xx2015 sba - gr12 afr - memo.pdf
TRANSCRIPT
1
REKENINGKUNDE
SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING
GRAAD 12
2014
OPLOSSINGS
2
2015 - TERMYN 1
GRAAD 12
TAAK 1 - VERSLAG
TAAK 1 - AKTIWITEIT 1
MAATSKAPPY GROOTBOEKREKENINGE
DATUM:
50
Assesserins-
kriteria
Vlak
1
Vlak
2
Vlak
3
Totale Punte
Akkuraatheid
VOLGENS MEMORANDUM
46
Volledigheid
Het minder as 6 afdelings voltooi
Het 6 tot 7 afdelings voltooi
Het al AGT afdelings voltooi 4
1 2 4
TOTAAL 50
TOTALE AFDELINGS 1.1 – een afdeling 1.2 – een afdeling 1.3 - 5 grootboekrekeninge 1.4 – verslag TOTALE AANTAL AFDELINGS: 8
3
1.1 Gewone aandelekapitaal 3 400 000 + 1 537 500 + 779 000 = R 5 716 500 Aantal aandele uitgereik 500 000 + 250 000 + 190 000 =940 000 aandele Gemiddelde prys per aandeel = gewone aandelekapitaal Aantal aandele uitgereik
= R 5 716 500
940 000
= R6.09 (609 sent)
3
1.2 960 000 120 000
= R8
2
1.3. ASHY MAATSKAPPY BEPERK
ALGEMENE GROOTBOEK B1
Koop terug teen R R8 – 6, 09 (gemid) = R1,91 per aandeel word geëis van Opgehoopte Inkomste
Dt. Gewone Aandelekapitaal Kt.
2014 Sept
15 Bank KBJ
730 800
2014 Mrt
1 Saldo a/b 3 400 000
31 Bank KOJ 1 537 500
May 31 Bank KOJ 779 000 2015 Feb 28 Saldo o/b
4 985 700
5 716 500
5 716 500
2015 Mrt 1 Saldo a/b 4 985 700
9
4
B2
Dt. Behoue inkomste/ Opgelope winste Kt.
2014 Sept
15
(120 000 x R1,91)
Bank KBJ
229 200
2014 Mar
1 Saldo a/b 476 000 2015 Feb 28 Saldo o/b 246 800
476 000 476 000
2015 Mar 1 Saldo a/b
246 800
4
B3
Dt. Aandeelhouers vir Dividende Kt.
2014 Mrt 31 Bank KBJ
238 000
2014 Mrt 1 Saldo a/b 238 000
2015 Feb 28 Saldo o/b
861 000
2015 Feb 28
Gewone aandele
dividende AJ
861 000
1 099 000 1 099 000
2015 Mrt 1 Saldo a/b 861 000
8 940 000 (Totale aantal aandele) - 120 000 (aandele teruggekoop) = 820 000) Dividend dus verklaar 820 000 X 105 sent = R861 000 B4
Dt. SAID: Inkomstebelasting Kt.
2014 Mrt 31 Bank KBJ
120 000
2014 Mrt 1 Saldo a/b 120 000
Aug 31 Bank KBJ
250 000
2015 Feb 28
Inkomste-
belasting AJ 810 000
2015 Feb 28 Bank KBJ
265 000
2015 Feb 28 Saldo o/b
295 000
930 000 930 000
2015 Mrt 1 Saldo a/b 295 000
7
5
N11
Dt. Gewone aandeledividende Kt.
2014 Aug 30 Bank AJ 131 600
2015 Feb 28
Verdelings-
rekening AJ 992 600
2015 Feb 28
Aandeelhouers
vir dividende AJ
861 000
992 600 992 600
5
N12
Dt. Inkomstebelasting Kt.
2015 Feb 28
SAID-
Inkomstebelasting AJ 810 000
2015 Feb 28
Verdelings-rekening AJ 810 000
3
-1 (maks 3) vir datums en folionommers weggelaat. Waar punte nie toegeken is vir die kontrarekening nie, moet die bedrag en kontrarekening korrek wees om die punt te kry
6
1.4 VERSLAG DEUR DIE INTERNE OUDITEUR
Ja
Rede vir terugkoop: Die markwaarde van die aandele is nie meer onderwaardeer nie. Die markwaarde het
toegeneem van R6 to R9 agv die aandeelprys styging
OF
Die aandele is verkoop teen die uitreikingsprys van R6, 80 (R3 400 000/ 500 000 die volgende aandele is uitgereik teen R6, 15 (R1 537 500/ 250 000) en die laaste aandele is uitgereik teen R4, 10 (R 779 000/ 190 000). Die waarde het afgeneem en daarom was dit nodig om aandele terug te koop. Die
markwaarde het verhoog tot R9 na die terugkoop van aandele, daarom was dit ‘n goeie
besluit om die aandele terug te koop. OF
Die markprys het toegeneem as gevolg van die dividend wat die aandeelhouers ontvang het.
Die tussentydse dividend was 14c per aandeel (R131 600 / 940 000 aandele en die finale dividend verklaar was R1,05 (105c) per aandeel en gedeel deur minder aandeelhouers (R1,05 x 820 000 aandele)
5
TOTAAL
46
7
2015 - TERMYN 1
GRAAD 12
TAAK 1 - VERSLAG
TAAK 1 - AKTIWITEIT 2
MAATSKAPPY INKOMSTESTAAT
DATUM:
50
Assesserings
kriteria
Vlak
1
Vlak
2
Vlak
3
Totaal Punte
Punte Behaal
Afdeling 1
en Afdeling 2
SOOS P E R M E M O R A N D U M
Total
÷2
48
96
Netheid
0 1 2
2
Slordig Bo gemiddeld Besonder Netjies
TOTAAL
50
8
AFDELING 1
STAR HANDELAARS
STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG
28 FEBRUARIE 2015
R
Omset / Netto Verkope (8 620 000– 55 000) berekening – 1 deel korrek 8 565 000
Koste van verkope 3 500 000 (3 500 000)
Bruto Wins 5 065 000
Ander bedryfsinkomste 278 900
Huurinkomste (254 600 – 20 900– ) berekening – 1 deel korrek 233 700
Korting ontvang ( 45 000 – 300) berekening – 1 deel korrek 44 700
Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwerings ( 7 400– 6 900) 500
Bruto bedryfsinkomste 5 343 900
Bedryfsuitgawes (2 182 490)
Salarisse en Lone ( 350 000 – 20 000) berekening – 1 deel korrek 330 000
Pensioenfondsbydrae ( 35 500 – 2 000) berekening – 1 deel korrek 33 500
Oninbare skuld (30 000 + 3 500) 33 500
Verpakkingsmateriaal ( 40 000 + 10 000 – 8 000 berekening – 1 deel korrek 42 000
Versekering (55 000 + 5 000) berekening – 1 deel korrek 60 000
Ouditfooie (90 000 + 30 000) 120 000
Direkteursfooie (800 000 + (20 000 x3) 860 000
Herstel en Onderhoud 20 000
Korting toegestaan 35 000
Diverse uitgawes (180 000 – 4 000) berekening – 1 deel korrek 176 000
Telefoon 80 000
Bankkostes (23 000 + 1 000 [200 + 800]) berekening – 1 deel korrek 24 000
Water en Elektrisiteit 120 000
Waardevermindering (30 000+ 180 000) +( 26 990 +1 500) berekening – 1 deel korrek 238 490
Voorraadtekort ( 250 000 – 240 000) berekening – 1 deel korrek 10 000
Bedryfswins 3 161 410
Rente-inkomste 31 400
Wins voor rente uitgawe 3 192 810
Rente-uitgawes ( 6 000 + 600) + (54 000) (60 600)
Wins voor belasting berekening aftrek 3 132 210
Inkomstebelasting (932 210)
Netto wins na belasting berekening aftrek 2 200 000
Indien die antwoord korrek is moet die volle punte toegeken word
58
9
Notas tot die Finansiële State op 28 Februarie 2015
NOTA 8: BEHOUE INKOMSTE
Behoue inkomste aan begin van die jaar 320 000
Netto inkomste na belasting 2 200 000
Terugkoop van aandele teen R2 bokant markprys
(50 000 aandele x R2)
(100 000)
Minus gewone aandele dividende (1 015 500)
Betaal 360 000
Verklaar (950 000 x 69 cents) 655 500
Behoue inkomste aan die einde van die jaar 1 404 500
11
Notas tot Finansiële state op 28 Februarie 2015
NOTA 9: HANDELS- EN ANDER BETAALBARE BEDRAE
Handelskrediteure (75 000 + 300 berekening – 1 deel korrek 75 300
Opgehoopte uitgawes (30 000 + 60 000) berekening – 1 deel korrek 90 000
Vooruitontvange Inkomste: Huur 20 900
Aandeelhouers vir dividend (950 000 x 0,69c) 655 500
SARS ( Inkomste belasting) (75 000 dr. – 932 210 ) berekening – 1 deel korrek 857 210
SARS ( LBS) (80 000 - 5 000 ) berekening – 1 deel korrek 75 000
Pensioenfonds (50 000 – 2 000 – 2 000 berekening – 1 deel korrek 46 000
Krediteure vir salarisse (45 000 - (20 000-5 000 –2000)
berekening – 1 deel korrek
32 000
1 851 910
20
10
AFDELING 2
2.1 Sal die aandeelhouers gelukkig wees met die opbrengs op hul belegging? Staaf jou antwoord deur ‘n relevante punt te maak. Gebruik nota 8 (Behoue Inkomse) en haal syfers daaruit aan om jou punt toe te lig.
vir een punt en
vir syfers
Ja
Die dividend per aandeel het verhoog van 36c (360 000 ÷ 1 000 000) na
69 sent per aandeel.
Die aandeelhouers het altesaam 105 sent per aandeel (36c + 69c). Finansiële instellings kan nie so ‘n hoë opbrengs lewer nie.
‘n Hoër dividend is verklaar op 69 sent per aandeel en daar is 50 000 aandele minder wat deel in die wins.
Daar is 50 000 aandele minder wat deel in winste en daarom is daar meer Behoue Inkomste.
4
2.2 Die waarde van die aandeelhouersbelang het ‘n groei getoon. Verskaf een rede hoekom jy dink dit plaasgevind het en bewys jou punt met toepaslike syfers.
vir ‘n rede en
vir syfers
Meer inkomste is teruggehou (R1 424 500) wat die waarde van
Aandeelhouersbelang verhoog het..
Hoe hoër die behoue inkomste (R1 424 500) hoe hoër die aandeelhouers ekwiteit. (R2 850 000 + R1 424 500)
Aandele is teruggekoop (R3 000 000 – 150 000) en dus is die inkomste vir die jaar verdeel onder minder aandeelhouers. (950 000 aandele)
3
11
BEREKENINGS: aansuiwerings
4
Trek ‘n tydlyn vir huur vir die jaar asook vooruitonvangde huur
Finansiëlel jaar vooruitbetaal
1 Mar Apr Mei Junie Julie Aug Sept 1 Okt Nov Des Jan Feb Mar
100% 100% 100% 100% 100% 100% 100% 100% 100% 110% 110% 110% 110%
BEREKENING: (100% x 9) + (110% x 3) + (110% x 1) = 254 600 900% + 330% + 110% = 254 600 1340% = 254 600 GEBRUIK DIE FORMULE: ONBEKEND is die bedrag vooruitbetaal en BEKEND is die totale huur ontvang
110% x 254 600 = R20 900 rvooruitontvang 1340% 1
Of
254 600 – 20 900 = R233 700 huur inkomste vir die jaar
6 en 7
Debiteurekontrole : 140 000 + V/T Tjek 1 500 -Oninbare skulde ( 3 500) =Balans 138 000 x 5% = 6 900 Voorsiening 7400 – 6900 = 500 verandering
8 Waardevermindering : toerusting
1 Maart / 6 months 28 Feb
o/b 470 000 (ou toerusting) +30 000 (nuwe toerusting) o/b = 500 000 (200100) 269 900 x 10% = 26 990 + (30 000 x 10% x 6/12=) 1 500 = 28 490
9 Die salaris van S Shandu moet gekanselleer word aangesien hy nie meer hier werk nie. Sy bruto salaris moet afgetrek word (teruggestel word (222 000) en al die aftrekkings en bydraes moet terug getel word 20 000 x 25% = 5 000 (LBS) Dus tel terug bruto salaris, krediteure vir salarisse, pensioenfonds asook SARS (LBS) 20 000 – 5 000 – 2 000= 13 000
10 Rente op lening: Terugbetalings: 9 000 x 12 = 108 000 (paaiemente) 554 000 – 108 000 – 500 000 = 54 000 ( rente op lening is ingesluit in paaiemente)
12
2015 - TERMYN 2
GRAAD 12
PROJEK
KONTANTVLOEISTAAT EN VERHOUDINGS
DATUM:
TOTAAL
PUNT
BEHAAL
AFDELING A 60 AFDELING B 85
TOTAAL 145
Assesserings-
kriteria
Vlak 1
Vlak 2
Vlak 3
Vlak 4
Totale Punte
Punte Behaal
Akkuraatheid
VOLGENS MEMORANDUM
145
Netheid
Onnet Aaanvaarbaar
1
Uitsonderlik netjies
2
0 2
Volledigheid
Nie een afdeling
volledig nie
0
Net een afdeling voltooi
1
Een afdeling en ‘n
gedeelte van die tweede voltooi
2
Afdelings a en b volledig
voltooi
3
3
TOTAAL 150
13
PROJEK - AFDELING A
[60 punte]
1.1 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015
KONTANTGEVOLGE VAN BEDRYFSAKTIWITEITE 87 038
Kontant deur bedrywighede gegenereer 443 783
Rente betaal (123 525)
Belasting betaal (74 820 – 3 420 -5 520) (65 820)
Dividende betaal (216 000 + 86 400 -135 000) (167 400)
KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE (522 462)
Aankoop van tasbare bates (257 526 + 216 000 +54 000) (527 562)
Verkoop van tasbare bates 57 600
Toename in belegging (112 500 – 60 000) (52 500)
KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE 379 300
Opbrengs van aandele uitgereik (1 489 500 + 29 800-1140 000 ) 379 300
Terugkoop van 10 000 aandele teen R4,50 ( 29 800 + 15 200) (45 000)
Toename in lening (720 000 - 675 000) 45 000
NETTO VERANDERING IN KONTANT (56 124)
SALDO AAN DIE BEGIN VAN DIE JAAR 35 874
SALDO AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR (20 250)
18
1.2 Rekonsiliasie tussen netto wins voor belasting en kontant deur bedrywighede gegenereer
Netto wins voor belasting (249 200 + 74 820 ) 324 020
Aaangesuiwer m.b.t:
Waardevermindering (90 000 + 21 600 ) 86 400 165 600 +(144 000 – 57600) – 162 000 = 90 000 waardevermindiring op voertuie Or 252 000 – 162 000 = 90 000
86 400 – 64 800 = 21 600 waardevermindering op toerusting
111 600
Rente betaal 123 525
Bedryfswins voor veranderinge in bedryfskapitaal 559 145
Netto verandering in bedryfskapitaal (115 362)
Toename in voorraad 345 096 – 276 750 (68 346)
Toename in handels- en ander ontvangbares 206 622 – 148 626 (57 996)
Toename in handels- en ander betaalbares 112 500 – 101 520 10 980
443 783
18
14
1.3 Dividende betaal
Bedrag in finansiële staat (216 000)
Saldo op die laaste dag van die vorige jaar (86 400)
Saldo op die laaste dag vanm die huidige jaar 135 000
Totale dividende betaal (167 400)
*Leerders kan berekeninge d.m.v grootboekrekeninge doen
4
1.4 Belasting betaal
Bedrag volgens inkomstestaat (74 820)
Saldo op laaste dag van vorige jaar (dt) 3 420
Saldo op laaste dag van huidige jaar 5 580
Totale belasting betaal (65 820)
* Leerders kan berekeninge d.m.v grootboekrekeninge doen
4
1.5 Aankope van tasbare bates
Aankoop van grond en geboue: 1 440 612 – 1 183 050 R257 562
Aankope van voertuie 522 000 +144 000 – 450 000
Of 356 400 +90 000 + 57 600 – 288 000
of 504 000 -288 000
R216 000
Aankoop van toerusting 216 000 - 162 000 R54 000
Totale aankope van vaste bates R527 562
* Leerders kan berekeninge d.m.v grootboekrekeninge en nota 3 doen
10
1.6 Verdeelbare reserwes / behoue inkomste
Saldo op 28 Februarie 2014 90 000
Netto wins na belasting 249 200
Terugkoop van aandele vir meer as die gemiddelde prys 15 200
Gewone aandeledividende 216 000
Betaal 81 000
Verklaar 135 000
Saldo op 28 Februarie 2015 108 000
3
15
1.7 Gewone aandelekapitaal :
444 000 Gewone aandele uitgereik op 28 Februarie 2014 1 140 000
66 000 Addisoinele aandele uitgereik op 1 Maart 2014 379 300
(10 000) Terugkoop teen gemiddelde prys, R2,98 per aandeel
(29 800)
500 000 Gewone aandele uitgereik op 28 Februarie 2015 1 489 500
3
TOTAAL
60
16
AFDELING B
[85 punte]
Let wel: Alle berekeninge getoon tot een desimaal
2.1 Bepaal of die maatskappy genoegsame kontantvloei het vir bedrywighede in die volgende jaar en lewer kommentaar oor die syfers aangaande die kontantvloeistaat ten opsigte van NETTO VERANDERING IN KONTANT en die KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN DIE EINDE VAN DIE JAAR. Ondersteun jou antwoord deur finansiële aanwysers uit die kontantvloeistaat aan te haal.
Verduideliking :
Die maatskappy het nie genoegsame kontantvloei om te bedryf nie. Die netto verandering in kontant dui op ‘n uitvloei van R56 124, soos volg bereken [35 874 + (21 150 -900) = (56 124) ]
Meer geld het die maatskappy verlaat gedurende die jaar as wat gedurende die jaar gegenereer is.
Die eindsaldo’s is ongunstig (R20 250) aan die einde van die jaar omdat die bankrekening oortrokke is( R21 150) en daarom is ‘n groter invloei noodsaaklik Enige redelike verduideliking
(2)
2.2. Watter groot besluite deur die direkteure word deur die Kontantvloeistaat aangetoon? Noem TWEE groot besluite en haal relevante syfers aan. Verduidelik ook hoe elk van die besluite die maatskappy BEVOORDEEL het
1
Besluit en syfers Voordele vir die maatskappy
(6)
Nuwe vaste bates is gekoop
Grond en geboue, R257 562, Voertuie, R216 000 en toerusting ,
R54 000 = 527 562
(enige van die syfers of die syfers in die leerder se kontantvloeistate ) OF
Verkoop ou vaste bates
R76 800
Nuwe vaste bates sal help meer geld vir die maatskappy te genereer. OF Dit is beter om ou of uitgedateerde vaste bates te vervang om die winsgewendheid van die maatskappy te verhoog *Enige redelike verduideliking
2 Meer aandele is uitgereik
(1 489 500 -1 140000 + 29 800=
R379 300) (enige van hierdie syfers of die syfers in die leerder se kontantvloeistaat )
Meer geld beskikbaar om skuld te
betaal en om vaste bates te koop
17
2.3 Wat was jou bevindinge aangaande die lening? Neem in ag hoekom ‘n addisionele lening in 2015 aangegaan moes word.
2.3.1 Noem en haal die finansiële hefboomwerkings aanwyser aan en bereken die aanwyser (met syfers) om jou antwoord te ondersteun Wat was die hefboomwerking?
Noem die finansiële aanwyser:
Toon die berekening:
Lewer kommentaar oor die hefboomwerking: ___________________________________________________________ Noem die finansiële aanwyser:
Skuld / ekwiteitsverhouding Toon berekening: Skuld / ekwiteitsverhouding Lening : Aandeelhouersekwiteit
720 000 : 1 597 000
0,45 : 1 / 0,5 : 1
* om die te kry moet die antwoord binne die verhouding wees
Lewer kommentaar:
Die maatskappy is laaggerat en nie ‘n finansiële risiko vir ewnige bank nie.
Die maatskappy word deur eie geld gefinansier en nie deur geleende kapitaal nie.
Die maatskappy is ‘n lae risiko en sal maklik deur banke gefinansier word.
Dit beteken dat vir elke R1 wat die maatskappy in die besigheid insit, word daar 45 sent geleen.
(6)
2.3.2 ‘n Finansiële instelling (‘n bank) was bereid om geld aan die maatskappy te leen. Was dit egter die moeite werd om geld by die bank te leen? Was die lening voordelig teen die rentekoers van 18%?
Ja / Nee
Naam van fiansiële aanwyser
Toon berekeninge
Lewer kommentaar oor die bevindinge om jou antwoord te staaf
Ja / Nee
Noem die finansiële aanwyser:
Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend
Toon berekeninge: 2015: (1 597 500 + 720 000) + 2014:( 1 230 000 + 675 000)
2 317 500 + 1 905 000 = 4 222 500 = 2 111 250 (or )
2 Netto wins voor belasting en rente x 100 = % Gemiddelde kapitaal aangewend 1
249200+74 820 + 123 525 x 100 2 111 250
447 545 x 100 = 21,20 % (21, 2%) 2 111 250 1
18
Kommentaar:
(kyk na leerder se antwoord en merk die kommentaar op hul ‘ja ‘ of ‘nee’ aan
die hand van hul antwoord. Merk die kommentaar aan die hand van die
leerders se antwoorde ) Ja :
Die lening is voordelig. Die persentasie opbrengs is hoër as die
rentekoers van 18% op die lenings.
Die opbrengs is 3,20% hoër as die rentekoers op die lening
Dit beteken ook dat die lenings gehelp het om die opbrengs op die belegging met 3,2% te verhoog (21, 2 %– 18%= 3, 2%)
Nee: Die lening was nie regtig voordelig nie. Die opbrengs was slegs 3,2% hoër as die rentekoers op die lening
(10)
2.4 Die prys van die rekenaars moet verhoog word. Wat was die winsopslag volgens die finansiële state?
Bruto wins x 100 = % verkope 1
1440 720 x 100 = 150% op kosprys
930 480
(3)
2.5 Die direkteure is bekommerd dat die bedryfseffektiwiteit van die maatskappy afgeneem het. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers (met syfers) om jou bekommernis te ondersteun 1 Naam: Bedryfsuitgawes op verkope:
Verduideliking :
Die persentasie het toegeneem van 32% na 44% wat nie goed is nie.
Dit beteken dat van 2014 tot 2015, 12% meer verkope gebruik word om bedryfsuitgawes mee te betaal
Bedryfsuitgawes het meer geword
(3)
2 Naam: Bedryfswins op verkope:
Verduideliking :
Die bedryfswinspersentasie het afgeneem van 23% tot 18%
Die beryfswins het met 5% afgeneem van 2014 tot 2015 wat nie goed is nie. Minder wins is gemaak uit normale bedrywighede gedurende die jaar.
(3)
19
2.6 Een van die aandeelhouers by die Algemene Jaarvergadering het nie sy tussentydse dividend ontvang nie en het gevra dat ‘n ondersoek daaroor geloots moet word. Die direkteur het jou gevra om die volgende uit te vind: 2.6.1 Hoeveel is per aandeel as interim dividend uitbetaal? 2.6.2 Hoeveel moet hierdie aandeelhouer ontvang as hy 2000 aandele het? 2.6.3 Bereken die totale dividend per aandeel vir die finansiële jaar
2.6.1
Interim dividend per aandeel :(toon berekeninge)
81 000 ÷ 500 000 aandele = R0,16 / or R0,17 ( 17 sent)
(2)
2.6.2
As ‘n aandeelhouer 2 000 aandele gehad het:
2 000 x 16sent= R 320 of 2 000 x 17 sent =R 340
(2)
2.6.3
Totale dividend per aandeel aan die einde van die finansiële jaar. Dividend betaal en verklaar x 100 = sent per aandeel Aantal aandele uitgereik 1
216 000 x 100 = R 0,432 per aandeel / R0,43 per aandeel 500 000 1
(2)
2.7 Bereken die finansiële aanwysers vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2015. Toon alle berekeninge om deelpunte te verdien.
2.7.1 Bedryfskapitaalverhouding
BB : BL
552 618 : 274 230
2,1 : 1 *moet binne perke wees vir die
(3)
2.7.2 Vuurproefverhouding
BB – Voorraad : BL
552 618 – 276 750 : 274 230 (or 207 522 : 337 440 )
0,757 : 1 *moet binne perke wees vir die
0,76 : 1
(4)
2.7.3 Voorraadomsetsnelheid
Gemiddelde voorraad= 345 096 + 276 750 = 621 846 = 310 923
2
Koste van verkope = keer Gemiddelde voorraad
960 480 = 3,09 (3,1 ) of 3 keer per finansiële jaar
310 923 *moet ‘keer’ aandui om te kry
(4)
20
2.7.4 Verdienste per aandeel
Netto wins na belasting x 100 = sent per aandeel Aantal aandele uitgereik 1
249 200 x 100 = R0,50 ( ,499c per aandeel ( 50 sent)
500 000 1
*moet sent of R aandui om te verdien
(3)
2.7.5 Netto batewaarde per aandeel
Gewone aandeelhouersbelang x 100 = sent per aandeel Aantal aandele uitgereik 1
1 597 500 x 100 = 319,5 ( 320) sent per aandeel
500 000 1 *moet R of sent aandui om te verdien
(3)
2.7.6 Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
Gemiddelde aandeelhouersekwiteit:
1 597 500 + 1 230 000= 2 827 500 = 1 413 750(of )
2
Netto wins na belasting x 100 = % Gem aandeelhouersekwiteit 1
249 200 x 100 = 17,63 % (17,6% )
1 413 750 1
*moet ‘%’ wys om te kry
(5)
21
2.8
Die direkteure is oor die algemeen tevrede met die VERBETERING in die likiditeit vanaf 2014 tot 2015. Haal TWEE relevante finansiële aanwysers aan (wat nie in 2.7 genoem is nie) vir beide jare (werklike verhoudings of syfers) om jou opinie te ondersteun en verduidelik hoekom hulle ‘n verbetering aantoon
1
Gemiddelde Debiteure-invorderingstydperk:
Verduideliking:
Debiteure–invorderingstydperk verminder van 45 dae tot 30 dae. (30 dae is die tydperklimiet vir debiteure om hul rekeninge te betaal.)
Die maatskappy se kontantvloei het verbeter omdat die debiteure– invorderingstydperk met 15 dae verminder het
Dit beteken dat die skuld gouer in kontant omgesit word en die maatskappy sal hulle korttermyn verpligtinge kan betaal.
(3)
2
Gemiddelde krediteurebetalingstydperk
Verduideliking:
Die krediteurebetalingstydperk het toegeneem in 2015 van 38 dae tot 50 dae. (die normale tydperk is gewoonlik 60 dae)
Die debiteure-invorderingstydperk (30 dae) moet korter wees as die krediteurebetalingstydperk (50 dae)
‘n Langer krediettydperk is beter en rente kan verdien word as die geld belê word voordat krediteure betaal word.
(3)
22
2.9
Die direkteure gaan ‘n verdere 100 000 aandele aan die publiek uitreik teen ‘n uitreikingsprys van R3, 00 (300 sent) per aandeel. Daar is twee scenarios: 2.9.1 Mnr. Gemaro is ‘n bestaande aandeelhouer 2.9.2 Me Petlele is ‘n potensiële aandeelhouer
2.9.1 Mnr. Gemaro is een van die oorspronklike aandeelhouers wat aandele gekoop het toe die maatskappy gestig is. Hy is bewus daarvan dat die markprys van die aandele op die JSB huidiglik R4, 50 is. Mnr. Gemaro is nie gelukkig met die uitreikingsprys nie. Die nuwe rekenmeester kan nie verstaan hoekom hy ontevrede is nie. Verduidelik aan die nuwe rekenmeester deur TWEE punte te gebruik, haal syfers of finansiële aanwysers aan om jou antwoord te ondersteun.
Die gemiddelde prys is nou R1489 500 ÷ 500 000 aandele = R2,98
Die netto batewaarde per aandeel is R3, 20 en die markwaarde is R4, 50 per aandeel.
Mnr Gemaro is nie gelukkig nie omdat nuwe aandeelhouers aandeelhouers word deur aandele vir R3, 00 wat minder is as die
werklike waarde (NBW) te koop NBW is R3,20 en minder as die markprys van R4,50 .
Mense is bereid om meer as die JSB - prys te betaal vir die aandele, die maatskappy offer dit egter teen R3 per aandeel aan die publiek, wat minder is as die NBW van R3,20 en minder is as die markprys van R4, 50.
Die aandeelhouers word aandeelhouers teen ‘n goedkoper prys van (R3, 00) en dit sal die aantal aandele wat uitgereik is vermeerder. Dit beteken dat die wins tussen meer aandeelhouers verdeel word en die dividend per aandeel sal afneem.
(4)
2.9.2 Me Petlele oorweeg dit om aandele te koop. Sy nader jou vir advies. Moet sy koop of nie? Haal TWEE finansiële aanwysers of syfers aan om jou antwoord te ondersteun
Ja sy moet koop
Sy sal aandele koop teen R3, 00, minder as die NBW, van R3, 20
en die markprys van R4, 50.
Me Petlele kan ‘n aandeelhouer word vir R3 per aandeel wat minder is as die werklike waarde van die aandeel en sal in die winste deel soos enige ander aandeelhouer.
Me Petlele kan haar aandele onmiddellik verkoop op die JSB en kan ‘n wins van R1,50c (R4,50 – R3,00) per aandeel maak.
(4)
23
2.10 Noem VYF FINANSIËLE AANWYSERS wat deur aandeelhouers gebruik sal word om die opbrengs op hul belegging te bepaal.
1 Opbrengs op aandeelhouersekwiteit
(5)
2 Verdienste per aandeel
3 Dividend per aandeel
4 Netto batewaarde per aandeel
5 Opbrengs op kapitaal aangewend
2.11 Noem SES FINANSIËLE AANWYSERS wat gebruik sal word om die likiditeit van die maatskappy te bepaal.
1 Bedryfskapitaalverhouding
(6)
2 Vuurproefverhouding
3 Voorraadomsetsnelheid
4 Voorraadhoudingstydperk
5 Debiteure-invoderingstydperk
6 Krediteurebetalingstydperk
TOTAAL
85
24
2015 - TERMYN 3
GRAAD 12
TAAK 2 – GEVALLESTUDIE
TAAK 2 - AKTIWITEIT 1
REKONSILIASIES / VERSOENINGS
DATUM:
TOTAAL
50
Assesserings-
kriteria
Vlak
1
Vlak
2
Vlak
3
Totale punte
Punte verkry
Akkuraatheid
VOLGENS M E M O R A N D U M
46
Netheid
Onnet Bo gemiddeld Uitsonderlik netjies
2
0 1 2
Volledigheid
Vraag een nie voltooi
Vraag een voltooi Beide vrae voltooi 2
0 1 2
TOTAAL 50
25
VRAAG 1.1 – BANKREKONSILIASIE EN INTERNE KONTROLE
1. (a) Herbereken die banksaldo op 30 April 2015 04
02
[18 792 + 30 720 + 2 700] – [1 500 + 2 274 + 2 340 ] = 460 98 OF
52 212 – 6 114 = 460 98 OF
Berekening van banksaldo Let wel
1.Aan die debietkant een punt
vir enige regte kombinasie van
drie syfers
2.Aan die kredietkant een punt
vir drie korrekte bedrae
3.Details is nie belangrik nie
Uitstaande tjek 1 500
Uitstaande tjek 2 274
Uitstaande tjek 2 340
46 098
52 212
Saldo op bankstaat 18 792
Uitstaande deposito 30 720
Regstelling van fout 2 700
52 212
(b) Is die banksaldo gunstig of ongunstig? Beskryf kortliks.
Gunstige banksaldo
Die bank het ‘n debietsaldo
2. Tjek nr. 380 is verouder, dit is aan Diepkloof Kinderhuis uitgereik as ‘n donasie.
Norman Ngwenya het probeer om die organisasie te kontak, maar dit bestaan
blykbaar nie.
04 04
(a) Watter interne kontrolemaatreëls moet, na jou mening, in plek gestel word om sulke situasies in die toekoms te vermy? Verskaf TWEE redes.
Donasies moet aan geregistreerde welsynsorganisasies gemaak word.
Behoorlike agtergrondondersoeke moet van welsynsorganisasies gedoen word.
Die besigheid moet ‘n beleid hê vir die uitreiking van donasies.
Enige geskikte antwoord 2x2=4
(b) Gee die dubbelinskrywing om die verouderde tjek te boekstaaf.
Debiteer Bank en Krediteer Donasies
3. (a) Verduidelik tjek nr 826, gedateer 22 Mei. 01 04
Tjeknr.826 is ‘n vooruitgedateerde tjek.
(b) Hoe sal tjeknr.826 die finansiële state aan die einde van April affekteer?
Verhoog die bank en verhoog krediteure OF
Debiet Bank en Krediet Krediteure
26
4 Verduidelik die depositos op 26 en 29 Maart verskyn nie op die Bankstaat nie.
Die depositos is gemaak nadat die bankstaat aan Moderne Klere (Edms) Bpk gepos is.
(2)
31
5 (a) Die bedrag van R13 200 gedeponeer op 19 April verskyn nie op die
Bankstaat nie. Gee EEN moontlike rede hiervoor.
(2)
27
Bedrog deur die werknemer Fout deur die bank gemaak [ Een punt vir “bedrog” of “fout”] 1x2=2
(4) (4)
(b) Watter aksie moet die interne ouditeur neem? Verskaf TWEE punte.
Vergelyk die depositostrokies met die kwitansieboek en verifier dat al die kontant
gebank is Kyk of daar ‘n fout op die depositostrokie is. Doen ‘n ondersoek en bepaal of die geld gesteel is, ondervra die boekhouer. Rapporteer aan die bestuur. Enige geldige redes 2x2=4
(c) Watter kontrolemaatreëls moet die bestuur in plek stel om te verseker dat die tjeks en die kontant veilig is? Gee TWEE punte
Verdeling van pligte, sodat een person ‘n ander kan kontroleer. Rotasie van pligte / werknemers moet verlof neem. Verantwoordelike personeel moet depositos maak Moedig elektroniese betalings aan Vra bank om bevestiging van depositos te stuur (bv. sms) Gereelde ondersoeke van daaglikse depositos Enige geldige punte 2x2=4
28
VRAAG 1.2 – INTERNE KONTROLE
(a) Verduidelik die korrekte openbaarmaking van rente en bankkoste. Motiveer jou antwoord.
02
Rente op oortrekking en bankkoste moet apart geboekstaaf word
Rede: Rente op oortrekking is ‘n finansieringskoste.
OF Bankkoste is ‘n bedryfsuitgawe
(b) Watter AARP–beginsel is van toepassing?
01
Beginsel van wesenlikheid
(c) Gee advies oor watter toepaslike metode geïmplementeer kan word om die voorkoms van geweierde tjeks te voorkom.
02
Aanvaar slegs bankgewaarborgde tjeks Dring aan op kontant of kredietkaartbetalings Hef boetes op geweierde tjeks.(geweier weens ‘n tekort aan fondse) Moedig eleketroniese betalings deur debiteure aan
Enige geldige rede 1x2=2
5
29
VRAAG 2 KREDITEUREREKONSILIASIE
KREDITEUREGROOTBOEKREKENING:XAVIER VERSKAFFERS – JUNIE 2015
Datum Details Fol Debiet Krediet Saldo
Junie 30 Foutiewe saldo 43 165
Korreksie op faktuur 215 1 246 4 1 919
Korreksie van fout,KN 120 1 304 40 615
Korreksie van faktuur 348 5 544 35 071
Rente op agterstallige rekening 48 35 119
Een punt vir twee korrekte details
7
KREDITEUREREKONSILIASIESTAAT – JUNIE 2015
Saldo volgens krediteurestaat 30 905
Korting toegestaan –Weggelaat (2 026)
Faktuur 645 uitgereik na 29 Junie 6 240
35 119
Een punt vir een korrekte detail
3
TOTAAL
46