vanderbijlpark & sasolburg - vaalweekblad epaper

16
Vanderbijlpark & Sasolburg South 12 MAART - 18 MAART 2019 Tel: (016) 950-7000 Gratis Verspreiding/Free Distribution: Vanderbijlpark/Sasolburg. Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. - Die Laerskool Totius se gewilde aandreeks is in volle swang en het nie teleurgestel met die gehalte spel wat op die rugbyveld en netbalbane gelewer is nie. Dié reeks word deur laerskole vanoor die hele Vaaldrie- hoek ondersteun. Dit word gebruik om finale verstellings aan spanne aan te bring voor die verskillende ligas afskop. Die laaste wedstryde van die reeks word Woens- dag, 13 Maart, gespeel. ’n Speler van Laerskool Totius rank hoog in die lug om besit te bemeester. Foto’s: Ettienne van Rensburg Justin Viljoen van die LS Risiville se eerste rugbyspan ontduik ‘n verdedi- ger van LS Emfulenipark.

Upload: khangminh22

Post on 07-Jan-2023

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Vanderbijlpark & Sasolburg

South12 MAART - 18 MAART 2019 Tel: (016) 950-7000Gratis Verspreiding/Free Distribution: Vanderbijlpark/Sasolburg.

Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. - Die Laerskool Totius se gewilde aandreeks is in volle swang en het nie teleurgestel met die gehalte spel wat op die rugbyveld en netbalbane gelewer is nie. Dié reeks word deur laerskole vanoor die hele Vaaldrie-hoek ondersteun. Dit word gebruik om finale verstellings aan spanne aan te bring voor die verskillende ligas afskop. Die laaste wedstryde van die reeks word Woens-dag, 13 Maart, gespeel.

’n Speler van Laerskool Totius rank hoog in die lug om besit te bemeester. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Justin Viljoen van die LS Risiville se eerste rugbyspan ontduik ‘n verdedi-ger van LS Emfulenipark.

2 SOUTH STER 12 Maart - 18 Maart 2019

Leerlinge wat tydens die HS Driehoek-brugtragedie op 1 Februarie beseer is, het onlangs saam met hul geliefdes by die skool bymekaargekom. Demi-Leigh Nel-Peters, Mej. Heelal 2017, het saam gekuier.

Melita Weber saam met Demi-Leigh.

Demi-Leigh en Jennifer Bothma.

Chantelle van den Berg en Demi-Leigh.

Angelique Smit en Demi-Leigh.

12 Maart - 18 March 2019 SOUTH STER 3

Vereeniging – Umgeni str. 54 Drie Riviere 016 423 3553

Vanderbijlpark – Pasteur Blvd. 205 016 981 0328

Somali Minister of Higher Education and Culture, Abdullahi Godah Barr (left), received a token of appreciation from VUT Vice Chancellor, Professor Gordon Zide. Photo: Lazarus Dithagiso

Lazarus DithagisoVANDERBIJLPARK. - Vaal University of Tech-nology (VUT) recently hosted a meeting with Somali delegates at the VUT main campus in town, to offer scholarships in an effort to address the skills shortage.

Professor Gordon Zide, vice chancellor and principal of VUT, welcomed Somali Minister of Higher Education and Culture, Abdullahi Godah Barre.

Godah Barre was accompanied by rectors, professors and other representatives of Somalia.

Welcoming the guests, Zide said he was motivated in finding ways to develop the African continent as an institution of higher learning. Godah Barre said Somalia has been experiencing a shortage of necessary skills due to the recent civil war. He thanked VUT for accommodating five lecturers to study at the Faculty of Engineering and Technology. The lecturers are the first benefi-ciaries of the exchange programme between Somali National University and VUT.

Leerders van Hoërskool Driehoek en Hoërskool Transvalia het verlede Vrydag hande gevat en saam gestap as een in liefde en omgee teen misdaad. Die Valia-leerders het vanaf die skool gestap en die Hoekies het later by hulle aangesluit, waarna hulle na die River of Life Kerk gestap het. Pastoor Jean Lucas het die leerders verwelkom. Na afloop van die diens het hulle ‘n Christen-filmvertoning geniet. Foto: Lazarus Dithagiso

Gebeur daar iets nuuswaardig of interessant in jou omgewing of by jou skool? Laat weet ons gerus daarvan. Stuur jou nuus-brokkies en wenke na [email protected]

Nuusbrokkies en skool-prestasies

4 SOUTH STER 12 Maart - 18 Maart 2019

VANDERBIJLPARK. - Die gewilde parkrun-byeenkomste wat reeds op verskeie plekke aangebied word, gaan voortaan ook op Saterdae by die Phoenix Trim Park in Frikkie Meyer-boulevard aangebied word.

Kom neem gerus vanaf Saterdag, 9 Maart om 08:00 deel. Die normale “Gym in the Park” wat reeds ‘n geruime tyd op Saterdae hier aangebied word, gaan ook soos normaal voort. Individue of gesinne gaan voortaan dus ‘n keuse hê om aan enige van dié genotvolle byeenkomste deel te neem.

Die organiseerders van die parkrun sal Saterdag as opsieners teenwoordig wees. Deelname is gratis en almal is welkom. Kontak Marcelle de Pierres by 084 407 9370 of [email protected] as jy meer inligting verlang, of as jy by die werkgroep wat dié parkrun administreer, betrokke wil raak.

‘Parkrun’nou ook by PhoenixParkin dorp

* Kontak Marche Media by 079 335 5137 * Stuur ’n e-pos na [email protected] inligting:* Foto’s en afskrifte van identiteitsdokumente moet in-

skrywings vergesel.* Diegene wat wil deelneem moet ongetroud en ouer

as 21 jaar wees.* Inskrywings moet die vervaardigers voor middernag

op 22 Maart bereik.* Die tien gekose boere sal teen 19 April in kennis ge-

stel word.* Hou kykNET se sosiale media of die media dop vir

die aankondiging oor 2019 se top tien boere. Moontlike pasmaats sal dan hul beurt kry om vir dié boere briewe te skryf.

* Dit sal vanaf Oktober uitgesaai word.

kykNET soek na boere om in te skryf vir 2019 se reeks van Boer Soek ’n Vrou.

Dié werklikheidsreeks het immers al sedert 2007 vir talle Suid-Afrikaanse boere liefde gevind en in die afgelo-pe reeks het die boere-Kupido se pyle vir Réan en Rox-Zee, asook vir Toanette en Nardus, getref. Boonop het die liefde ook vir een van 2018 se ander TV-boere geblom! Só het André die oog gevang van Monja, wat in 2015 se reeks by een van die boere vlerk gesleep het. En nou soek kykNET 2019 se oes van boere of plaasbestuurders, manlik of vroulik, wat deel wil wees van die twaalfde seisoen. Die gewilde sangeres, Leah, sal ook terugkeer as aanbieder van Boer Soek ’n Vrou. Boere kan op die volgende maniere inskryf:

* Besoek www.kyknet.tv of http://bit.ly/boer2019 waar jy óf aanlyn kan inskryf of ’n inskrywingsvorm kan aflaai

Sondag kerk toe is, is daar omstreeks 10:30 by hul huis ingebreek. Verskeie besittings is gesteel, waaronder ook die mossie. Selfs sy kos is gesteel.

“Ons is baie lief vir hom en het hom met die hand grootgemaak. Ons wil hom baie graag terughê en bied ‘n beloning van R5 000 aan,” sê Christa du Plessis.

Mense moet asb. nie kanse vat en vir hulle enige mossie bring nie. Die mossie is baie spesiaal en hulle sal hom dadelik kan uitken. Indien enigeen leidrade het, kan Christa by 082 813 4382 of 076 7960 582, of Frikkie van Tonder by (016) 933 1588 gekontak word.

Elsje VermeulenVANDERBIJLPARK. - Dit is reeds ‘n skok as daar by jou woning ingebreek word, en in baie gevalle word besittings gesteel waaraan daar baie sentimentele waarde geheg word. Dit is egter baie erger as die inbrekers jou troeteldiere steel. Dit is die hartseer waarmee die Du Plessis-gesin nou worstel nadat hul mak mossie verlede week tydens ‘n inbraak gesteel is. Die gesin is tans met vakansie in die Kruger Nasionale Park (Wildtuin) en het hul geliefde mossie in die sorg van hul ouers in Corstraat, CW6 gelaat. Toe hul ouers

‘n Beloning van R5 000 word aangebied vir enigeen wat dié mossie kan terugbesorg.

12 Maart - 18 March 2019 SOUTH STER 5

VEREENIGING – Tracker SA, recently awarded Car Hi-Fi Specialists the Top Sales and Top Repair Centre Award for the third year running. Their friendly and well equipped sales staff are passionate about every customer. Their technicians are well trained and Tracker certified. This puts

every customer at ease, with peace of mind that their vehicle is in good hands. With this track record, you don’t have to look anywhere else for another fitment centre. Car Hi-Fi Specialists is also excited to announce their grand opening of Car Hi-Fi Accessories earlier this month specialising in paint protection, smash and grab, 4x4 gear, LED lights and bars, a variety of sound brands as well as aftermarket fitments, repairs and more. For more information contact 016 455 5555 or email Anne-Marie at [email protected]

Top awards for Car Hi-Fi Specialists

Car Hi-Fi Specialists recently won Tracker SA’s Top Sales and Top Repair Centre Awards. Front from left: Dean Blignaut and Dean Oosthuizen. Back: Amanda Ankie-wicz, William Tlake and Anne-Marie Stols.

6 SOUTH STER 12 Maart - 18 Maart 2019

12 Maart - 18 March 2019 SOUTH STER 7

A N E T F L I X O R I G I N A L S E R I E S

NO PAIN . ALL GAIN .

WATCH NOWONLY ON NETFLIX.COM

KIN

GJA

MES

470

46

VANDERBIJLPARK. - Die Jeugland Dienssentrum vir senior burgers bied elke Donder-dagoggend ‘n program by die Buitepossaal (ou Spectrumsaal) aan.

Dit sluit onder meer die neem van bloeddruk en toets van suikervlakke in. Tee en verversings word voorsien en interessante praatjies word ook aangebied.

Interessante praatjies hierdie maand:14 Maart - Belastingvrye beleggings (spreker: Therisa Broekman, PSG Adviseur).21 Maart - (geen byeenkoms).28 Maart - Bekommernis: vasgevang in vrees (Pastoor Alta Vrey, AGS Dinamika).Die geleenthede begin elke Donderdag om 09:30 en duur tot 10:30. Die koste is R10

per persoon en navrae kan gerig word aan me. Katinka Nel of me. Elchristie Oberholzer by (016) 933-3995. Alle senior persone is baie welkom.

Jeugland se Maart-program vir seniors

8 SOUTH STER 12 Maart - 18 Maart 2019

Ettienne van Rensburg VEREENIGING. - Die Dick Fourie-stadion en omliggende gebiede was verlede Sondag ‘n miernes van aktiwiteit. Maar dis nie ‘n nuwe verskynsel nie, veral wanneer die Cape Gate Vaal Marathon daar plaasvind. Duisende lang-

asems sak jaarliks op Drie Riviere toe om aan die 10km, 21.1km en 42.2km-wedlope deel te neem. Die puik georganiseerde marathon het weer goeie aftrek gekry en is nie verniet ’n hoogtepunt op die sportkalender nie. Die 42.2km-wedloop vir

mans is deur Nyedimane Chabeli Sidwell (32GI Running Club) in ’n

spogtyd van 2:31:33 gewen. Lizzy Babili Ramadimetja van Massmart Athletics Club het die vroue-wedloop in ‘n tyd van 2:55:25 gewen.

Die water Die water en sweet en sweet het Sondag het Sondag tydens die tydens die Vaal Vaal Marathon Marathon gespat. gespat.

Wayne Gallant van Murray & Roberts Running Club het in die 21.1km-wed-loop van begin tot einde voor gehard-loop om die wedloop in 1:12:51 te wen. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Vaal Marathon Vaal Marathon Vaal Marathon dwing stad tot dwing stad tot dwing stad tot stilstandstilstandstilstand

’n Kop vir nommers! Een van die deelnemers het sy kopdoek gebruik om sy nommer prominent tydens die wedloop te vertoon.

SASOLBURG. - Een-en-der-tig van Vaalpark Primêre Skool se leerlinge het onlangs aan die Noord-Vry-staatse Swemgala by die Penny Heyns-swembad in die dorp deelgeneem, waar die skool se swemmers verskeie medaljes ingepalm het. Drie van die toegewyde swem-mers, Katelyn Fourie, Dihandré Hartman en Francis Whelan, het rekords verbeter. Die skool kon daarin slaag om die algehele derde plek in die Noord-Vrystaat los te swem.

Dié leerlinge van Vaalpark Primêre Skool het uitmuntend presteer by die Noord-Vrystaat Swemgala wat onlangs by die Penny Heyns-swembad in Sasolburg gehou is en nuwe rekords opgestel. Hulle is: Francis Whelan, Katelyn Fourie en Dihandré Hartman. Foto’s: Lynette Pieterse

Vaalpark Primêr se swem-mers woel in die water

Een van Vaalpark Primêre Skool se swemmers tydens die byeenkoms.

12 Maart - 18 March 2019 SOUTH STER 9

10 SOUTH STER 12 Maart - 18 Maart 2019

12 Maart - 18 March 2019 SOUTH STER 11

Palesa MaleboSASOLBURG. - Dreams do come true. Just ask Ennock Mlangeni. The self-taught visual artist’s long time dream of having his own art studio will become a reality. This is after he took to social media to pronounce that Nestlé Ricoffy will be building him an art studio. “I never thought that at this stage I would be in partnership with Nestlé Ricoffy. Nestlé has an-nounced that they will build me a professional studio that has a gallery, development studios and a coffee shop.”

He dreamt of having is own studio during the early stages of his art career.“Since the beginning of my art journey I dreamed of having a proper studio and

seeing this becoming a reality makes me feel like this is the beginning of my art journey. Ennock says he’s always wished to “develop young talent, and give less fortunate artists a platform from where they can practice and grow their skills,” some-thing he’ll be able do once his “Shack Art Studio” built in Zamdela.

In September last year, as part of Heritage Day, Nestlé Ricoffy collaborated with Ennock, that did portraits of South African influencers who have stayed true to their heritage.

His partnership and collaboration with Nestlé Ricoffy came after the self-proclaimed coffee-bae did a portrait of DJ Black Coffee using Ricoffy granules in July 2018. Ennock has also done portraits of celebrities such as rappers Casper Nyovest, Sjava and the late Pro Kid using coffee granules.

Ennock’s coffee is Ennock’s coffee is a fine art!a fine art!

Ennock Mlangeni with his coffee portrait of DJ Black Coffee.

12 SOUTH STER 12 Maart - 18 Maart 2019

Value Pages

Value Pages Value Pages

Value Pages

Value Pages

12 Maart - 18 March 2019 SOUTH STER 13

E&OEH/V Joubert & Barrage Rd

Vereeniging016 422 1400

H/V Leslie St. & Rhodes Ave, Vereeniging

Tel no.: (016) 4555 773 Faks: (016) 455 5772

2014 Audi Q7 4.2 V8 TDI Sline ......................................R479 950,002013 Audi A5 2.0 TDI Coupe Multitronic ........................R209 950,002014 Audi A5 2.0 TDI Multitronic Sportback ..................R239 950,00 2012 Audi Q53.0 TDI Quattro Stronic ............................R259 950,002016 Audi A5 2.0 TDI Sport Back Multitronic .................R329 950,00 2012 BMW 520i A/T (F10) .............................................R179 950,002006 BMW X5 3.0 D Sport Pack A/T ...............................R99 950,002007 BMW X5 3.0 D A/T ................................................R99 950,002012 BMW X3 X Drive A/T 2.0 Diesel ...........................R259 950,002014 BMW X3 X Drive A/T 2.0 i ....................................R269 950,00 2014 BMW 320i A/T .......................................................R239 950,002016 BMW 320 D A/T M Sport ......................................R319 950,002011 BMW X3 X DRIVE 3.5 i Exclusive A/T .................R249 950,00 2010 Chev Captiva 3.2 LTZ 4 x 4 A/T ............................R109 950,002016 Chev Spark 1.2 Campus / Curve 5 Dr ....................R89 950,00 2014 Datsun GO 1.2 Lux .................................................R89 950,002015 Ford Everest 3.2 TDCI LTD 4 x4 A/T ....................R399 950,002016 Ford Tourned Custom 2.2 TDCI Trend LWB .........R299 950,00 2015 Ford KUZA 1.5i Ecoboost Trend A/T ....................R229 950,002011 Ford Focus2.0 Si 5 Dr ........................................... R119 950,002017 Ford Tourned Custom LTD 2.2 TDCI SWB (114 KW) R419 950,002015 Ford Ecosport 1.0 Ecoboost Titanium ..................R189 950,002006 Hyundai Getz 1.6 H S .............................................R59 950,002010 Hyundai Atos 1.1 GLS ............................................R64 950,002016 Hyundai Accent 1.6 GL/ Fluid ...............................R159 950,002015 Hyundai Grand I 10 1.25 Motion...........................R124 950,002007 Jeep Wrangler 3.0Unlimited 5dr ...........................R199 950,002012 Discovery 4 3.0 SD SE .........................................R329 950,002014 Jeep Grand Cherokee 3.0 CDR LTD ....................R379 950,002014 Jeep Grand Cherokee 3.0 CDR Overland ............R399 950,002014 Jeep Compass 2.0 LTD .............................................R159 950,002011 Jeep Grand Cherokee 5.7 Hemi ...........................R239 950,002012 Jeep Grand Cherokee 3.0 CDR Overland ............R229 950,002013 Kia Sportage 2.0 CRDi AWD A/T ..........................R239 950,002016 Range Rover Sport HSE V8 .................................R169 950,002010 Discovery 4 3.0 SD HSE ......................................R229 950,002007 Land Rover Discovery 3 TO V6 SE A/T ................R139 950,002017 Mahindra Scorpio 2.2 M/Hawk 4 x 4 8 Seat S10 ..R259 950,002012 Mahindra XUV 500 AWD ......................................R149 950,002013 Mahindra xUV 500 AWD 2.2D M Hawk W8 7 Seat R149 950,002014 Mahindra Scorpio S U V 2.2 M / HAWK ...............R149 950,002011 Mazda 2 1.5 Individual 5 Dr .................................. R114 950,002014 M/Benz ML350 D Bluetel ......................................R389 950,002011 M/Benz C200 CGI A/T ..........................................R139 950,00

2009 M/Benz C180 K Avantgarde A/T ...........................R149 950,002010 M/Benz ML350 CDI A/T ........................................R199 950,002009 M/Benz SLK 200 Kompressor A/T ........................R199 950,002012 M/Benz C 63 AMG ................................................R429 950,002009 M/Benz C220 CDI Avantgarde A/T .......................R149 950,002013 Mitsubishi ASX 2.0 GLS .......................................R159 950,002012 Mitsubishi ASX 2.0 GLS .......................................R149 950,002009 Mitsubishi Pajero Sport 3.2 010 A/T 180 000KM ..R189 950,002009 Mitsubishi Pajero Sport 3.2 010 A/T 214 000KM ..R189 950,002012 Nissan Juke 1.6 Acenta + .....................................R139 950,002014 Opel Corsa 1.4 T Enjoy 5 Dr ................................ R119 950,002015 Renault Duster 1.5 DCI Dynamic .........................R169 950,002015 Renault Sandero 900 T Stepway ..........................R134 950,002014 Smart Pulse Coupe MHD .....................................R109 950,002013 Tata Indica 1.4 LSI 5 Dr ..........................................R59 950,002008 Toyota Prado 4.0 VX A/T ......................................R219 950,002017 Toyota Corolla 1.6 Quest ......................................R179 950,002011 Toyota Fortuner 3.0 D40 4 X 4 A/T .......................R279 950,002011 Toyota Yaris T 3 + 5 Dr .........................................R109 950,002015 Toyota Yaris 1.3 XS 5 Dr.......................................R129 950,002014 Toyota RAV 4 2.2 D VX A/T ..................................R289 950,002015 Toyota RAV 2.0 GX Auto ......................................R259 950,002012 Toyota Auris 1.3 X .................................................R139 950,002017 Toyota Fortuner 2.8 G 6 4 x 4 A/ T........................R499 950,002016 Toyota Corolla Quest 1.6 A/T ................................R179 950,002007 Toyota Yaris T 3 A/C 5 Dr ......................................R79 950,002014 VWagen Tiguan 2.0 Tdi Track & Filed 4 MotionDSG................. R289 950,002015 VWagen Polo Vivo GP 1.4 Conceptline 5 Dr ........ R119 950,002016 VWagen Polo GP 1.2 TSi Hi Line DSG ................R209 950,002014 VWagen Polo GP Vivo 1.4 Trend Classic .............R129 950,002008 VWagen Passat 2.0 TSi Comfortline ......................R59 950,002011 VWagen Tiguan 1.4 TSi B/Motion Trend- Fun ......R209 950,002016 VWagen Polo 1.2 TSi Comfortline ........................R174 950,002006 VWagen Caravelle T 5 2.5 TDi 125kms Auto .......R139 950,002005 Volvo S 401.8i.........................................................R49 950,002017 Chev Utility 1.4 Sport ............................................R169 950,002011 Ford Ranger 3.0 TDCI XLT Supercab ...................R164 950,002015 Ford Ranger 3.2 TDCI Wildtrack 4 x 4 A/T ...........R389 950,002018 Ford Ranger 2.2 TDCI XL D/C 4 x 2 Auto (Extras) R379 950,002014 Ford Ranger 3.2 TDCI XLT D/C 4 x 4 A/T ............R289 950,002014 Ford Ranger 3.2 TDCI Wildtrack 4 x 4 A/T ...........R329 950,002013 Ford Ranger 3.2 TDCI XLT D/C 4 x 2 ...................R249 950,00 2015 Ford Ranger 3.2 TDCI Wildtrack 4 x 4 A/T(Extras) R349 950,00

2013 Ford Ranger 2,2 TDCI XL Supercab ....................R189 950,002017 Ford Ranger 3.2 TDCI XLT D/C 4 x 4 A/T ............R389 950,002014 Ford Ranger 2.2 TDCI XL Supercab ....................R199 950,002016 Ford Ranger 2.2 TDCI XL D/C..............................R269 950,002013 Ford Ranger 3.2 TDCI XLS Supercab 4 x 4 .........R239 950,002013 Ford Ranger 2.2 TDCI XLS D/C ...........................R239 950,00 2015 Ford Ranger 2.2 TDCI XL Supercab ....................R219 950,002007 Ford Bantam 1.6 XLT A/C .......................................R74 950,002013 Ford Ranger 3.2 XLS 4 X 4 .................................R199 950,002013 GWM Steed 5 2.2 Mpi D/C ..................................R109 950,002014 Isuzu KB 250 DTEC LE D/C 4 X 4 .......................R249 950,002014 Isuzu KB 250 D Lead Fleeside Flatdeck ..............R149 950,002006 Mitsibushi Colt Rodeo 2.8 TDI D/C 4 X4 ..............R109 950,002001 Mitsibushi Colt Rodeo 3.0 V6 D/C ..........................R79 950,00 2015 Mazda BT 50 2.2 TDCI High power SLE D/C .......R249 950,002011 Nissan Navara 2.5 DCi XE D/C 4 X 4 ...................R189 950,002015 Nissan NV 350 2.5 DCI P/V..................................R189 950,002016 Nissan Hardbody NP 300 2.0 I LWB ....................R129 950,002014 Nissan Navara 2.5 DCI D/C LE ............................R249 950,002016 Toyota Land Cruser 4.5 D40 D V8 D.C P/U .........R579 950,002014 Toyota Hillux 2.5D LWB Canopy ..........................R174 950,002014 Toyota Hillux 2.5D LWB ........................................R169 950,002010 Toyota Hillux 2.5D LWB ........................................R129 950,002012 Toyota Hillux 2.5 D40 VNT Raider D/C .................R219 950,002018 Toyota Hillux 2.4 GD6 R/B SRX D/C ....................R369 950,002015 Toyota Hillux 3.0 D 4 D Legend 45 D/C A/T .........R369 950,00 2014 Vwagen Amarok 2.0 Bi Tdi Hiline 132 kw 4 Motion A/T ............R329 950,002015 Vwagen Amarok 2.0 Bi Tdi Hiline 132 kw 4 Motion A/T ............R289 950,002014 Vwagen Amarok 2.0 BiTDi 4 Motion 132 KW D/C M .................R329 950,002016 Vwagen Amarok 2.2 TDI Trend LWB 103 kw .......R189 950,002017 Vwagen Amarok 2.2 TDI Trend LWB 103 kw .......R249 950,002017 Vwagen Caddy 2.2 TDI P/V ..................................R189 950,002017 Vwagen Caddy 2.2 TDI P/V ..................................R179 950,002016 Vwagen Amarok 2.2 TDI Trend LWB ....................R209 950,002017 Vwagen Amarok 2.0 Bi Tdi Hiline 132 kw 4 Motion A / T ..........R459 950,00 EXTRAS +- 45K ..Canopy, new tyres, one suspension, smash & grab, xenon2009 Conqueror Commander ........................................R169 950,002016 Jurgens Fleetline A/C, Mover, KC Convection......R269 950,002013 BMW R1200 GS ...................................................R109 950,00

18 SOUTH STER 12 Maart - 18 Maart 2019

12 Maart - 18 March 2019 SOUTH STER 19

20 SOUTH STER 12 Maart - 18 Maart 2019

2015 VW Polo 1.2 TSI Highline DSG

with 69000KMS PRICE

R199 995

WE OFFER TOP MONEY FOR USED KIA VEHICLES

2015 KIA RIO 1.4 TEC 5DR

with 68000KMS

PRICER169 995

2015 HYUNDAI IX35 2.0 EXEC Man

with 60000kms

PRICER259 995

PRICER149 995

2016 CHEV UTILITY 1.4 with AC with 61000kms

2018 HYUNDAI KONA 2.0 NU EXECUTIVE AUTO

LIME with 10000kms

PRICER379 995

Kia Vereeniging 016 455 2255

2013 VOLKSWAGEN JETTA 1.4 TSI DSG with

137080KMs

PRICER149 995

58 Genl. Smuts Ave, VereenigingTel: (016) 455-2255www.kiavereeniging.co.za

Irfaan- 076 716 1386 [email protected]

R3 300Per Month

GET A BRAND NEW KIA PICANTO 1.0 START MANUAL

INCLUDING INSURANCE FOR 1 YEAR

2014 Hyundai Accent 1.6 Fluid Manual with

67000kms

PRICER149 995

ONETIME

OFFER

The National Hot Rod Class is also one to look forward too.

Popular USA racer Brian Tyler took overall second place in the first leg of the 2019 Spring Tour. Photos: Elsje Vermeulen

Elsje VermeulenVEREENIGING. - Owner of Ultimate Outlaws Raceway and passionate Sprint car racer, Izak Spies, secured the first overall win in the first leg of the 2019 Sprint Tour between team USA and SA.

Right from the start it was clear that Spies meant business as he clocked the second fastest qualifying time of 13.79s. The fastest qualifying time was set by hot favourite Andries Marx (13.67s) and third was American Jason Blonde (13.82s). The racers treated spectators to an exciting first leg of the tour. At the end of the night, overall first place went to Izak Spies, followed by team USA’s very popular Brian Tyler and Tyler Roahrig. The South African team leads the tour by 211 points to the Americans 199, heading to The Rock Raceway for the second leg.

Another highlight of the day’s racing was the record number of entries for the National Hot Rod Tour. In total 44 racers entered, the biggest field ever in the National Hot Rod Tour.

Seef Fourie who clocked the fastest qualifying time and set a new track record of 14.64s, went on to claim first place. In second place was

Frans Joubert and third was Neville Loosmore.The other results of the evening are:Ninja Midgets:1ste - Dante Smith2de - Keagan Hand3de - Nicole HoodNinja Midgets (Maxtrinos)1ste - Jonathan Thomas2de - Dylan le Roux3de - Jullian NaudeStock Rods:1ste - Ruan Nagel2de - Riaan Botha3de - Louis Enslin1660’s:1ste - Pieter 2de - Riaan Labuschangne3de - Quintin Erasmus2.1L Hot Rods:1ste - Spanner Pretorius2de - Pieter le Roux3de - Gerhard Koekemoer

* On Saturday 16 March all the action is back at Ultimate Outlaws Raceway for the third and final leg of the tour!

All the sprint cars lined up in front of the main pavillion.Final touches before the race in the pits at Ultimate Outlaws Raceway in Vereeni-

ging. All the action is back on March 16.

’My ears are protected, let the racing begin!