servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · web viewslegs in die evangelies word 38 spesifieke...

31
WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7) WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD – ‘n Repliek op Dr Frank Viola se “Kingdom Myth 7. The kingdom of God is the equivalent of signs, miracles, and wonders,” asook ernstige selfondersoek.” 1

Upload: ngothuan

Post on 19-Jul-2018

214 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD

– ‘n Repliek op Dr Frank Viola se “Kingdom Myth 7. The kingdom of God is the equivalent of signs, miracles, and

wonders,” asook ernstige selfondersoek.”

Servaas D de Kock

Februarie 2018

1

Page 2: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

VOORWOORD

Ongesiens het my huweliksverhouding en verhouding met my Hemelse Vader afgestomp geraak deur maar net daagliks voort te ploeter met my lewe.

Toe gebeur ‘n reeks dinge met my wat my laat besef die Here wil dringend my aandag kry.

Eers ontvang ons die slegte nuus, einde 2014, dat Debbie ons eerste skoondogter met borskanker gediagnoseer is. Ek is dankbaar om te sê, na baie gebed en drastiese mediese ingryping, is sy kankervry verklaar met die behoud van haar bors.

Toe verloor Eric, ons middelste seun, aan die begin van 2016 sy werk as projekbestuurder in Kathu. Ons moes vir hom en sy gesin inderhaas blyplek op ons erf regkry. Die Here stel my in staat om die woonstel, dubbel garage en bediende kwartiere in ‘n aanvaarbare 3sk woonhuis vir hulle te omskep Dit binne twee maande, met my beskikbare fondse! Alhoewel hy werkloos hier aangekom het, was daar die afgelope 20 maande nog nie een dag wat hy sonder inkomste was nie. (Hy moes van nuuts af ‘n konstruksiemaatskappy registreer en beman.)

Gedurende die einde van die selfde jaar word ek gediagnoseer met ‘n perforasie tussen my blaas en dikderm, nadat ek gas in my blaas ontdek het. ‘n Groot operasie word geskeduleer waar ‘n uroloog en sjirurg ‘n gesamentlike prosedure sou uitvoer om die dikderm en blaas te repareer. Die dag voor die operasie voel Blackie, my vriend, gelei om aan die einde van ‘n begrafnisdiens wat ek vir Christo Kotze waargeneem het, vir my te bid saam met die gemeente. My operasie was vir drie uur, die volgende dag, geskeduleer met die verwagting dat ek 16 uur later in die intensiewe sorgeenheid sou wakker word. Groot was my blydskap toe ek minder as ‘n uur later in my hospitaalbed wakker word. Kort daarna het ek ‘n besoek van die dronkgeslane sjirurg ontvang met die nuus dat hulle niks verkeerd kon sien nie! Ek is die volgende dag ontslaan, vervul met verwondering en dankbaarheid oor my Hemelse Vader se liefde vir my.

Hierna word Eric gedurende September 2017 met ‘n disfunksionele mitraalhartklep gediagnoseer. Weereens ‘n baie groot operasie om die klep met ‘n titaanklep te vervang. Weereens ervaar ons die hand van die Here op hom en word die prosedure suksesvol afgehandel en genees hy sonder enige komplikasies.

Toe ontvang ons op 10 Februarie 2018 die nuus, na ‘n jaarlikse roetine ondersoek, dat daar bloedkanker (leukaemia) by my aanwesig is.

Hierdie nuutste nuus het ons behoorlike tot stilstand geruk. Ek en Isabel het dadelik met mekaar, voor die Here, ons sondes van kortgebondenheid en trots teenoor mekaar bely. Ek het ook besef dat ‘n wêreldsgesindheid by my posgevat het wat verhoed dat die Here Sy goeie werk in my kan verrig.

‘n Liefdevolle Vader het, na gebed en besinning, die volgende, deur Sy Woord, vir my gesê;

“Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.” (Jak 1:1-4)

As gevolg van hierdie “wake up call” was ek in staat om die volgende dokument binne 24 uur saam te stel om Sy boodskap aan my te verwoord.

My gebed is dat God, ten spyte van die slegte nuus, iets goeds in ons lewe sal bewerkstellig.

INHOUD

2

Page 3: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

1. INLEIDING 04

2. SKRIF OOR GENESING 06

3. A LIVING FAITH – S Wiggelsworth. 08

4. HIS TEACHING ON HEALING Smith Wigglesworth 10

5. VICTORY THROUGH FAITH Smith Wigglesworth 12

6. VREDE 13

7. HEILIGHEID ‘n VOORVEREISTE (2 Kor 6-7) 14

8. ONS WORSTELSTRYD (Efe 6:10-13) 16

9. OPSTANDINGSLEWE – Rom 6:1-23 (Message) 17

10. SLOT 18

AANHANGSEL “Kingdom Myth 7. The kingdom of God is the 19

equivalent of signs, miracles, and wonders.”

1. INLEIDING

3

Page 4: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

Destyds het wyle Prof Bokkie vd Spuy vir my genoem dat elke genesing ‘n wonderwerk van God is. In sy boek “The healing business” sê hy aan sy mede professors “We know nothing of the healing business, God is the only healer and we are only curers.” Hierop het hulle gebelgd gereageer met die woorde “Speak for yourself Bokkie.” Toe daag hy hulle uit om ‘n wond of ‘n gebreekte been aan ‘n lyk te genees!

Ons is so geneig om genesing, soos van ‘n verkoue of wond, as vanselfsprekend te aanvaar sonder om God die eer daarvoor te gee. Hierdeur wil ek se dat God die eer moet ontvang vir alle genesings – onmiddelik of oor ‘n tydperk.

Dit is maklik om te se “Goddelike genesing vind nie meer plaas nie of in ‘n mindere mate as in Bybeltye want ons het mos nou slim dokters, hospitale en inrigtings.” Hierdie stelling het ‘n sterk intelektuele inslag en poog om ons sintuiglike ondervinding te gebruik on die onveilbare Woord te negeer, wat geestelik verstaan moet word. Die selfde argument word gebruik met gebroke huwelike, homoseksualisme en ander psigosomatiese probleme. Sommige moderne teoloe sal redineer dat die Bybel se geskrifte meer as 2,000 jaar oud is en nie tot ‘n moderne, 21-eeuse, geslag kan spreek nie. Daardeur ignoreer hulle gerieflikheidshalwe die Woord wat verklaar “Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na (die geloofshelde van Heb 11).) Jesus Christus (die Woord) is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.” (Heb 13:7)

Dat Jesus tereg se dat mense sal sê hulle het wonders in Sy naam gedoen en dan sal Hy hulle wegwys, is ‘n baie sobere woord (sien Mattheus 7:22,23). Jesus se egter nie dit is verkeerd nie, maar wat Hy wel verlang is dat ons ‘n intieme kennis van Hom en Sy wil sal he en wees soos ‘n druiwelood wat intiem geheg is aan ‘n druiwestok (verwys na Johannes 15:5).

(Sien hoofstuk 7 - HEILIGHEID ‘n VOORVEREISTE).

1 Kor 13 se ook nie geloof is verkeerd nie, maar sonder liefde korreleer dit in met bg argument. (Geloof en liefde moet saamgaan)

Gelowiges is so geïndoktrineer deur ‘n wêreldse gees dat die hemelse Stem vervaag het.

Soos ek dit verstaan moet daar twee elemente teenwoordig wees vir ‘n suksesvolle genesingsbediening:

a. Heiligmaking

Ons optvangs van die Goeie Herder se stem is dikwels swak as gevolg van soveel stemme, veral van sekulere media, wat vir aandag in ons gedagtes kompeteer Daarom

4

Page 5: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

vind ek dit nodig, op grond van 2 Kor 6:11-18, om vir ‘n tyd my aandag net op die Woord en die Heilige Gees te fokus. Sodoende vertrou ek dat ek duideliker sal hoor en weet hoe om in hierdie uitdagende tyd in my lewe op te tree.

(Sien hoofstuk 7 HEILIGMAKING, ‘n VOORVEREISTE)

b. Geloof

Die NT verwys 397x na “geloof” en “glo”. In Mattheus bring Jesus 14x geloof met genesing en wonderwerke in verband; 17x in Markus, 23x in Lukas en 72x in Johannes.

“En toe hulle by die skare kom, gaan daar ‘n man na Hom en val voor Hom op die knieë en sê: Here, ontferm U oor my seun, want hy is maansiek en ly swaar; want dikwels val hy in die vuur en dikwels in die water. En ek het hom na u dissipels gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie. Toe antwoord Jesus en sê: o Ongelowige en verdraaide geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? Bring hom hier vir My. Daarop bestraf Jesus hom; en die duiwel het van hom uitgegaan, en die seun het gesond geword van daardie uur af.

Toe kom die dissipels na Jesus afsonderlik en sê: Waarom kon ons hom nie uitdryf nie? En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie. Maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie.” (Mat 17:14-21)

Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan. (Joh 14:12.) (Jesus gebruik “GLO” 6x in vers 1 – 12.

En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek (Heb 11:6.)

2. SKRIF OOR GENESING

Slegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy groot opdrag aan ons. (Mark 16:16-18), terwyl Johannes verklaar “En daar is nog baie ander dinge wat Jesus alles gedoen het; maar as hulle een vir een beskrywe moes word, sou die wêreld self, dink ek, die geskrewe boeke nie bevat nie. Amen. (Joh 21:25).

5

Page 6: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

Profesie. Hy het ons krankhede op hom geneem.Jes 53:3,4

Hy was verag en deur die mense verlaat, ‘n man van smarte en bekend met krankheid; ja, soos een vir wie ‘n mens sy gelaat verberg; Hy was verag en ons het Hom nie geag nie. Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was.

Krankhede - GR - khol-ee' malady, anxiety, calamity: - disease, grief, sick (-ness). (George Barnes)Our griefs - The word used here (חלי cha ̆liy) means properly sickness, disease, anxiety, affliction. It does not refer to sins, but to sufferings. It is translated ‘sickness’ Deu_28:61; Deu_7:15; 2Ch_21:15; 1Ki_17:17; ‘disease’ Ecc_6:2; 2Ch_21:18; 2Ch_16:12; Exo_15:26; ‘grief’ (Isa_53:3-4; compare Jer_16:4). It is never in our version rendered sin, and never Used to denote sin. ‘In ninety-three instances,’ says Dr. Magee. (Barnes).LW: In die volgende vers “en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom” (Jes 53:5) word nie na fisiese siektes maar na emosionele en geestelike siektes verwys… Sien Lukas 4:18,19. Jesus het dus ons krankhede en ons emosionele siektes genees!

Dit is Jesus se wil om te genees (reinig) (Mar 1:40-42)

En daar kom ‘n melaatse na Hom toe wat Hom smeek en voor Hom op die knieë val en vir Hom sê: As U wil, kan U my reinig. En Jesus het vir hom innig jammer gevoel en die hand uitgesteek en hom aangeraak en vir hom gesê: Ek wil, word gereinig! En toe Hy dit sê, het die melaatsheid hom dadelik verlaat, en hy is gereinig.

Jesus se opdrag aan sy dissipels (Mat 10:1;7,8)

En Hy het sy twaalf dissipels na Hom geroep en aan hulle mag gegee oor onreine geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees. En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom. Maak siekes gesond, reinig melaatses, wek dooies op, dryf duiwels uit. Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee.

NB: Dit is nie ek of die Pinkster- of Charismatiese beweging wat wonderwerke aan die manifistasie van die koninkryk van die hemele koppel nie, Jesus self het dit gedoen!

1Co 4:20 want die koninkryk van God bestaan nie in woorde nie, maar in krag. (1 kor 4:20). Volgens Albert Barnes se gesaghebbende “NOTES ON THE BIBLE” beskryf hy bogaande teksvers as volg

” For the kingdom of God - The reign of God in the church meaning here, probably, the power or authority which was to be exercised in the government and discipline of the church. Or it may refer to the manner in which the church had been established. “It has not been set up by empty boasting; by pompous pretensions; by confident assertions. Such empty boasts would do little in the great work of founding, governing, and preserving the church and unless people have some higher powers than this they are not qualified to be religious teachers and guides.”

6

Page 7: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

But in power -

(1) In the miraculous power by which the church was established - the power of the Saviour and of the apostles in working miracles.

(2) in the power of the Holy Spirit in the gift of tongues, and in his influence on the heart in converting people; see the note at 1Co_1:18.

(3) in the continual power which is needful to protect, defend, and govern the church. Unless teachers showed that they had such power, they were not qualified for their office.

3. A LIVING FAITH – Smith Wiggelsworth.

Dit sal ons die moeite loon om die lewe en lering van Smith Wiggelsworth in oēnskou te neem… natuurlik kan ons vele ander heiliges as voorbeeld voorhou, maar vir hierdie dokument ag ek dit voldoende.

Smith Wigglesworth was born on 8 June 1859 in Menston, Yorkshire, England, to an impoverished family. As a small child, he worked in the fields

7

Page 8: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

pulling turnips alongside his mother; he also worked in factories. During his childhood he was illiterate.

Nominally a Methodist, he became a born again Christian at the age of eight. His grandmother was a devout Methodist; his parents, John and Martha took young Smith to Methodist and Anglican churches on regular occasions. He was confirmed by a Bishop in the Church of England, baptized by immersion in the Baptist Church and had the grounding in Bible teaching in the Plymouth Brethren while learning the plumbing trade as an apprentice from a man in the Brethren movement.

Wigglesworth believed that healing came through faith, and he was flexible in his approach. When he was forbidden to lay hands on audience members by the authorities in Sweden, he preached for a "corporate healing", by which people laid hands on themselves. He also practiced anointing with oil, and the distribution of "prayer handkerchiefs" (one of which was sent to King George V). Wigglesworth sometimes attributed ill-health to demons.

Wigglesworth learned to read after he married Polly; she taught him to read the Bible. He often stated that it was the only book he ever read, and did not permit newspapers in his home, preferring the Bible to be their only reading material.

Healing

Supporters of Smith said they were miraculously healed with accounts being described in the popular press and in Pentecostal magazines.[citation needed] There were reports that people were raised from the dead, including his wife Polly.

Many people said they were cured of cancer by him. Wigglesworth, whose only training was as a plumber, described cancer as 'a living evil spirit', and insisted that many diseases were 'satanic in origin'. His methods often involved hitting, slapping or punching the afflicted part of the body. On a number of occasions his approach to persons suffering from stomach complaints was to punch them in the stomach, sometimes with such force that it propelled them across the room. When challenged on this, his response was "I don't hit them, I hit the devil". Responding to criticism over his method of praying for the sick, Wigglesworth stated: "You might think by the way I went about praying for the sick that I was sometimes unloving and rough, but oh, friends, you have no idea what I see behind the sickness and the one who is afflicted. I am not dealing with the person; I am dealing with the satanic forces that are binding the afflicted". On one occasion Wigglesworth declared to the sick "I'll only pray for you once, to pray twice is unbelief". The second night, a man approached the altar to receive prayer again and Wigglesworth, recognizing him, said "Didn't I pray for you last night? You are full of unbelief, get off this platform!"

Smith Wigglesworth, often referred to as ‘the Apostle of Faith,’ was one of the pioneers of the Pentecostal revival that occurred a century ago.

8

Page 9: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

Without human refinement and education he was able to tap into the infinite resources of God to bring divine grace to multitudes.

Thousands came to Christian faith in his meetings, hundreds were healed of serious illnesses and diseases as supernatural signs followed his ministry.

A deep intimacy with his heavenly Father and an unquestioning faith in God’s Word brought spectacular results and provided an example for all true believers of the Gospel.

(Wikepedia)

3. HIS TEACHING ON HEALING

Whatever things you ask when you pray, believe that you receive them, and you will have them. —Mark 11:24

Scripture reading: Matthew 17:14–21

What will it be like when we get rid of this body of flesh? In the meantime, God means for us to put on the whole armour of God (Eph. 6:11) while we are here. He wants us to be covered with the covering of His Spirit and to grow in grace and the knowledge of God (2 Pet. 3:18).

Oh, what God has laid up for us, and what we may receive through the name of Jesus! Oh, the value of the name, the power of the name; the very name of Jesus brings help from heaven and

9

Page 10: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

can bind evil powers and “subdue all things to Himself” (Phil 3:21). Thank God for victory through our Lord Jesus Christ.

For the sake of saving us, Jesus “endured the cross, despising the shame” (Heb. 12:2). How beautiful it is to say with our whole will, ―I will be obedient to God. He is lovely; He is beautiful. I do not remember Him ever denying me anything when I have come to Him; He has never turned me away empty. He is such a wonderful Saviour, such a Friend that we can depend upon with assurance, rest, and complete confidence. He can roll away every burden. Think of Him as the exhaustless Saviour, the everlasting Friend, One who knows all things, One who is able to help and deliver us. When we have such a Source as this, we can stretch out our hands and take all that we need from Him.

We may think we have faith in God, but we must not doubt in our hearts. Faith is an inward operation of the divine power that dwells in the contrite heart and can lay hold of things not seen. Faith is a divine act; faith is God in the soul. God operates by His Son and transforms the natural into the supernatural.

Faith is active, never dormant. Faith lays hold; faith is the hand of God; faith is the power of God. Faith never fears; faith lives amid the greatest conflict; faith moves even things that cannot be moved. God fills us with His divine power, and sin is dethroned. “The just shall live by faith” (Rom. 1:17). You cannot live by faith until you are just and righteous. You cannot live by faith if you are unholy or dishonest.

In order to understand His fullness, we must be filled with the Holy Spirit. God has a measure for us that cannot be measured. When you are in this relationship, sin is dethroned, but you cannot purify yourself. It is by the blood of Jesus Christ, God‘s Son, that you are cleansed from all sin. We are His life; we are members of His body. The Spirit is in us, and there is no way to abide in the secret place of the Lord except by holiness.

Be filled with the Word of God. Listen, those of you who have stiff knees and stiff arms today, you can get a tonic by the Word of God that will loosen your joints and will divide even your joints and marrow (Heb. 4:12).

One of the greatest things in the Word of God is that it discerns the thoughts and intentions of the heart. Oh, that you may allow the Word of God to have perfect victory in your bodies so that they may be tingling through and through with God‘s divine power! Divine life does not belong to this world but to the kingdom of heaven, and the kingdom of heaven is within you (Luke 17:21). God wants to purify our minds until we can bear all things, believe all things, hope all things, and endure all things (1 Cor. 13:7). God dwells in you, but you cannot have this divine power until you live and walk in the Holy Spirit, until the power of the new life is greater than the old life.

God wants us to move mountains. Sometimes things appear as though they cannot be moved, but you can believe in your heart and stand on the Word of God, and God‘s Word will never be defeated. First, believe that you get them, and then you will have

10

Page 11: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

them. That is the difficulty with people. They say, ―Well, if I could feel I had it, I would know I had it. But you must believe it, and then the feeling will come. You must believe it because of the Word of God.

Thought for today: Anything that appears to be like a mountain can be moved: the mountains of difficulty, the mountains of perplexity, the mountains of depression or depravity—things that have bound you for years.

5. VICTORY THROUGH FAITH Smith Wigglesworth

Increase our faith. —Luke 17:5

Scripture reading: Luke 18:1–14

Inactivity must be brought to a place of victory. Inactivity—what wavers, what hesitates, what fears instead of having faith—closes up everything, because it doubts instead of believes in God. What is faith? Faith is the living principle of the Word of God. It is life; it produces life; it changes life. How great our faith should be, for we cannot be saved except by faith. We cannot be kept except by faith. We can only be baptized by faith, and we will be caught up by faith; therefore, faith in the living God is a blessed reality.

All the wonderful things that Jesus did were done so that people might be changed and made like Him. Oh, to be like Him in thought, act, and plan! He went about His Father‘s business and was eaten up with the zeal of His house (Ps. 69:9). I am beginning to understand 1 John 3:2: “Beloved, now we are children of God; and it has not yet been revealed what we shall be, but we know that when He is revealed, we shall be like Him, for we shall see Him as He is.” As I feed on the Word of God, my whole body will be changed by the process of the power of the Son of God.

11

Page 12: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

The Lord dwells in a humble and contrite heart and makes His way into the dry places, so if you open up to Him, He will flood you with His life. You can never cleanse sin; you can never purify sin; you can never be strong if in sin; you will never have a vision while in sin. Revelation stops when sin comes in. The human spirit must come to an end, but the Spirit of Christ must be alive and active. You must die to the human spirit, and then God will quicken your mortal body and make it alive (Rom. 8:11). Without holiness no man will see God (Heb. 12:14).

Thought for today: A little bit of sin will spoil a whole life.

6. VREDE

Jesus se groet was “Vrede”. Dit is wat Hy Sy volgelinge toewens:

Johannes 14:27 “Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.”

“Fillepense 4:7-8 “En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus. Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit .” (sien “HEILIGMAKING, hieronder.)

NB:

Die betekenis van die Hebreeuse woord vir vrede, “shalom” is omvattend en sluit in –

1. rus,

2. guns,

3. geluk,

12

Page 13: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

4. welstand,

5. oorvloed,

6. veiligheid,

7. voorspoed

8. gesondheid en

9. vriendelikheid

7. HEILIGHEID ‘n VOORVEREISTE (2 Kor 6-7)2Co 6:12-19 Nie in ons het julle dit te nou nie, maar in jul binneste het julle dit te nou.

nou – Gr. stenocho ̄ reo ̄ ; to hem in closely, that is, (figuratively) cramp: - distress, straiten. (Your inner man is in a straitjacket, constrained by worldly things) (Strongs)

Maar by wyse van vergoeding—ek praat soos met kinders—moet julle ook verruim word.Verruim – Gr. platuno ̄ ; to widen (literally or figuratively): - make broad, enlarge. (enlarge your spiritual capacity) (Strongs)

Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige? Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode?

Let op die woorde “deelgenootskap, gemeenskap, ooreenstemming, aandeel en ooreenkoms”, hierbo. Alles woorde wat dit verduidelik dat God, ons Vader, ons nie wil deel met hierdie bose, demonies-gevulde wereld nie. Satan besoedel ons denke deur die inhoud van koerante, tydskrifte, wereldse geselskap, TV en natuurlik die internet. Die Woord bemoedig ons duidelik in die volgende 3 gedeeltes; “Kol 3:2 “Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.” en ook “Fil 4:8 “Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit”Bedink (Set your affection on (KJV) –(Gr. phroneo ̄) - to exercise the mind, that is, entertain or have a sentiment or opinion; by implication to be (mentally) disposed (more or less earnestly in a certain direction); intensively to interest oneself in (with concern or obedience): - set the

13

Page 14: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

affection on, (be) care (-full), (be like-, + be of one, + be of the same, + let this) mind (-ed, regard, savour, think.) (Strongs).” en laaste, maar nie die minste nie Rom 12:1,2 “Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens. En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.”Gemoed – (Gr nous) - the intellect, that is, mind (divine or human; in thought, feeling, or will); by implication meaning: - mind, understanding. (Strongs)

Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees. Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ‘n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.

2Kor 6:12-18 (Message) We didn't fence you in. The smallness you feel comes from within you. Your lives aren't small, but you're living them in a small way. I'm speaking as plainly as I can and with great affection. Open up your lives. Live openly and expansively! Don't become partners with those who reject God. How can you make a partnership out of right and wrong? That's not partnership; that's war. Is light best friends with dark? Does Christ go strolling with the Devil? Do trust and mistrust hold hands? Who would think of setting up pagan idols in God's holy Temple? But that is exactly what we are, each of us a temple in whom God lives. God himself put it this way: "I'll live in them, move into them; I'll be their God and they'll be my people. So leave the corruption and compromise; leave it for good," says God. "Don't link up with those who will pollute you. I want you all for myself. I'll be a Father to you; you'll be sons and daughters to me." The Word of the Master, God.

2Kor 7:1 “Terwyl ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.”

2Co 7:1 With promises like this to pull us on, dear friends, let's make a clean break with everything that defiles or distracts us, both within and without. Let's make our entire lives fit and holy temples for the worship of God. (Message)

14

Page 15: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

8. ONS WORSTELSTRYD (Efe 6:10-13) - 12/02/18

Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.

God se wapenrusting (Efe 6:14-18)

Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan, en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede. Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige

pyle van die Bose sal kan uitblus. En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God— terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en

juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges

And that about wraps it up. God is strong, and he wants you strong. So take everything the Master has set out for you, well-made weapons of the best materials. And put them to use so you will be able to stand up to everything the Devil throws your way. This is no afternoon athletic contest that we'll walk away from and forget about in a couple of hours. This is for keeps, a life-or-death fight to the finish against the Devil and all his angels. Be prepared. You're up against far more than you can handle on your own. Take all the help you can get, every weapon God has issued, so that when it's all over but the shouting you'll still be on your feet.

15

Page 16: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

Truth, righteousness, peace, faith, and salvation are more than words. Learn how to apply them. You'll need them throughout your life. God's Word is an indispensable weapon. In the same way, prayer is essential in this on-going warfare. Pray hard and long. Pray for your brothers and sisters. Keep your eyes open. Keep each other's spirits up so that no one falls behind or drops out. (Message)

9. OPSTANDINGSLEWE – ROMEINE 6:1-23 (Message)

Ek het die vrymoedigheid geneem om Romeine 6 net so uit die “Message” aan te haal om die nuwe lewe van ‘n gelowige te illustreer. Die grootste wonderwerk is dat God ‘n nuwe geestelike begin in my, ‘n verlore sondaar kom skep. Van die vorige heerskappy van satan en sonde oor my lewe transformeer ek , deur ‘n sterwe van my ou selfsugtige mens en weergeboorte, na die koninkryk van God. Sonde, krankheid en psigise siektes is ‘n manifistasie van sonde die dood en die koninkryk van die bose. As volgeling van Jesus Christus moet ek elke aanval van die vyand weerstaan met die krag van God en deur die wapens van geregtigheid in my linker en regterhand. (Sien Hoofstuk 8)

:1 So what do we do? Keep on sinning so God can keep on forgiving? :2 I should hope not! If we've left the country where sin is sovereign, how can we still live in our old house there? :3 Or didn't you realize we packed up and left there for good? That is what happened in baptism. When we went under the water, we left the old country of sin behind; when we came up out of the water, we entered into the new country of grace--a new life in a new land! That's what baptism into the life of Jesus means. :4 When we are lowered into the water, it is like the burial of Jesus; when we are raised up out of the water, it is like the resurrection of Jesus. :5 Each of us is raised into a light-filled world by our Father so that we can see where we're going in our new grace-sovereign country. :6 Could it be any clearer? Our old way of life was nailed to the Cross with Christ, a decisive end to that sin-miserable life--no longer at sin's every beck and call! What we believe is this: :8 If we get included in Christ's sin-conquering death, we also get included in his life-saving resurrection. :9 We know that when Jesus was raised from the dead it was a signal of the end of death-as-the-end. Never again will death have the last word. :10 When Jesus died, he took sin down with him, but alive he brings God down to us. :11 From now on, think of it this way: Sin speaks a dead language that means nothing to you; God speaks your mother tongue, and you hang on every word. You are dead to sin and alive to God. That's what Jesus did. :12 That means you must not give sin a vote in the way you conduct your lives. Don't give it the time of day. :13 Don't even run little errands that are connected with that old way of life. Throw yourselves

16

Page 17: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

wholeheartedly and full-time--remember, you've been raised from the dead!--into God's way of doing things. :14 Sin can't tell you how to live. After all, you're not living under that old tyranny any longer. You're living in the freedom of God. :15 So, since we're out from under the old tyranny, does that mean we can live any old way we want? Since we're free in the freedom of God, can we do anything that comes to mind? :16 Hardly. You know well enough from your own experience that there are some acts of so-called freedom that destroy freedom. Offer yourselves to sin, for instance, and it's your last free act. But offer yourselves to the ways of God and the freedom never quits. All your lives you've let sin tell you what to do. :17 But thank God you've started listening to a new master, :18 one whose commands set you free to live openly in his freedom! :19 I'm using this freedom language because it's easy to picture. You can readily recall, can't you, how at one time the more you did just what you felt like doing--not caring about others, not caring about God--the worse your life became and the less freedom you had? And how much different is it now as you live in God's freedom, your lives healed and expansive in holiness? 20 As long as you did what you felt like doing, ignoring God, you didn't have to bother with right thinking or right living, or right anything for that matter. :21 But do you call that a free life? What did you get out of it? Nothing you're proud of now. Where did it get you? A dead end. :22 But now that you've found you don't have to listen to sin tell you what to do, and have discovered the delight of listening to God telling you, what a surprise! A whole, healed, put-together life right now, with more and more of life on the way! :23 Work hard for sin your whole life and your pension is death. But God's gift is real life, eternal life, delivered by Jesus, our Master.

10. SLOT

Slegte nuus oor my eie gesondheid het my genoop om binne ‘n bestek van een dag die bostaande artikel te skryf.

Dit is nie eers ‘n druppeltjie in die emmer nie en word absoluut verdwerg deur die biblioteke vol boeke oor goddelike genesing.

Moontlik is u eie gesondheid onder aanval en hopelik sal hierdie artikel u nuwe hoop gee om u vertroue in die “God van hoop” te plaas vir genesing, of dalk is u ‘n bedienaar van die Woord wat soekendes is na meer krag in u bediening of moontlik iemand wat “toevallig” op hierdie artikel afgekom het.

My gebed is dat Jesus u lewensuitkyk oor hierdie onderwerp sal verruim en u dors maak na nog meer.

17

Page 18: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

AANHANGSEL: Kingdom Myth 7. The kingdom of God is the equivalent of signs, miracles, and wonders.

Today’s myth is the idea that the kingdom is the equivalent of signs, miracles, and wonders. This view is popular among some quarters of the charismatic segment of the body of Christ. The idea is that those who preach the kingdom today must always confirm it by miraculous signs and jaw-dropping wonders.

As I’ve explained in great detail in my Titan Collectible, I’m a post-charismatic. So I believe (and even function in) the gifts of the Spirit, but without the charismatic wrappings and Pentecostal packaging.

Those who believe God is in the business of always performing signs and wonders – and that every Christian should be walking the streets and visiting local hospitals healing the sick, casting out demons, and “doing the stuff” that Jesus did — overlook the following:

1) When Jesus was on earth in the flesh, He was the full and complete embodiment of the kingdom of God. For this reason, healings, miracles, signs, and wonders were frequent in His ministry. Why? Because in the Person of Jesus, the future kingdom had arrived in its fullness.

Today, however, we live in the spiritual tension where the kingdom of God is already, but not yet. This means that the kingdom of God is here, but only “in part” (see 1 Corinthians 13). The miraculous does take place, but not as frequently as it did in Jesus’ ministry.

2) During Pentecost, as well as in Paul’s ministry, God was initiating a new work that was initially accompanied by signs and wonders.

3) The signs and wonders of Jesus often pointed to something much larger. A healed ear, an opened eye, etc. pointed beyond those specific miracles. (I riff on this point in my upcoming book on the kingdom. Note that a “sign” points to something beyond itself.)

4) There are seasons when God invades the earth with the miraculous power of His kingdom. During such times, masses of people are saved, healed, and delivered. But then that season passes and such things don’t happen as frequently. (As I’ve pointed out elsewhere, the book of Acts is a highly compressed narrative. There were such seasons of refreshing in that account when miracles were more predominant than at other times.)

5) The fact that the kingdom is “already, but not yet” explains why so many people are not healed today, and why God doesn’t always respond to prayers for the miraculous.

18

Page 19: servaasdekockblog.files.wordpress.com€¦  · Web viewSlegs in die evangelies word 38 spesifieke wonderwerke vermeld wat Jesus verrig het en volgens Markus 16 is dit deel van Sy

WONDERWERKE EN DIE KONINKRYK VAN GOD (REPLIEK OP “KINGDOM MYTH 7)

6) Those who expect God to perform the miraculous continuously are often forced to begin bluffing, exaggerating, and even outright lying about it. (I’ve seen this for years among people who weren’t willing to revise their theology in light of undeniable experience.)

Again, I believe in the gifts of the Spirit — all of them. (Remember, I’m the guy who wrote a scathing critique of John MacArthur’s book, Strange Fire.)

The good news is that God is reclaiming the gospel of the kingdom in our time. And that gospel transforms, delivers, and changes, way beyond heart-pounding wonders.

The gospel of the kingdom also happens to be good news for the poor and a profound challenge to the wealthy (something that some of my charismatic brethren don’t quite understand). And it’s all about full allegiance to a Person – Jesus Christ, this world’s true King.

The people of the kingdom focus on the King rather than on what He gives.

All told, I’ve seen my share of signs and wonders over the years, and they don’t impress me much. The reason is simple. A person can be well-schooled in the miraculous, yet not know the King very well or be fully given to His kingdom. In fact, a person can live contrary to the gospel and still “do the stuff” that Jesus did.

Just ask the Corinthians.

P.S. If you’re looking for a footnote, you can find it in Matthew 7:22-23.

Many will say to me on that day, “Lord, Lord, did we not prophesy in your name and in your name drive out demons and in your name perform many miracles?” Then I will tell them plainly, “I never knew you. Away from me, you evildoers!”

Dr Frank Viola

19