul eie ligte wyn en ons hoor nooit
dat daar misbruik gemaak word ran die drank— hul dr ini; dit
vanaf hul kindse dae. Hul drink altyd wyn, en wie sal se
hul is droak nasies?
DR. roiTHIEs As U ten gunste van sterke Arank is , is
ook ten gunste ran kaffer bier ?— Ja, s ekerj ek is ,
En hoe meen U moet dit verstrek word?— wel, op die
delwerye .took hul hul eie bier en daar is nooit die minste
moeite nie. 0^ Yryda£ en Saterdag stook hul hul bier en daar-
na drink hull maar daar is nie moeilikheid nie in verband daarmee
U meen dit moet maar aan hul oorgelaat word?— Ja,maar
hier in die dorp moet dir onder Goevernements kontrole wees,
Onder Go eve moments kontrole of onder kontrole van andere
outoriteite wat dit kan doen,
Meen U munisipale kontrole?- Ja| ek wil dit nog aan-
haal; die sterkste afskaffers is self die "liquor sellers",
Hul is sogenaamde "good Templars" en hul werk teen die
verskaffinf van drank} maar waar hul hul profit maak is uit
die onwettige drank handel. Dit betaal vir hul om daarop te
let dat die land sal droog wees, want dan kan hul hul groter
profyte maak uit die onwettige handel.
Hou is daar die kn.ssie Tan natur.ll. pass, waaroor
•k nog graag lets wil se. Op die oomblik is daar *n saand.-
lik s . pas waanrtr hul 1 / . betaal. 0p die Delwerye is dit die
posiesie dat die natural self die 1/- moet betaal; dit gee
natuurlik <n geweldigs hoop werk vir d i . pas beaabtes. Ek sou
dit aan die hand * 1 gee. dat die natur.l <n kwartaal pas, of
in sea maandelikae pas, of *n jaarlikae pas sal kan kry* vir
ao*n pae sou hy 3/- of 6/- of 12/- moet betaal? dit sou die
work Ten die pas beambtes baje bespaar en daar 3al minder
anrttenare nodig wees. Op die oorablik kry ons baje naturelle,
viral op die Delwerye wat hul passe opskeur, en as iemand
hul vra om hul pas te vertoon, dan se hul hul het hul pas ver«
loor, Die naturel weet hy kan na die paskantoor gaan en
op bstaling van l/- kan hy fn nuwe pas kry I hy behoef net
*n ekakuus te mask rir die ambtenaar. Maar as die poaiesie so
verander word as ek roorstel en as hy 3/- of 6/- of 12/- moet
betaal, dan sal hy nie so geneig wees om sy pas op te skeur en
om *n nuwe pas te koop, 5k meen dit sou Tn stap in die goeie
rigting wees, Wat die pas sisteem self betref, ok meen dit
is hheelmaal gesond; ek kan nie sien nie hoe ons sonder passe
eal kan klaar kom; dit hou goeie kontrole oor die bewegings en
oor die doen en late van die naturelle, En boondien is dit
baie goed vir doeleindes van identifikasie,
Kanse kry laag witmense en kommuniste wat nou aan die
naturelle verkondig dat dit * n humiliasie is , * n verlaging vir
hul is om pasae te dra; daar is *n lot van die I .C .U . mense
wat onder die naturelle rondloop en wat rusie stook, Hul
wil nie passe dra nie aadat, soos hul se, die witman nie pass#
dra nie; maar in 3uropa en in ander lande is die paspoort
sisteem nog in swang en daar moet wltroense passe dra; en vir
*n persoon wat nie ’ n kriminele misdaad begaan het is dit ook
nie *n skande niej en dit is ook nie *n skande nie vir *n
peraoon om sy vinger afdruk te moet geej niemand wat niks
te verberg het sou daarup teen wees; ek se dit is *n goeie
sisteem en dit sou jammer wees as dit sou moet afgeskaf word,
Dit is die opinie wat ek hou en wat baje van my mede
Afrikaners vir my gese het om voor die Kommi3 3ie te plaas.
W B > J B A W g l 7639#
Bk kom nou op die volgendejunt waaroor ek lets wLl se—
die surplus Bantoe bevolking in die stede, Op die Delwerye
vind on dat bale van die naturelle ran tyd tot tyd v; eg trek na
die stede toe; die pelisie gaat van tyd tot tyd rond en op
Grasfontein het hul by voorbeeld tusse die 600 en 800 gekry
wat nee passe gehad het nie. Daardie mense le leeg, en die
gevoelens van die Party waaraan ek behoor is dat die natural
nie in die witman se area moet wees nie, tensy hy werk of tensy
hy kan bewys dat hy na werk soek, Ons nil nie leeglopers he
nie* Bk denk die Berste Minister le dit ook neer in een van
ey stellings. As die naturel Tan die kraal kom is hy ge«
woonlik begerig cm werk te kry; as hy twee of drie maande hier
is en as hy dan nie werk het nie , dan behoor hy terug te gaan
na sy stam; daar is twee soorte naturel; die onstamde kaffer
en die gewone kraal kaffer* Die gewone kraal kaffer rind one
gewoonlik is »n ordentelike per bo on wat horn onderwerp aan wet
en aan orde* 1fy het nog gesag rir die witman, Maar daar is
die ontstamde kaffer ; hy wil nie meer kaffer wees nie; hy
wil <n witman wees en verbeel^ rir hom hy is »n witman; hy het
ay respek en sy liefde yir sy kaptein en sy stam en sy
eie mense totaal verloor — hy behoor nie meer aan hul nie,
Ons behoor daardie soort van mense oor dieselfde kam te
skeer, As hy nie stam het nie, dan behoor terug te
ga an na die stam van sy vader of na die stam van sy groot^
vaderj onB weet van wie hy gekom het; hy is oorspronkelik
* n Zulu geweee of 8n Shangaan of fn Basuto en hy moet
terug na die mense van wie hy oorpgronkelik gekom het,
Wat betref die kaffers wat leeg le in die lokasies,
ons het dikwils gewonder waarom neem die myne hulle nie aan nie.
Die myne behoor dit tog seker te doen; maar ingeval die myne
M | . ̂ * -. ...
*' ■ ■'l ’ '- r • j
’;V V' •• ••v,
•&? >* '
hul nie wil of nie kan opneem nie, dan behoor hul gere-
patrieer te word na die Kaptein van hul stam om daar te
vertoef am on daar te werk«
En dan denk ek toy toeval aan ons kort termyn pri
soniers. As one Li or so rondstap in die buurt van die
Port, dan sien ons baje naturelle wat ses maande of *g
naande tronkstraf gekry het « Bk was *n tyd gelede lay die
■tasi e van een van die Kapteins, en hy kla dat so baje
■»an sy eie werkeTolk versprei is onder die witmense en hy
■ e die getolg is hy is kort ran mense. Rk wil nou aan
die hand gee , dat ons Naturelle Lepartement hul behoor
meer in kontak te wees met die kapteins om te verneem in
hoever Vnii arbeid nodig het, Dit sou baje nuttig wees in
hierdie opsig, want wat betref die kort termyn prisoniers
sal dit *n g®eie plan wees as die Regering van tyd tot tyd
▼an die Kapteins sal rerneem of hul daardie prisoniers nie
sal oorneem om te kom w4rk» Dan kan hul hul tyd uitdien
onder die kapteins; natuurlik, die kapteins sal net alleen
die misdadigers vat wat aan hul eie stam behoor* Maar die
ondexhoud fan daardie prisoniers is een van ons groot on-
koste vandag; daar is duisende naturellein die gevenage-
n is , en ons kan baje ran hul aflaai op die kapteins as
daar diemetode sou aangeneem word,
Wat betref die ontstamde kaffers— dit is *n
interessante punt; die naturelle het verbasend toegeneem
vanaf die dae dat dit witman hier eers gekom het; die wit-
manhet hom beskerm, hy het hom belet om die oorloge te
Toer wat vroir verantwoordlik was vir die vermindering van
hul bevolking, en die gevolg was gewees, hul het baje
toegeneem; maar angelukkig het dit witman van tyd tot tyd
7641
grondstreke ran die natural ontvreem, Ongelukkig vir die
naturel, maar gelukkig vir die witraanj en des te kleiner
hul grond, dee te meer moet hul uitppring om te werk. One
het die voorbeeld van Engeland self; daar is vandag duisende
en duisende Britte wat ait is ; die land is klein en neu,
En baje Tan die Engelse is ontstam, soos "by voorbeeld die
Amerikane — die Amerikaanse Eng else, Maar daar is nog duisende
wat nog Brits onderdane is en wat fcog graag *ou terug gaan,
maar die land is te klein.
Ons Reserve is te klein vir somicige van die staznme
en hul moet uitgaan om werk te soek. Omtrent 80 Jaar
gelede het Sir Geprge Grey aan die handgegee om terug te
gaan na die stam sisteem; 30 jaar gelede het die Biskpp
va^ Colenso dieselfde gese. Die idee lyk vir my baje goed
en ek gaan so ver om te se dat die Regering behoor die stam
sisteem aan te moedigi hul behoor dit sover moontlik te
doen. 5k se gee hul meer regte, want des te meer regte
ons vir die kapteins gee en vir die Rade gee, des te minder
werk hul self* Des te meer regte ons van hul wegneem, des
te meer verpligtings plaas ons op ons self. Ek sou graag
si en dat die Regering sou voorsiening maak vir wat ek sou
noem WA mild form of home rule",
DR. JOUtilE* Wat omtrent die kaffers wat alreeds in
die stede is ?— *n kaffer wat nie werk hier kan kxy nie
moet terug gaan na d e stam waarvan hy gekom het#
Ja, maar wat omtrent die wat hier werk?— U kan die
onnodige volk belet era hiernatoe te emigreer,
Ja, maar hoe wil U die invloed van die kaptein he op
die volk wat alreeds hier in die dorpe werk?— Ek kom daarop
terug, Des te meer magte ons vir die kapteins gee, des te
minder werk kry ons van hul gedaani ek se hul moet altyd
onder die witman se kontrole weesj en as ons dit doen dan
sal one die posiesie verbeter. Gee horn soveel magte as
moontlik i s , , gee horn, wat ek alreeds gese het, "a mild
foan of home rule* Daar is punte wat sterk ten gunste is
▼an die Stam sis teem.
Die JCra&l kaffer is Heer ordelik; hy volg meer sy
ou Ctam gewoontes as wat die kaffer doen wwat hier is , wat
onder die witanense leef en die witmense hul gewoontes volg.
D ie Xraal lsaffers het nog aritsag vir hul kapteins en vir hul
Raadshere,
Onder ander het die -kapteins dit self vir my persooi^*
lik vert el, dat op sy gronde , in sy kraal, daar kan die
witvrou van son-onder tot son-ep rondloop en niemand sal
haar aanrand* Uaar dit is nie hier so nie. Hier het ons
die slegue kaffer* hy is nie alleen ontstain n ie , hy is
versleg ook en hy verrig allerhande misdade, Ons kan die
stam sisteem self ook verder aanmoedig en aanhelp,
Dit is een van die punte hier waar U vra of die
getuie iets te se het oor file gemeenskappelike besitting
van eiendom of oor indiwiduele besitting. Die meeste
reserves word gehou op gemeenskappelike basis. Hyl het nie
inaiwiauele titels nie-- dit word verdeel onder die natu-
rellej die kapteins los altyd enig geskil op wat daar mag
wees. Die naturel volgens my opinie en volgens die opinie
van die iuense wat denk so os ek denk moet al moontlike ge-
leentheid kry om grond aan te koop naby of grensende aan
die Reserves. Hier in die Iransvaal kry ons dit- die stam
koop *n plaas; die kaptein en sy volk koop dit saa? en dit
saam; maar ons se dit, as »n indiwiduele kaffer die geld het
GEE hom fn kans. Op die manier sal ons stadig die reserves
vergroot* Maar niemand sal weet wat gaat uiteindelik gebeur,
Niemand weet hoe dsfiii die beTOlking sal toenem. Uiteindelik
sal *n aardbeving of i eta van die aard die posiesie weer
balanaeer, Maar ons praat Tan wat vandag die posiesie is ,
Ingeval die Regering die stam siBteem aanmoedig en ver-
sterk, dan sal ons in staat wees baje te doen duer mid del
van die -Sapteins waar ons vandag nie hulp kry nie,
Wat betref die toelating ran dieraturelle wat Tan
fcuite die Unie inkom, dit is jammer dat die Regering toe-
laat om mense Tan Beira en Blantyre in die Unie te laat
inkom* Bit is nie reg nie teenoor ons eie naturelle be-
volking, 2n ek wil dieselfde seomtrent die Portugese
Tolk ep die myne, As die myne wil gebruik maak Tan die
laeg-le kaffers wat nou op die tokisieB is , dan sal hul in
ataat wees om enige duisende Tan hul te kry en as hul <jit
sou doen, dan sou hul sonder die Portugese Tolk wat vandag
ingeToer word kan KLaarkom,
eDan wat betref ontapanning — "recration"-- geleent-
held vir "football" en sulke dii^e, My mede Afrikaners en &
gaat nie daarmee saam nia; laat hul self maak wat hul w il,
maar om op gemeenskappelike Toet met hul op die dinga in te
gaan — ek geloo nie ons is al so Ter gerorder en my mede
Afrikaners en ek is sterk op die soort Tan ding teen,
Dan Icon ons op die kwessie Tan naturelle arbeid waar-
oor U ook vrae stelj hier in Jo^hannesburg het ons altyd
kaffers, manne, gekry am in die huise te werk Tir die een-
Toudige rede dat so baje Tan die kaffer Troue besmet is
met Tuil siektes. Ek se dit is geraarlik om tn kaffer meid
in die huis te he. Mens weet nooit of hul siphilis het of nie.
7344*
Die Regering 'behoor clinics op te rig en behoor dit verplig-
tend te aaak vir die meide om ran tyd tot tyd ge-eksamineer
te word en om asrtifikate te kry am te bewys dat hul skoon
is en n ie besmettelike siektes het nie, Dit is alosoluut nood-
■aaklik rir die welvaart en die gesondheid van die volk self
en ook vir die beskenning van die blanke huisgesinne. As hul
so*n vuil siekte het ,besmet hul nie alleen »n man nie,maar
ook die onskuldige kinders wat hul moet oppas. En dit is die
objeksie wat baje mense het teen meide bediening in die
huise, Ons het baje jare lang klaar gekem met mans in
ons huise hier; die meide hier is baje los en baje immoreel,
Ons weet die koerante het hoog persentages aangehaal van
kaffexmeide wat basmet is met vuilsiektes.
Dan kom ek op die kwessie van misdade. In Natal het
hul die MNative Hi#i Court"} die Native High Court behandel
sake tusse Naturel en Naturel en tusse Blanks en Naturelle,
HU1 bdiandel siviele sowel as kriminele sake, Maar terselfder
tyd het hul daar die gewone Supreme Court Afdeling van Natal.
Ons gee aan die hand dat daar die Native High Court totaal
onnodig is . Daar is *n dosyn Regter daaraan verbonde met
groot salarisse; ek se dat dieselfde werk,wat die JCative
High Court nou doen, kan verrig eord deur twee of drie
Magistrate wat bekend is met kaffer gewoontes en met kaffer
Wette, *n tyd gelede was daar * n ernstige aaak gewees van
aanranding waar <n vrou omgebring was. Hul het nie gebruik
ganaak van *n Juri e nie, maar bfen Regter, wat nie baje
afgeweet het nie van Kaffer gewoontea het alleen ge8it, en
ay vonnia het totaal nie satisfaksie gegee nie .
In die Transvaal ia daar ook «n Kaffer Hof, en ek meen
1 n ou Magiatraat ia Hoof daarvanj daardie Hove in Natal ia
T0TAA1 onnodig en totaal ongeskik rir die werk en hul gee
•elfs nie satisfaksie nie in die uiteprake wat hul doan in
verskei/fclene sake wat voor hul kom,
N u kom ek op die 1M 0HITTI. Op die Delwerye is die
lone van die naturelle van 2/6 tot 3 /« per dag; dit hang
natuurlik baje mt of 'n man goed it vir ay werk of nie; maar
dit is die poaieaie— die naturel weet presies waarop hy
geregtig is . Die Haturel weik van aonop tot aononder, en hy
kry l£ uur af tusae 1 uur an 2 ,30 , Ona hoor glad nia
klagte van daardie mense nia, Hul is tevrade cm ta werk
onder sulka kondiesies en baje van die volk stuur geld wag
na hul families. Die volk daar dra omtreMt dieselfde
klera as wat hul hier d r a ;/; wanneerhul werk dra hul *n
hemp, »n paar skoene en »n broek. Wat hulle lewenaonder-
houd betref, hul kaop tee an kruidenieraware an vleia, Vleis
op die Delwerye is die heifte so goedkoop as wat dit hier is ,
*n paar daa galede wa8 *n koei verkoop vir £ 3 ,17 ,6 en *n oa
vir £5, Dit toon U aan wat die pryse vir vleis daar is ;
lewenskoste ia in baje opsigte goedkoper as watdit hier ia .
Die natural loop na die slagter, an aa hy nie geld het nie
skryf die slagter dit op die rekening, en so ook met die
kruideniersware en klere, Hier op dia Rand ia die Iona
varskillend, Bk praat nou van kauken bediendes wat van
£1,10,0 tot £4,10,0 in die maand kry; dit hang af hoe goed
*n man is an hoe lang hy al by fn huis gewerk het; hul kry
eerate klas koa daarby an ook aljfeap plek wat almal groot
konsiderasies i s . Mens kan maar reken dat alles ta aaaa
kom dit uit op £6 tot £8 in die maand,
ITou wil ek nog i ets se oor die kwessie van dia veran~
dering in die kwaliteit van grond. Die verbranding van gras
het ek vir dia eerste maal hier gesien, Hier en in die
MNR. ERASMUS. DET. HOESMAN, 7646.
Vrystaat; in die Kaap aiet ons dit nooit. Deur die gras te
verbrand,verbrand U ook baje kosbare plantjiea en ao voort,
en voedaelatoffa en dit verooraaak later groot kaalte op die
landerye* En later word die grond verapoel; ek beakou
die gewoonte om gras af te brand ae baje nadelig rir die
land; die naturelle doen dit ran dag ook en ek meen die
Regeiing bchoor atrenge atraffe op te le om te ferhoed dat
gras afgebrand sal word*
KSB. ERASMUS HEX LATER 0HDIiRSTAANDE BSIEI INGEDIEN "TER
OPHELDElUliG VAN DIE GETAL VAN 10,000 SLANKE WAT HY BESKDU AS
EURO PEES iBESKAAE Ilf CIS TEENS WOORDIGE TYDM:
Ek neem die Bantoe bevolking groot te wee8 5,000,000*
Ge&egde 10,000 ia dus 2 peraent ran die bevolking. Hierdie
10.000 kan beakou word nie meer deur Bantoe brille allea
raak te aien nie, d .w .a . hulle ia nie meer alawe van
Bantoe tradieaiea, koatume, ena, nie . Die rea, n .l*
4 .990.000 (een derde op die weg van Europeae beakawing)
kyk nog grotelika of gedeeltelik deur Bantoe brikle.
Ia die bevolking minder dan 5,000,000 dan vexminder die
getal van 10,000 in proporaie en dit apreek van a elf in-
geval die getal meer ia as 5,000,000 dan vermeerder of atyg
die 10 ,000 . 2 peraent ia *n billike berekening.
BOSK DEUR MY AANGEHAAL TEEN VAKUNIES, getietel
"Crime & ita Causes" by % D0uglaa Morrison.
MR. ANDRIES JOHANNES HOITEMAN (CALLED & EXAMINED)
CHAIRMAN* You were previously in the Criminal
Investigation Department, I believe, particularly engaged on
liquor traffic?— I waa in the C .I .D . for about 22 years;
from 1903 to 1925; for 17 years I was in ehagge of the
PET. HOCTIIAH. 7g47<
Native Criminal Staff in Johannesburg and I left the service
with the ranJc of Detective Head Constable,
And at present you are wilh the Chamber of Mines?—
I am with the Chamber of Mines as an Intelligence officer,
I do enquiries for them along the Reef and Native Compound
work in connection with gold.
The reason why the Commission particularly wished you
to appear was on account of your lengthy experience of our
difficult liquor problems among the natives, and I should be
very pleased if you would tell us something about your experien
oes in regard to the diffieulties which the Law, a s / it is has
brought about in connection with the control of liquor among
natives?— My own opinion is that the law as it stands at
present does rather more in the direction of making criminals
than in the direction of prevention of orimes being committed;
I say so for this reason, that one section of the community
is allowed to have as much liquor as it oan possibly want,
whereas the other section is under total prohibition.
That section which is allowed to have liquor can have as much
as it pleases; the white man is allowed to get 11 bottles at
a time from anyone bottle store; but he can go from one
bottle store to another and at the end of the day he can have
accumulated a nice quantity of liquor; that liquor he can
•tore and in many cases it is sold to natives, I maintain
that there is no difficulty whatever for the native to
obtain liquor; he can obtain it almost anywhere in J hannes-o
burg. There are a large number of white people who sell to
native suppliers, and they again sell to their customers, either
in bottles or by the tot. The greater portion of liquor so
sold, is sold by the bottle. The result is this; a native
is banned from having 1 iquor in his possession, and he is
afraid of 'being found with it in his possession, so he drinks
that liquor as quickly as he can* if that liquor were ordinary
wholesome 1 iquor, that is to say brandy ,for i nstanoe, such as
we buy in our bottle stores, it would not matter so very
much, and the native would get over his drunkenness in good
time, but the liquor which the native does get is very bad
■tuff indeed} in 19 out of 20 oases they get a mixture, a eon-
ciction which is sheer poison; they get a mixture which
is made up of either bluestone, or tobacco juice, the cheapest
brandy, methylated spirits and anything that may he put into
the liquor to give it a bite and a kick.
As a result of drinking that sort of liquor, the
native is poisoned} it does not only just make him drunk-- it
poisons him and lays him out) it stupifies him} there are
hundreds of cases of natives who are brought to police stations
every day so drunk that they have to he locked up and kept
in these stations u ntil they have sobered up and recovered their
senses} that is the one result.
DR. ROBERTS: D o / you say that they get that drink dished
out to them in bottles?--*eB, I am talking now of the bottled
stuff which is sold to them*
Does the man who gets the drink from the bottle store
mix it in the "bottles?-- Yes, Sir} the man who buys from the
hottle store mixes the drinks. It is the illic it liquor dealer
who does that; the bottle store keeper sells 11 bottles of
liquor to a man who comes in to buy — & white man. That is the
largest amount he is allowed to sell to anyone man* I have
seen it myself; I have seen these illicit liquor dealers go in
and buy their eleven bottles and then go off to mix the stuff.
They take that liquor and empty it all into a big bath, aid
Collection Number: AD1438
NATIVE ECONOMIC COMMISSION 1930-1932, Evidence and Memoranda
PUBLISHER: Collection funder:- Atlantic Philanthropies Foundation
Publisher:- Historical Papers Research Archive
Location:- Johannesburg
©2013
LEGAL NOTICES:
Copyright Notice: All materials on the Historical Papers website are protected by South African copyright law and may not be reproduced, distributed, transmitted, displayed, or otherwise published in any format, without the prior written permission of the copyright owner.
Disclaimer and Terms of Use: Provided that you maintain all copyright and other notices contained therein, you may download material (one machine readable copy and one print copy per page) for your personal and/or educational non-commercial use only.
People using these records relating to the archives of Historical Papers, The Library, University of the Witwatersrand, Johannesburg, are reminded that such records sometimes contain material which is uncorroborated, inaccurate, distorted or untrue. While these digital records are true facsimiles of paper documents and the information contained herein is obtained from sources believed to be accurate and reliable, Historical Papers, University of the Witwatersrand has not independently verified their content. Consequently, the University is not responsible for any errors or
omissions and excludes any and all liability for any errors in or omissions from the information on the website or any related information on third party websites accessible from this website.
This document is part of the archive of the South African Institute of Race Relations, held at the Historical Papers Research
Archive at the University of the Witwatersrand, Johannesburg, South Africa.