h/v thabo mbeki en leivoorlaan ferdinand postma ......benodig word nie. ons as die ouers/voog, erken...

12
1 Inskrywingsvorm AANSOEK OM TOELATING tot die Kleuterskool @ deLand In Potchefstroom (hierin na verwys as “Kleuterskool @ deLand / die kleuterskool”) Die Aansoeker/Ouer doen hiermee aansoek om toelating van die kind tot Kleuterskool @ deLand. Deur die ondertekening van hierdie vorm, sal die inhoud hiervan die ooreenkoms tussen die partye hiertoe vorm. Hiermee doen ek aansoek vir __________________________________________________________________________________________ (Naam /Van en ouderdom van kind) By Kleuterskool @ deLand vanaf __________________________________________________________________________________________ Datum Blok 1 & 2 parafeer ouers Blok 3 vir skool gebruik H/v Thabo Mbeki en Leivoorlaan Ferdinand Postma Uitbreiding Potchefstroom Telefoon no: 072 274 6330 e-pos:[email protected] www.delandkleuterskool.co.za

Upload: others

Post on 21-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 1

    Inskrywingsvorm

    AANSOEK OM TOELATING

    tot die

    Kleuterskool @ deLand

    In Potchefstroom

    (hierin na verwys as “Kleuterskool @ deLand / die kleuterskool”)

    Die Aansoeker/Ouer doen hiermee aansoek om toelating van die kind tot Kleuterskool @ deLand. Deur die ondertekening van

    hierdie vorm, sal die inhoud hiervan die ooreenkoms tussen die partye hiertoe vorm.

    Hiermee doen ek aansoek vir

    __________________________________________________________________________________________

    (Naam /Van en ouderdom van kind)

    By

    Kleuterskool @ deLand

    vanaf

    __________________________________________________________________________________________

    Datum

    Blok 1 & 2 parafeer ouers Blok 3 vir skool gebruik

    H/v Thabo Mbeki en Leivoorlaan

    Ferdinand Postma Uitbreiding

    Potchefstroom

    Telefoon no: 072 274 6330

    e-pos:[email protected]

    www.delandkleuterskool.co.za

  • 2

    AFDELING A: ALGEMENE BESONDERHEDE KANTOORLEÊR

    Dit bly die ouers/voog se verantwoordelikheid om Kleuterskool @ deLand skriftelik in kennis te stel wanneer enige van die

    ouers/voog se onderstaande besonderhede (epos adres, telefoonnommers ens.) verander het. Dit is baie belangrik dat

    Kleuterskool @ deLand te alle tye die korrekte persoonlike besonderhede van die ouers/voogde het in die geval van nood.

    __________________________________________________________________________________ BESONDERHEDE VAN KIND

    Van: .................................................................................. . Doopname: ........................................................................ ............................................................................................ Noemnaam: ...................................................................... ID-nommer van kind:

    Geboortedatum:

    J J J J M M D D

    Geslag:

    M V

    Huistaal: ................................................................. Kerkverband: .......................................................... Geloof: .................................................................... Naam van vorige skool: ................................................................................ Gaan u Kleuter die voldag bywoon? Skoolhempie grootte jaar

    Merk asseblief om seker te maak die onderstaande dokumente is aangeheg.

    Dokument Ouer Kantoor

    Afskrif van leerder se geboortesertifikaat

    Afskrif van kliniekkaart

    Afskrif van beide ouers se ID dokument

    Bewys van adres

    Alle dokumente is geparafeer en geteken

    JA NEE

  • 3

    BESONDERHEDE VAN OUERS / WETTIGE VOOGDE

    Leef Moeder: Leef Vader: Indien geskei, by wie woon kind?

    BESONDERHEDE VAN MOEDER

    Status:

    ENKEL

    GETROUD

    GESKEI

    WEDUWEE

    Titel: ................................................................................ Van: ................................................................................ Volle doopname: ........................................................... . ………………………………………………………………. ID nommer:

    Huistaal: .......................................................................... Woonadres: ....................................................................

    ......................................................................................... ......................................................... Kode: .................... Posadres: ....................................................................... ........................................................................................ ....................................................... Kode: ...................... Epos: .............................................................................. Beroep: .......................................................................... Naam van werkgewer: .................................................... ........................................................................................ Tel. Werk: ....................................................................... Sel: .................................................................................

    BESONDERHEDE VAN VADER

    Status:

    ENKEL

    GETROUD

    GESKEI

    WEDUWEE

    Titel: ................................................................................... Van: .................................................................................. Volle doopname: ............................................................... ………………………………………………………………. .. ID nommer:

    Huistaal: ............................................................................ Woonadres: .......................................................................

    ........................................................................................... ............................................................ Kode: .................... Posadres: .......................................................................... ........................................................................................... .......................................................... Kode: ...................... Epos: ................................................................................. Beroep: .............................................................................. Naam van werkgewer: ....................................................... ........................................................................................... Tel. Werk: .......................................................................... Sel: ....................................................................................

    Hiermee bevestig ons dat bogenoemde inligting volledig en korrek is:

    ................................................................. .................................................................

    Vader/voog Moeder/voog

    JA NEE JA NEE VADER MOEDER

  • 4

    AFDELING B: FINANSIËLE OOREENKOMS/ADMINISTRASIE VAN SKOOLFOOIE FINANSIËLELEÊR

    1. REGISTRASIE

    Registrasiefooi – Eenmalige vooraf betaalde bedrag van R600.00 NIE-terugbetaalbaar per leerling vir die jaar

    (Registrasie kan nie gefinaliseer word alvorens betaling binne 7 dae na aanvaarding nie ontvang is nie.)

    2. REGISTRASIE DOKUMENTASIE

    Alle toepaslike dokumente is aangeheg en saam met die inskrywingsvorm by Kleuterskool @

    deLand,ingehandig/ge-epos. Ouers sal per e-pos van suksesvolle/onsuksesvolle aansoeke inkennis gestel

    word.

    3. SKOOLFOOIE 2020

    Maandelikse fooie is vooruitbetaalbaar, vanaf Januarie tot en met Desember.

    Maandelikse fooi: o Voldag - R2350.00 x 12 maande (sluit 2 x peuselhappies, sap en middagete in) o Halfdag - R1950.00 x 12 maande (sluit 2 x peuselhappies, sap en middagete in)

    Skoolfooie is onderhewig aan ʼn jaarlikse verhoging soos vasgestel deur die Direksie.

    Indien einge skoolgelde nie op die gemelde datum vereffen is nie, behou Kleuterskool @ deLand die reg voor om „n boete te hef.

    Indien die Kleuterskool enige geregtelike stappe moet neem ter verhaling van enige bedrae verskuldig, sal die Aansoeker/Ouer/Persoon wat verantwoordelik is vir betaling van die gelde ook verantwoordelik wees vir alle regskostes.

    Beide die ouers kies die adresse soos aangedui as hul onderskeidelike adresse, indien sodanige persoon aanspreeklik sou wees vir die koste van opsporingsagente.

    Indien die ouer wat verantwoordelik is vir die betaling van die skoolgeld, nie sy/ haar verpligtinge t.o.v betaling nakom nie, sal die ander ouer/voog steeds verantwoordelik gehou word vir die betaling daarvan.

    4. ERKENNING VAN AANSPREEKLIKHEID

    Ek/ons die ondergetekende Vader, Moeder, Aansoeker en soos omskryf in Afdeling B hiervan stem hiermee in en toe en bevestig dat ek/ons aanspreeklik is teenoor die Kleuterskool vir die bedrae uiteengesit hierin.

    5. OPSKORTING VAN SKOOLBYWONING

    Die Kleuterskool behou die reg voor om addisioneel tot die regte van die Kleuterskool soos hierin uiteengesit, by nie-betaling van skoolfooie soos uiteengesit in paragraaf 3 „n kind na 1 maand se agterstallige fooi toegang tot die skool te weier.

    6. KENNISGEWING: VERLATING VAN DIE SKOOL

    Die ouer(s)/voog(de) stem toe dat hulle 1 (een) kalender maand skriftelike kennis sal gee van hulle voorneme om hul kind(ers) uit die skool te neem.

    Die ondergetekende is steeds verantwoordelik vir die betaling van die kennis maand.

    Kennis sal nie aanvaar word gedurende November- & Desembermaand nie.

    Indien die ouers die kleuter uithaal tydens die kennismaand, is hul steeds verantwoordelik vir die betaling van die volle kennismaand.

    Die ondergetekende aanvaar hiermee verantwoordelikheid vir die betaling van enige en/of alle regtelike kostes wat deur die Kleuterskool aangegaan mag word om uitstaande KANSELLASIE fooie te verhaal.

    7. BETALING VAN SKOOLFOOIE:

    Persoon verantwoordelik vir betaling van skoolfooie? ................................................................. .................................................................

    Vader/voog Moeder/voog

    VADER MOEDER

  • 5

    AFDELING C: VRYWARINGS

    1. TOEGANG

    Die reg van toegang tot die perseel word te alle tye voorbehou.

    Alle persone en kinders wat Kleuterskool @ deLand betree, doen dit geheel en al op eie risiko.

    Alle persone wat Kleuterskool @ deLand se eiendom betree, die ouers van kinders en die partye tot hierdie ooreenkoms, onderneem om die reëls en regulasies van Kleuterskool @ deLand stiptelik na te kom en bevestig dat daardie reëls by hierdie ooreenkoms ingelyf word as deel daarvan.

    2. ALGEMENE VRYWARING

    Hou asseblief in gedagte dat kinders met alle oorgawe moet kan deelneem aan die dag tot dag aktiwiteite van die skool. Trek asseblief die kinders dienooreenkomstig aan. Alle redelike sorg sal ge neem word om enige eiendom wat aan Kleuterskool @ deLand toevertrou word op te pas, maar weens die ouderdom van die kinders en spel wat plaasvind is dit natuurlik dat ongelukkies plaasvind en dat items beskadig kan word.

    MAAK ASSEBLIEF SEKER DAT ALLE ITEMS BEHOORLIK GEMERK WORD! Ek ........................................................................................................ (ouers/voog) stem in dat ek sal seker maak dat my kind al sy/haar nodige klere/eiendom het teen die einde van die dag. Indien enige items vermis word sal ek dit onmiddellik aanmeld en die nodige reëlings tref om ondersoek in te stel daarna.

    Siek kinders & medikasie o Kleuterskool @ deLand sal die ouers/voog van hul kind dadelik in kennis stel indien die kind siek word. o Wanneer die kind „n koors het en sleg voel, sal Kleuterskool @ deLand die ouers/voog vra om die kind o huistoe te neem. o Afgesien van die kind wat siek voel by die skool, is die situasie onregverdig teenoor ander kinders asook die o personeel van Kleuterskool @ deLand omdat hulle onnodig aan infeksie blootgestel word. Dit veroorsaak o ook her-infeksies by ander kinders en ondermyn die goeie werk van ander ouers/voog wat verantwoordelik o optree wanneer hul eie kind siek is. o Die volgende word van ouers/voog vereis: o Reageer stiptelik op personeel se oproep wanneer u kind siek is. o Om nie u kind skooltoe te stuur wanneer hy/sy siek is nie. o U kind na die dokter te neem. o Seker te maak dat alle medikasie geneem word. o „n Doktersnota te kry wat stipuleer dat u kind nie meer ander kinders kan aansteek nie en dat die kind

    gesond genoeg is om terug te keer skool toe. o Kleuterskool @ deLand moedig u aan om u kind by die huis te hou ten tye van: o Onbeheerbare diarree en braking. o Enige tekens van koors. o Mondsere gepaard met kwyl, vel uitslag met koors en enige aansteeklike siekte, tensy „n o mediese dokter die kind se siektetoestand as onaansteeklik verklaar. o Ooginfeksies (konjunktivitis) met „n afskeiding. o Kopluise en neute(luiseiertjies). o Personeel by die Kleuterskool is onder streng instruksies om geen medikasie toe te dien nie, tensy die o personeel van die skool geskrewe toestemming en volledige instruksies van die ouers/voog ontvang. In die o geval van nood sal die skool telefoniese toestemming ontvang, wat dan later skriftelik bevestig moet word. o Die volgende prosedures sal gevolg word vir die toediening van medikasie: o „n Medisyne toestemming- en instruksievorm moet volledig ingevul en geteken word. (Beskikbaar in die

    voorportaal.) „n Nuwe vorm moet daagliks ingevul en geteken word. o Medikasie wat deur ouers by die huis toegedien kan word, sal nie deur die Kleuterskool toegedien word nie. o Alle medikasie moet in „n “ziplock” sakkie met „n medisyne lepel/spuitjie in die medisyne houer by die

    siekekamer toegesluit word. Alles moet duidelik gemerk wees met u kind se naam en klas. Geen medikasie mag in „n kind se skooltas wees nie.

    o Wanneer u, u kind by die skool kom haal, is dit u verantwoordelikheid om u kind se medikasie weer huistoe te neem.

  • 6

    Ek ....................................................................... (ouers/voog) van .................................................... (kind) verklaar hiermee dat: Al die inligting verskaf aan Kleuterskool @ deLand waar en korrek is en dat daar geen inligting weerhou is nie. Ek/ons as ouers/voog al die reëls en regulasies gelees en verstaan het, en te alle tye sal nakom. Ek/ons as ouers/voog nie vir Kleuterskool @ deLand verantwoordelik sal hou vir enige gevolge van medikasie wat onder my/ons instruksie aan my kind toegedien is nie.

    Geteken: ouers/voog: Vader/voog: ........................................................... Moeder/voog: ................................................................ Geen kind sal toegelaat word tot Kleuterskool @ deLand alvorens die Algemene Vrywaringsvorm voltooi is nie. Afdelings A, B, C, D en E se inligting is nodig vir Kleuterskool @ deLand om ingeligte besluite te kan maak en kwaliteit dienste te kan verskaf. Die ouers/voog waarborg dat die inligting soos weergegee waar en korrek is, en dat daar geen verdere inligting benodig word nie. Ons as die ouers/voog, erken en stem in dat die Terme van hierdie Kontrak geldig sal wees vir die tydperk wat my/ons kind by Kleuterskool @ deLand skool gaan.

    Geteken: ouers/voog

    Vader/voog: ............................................................... Moeder/voog: …………………………………………..

  • 7

    AFDELING D: ALGEMENE BESONDERHEDE

    INLIGTINGSLEÊR

    Kind se Naam: ................................................................................................ Kind se Van: .................................................................................................... Kind se geboortedatum:

    J J J J M M D D

    Adres: ............................................................................................................... .......................................................................................................................... .......................................................................................................................... OUERS: Mamma naam: ................................................................. E-pos:......................................................................... Sel: ....................................................................................... Tel (werk): .............................................................. Pappa naam: .................................................................... E-pos:......................................................................... Sel: ....................................................................................... Tel (werk): .............................................................. ALTERNATIEWE PERSOON: Kontakpersoon:.................................................................. Sel: ............................................................................. Dokter: ..................................................... Tel (werk):..................................... Sel: ................................................ ALLERGIEË: ................................................................................................................................................................................ Kleuter ingeskryf vir: ………………………………………………………………………………………………………. Die foto’s betrokke by hierdie ooreenkoms word slegs gebruik vir identifisering. Hiermee onderneem ek as ouer om my kind betyds by die skool te besorg (07:30). Ek erken ontvangs en aanvaar die Kleuterskool se skoolreëls en inligting. Geteken: ouers/voog: ................................................................. Vader/voog ................................................................. Moeder/voog

    MAMMA

    ONLANGSE FOTO

    FOTO PAPPA

    FOTO MAMMA

  • 8

    MEDIESE BESONDERHEDE

    1. WERKGEWER VAN HOOFLID Naam en adres van werkgewer: ................................. ...................................................................................... ...................................................................................... 2. MEDIESE FONDS Naam van mediese fonds:............................................ Tipe plan:...................................................................... Lidnommer: .................................................................. Hooflid:......................................................................... ID-nommer van hooflid:

    Vul slegs in as u van mening is dat u vir verlaagde mediese tarief kwalifiseer (hospitaalbehandeling): Beroep: ........................................................................ 3. AFHANKLIKES Getal afhanklikes (met inbegrip van eggenote): ...................................................................................... Ouderdomme van afhanklikes, eggenote uitgesonderd: ...................................................................................... ...................................................................................... 4. ADRESBESONDERHEDE Woonadres van ouer/wettige voog: ...................................................................................... ..................................................................................... Posadres van ouer/wettige voog: ...................................................................................... ..................................................................................... . Epos:.............................................................................

    5. TELEFOONNOMMERS Huis: ............................................................................ Werk: ............................................................................ Sel Vader: .................................................................... Sel Moeder: ................................................................. 6. NOODSAAKLIKE INLIGTING Die volgende inligting is noodsaaklik in geval van behandeling of hospitalisasie: (Allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epilepsie, ens.) ...................................................................................... ..................................................................................... ...................................................................................... 7. ALTERNATIEWE KONTAKPERSOON Naam van persoon wat geskakel kan word indien

    daar nie met u in verbinding getree kan word nie: ...................................................................................... ...................................................................................... Werk: ............................................................................ Sel: ............................................................................... Verwantskap: ............................................................... Werkgewer: ................................................................ 8. HUISDOKTER Naam: .......................................................................... Tel: ...............................................................................

  • 9

    AFDELING E: ALGEMENE BESONDERHEDE

    PORTEFEULJELÊER

    Naam & Van van kind: ............................................................................................................................................. A. MEDIESE GESKIEDENIS VAN KIND Die gesondheidsgeskiedenis van die kind wat hierby aangeheg word, word as ʼn integrale deel van die ooreenkoms beskou en die Ouer/Aansoeker waarborg dat die gesondheidsgeskiedenis in alle opsigte waar, korrek en volledig is en dat geen inligting weerhou is nie.

    1. VROEË KIND ONTWIKKELING

    Gesondheid van moeder tydens swangerskap: .......................................................................................................

    Enige komplikasies met geboorte: ...........................................................................................................................

    Geboortegewig: .......................................................................................................................................................

    Ouderdom waarop u kind:

    Begin loop het: ............................................. Enige abnormaliteite opgemerk: ...............................................

    Begin praat het: ........................................... Enige abnormaliteite opgemerk: ...............................................

    Toiletbewus geraak het: .............................. Het u kind voldoende blaasbeheer? .........................................

    Beheer oor stoelgange? ............................. Moet u kind nog herinner word om toilet toe te gaan? .............

    Praat u kind al verstaanbaar?.....................

    2. MEDIESE GESKIEDENIS

    Algemene gesondheidstoestand: .............................................................................................................................

    Enige ernstige ongelukke of operasies? ..................................................................................................................

    Allergieë: .............................................................................. Voedsel:...........................................................

    Behandeling:........................................................................ Medisyne: .......................................................

    Enige ander uitsonderlike siektetoestand waaraan u kind ly? ................................................................................

    Het u kind enige gehoortoetse ondergaan?............................................................................................................

    Datum :................................................................................. Resultaat: .......................................................

    Het u kind enige oogtoetse ondergaan?.................................................................................................................

    Datum: ................................................................................. Resultaat:.........................................................

    3. REKORD VAN IMMUNISASIE:

    Heg asb. „n afskrif van kind se immunisasie kaart / boekie aan.

    Aansteeklike siektes gehad: Masels Waterpokkies Kinkhoes Duitsemasels Pampoentjies Witseerkeel Skarlakenkoors

  • 10

    4. SOSIALE ONTWIKKELING

    Het u kind voorheen enige speel/groep ervaring gehad?.......................................................................................

    Waar? ..................................................................................................................................................................

    Hoe kom u kind oor die weg met maats? .............................................................................................................

    Hoe lank kyk u kind TV per dag? .........................................................................................................................

    Word u kind gereeld blootgestel aan boeke en stories? .......................................................................................

    5. EMOSIONELE ONTWIKKELING

    Is u kind maklik aanpasbaar? .............................................................................................................................

    Sou u u kind as sensitief beskou? ........................................................................................................................

    Het enige gebeurtenisse (verhuising, dood in die familie, egskeiding, geboorte, siekte) ʼn groot impak op u kind

    gehad? ..................................................................................................................................................................

    6. DISSIPLINE

    Beskou u u kind oor die algemeen as maklik/redelik maklik/moeilik beheerbaar?...............................................

    ...............................................................................................................................................................................

    Watter bekommernisse het u tans oor u kind met betrekking tot dissipline?.........................................................

    ..............................................................................................................................................................................

    Hoe hanteer u dit? ................................................................................................................................................

    ...............................................................................................................................................................................

    7. OUERVERWAGTINGE:

    In watter opsig sou u u kind graag sou wou sien ontwikkel: ................................................................................

    ..............................................................................................................................................................................

    8. ENIGE IETS ANDERS WAARVAN DIE SKOOL MOET KENNIS DRA:……………………………………………

    ..............................................................................................................................................................................

    Geteken te....................................................op die .............dag van .....................................jaar........................

    ........................................................................... ......................................................................

    Vader/voog Moeder/voog

  • 11

    VRYWARINGS

    INSTAPPIES / UITSTAPPIES / OPVOEDKUNDIGE BESOEKE / ALGEMENE SKOOLAKTIWITEITE / BUITE

    KURRIKULÊRE AKTIWITEITE

    Ek ................................................................................................................................, die ouer / wettige voog van

    .......................................................................................................................................................................................

    (volle Naam en Van van kind)

    .......................................................................................................................................................................................

    (ID-nommer van kind)

    verklaar hiermee die volgende:

    1. Ek is bewus daarvan dat die Keuterskool @ deLand (hierna genoem “die kleuterskool”) van tyd tot tyd aktiwiteite

    reël, soos instappies, uitstappies, opvoedkundige besoeke wat met die kurrikulum en ander

    bedrywighede van die Kleuterskool verband hou (“aktiwiteite”);

    2. Ek besef dat alhoewel die Kleuterskool alle voorsorg tref om my kind se veiligheid en welstand te verseker tydens

    skoolure en gedurende enige aktiwiteite, die Kleuterskool nie die veiligheid en welstand van my kind ten alle tye kan

    waarborg nie.

    3. Ek gee hiermee toestemming dat my kind aan enige amptelike georganiseerde aktiwiteite van die kleuterskool en

    alle normale kurrikulêre bedrywighede van die kleuterskool, mag deelneem. Indien ek my kind wil onttrek van

    bogenoemde, sal ek die kleuterskool skriftelik daarvan in kennis stel.

    4. Ek gee verder toestemming dat –

    indien my kind om enige rede hoegenaamd vervoer moet word deur middel van ʼn motorvoertuig, hetsy in die

    geval van nood of ten aansien van ʼn aktiwiteit, my kind vervoer mag word deur ʼn wettige vervoer operateur of

    ʼn werknemer van die Kleuterskool

    indien mediese behandeling/chirurgiese ingryping vir my kind nodig mag wees en die Kleuterskool na redelike

    pogings onsuksesvol was om vir my of die aangewese kontakpersoon (wie se naam en besonderhede in die

    “Aansoek om toelating tot die Kleuterskool” verskyn in die hande te kry, die betrokke skoolhoof of haar

    gevolmagtigde, toestemming namens my mag gee tot die mediesbehandeling/chirurgiese ingryping;

    5. Ek verklaar dat my kind fisies in staat is om aan enige aktiwiteite van en normale bedrywighede by die Kleuterskool

    deel te neem en dat my kind in goeie gesondheid verkeer.

    Ek bevestig ook dat ek die Kleuterskool van alle feite en gebreke rakende my kind se liggaamlike vermoë en

    gesondheid in kennis gestel het.

    6. Ek aanvaar dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van uitgawes, mediese rekeninge en/of

    hospitaalrekeninge indien van toepassing, in geval van besering van my kind.

    7. Ek vrywaar en stel die Kleuterskool, lede van die Direksie en werknemers skadeloos teen enige skade, eise of

    aanspreeklikheid wat mag ontstaan weens skade aan of verlies van eiendom, liggaamlike besering, siekte of dood

    wat my of my kind raak en wat verband hou met my kind se deelname aan enige aktiwiteite (insluitende die vervoer

    van my kind) of kurrikulêre bedrywighede van die Kleuterskool.

    8. Ek vrywaar en stel die Kleuterskool, sy lede, lede van die Direksie en werknemers skadeloos teen enige skade, eise

    of aanspreeklikheid wat mag ontstaan weens skade aan of verlies van eiendom, liggaamlike besering, siekte of dood

    wat my of my kind raak en wat verband hou met my kind se deelname aan enige buitemuurse of buitekurrikulêre

    aktiwiteite wat plaasvind buite die normale besigheidspersele van die Kleuterskool (hetsy dit tydens of buite skoolure

    plaasvind).

    ................................................................. .................................................................

    Vader/voog Moeder/voog

    Datum: ....................................................

  • 12

    Ek _______________(naam en van van kind) mag huistoe gaan saam met:

    Foto

    Foto

    Foto

    Foto

    Naam en van_____________________________________________

    Telefoon no:_____________________________________________

    Adres: __________________________________________________

    __________________________________________________

    Verwantskap:____________________________________________

    Naam en van_____________________________________________

    Telefoon no:_____________________________________________

    Adres: __________________________________________________

    __________________________________________________

    Verwantskap:____________________________________________

    Naam en van_____________________________________________

    Telefoon no:_____________________________________________

    Adres: __________________________________________________

    __________________________________________________

    Verwantskap:____________________________________________

    Naam en van______________________________________________

    Telefoon no:_____________________________________________

    Adres: __________________________________________________

    __________________________________________________

    Verwantskap:____________________________________________