€¦  · web viewpunte word toegeken vir ... tydperk voordat dit opwaarts vlieg tot bo-op ‘n...

12
GRAAD: 7 VAK: WISKUNDE DERDE KWARTAAL VOORBEELD FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) Projek FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punte Leerder se % 3.1 PROJEK TOTAAL Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 1 Naam:_______________________________________________________ _ Klas: _____________________ Datum: ____________________________ Skool: ____________________ Onderwyser: _______________________

Upload: vuonganh

Post on 15-Jun-2018

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

GRAAD: 7VAK: WISKUNDE

DERDE KWARTAALVOORBEELD FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) – Projek

FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punte Leerder se %

3.1 PROJEK

TOTAAL

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 1

Naam:________________________________________________________

Klas: _____________________ Datum: ____________________________

Skool: ____________________ Onderwyser: _______________________

A

WISKUNDE GRAAD 7 FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT):PROJEKTotaal: 50 Punte Tyd: 3 WekeInstruksies:1) Beantwoord alle vrae.2) Lees elke vraag noukeurig voordat jy dit beantwoord.3) Skryf neer die datum en jou naam.4) Sakrekenaars word toegelaat.5) Skryf neer jou bewerkings waar dit van toepassing is.6) Punte word toegeken vir die aantal stappe per bewerking.7) Toets jou antwoorde.8) Die projek moet binne drie weke voltooi word. Jou onderwyser sal vir jou sê wanneer jy die projek moet indien.In Fisika, is ‘n grafiek ‘n “ duisend getalle werd. ” Baie inligting kan verkry word deur die data op die grafiek te interpreter, soos byvoorbeeld grafieke wat beweging voorstel en wat ‘n nou verband het met verplasing, spoed, snelheid en versnelling. Elke grafiek vertel ‘n storie.

1. Die grafiek hieronder wys hoe die spoed van ‘n bus verander tydens ‘n gedeeldte van sy reis. Kies die korrekte woord uit die reghoekige blokkie hieronder om die beweging gedurende verskillende segmente van die grafiek te beskryf.

1.1) Segment O-A (1

1.2) Segment A-B (1

1.3) Segment B-C (1

1.4) Segment C-D (1

1.5) Segment D-E (1

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 2

Konstante spoed geen beweging ry stadiger ry vinniger

Afstand

Beweeg weg en word vinniger

Beweeg terug

Beweeg vinnig weg Beweeg stadig weg

Staan stil

Tyd

S P O E D

1.6) Segment E-F (1

[6]2. Die volgende grafiek wys die afstand teenoor tyd. In die grafiek kan jy die verskillende posisies,

spoed en afstande relatief tot mekaar vergelyk.

2.1) Watter atleet het die wedloop gewen? ________________________ (1

2.2) Wat was sy tyd? ______________ (1

2.3) Watter atleet het die vinnigste begin? ______________________ (1

2.4) Wat het Charlie vanaf 8 sekondes tot 13 sekondes gedoen? ________________________________ (1

2.5) Wat beteken ‘n reguit lyn op die grafiek? _______________________________________________ (1

2.6) Wat beteken ‘n geboë lyn op die grafiek? __________________________________________ (1

2.7) Op watter afstand en tyd het Bob vir Charlie verby gesteek? Afstand: ________ Tyd: __________ (2[8]

3. Die volgende grafiek beskryf ‘n voorwerp wat beweeg. Die voorwerp begin beweeg vanaf 0 sek en stop by 200 sekondes. Skryf die letter wanneer elk van die volgende bewegings begin:

3.1. Die voorwerp staan stil vir 40 sekondes op ‘n hoogte van 150 meter. ______ (1

3.2. Die voorwerp beweeg 40 meter in 20 sekondes. _______ (1

3.3. Die voorwerp beweeg terug na sy oorspronlike posisie deur 150 meter in 40 sekondes afte lê. ___ (1

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 3

A F S T A N D

TYD (sekondes)

TYD (sekondes)

Tyd (sekondes)

Afs

tand

in m

eter

3.4. Die voorwerp staan weer stil vir 40 sekondes. ______ (1

3.5. Die voorwerp beweeg 110 meter in 60 sekondes teen ‘n wisselvallige spoed. _____ (1

[5]

4. Pedro ry met sy fiets. Die grafiek wys die eerste dag van sy reis. Gebruik die grafiek om verskillende gedeeltes van die reis van hierdie eerste dag in jou eie woorde te beskryf.

FIETS REIS

Tota

le k

ilom

eter

afg

elê

90

F

80

70 E

60

50C

D

40

30

20

10B

A09:00 10:00 11:00 12:00 13:00

Tyd14:00 15:00 16:00 17:00

4.1) A na B (1

4.2) B na C (1

4.3) C na D (1

4.4) D na E (1

4.4) E na F (1

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 4

[5]5. Teken ‘n grafiek vir die volgende beskrywings:

A na B: Iemand loop teen ‘n konstante spoed weg van die huis af na ‘n winkel.B na C: Die persoon bly by die winkel vir ‘n sekere tydperk.C na D: Die persoon begin terug loop huis toe – weer teen ‘n konstante spoed, maar stadiger as die eerste keer.

Tota

le a

fsta

nd

Tyd [3]6. Teken ‘n grafiek vir die volgende beskrywings:

A na B: Iemand loop teen ‘n konstante spoed van ‘n winkel na die huis.B na C: Die persoon stop vir ‘n tydperk om met ‘n vriend te gesels.C na D: Die persoon begin weer huis toe te loop – weer teen ‘n konstante spoed, maar vinniger as die eerste gedeelte.

Afst

and

van

die

huis

[3]Tyd

7. Teken ‘n grafiek van afstand teenoor tyd van ‘n hond wat vas gemaak is aan ‘n 4 m tou en ‘n konstante spoed rondom ‘n paal loop en een sirkel voltooi.

Tota

le a

fsta

nd

[1]

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 5

Tyd

8. ‘n Helikopter verlaat die landingstrook vanaf die dak van ‘n gebou en vlieg vinnig afwaarts en kom5 meter bo die grond tot stilstand vir ‘n tydperk voordat dit opwaarts vlieg tot bo-op ‘n klein heuwel wat twee keer so hoog is soos die gebou en land teen die voet van die heuwel aan die anderkant.Teken ‘n grafiek van die afstand teenoor tyd wat die reis van die helikopter aandui. Die afstand stel die hoogte van die helikopter bo die grond voor.

Afst

and

bo d

ie g

rond

Tyd [4]

9. Antonio en Juan neem deel aan ‘n 4 km fietswedren. Die grafiek hieronder toon elke jaer se afstand in kilometer teenoor die tyd in minute. Verbeel jou jy is die radio kommentator, hoe sou jy hul deelname volgens hierdie grafiek uitsaai ? Skryf jou kommentaar hieronder neer.

[6]10. Hieronder is drie verskillende kaarte, genommer KAART A, KAART B en KAART C. Kaart A bestaan uit

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 6

Tyd in minute

A

fsta

nd in

km

10 verskillende grafieke van afstand teenoor tyd. Kaart B bestaan uit 10 verskillende beskrywings en kaart C bestaan uit 10 verskillende data tabelle. Jy moet elke keer een raampie van elke kaart kies sodat die drie raampies ooreenstem. Sny nou die raampies met ‘n skêr uit en plak dit langs mekaar op aparte bladsye. Voltooi daarna die tabel hieronder met behulp van jou inligting soos jy dit van die geplakte raampies gekry het. Die eerste voorbeeld is reeds in die tabel vir jou voltooi.

Grafiek (Kaart A) Interpretasie (Kaart B) Data Tabel (Kaart C)

10.1) A 5 W Voorbeeld10.2) B (110.3) C (110.4) D (110.5) E (110.6) F (110.7) G (110.8) H (110.9) I (110.10) J (1

[9]TOTAAL 50

KAART A: AFSTAND – TYD GRAFIEKE

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 7

Tyd

A fst

an d va n di e hu is

Tyd

Tyd

Tyd

Tyd

Tyd

A fst

an d va n di e hu A fst

an d va n di e hu

Afstand van die huis A fst

an d va n di e hu is A fst

an d va n di e hu is

A fst

an d va n di e hu is

KAART B: BESKRYWINGS

1.Tom hardloop van sy huis na die bushalte en wag. Hy besef hy het die bus verpas en loop huis toe.

2.Oorkant Tom se huis, is ‘n heuwel. Hy klim stadig teen die heuwel uit, loop oor die kruin en hardloop vining anderkant af.

3.Tom rolskaats vanaf sy huis en bou geleidelik spoed op. Hy verminder spoed om ongelyke pad te vermy, maar tel weer spoed op.

4.Tom loop stadig langs die pad, stop om op sy horlosie te kyk hoe laat dit is, besef hy is laat en begin hardloop.

5.Tom verlaat sy huis om te gaan draf, maar hy is onfiks en kom geleidelik tot ‘n stilstand.

6.Tom loop na die kafee op die hoek, koop ‘n koerant en hardloop terug.

7.Tom het met ‘n paar vriende gaan stap. Hy besef skielik dat hy sy beursie vergeet het. Hy hardloop huis toe om dit te gaan haal en moet terug hardloop om weer by sy

8.Hierdie grafiek is uiters verkeerd. Hoe kan Tom op twee plekke op dieselfde tyd wees ?

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 8

Tyd

TydTyd

Tyd

Afstand van die huis

A fst

an d va n di e hu A fst

an d va n di e hu is

A fst

an d va n di e hu A fst

an d va n di e hu

vriende aan te sluit.

9.Na die partytjie, loop Tom stadig huis toe. 10.Vertel jou eie storie!

KAART C: DATA TABELLE

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 9

Voorbeeld

Wiskunde Graad 7 Kwartaal 3 Projek Bladsy 10

5.Tom verlaat sy huis om te gaan draf, maar hy is onfiks en kom geleidelik tot ‘n stilstand