Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 1 of 16
NAMA KHOI MUNISIPALITEIT
OPLEIDINGSOPLEIDINGSOPLEIDINGSOPLEIDINGS---- EN EN EN EN
ONTWIKKELINGSBELEIDONTWIKKELINGSBELEIDONTWIKKELINGSBELEIDONTWIKKELINGSBELEID
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 2 of 16
INHOUDSOPGAWE
1. VOORWOORD........................................................................................................................4
2. DEFINISIE...............................................................................................................................4
3. WETLIKE RAAMERK................................................................................................................4
4. OMVANG EN TOEPASSING .....................................................................................................5
5. OBJEKTIEWE VAN DIE BELEID................................................................................................5
6. INDHOUD VAN DIE BELEID....................................................................................................6
6.1 OPLEIDING EN ONTWIKKELING...........................................................................................6
6.2 VAARDIGHEIDSONTWIKKELINGS FASILITEERDER...............................................................8
6.3 LEERLINGSKAPPE EN VAARDIGHEIDSONTWIKKELINGS PROGRAMME................................8
6.4 BEROEPSVLOEI.................................................................................................................9
6.5 ASSESSTERING EN KWALITEIT VERSEKERING...................................................................9
6.6 ERKENNING VAN VOORAFGAANDE OPLEIDING (RPL).......................................................10
7. IMPLEMENTERING EN MONITERING...................................................................................10
8. KOMMUNIKASIE................................................................................................................11
9. BELEID HERSIENING..........................................................................................................11
10. BEGROTING EN HULPBRONNE.........................................................................................11
11. ROLLE EN VERANTWOORDELIKHEDE..............................................................................11
12. BOETES...........................................................................................................................15
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 3 of 16
13. DISPUUT RESOLUSIES......................................................................................................15
14. AANVAARDING.....................................................................................................................14
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 4 of 16
1. VOORWOORD
Die munisipalitieit is daartoe verbind om gestruktueerde en stelselmatige opleiding en ontwikkeling vir
alle werkers op ‘n gereelde basis te beid om hulle in staat te stel om effektief te kan funksioneer.
Opleiding en ontwikkelings programme sal ook verskaf word om werkers se nodige vaardighede,
kennis en potensiaal te ontwikkel om die Munisipaliteit se Menslike Hulpbronne behoeftes te meet.
2. DEFINISIE
• “Akkredasie” beteken dat ‘n proses gevolg word deur ‘n organisasie om opleiding aan te beid en
om assessterings te doen wat goedgekeur is deur ‘n spesifieke uitkoms van die leerarea.
• “Assisstering” dis ‘n proses waar genoegsame inligting vir evaluering van wat die leerder weet
en kan doen, dit kan deur die volgende metodes gedoen word, portfolios, stumilasie, werksplek
assesments of skrywe of mondelingse eksamens.
• “Loopbaan beplanning” dit is ‘n plan wat jy sal benodig om jou loopbaan te bevorder deur die
nodige opleidings bane.
• “Teiken groepe” dit verwys na jeugdiges, vrouens en mense met gebreke asook ras volgens
Gelyke Indiensnemings Wet.
• “Opvoeding, Opleiding en Ontwikkeling” praktyk wat direk of indirek opleiding ondersteun of
bevorder. Ontwerp en aanbeiding van opleidingsmateriaal en opleidingsprogramme. Die
bestuur van opleidings institute of programme.
• “Binne-Huis” beteken dat opleiding binne-huis aangebeid kan word vir die municipaliteit deur
die diensverskaffer.
• “Leerlingskap” dit is ‘n kombinasie van gestruktueerde opleiding en praktiese ondervinding wat
tot ‘n volledige kwalifikasie mag lei.
Alle terminologie wat nie beskryf is onder klousule 2 van die beleid sal die dieselfde betekenis het wat
die wet voorskryf.
3. WETLIKE RAAMWERK
Daar is verskeie nasionale wette en beleide wat ‘n impak het op hoe organisasies opvoeding, opleiding
en ontwikkeling benader. Hierdie wetgewing sluit die volgende in:
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 5 of 16
• Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 85 van 1993
• Wet op Suid Afrikaanse Kwalifikasie Outoriteit, 58 van 1995 (hierdie is die fondasie vir
Nasionale Kwalifikasie Raamwerk - NQF)
• Arbeidsverhoudingewet, 65 van 1995
• Konstitusie van die Rupliek van Suid Afrika, 108 van 1996
• Wet op Basiese Diensvoorwaardes van indiensneming, 75 van 1997
• Witpapier op Plaaslike Regering, Maart 1998
• Gelyke Indiensnemingswet, 55 of 1998
• Vaardigheidsontwikkelingswet, 97 van1998
• Vaardigheidsontwikkelingsheffingswet, 9 van 1999
• Munisipale Stelselswet, 1999
• Afbakeningswet, 1999
• Bevordering van Gelykheid en Voorkoming of Onregverdige Diskriminasie Bill, 57 van 1999
Hierdie wetgewings onderskryf en lig die munisipaliteit se opvoeding, opleiding en ontwikkeling
beleide raamwerk in. Hierdie plaaslik beleid inhoud bevat die Basiese dienvoorwaardes van
indiensneming asook die Werwing en Keurings Beleid.
4. OMVANG EN TOEPASSING
Die termes “opvoeding, opleiding en ontwikkeling” dek verskeie vormes van opleiding wat op
verskillende gebeide sowel as gespesialiseerde en akademiese institute plaas vind. Die inhoud van die
opleiding dek tegniese en nie-tegniese velde, kapasiteitsbou sowel as algemene werkersopleiding soos
Beroepsgesondheid en Veiligheid, Vaardighede en ABET (“Adult Basic Education and Training).
5. OBJEKTIEWE VAN DIE BELEID
Die munisipaliteit, Raad en werknemers is verbind daartoe om alle werknemers op te voed, op te lei en
te ontwikkel met die nodige hulpbronne en finansies, en dit sal gedoen word deur die volgende:
• Dat die ontwikkeling van opleiding en vaardigheids strategieë in lyn is met die stipelasies van
die Vaardigheidswet soos gwysig deur ander wetgewing.
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 6 of 16
• Bekendstelling van redelike objektiewe beginsels vir opvoeding,opleiding en ontwikkeling vir
alle werkers wat deur die Raad aangestel is.
• Bied riglyne vir die opvoeding, opleiding en ontwikkeling van werkers van die Raad.
• Hou van Vaardigheids Oudits om die gapings van vaardighede te identifiseer en om die Raad se
visie in terme van strategieë te verbreed.
• Om opleidings hulpbronne wat eie is aan die Raad binne die bereik van die Raad daar te stel.
• Om goeie saamgestelde opvoeding, opleiding en ontwikkelings programme daar te stel wat
fokus op geletterdheid, syfers, tegniese vaardighede en bestuur en ontwikkeling programme.
6. INHOUD VAN DIE BELEID
6.1. OPLEIDING EN ONTWIKKELING
Die tipe opleidings kursusse en ontwikkeling sal deur die munisipaliteit bepaal word. Werkers word
aangemoedig om deel te word in hulle eie persoonlike ontwikkeling, om hul eie loopbane te
ontwikkel deur hul opleidingsbehoeftes aan die toesighouers te identifiseer.
Die Raad is bewus dat die werkers die belangrikste hulpbron is en is dus daartoe verbind om gepaste
opvoeding en opleiding aan te beid:
• Om te verseker dat hulle die nodige vereistes van hul huidige werk kan meet
• Om voorsiening te maak vir persoonlike ontwikkeling en om ‘n nasionale kwalifikasie te
verwerf.
• Om hulle in staat te stel om prestreer tot hul volle potensiaal.
Met meer spesifieke verwysing word die Vaardigheids en opleidingsbeleid deur die volgende
beginsels gelei:
• Werkers en Bestuurders moet hul opvoeding, opleiding en ontwikkeling op ‘n gereelde basis
deur proffesionele opleiding ontwikkeling.
• Elke persoon is verantwoordelik vir sy eie deurlopende ontwikkeling.
• Die Raad is dus nie alleen aanspreeklik vir die aan bied van opleiding nie. Daar is verskeie
diensverskaffers vir opleiding soos bv. Technikons, Kolleges, Universiteite en eksterne
konsultante.
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 7 of 16
Wanneer die munisipaliteit opleiding aan bied sal alle uitgawes of ‘n gedeelte daarvan deur die
munisipalitiet betaal word soos vervat in die raamwerk volgens die Vaardigheidsheffingswet. Vir
alle opleiding wat lei tot ‘n kwalifikasie in sertifikaat moet dit in terme van die Nasionale
Kwalifikasie raamwerk voldoen aan ‘n Eenheids Standaard wat goedgekeur is deur die Sektor
Opvoeding en Opleiding Outoriteit. Hierdie verseker dat daar kwalitieit opvoeding en opleiding
gebied word en dat leerders op ‘n behoorlike wyse geassissteer word.
Waar die munisipaliteit opleiding aanbied wat ‘n volledige kwalifikasie maak moet daar verseker
word dat hierdie opleiding geakkrediteerd is by die relevante SETA wat die Plaaslike regering
reguleer om te verseker dat die werknemer die nodige krediete verdien om die opleiding te kan
bywoon. Die munisipaliteit sal hul eie produktiwiteit en voordeel bevorder indien hulle sorg dat
elke persoon in die organisasie effektief prestreer in die verantwoordelikhede wat aan hom/haar
toevertrou is.
Die munisipaliteit moet assissteer met die vasstelling van opleidingsbehoeftes (bv. Kennis,
vaardighede en houding is nodig om die optimale funksionering en in die leiding van werknemers
in die verband hoe en waar opleidingsbehoeftes satisfikasie kan mee bring). In die verband sal die
munisipaliteit werknemers finansiëel by staan in die ontwikkeling van spesiale ontwikkeling.
(opleiding sal oorweeg word in die beste belang van die munisipaliteit en die werknemers)
Die programme wat deur die munisipaliteit aangebied sal word sal die werknemers riglyn gee vir
ontwikkeling, afhangende van die akademiese kwalifikasie sowel as ondervinding en ook vorige
minderbevoorregte situasies van werknemers, om gevorderde werknemer bevordering te
fasiliteer.
In samewerking met onmiddellike toesighouer/hoof/bestuurder moet werknemers sy eie
persoonlike ontwikkelingsplan ontwikkel gebaseer op bogenoemde. Die persoonlike
ontwikkelingsplan moet ten minste een keer ‘n jaar hersien word.
Die opvoeding, opleiding en ontwikkeling pogings van die munisipaliteit moet inlyn wees met die
relevante vereistes wat verlang word van tyd tot tyd.
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 8 of 16
6.2. VAARDIGHEIDSONTWIKKELINGS FASILITEERDER
Die Munisipale Bestuurder of gedelegeerde outoriteit sal ‘n persoon aanstel wat die funksies
van die Vaardigheidsontwikkelings Fasiliteerder volgens die Vaardigheidsontwikkelings en
Vaardigheidsheffings Wet uit voer.
6.3. LEERLINGSKAPPE EN VAARDIGHEIDSONTWIKKELINGS PROGRAMME
Leerlingskappe en Vaardigheidsontwikkelings programme moet daartoe by dra om
gestrukturede opleiding met gestrukturede werksondervinding te komibneer om ‘n NQF-
geregisteerde kwalifikasie te verwerf. Daar is verskeie manier hoe die
Vaardigheidsontwikkelingsplan implementeer kan word.
Leerlingskappe vervang en verleng tradisionele ambagskap tot nie ambag leerareas en ook
om ‘n volle kwlaifikasie wat geregistreer is by SAQA te verwerf wat verband hou met die
beroep.
Die leerlingskap kontrak reguleer die verhouding tussen werkgewer, werknemer/leerder en
die geakkrediteerde diensverskaffer. Kontrakte moet voor die aanvangs van die leerlingskap
by die Sektor Opvoeding en Opleiding Outoriteit (SETA) geregisteer wees.
Die munisipaliteit is verbind tot leerlingskappe en vaardighede programme wat:
• Divers is (bv. Wat verskillende velde dek)
• Wat aan die basiese behoeftes van die organisasie voldoen
• Verbind vennootskappe en ko-operasie met verskeie werksplek inhoud om leerders met die
nodig werksondervinding te dien
• Mag in enige beroepsveld geimplementeer word nie net in tradisionele tegniese ambagte
• Geintegreede opvoeding en vaardigheids opleiding sal ‘n werks gebaseerde roete tot ‘n
kwalifikasie of die verdiening van krediete tot ‘n kwalifikasie
• Stel ‘n basis vir lewenslange opleiding
• Implementering van die Vaardigheidsontwikkelingsplan
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 9 of 16
6.4. BEROEPSVLOEI
Beroepsvloei is ‘n metode hoe ‘n werknemer kan beweeg, om sy eie ontwikkeling te bevorder
asook die organisasie se kapasiteit. Beroepsvloei moet binne die strategiese prioriteite van
Plaaslike Regering en binne die verantwoordelikheid van diensverskaffing ontwikkel word.
Beroepvloei hoef nie noodwendig bevordering “opwaarts” beteken nie, daar is verskeie
manier van beweging binne die organisasie.
Die Munisipaliteit sal:
• Seker maak dat opvoeding, opleiding en ontwikkeling binne die beroepsvloei geidentifiseer
word
• Assissteer werknemers om regte belsuite te neem ten opsigte van hulle loopbaanroete deur
Leerling Ondersteunings Programme
• Beskikbaarstelling van studiehulp aan permanente werknemers inlyn met die organisasie se
behoeftes, kapasiteit en prioriteite
• Beskikbaarstelling van studiehulp aan die plaaslike gemeenskaplede binne die finansiële
kapasiteit as deel van sosiale verantwoordelikheid asook met die mikpunt om voorsiening te
maak vir toekomstige behoeftes van die organisasie
6.5. ASSESSTERING EN KWALITEIT VERSEKERING
As ‘n nuwe organiserings meganisme vir opvoeding, opleiding en ontwikkeling in Suid Afrika
die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk (NKR) sal dit verseker dat standaarde en kwalifikasies
dieselfde waarde nasionaal het. Hierdie is daargestel omdat standaarde en kwalifikasie
opgestel is op nasionaal waar alle rolspelers in verskeie leervelde betrokke is.
Die Munisipaliteit verbind hom daartoe:
• Seker maak dat werknemers wat gespesialiseerde opleiding ontvang en geregister in uitkoms
gebaseerde assisstering
• Die onstaan en implementering van ‘n Korporatiewe Interne Kwaliteit Versekering Stelsel – wat
‘n stelsel van leerling assisstering en ‘n rekord van opleiding vir alle werknemers bevat – in
terme van die nasionale Opvoeding en Opleidings Kwaliteit Versekering (OOKV) riglyne.
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 10 of 16
6.6. ERKENNING VAN VOORAFGAANDE OPLEIDING (RPL)
Erkenning van Voorafgaande Opleiding (RPL) is 'n assesstering proses van verdiening van
krediete deur werksondervinding en voorafgaande opleiding wat alreeds verwerf is.
Gedurende die assesstering moet leerders kan bewys dat die uitkoms in die leer standaarde
van die kwalifikasie meet deur te demonstreer wat hulle weet en kan toe pas. Dit is moontlik
om ‘n volledige kwalifikasie of ‘n gedeelte van ‘n kwalifikasie deur Erkenning van
voorafgaande opleiding(RPL) te verwerf.
Erkening van Voorafgaande Opleiding(RPL) assesstering is tot die volgende verbind:
• Operasionele vereistes
• Organisatoriese behoeftes
• Die beskikbaarstelling van finansiële en menslike hulpbronne
• Operasionele struikkelblokke
Die Munisipaliteit verbind hom daartoe:
• Beveel die Erkenning van Voorafgaande Opleiding(RPL) as ‘n toeganglike en ontwikkelings
instrument vir die uitbreiding van die organisasie en die werknemers, asook om werknemers se
regte te erken om deel te neem op vrywillige basis.
• Stigting en implementering van ‘n Erkening van Voorafgaande Opleiding(RPL) stelsel met ‘n
beleid wat die volgende bevat doel van die stelsel, inhoud, prosedures en hulpbronne van ‘n
Erkening van Voorafgaande Opleidings(RPL) funksie.
• Beskikbaarstelling van hernude aandrang van werknemers motivering ten opsigte van
lewenslange opleiding.
7. IMPLEMENTERING EN MONITERING
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 11 of 16
Hierdie beleid sal geimplementeer word en effektief wees wanneer dit deur die Plaaslik Werksplek
Forum en die Raad aanbeveel en goedgekeur is.
8. KOMMUNIKASIE
Hierdie beleid sal met alle werknemers van die munisipaliteit gekommunikeer word deur alle
kommunikasie metodes te gebruik wat beskikbaar is vir die munisipaliteit.
9. BELEID HERSIENING
Hierdie beleid sal jaarlikse hersien word en aangepas word indien nodig.
10. BEGROTING EN HULPBRONNE
Die finansiële implikasies en hulpbronne wat verband hou met die implementering van die beleid
moet gekwalifiseerd en kwantatief wees.
11. ROLLE EN VERANTWOORDELIKHEDE
11.1 Raad
Die raad se verantwoordelikheid is om opvoeding, opleiding en ontwikkeling van werknemers
sowel as raadslede te bevorder en te fasiliteer in die belangrikheid van die strategieë van die
munisipaliteit. Die Raad is verantwoordelik vir die volgende:
• Maak seker dat daar aan relevante wetgewing en nasionale strategieë voldoen, sowel as
konsultasie met vakbonde met die implementedring daarvan
• Goedkeuring (met konsultasie) van opvoeding, opleiding en ontwikkelingsbeleid, die Werksplek
Vaardigheidsplan, en die implementering daarvan. Evalueer en assisstering resultate en
vordering
• Beskikbaarstelling van hulpbronne sowel as infrastruktuur vir diensverskaffing in orde om
strategiese objektiewe, implementeringsplanne en prioriteite van opvoeding, opleiding en
ontwikkeling te meet
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 12 of 16
11.2 Lynbestuurders
Die opvoeding, opleiding en ontwikkeling van werknemers is sleutelprestasie area vir
lynbestuurders. Hulle rolle is om proaktief, ontwikkelend en moniterend te wees.
Lynbestuurder is primêre verantwoordelik en rekenpligtig vir:
• Maak seker dat werknemers opgevoed, ontwikkeld en opgelei is om hulle werk volledig te doen
deur voortdurend hul prestasie te monitor en ontwikkelings behoeftes te identifiseer.
• Om werknemers op ‘n gereelde basis te leer, monitor en raadgewend te wees.
• Skakel met die Opleidingsbeampte om die geidentifiseerde ontwikkelingsbehoeftes aandag te
gee.
• Fasiliteer en aktiewe ondersteuning in die werkplek om vaardighede oor te dra (bv. Die
implementering van nuwe vaardighede en kennis)
• Monitering en evaluering van die verwerwing van agtereenvolgende oordra van vaardighede,
kennis en houdings (vereistes) in die werkplek en die nodige aksie wat geneem is.
• Maak hulle self bekend met die wetgewing om seker te maak dat daaraan voldoen word.
11.3 Werknemers
Werknemers moet aktief betrokke wees in die identifisering van hul eie
ontwikkelingsbehoeftes, en moet hulle daartoe verbind om deel te neem aan opvoeding,
opleiding en ontwikelling programme om seker te maak dat leer intervensies plaas vind. Hulle
verantwoordelikhede sluit in:
• Skakel met lynbestuurders met betrekking tot hulle vaardighede en prestasie om
ontwikkelingsbehoeftes te identifiseer.
• Maak gebruik van opvoeding, opleiding en ontwikkeling moontlikhede op ‘n verantwoordelike
manier.
• Transveer hierdie nuwe aangeleerde of voorafgaande vaardighede, kennis en vereistes in die
werksplek om prestasie te verbeter.
11.4 Vakbond/Unie
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 13 of 16
Die erkende werknemersverteenwoordigers word erken as rolspelers in die proses van
vaardigheidsontwikkeling. Hulle moet ‘n aktiewe rol binne die konsultasie forum hê in orde om
die belange van hul lede gesamentlike en individueel met betrekking tot opvoeding, opleiding
en ontwikkeling te verduidelik. Hulle verantwoordelikhede sluit in:
• Lig lede in, moedig hulle aan en motiveer hulle om deel te neem aan geskikte opvoeding,
opleiding en ontwikkeling.
• Aktiewe skakeling in die konsultasie forums en prosesse met betrekking tot vaardigheid
ontwikkeling.
• Maak hulle self bekend met die wetgewing om seker te maak dat daaraan voldoen word.
11.5 Menslike Hulpbronne Departement
Die menslike hulpbronne departement speel ‘n ondersteunende en geintegreerde rol met
betrekking tot opvoeding, opleiding en ontwikkeling. Die menslike hulpbronne departement is
primêre verantwoordelik vir:
• Beskikbaarstelling van infrastruktuur, stelsels, prosedures en beleide om te verseker dat aan
wetlike vereistes en korporatiewe opvoeding, opleiding en ontwikkeling inisiatiewe voldoen
word.
• Maak seker dat die hele opvoeding, opleiding en ontwikkeling aktiwiteite en inisiatiewe in lyn is
met die algehele geintegreerde Menslike Hulpbronne Bestuur strategieë vir die organisasie.
11.6 Opleiding en ontwikkelings afdeling
Die opleiding en ontwikkeling afdeling binne die menslike hulpbronne speel ‘n strategiese,
fasiliterende, konsultiewe en ko-ordinerende rol met betrekking tot opvoeding, opleiding en
ontwikkeling intervensies in orde om opleiding regdeur die organisasie te fasiliteer. Opleiding
en ontwikkelings afdeling is verantwoordelike vir:
• Fasiliteer, implementeer, moniteer, evalueer and assesstering van alle leer intervensies soos
uiteengesit in die beleidsraamwerk.
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 14 of 16
• Adviseer en stel beskikbaar riglyne aan alle rolspelers met betrekking tot opvoeding, opleiding
en ontwikkeling inisiatiewe van ‘n korporatiewe of funksionele spesifieke natuur.
• Maak seker dat die Werksplek Vaardigheidsplan ontwikkel is en geimplementeer word.
• Die ontwikkeling en onderhoud van ‘n databasis met alle relevante inligting rakende
opvoeding, opleiding en ontwikkeling van alle werknemers.
• Ontwikkelaars van die Opleiding en Ontwikkelingsbeleid.
• Monitor en raporteer oor begrotings en uitgawes met betrekking to opvoeding, opleiding en
ontwikkeling.
• Skakel en werk nou saam met alle relevante partye.
11.7 Opleidingskomittee
Die rol van ‘n Opleidingskomitee is die van ‘n konsultasie forum vir die organisasie, primêre
verantwoordelikhede is:
• Interpreteer en transleer nasionale en plaaslike opvoeding, opleiding en ontwikkelings
aangeleenthede met die fokus om strategieë en beleid in te lig.
• Stel vas die strategiese rigting van opvoeding, opleiding en ontwikkeling in lyn met die visie,
missie en waardes van die organisasie.
• Ontwikkeling van die Vaardigheids Ontwikkelingsplan inlyn met wetgewing, regulasies en die
organisasie se prioriteite.
• Maak seker dat eenvormigheid oor die implementering van opvoeding, opleiding en
ontwikkeling strategieë, intervensies en inisiatiewe op ‘n korporatiewe vlak verkry word.
• Monitering en evaluering van die Vaardigheids Ontwikkelingsplan.
11.8 Eksterne Opvoeding, Opleiding en Ontwikkelings diensverskaffers
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 15 of 16
Om te verseker dat die Vaardigheids Ontwikkelingsplan effektief geimplementeer word kan
daar van eksterne diensverskaffers gebruik word. Die eksterne diensverskaffers is
verantwoordelik vir:
Dat hulle voldoen aan die vereistes soos vervat in die kontrak met die Munisipaliteit.
Reël voortdurende geintegreerde assesstering waar nodig is.
11.9 Vaardigheids Ontwikkelingsfasiliteerder
Die rolle van die Vaardigheids Ontwikkelingsfasiliteerder is om seker te maak dat daar voldoen
word aan wetlike vereistes en om op te tree as ‘n skakelaar met die LGSETA. Die
verantwoordelikhede sluit die volgende in:
• Ontwikkeling van konsultasie forums.
• Voorbereiding en indiening van die Werkplek Vaardigheidsplan.
• Maak seker dat die Werkplek Vaardigheidsplan geimplementeer word.
• Raportering van die implementering van die Werkplek Vaardigheidsplan.
• Maak seker dat daar effektiewe bestuur en gekoordineerde beplanning is met betrekking tot
die vaardigheids ontwikkelinsheffing en heffingsfondse.
• Tree op as die sameroeper vir die opleidingskomitte van die Munisipaliteit.
12. BOETES
Die nie voldoening aan die stipulasie soos vervat in die beleid sal beskou word aan misdrywe en
daar sal met hulle gehandel word soos vervat in die Dissiplinêre Kode.
13. DISPUUT RESOLUSIES
Enige dispuut wat uit hierdie beleid ontwikkel as gevolg van bewoording of vrases moet na die
Plaaslike Werkplekforum verwys word. Resolusie van die Plaaslike Werkplekforum moet
geinkorporeer word in die beleid.
Goedgekeurde Beleid Junie 2012 - Page 16 of 16
14. AANVAARDING VAN BELEID
(1) Die Munisipale Raad het die beleid goedgekeur op ................................ 2012 as die Gelyke
Indiensnemingsplan waaraan alle rolspelers van die Munisipaliteit, moet voldoen.
BRONNE
(1) Die volgende bron is gebruik met die opstel van die beleid:
(a) SALGA Gids vir Munisipaliteite aangaande Menslike Hulpbronne Beleide