wildland - may 2014

6
MEI / MAY 2014 | WILDLAND #0011 63 63 Wen ’n Steyr Mannlicher-geweer 51 Wildland is nou digitaal beskikbaar 62 Ekstase van eerste jag Teken in en WEN groot WILDLAND FIRST FOR THE HUNTER | EERSTE VIR DIE JAGTER SA R25,00 BTW Ing. / VAT Incl. Other Countries R21.49 Excl. TAX 36 24 36 30 Africa's elephant paths Springbokjag uit die tronk Wildebees die moeilike kalant Sauer vreeslose innovering Special section - Italian exhibitors at HuntEx 46 Wild&Warm jagtersresepte boek 9 772307 794005 05011

Upload: presspad

Post on 30-Mar-2016

236 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

This is a free sample of WildLand issue "May 2014" Download full version from: Apple App Store: https://itunes.apple.com/us/app/id829607519?mt=8&at=1l3v4mh Google Play Store: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.presspadapp.wildland Magazine Description: Established in March 2013,Produced by Andre Van Dyk, who retired after 13 years of service as editor of SA Hunter/Jagter. The product is aimed at the fast growing hunting market. Distributed to more that 2200 outlets nationwide. The Magazine is carefully constructed with a mix of: – Latest Product testing – Current Affairs and Reviews – Magnificent cinematography – Exploring of SA’s 15 000 hunting farms – Mouth Watering Game Recipes – Fully Bilingual content You can build your own iPad and Android app at http://presspadapp.com

TRANSCRIPT

Page 1: WildLand - May 2014

MEI / MAY 2014 | WILDLAND #001163

63 Wen ’n Steyr Mannlicher-geweer51

Wildland is nou digitaal beskikbaar 62 Ekstase van

eerste jag

Teken in en WEN groot

WILDLANDF I R ST F OR T H E H U N T E R | E E R ST E V I R DI E JAG T E R

SA R25,00 BTW

Ing. / VAT Incl.O

ther Countries R21.49 Excl. TA

X

36243630

Africa's elephant pathsSpringbokjag

uit die tronk

Wildebees die moeilike kalant

Sauer vreeslose

innovering

Special section -

Italian exhibitors at HuntEx

46 Wild&Warm jagtersresepte boek

9772307794005

05011

Page 2: WildLand - May 2014

Z6(i) FAMILYPRECISION IN EVERY SITUATIONStalking. Mountain hunting. Moving hunt. Safari. Hide hunting. Every type of hunting is special, each of them appealing and exciting in their own way. You are equipped for any of these scenarios with the Z6(i). This masterpiece from SWAROVSKI OPTIK has revolutionised the way we use rifl e scopes. It has a 6x zoom, thereby ensuring an impressive fi eld of view at low magnifi cation, as well as enabling you to recognise all the key details at high magnifi cation. You can choose from eight different models, which all essentially combine uncompromising optics with all the necessary fi ne settings. Perfectly adapted and already tried and tested more than 100,000 times. When seconds are crucial – SWAROVSKI OPTIK.

SEE THE UNSEENWWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903

H21ND_SouthAfrica_A4_EN.indd 1 18.06.13 12:36

Page 3: WildLand - May 2014

3 WILD LANDMei / May 2014

Indeks / IndexUit die heup uit / from the hip 04Geskenk vir Vadersdag 11Internasionaal /International 14Wat, waar, wanneer 16Nuwe jagtersvereniging aan die Oos-Rand 24Die luiperds van Shayamanzi 30Wild&Warm resepte boek vir die jagter 46Ons is digitaal 51Wildebeesfeite 52 Jan de Man voorbereiding help regtig 66

Sauer 202 – Vreeslose innovering 06Wildebees nie so wild, maar so moeilik 18Practical Cartridge Basics 54

Hunt with Jens in Kwa-Zulu Natal 26Paths that only elephant know 48Jag uit die tronk 59Ekstase van eerste jag Deel 1 62

The Italian exhibitors at HuntEx 37

18

36

06 Sauer se vreeslose innovering het hulle ‘n top geweervervaardiger gemaak. Lees meer oor Sauer en Leupold op bladsy 6.

Die blouwildebees is ‘n moeilike kalant om plat te skiet. Lees wat sê die ervare jagters daaroor.

The export of their products to SA is a priority for the Italians, read on Page 37 more about their manufacturing processes.

WILDLANDF I R ST F OR T H E H U N T E R | E E R ST E V I R DI E JAG T E R

© Kopiereg Wildland. Alle inhoud in hierdie publikasie is kopiereg beskerm. Alle regte voorbehou.© Copyright Wildland. All Content in this publication is copyright protected. all rights reserved. The Editor reserves the right to change or shorten articles and letters. The editor, publisher and editorial staff accept no responsibility for the content of articles as well as the content of advertisements.

Algemene navrae / General [email protected]

Drukker / PrinterConti [email protected]: 011 334 1484Adres / Address:Unit D7 Village Main Industrial Park51 - 61 Rosettenville RoadVillage MainJohannesburg

Verspei deur / Distributed by:Hazel Moyo T: 011 401 5973 [email protected] / Subscribers [email protected]: 082 455 8707

Member of/Lid van:

RUBRIEKE / COLUMNS

ARTIKELS / ARTICLES

JAGSTORIES / HUNTING STORIES

SPESIALE SEKSIE / SPECIAL SECTION

KOMPETISIES /COMPETITIONSKyk wat het ek gejag – Wen ‘n Nikon verkyker 32Wen met Wildland - teken in en wen groot 63Facebook Kompetisie 59

Posadres / Postal addressPosbus 30541,Wonderboompoort, 0033Redaksionele / Editorial staffRedakteur / EditorAndré van [email protected]: 012 335 1140C: 082 455 8707Spesialisredakteur / Specialist editorDeon [email protected] / Layout artistQuentin NellAlgemene navrae / General inquiriesRika van Dyk T: 012 335 1140C: 079 892 0023Bydraers / ContributersBruce ParkerDeon FurstenburgJan de ManJannie ParsonsJens Ulrich HochPierre van der WaltPiet EloffWillem Odendaal

“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000!

Sien bladsy 59 vir meer inligting

Foto: Mike Viljoen

Z6(i) FAMILYPRECISION IN EVERY SITUATIONStalking. Mountain hunting. Moving hunt. Safari. Hide hunting. Every type of hunting is special, each of them appealing and exciting in their own way. You are equipped for any of these scenarios with the Z6(i). This masterpiece from SWAROVSKI OPTIK has revolutionised the way we use rifl e scopes. It has a 6x zoom, thereby ensuring an impressive fi eld of view at low magnifi cation, as well as enabling you to recognise all the key details at high magnifi cation. You can choose from eight different models, which all essentially combine uncompromising optics with all the necessary fi ne settings. Perfectly adapted and already tried and tested more than 100,000 times. When seconds are crucial – SWAROVSKI OPTIK.

SEE THE UNSEENWWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

YOU CAN FIND OUR PRODUCTS AT EXCLUSIVE SPECIALIST RETAILERS AND ONLINE AT WWW.SWAROVSKIOPTIK.COM

For your closest stockist, please contact Brad on 0861-005903

H21ND_SouthAfrica_A4_EN.indd 1 18.06.13 12:36

www.facebook.com/wildlandmag

Page 4: WildLand - May 2014

4 WILD LAND Mei / May 2014

WILDLAND is ’n jaar oud en daarvoor moet ons ons lesers en adverteerders bedank. Dit is julle wat WILDLAND maak wat hy is. Soos ek al voorheen gesê het, geen publikasie kan sonder adverteerders en lesers bestaan nie en ons sal alles in ons vermoë doen om julle tegemoet te kom.

Dit was ’n lang en uitdagende pad sover, veral as mens daaraan dink dat dit presies ’n jaar gelede is dat ons die eerste uitgawe van WILDLAND tydens die HuntEx-skou van 2013 gratis uitgedeel het. Ons beplan om van krag tot krag te gaan met die tydskrif en hopelik sal almal in die bedryf baat daarby vind want mededinging was nog altyd ’n gesonde ding want dit hou almal op hul tone. Daarom fokus ons op ons kliënte en nie ons mededingers nie!

Ons verwelkom ook kritiek, veral as dit opbouend is, so moenie skroom om jul kritiek aan ons deur te stuur nie. Dit sal ons nog meer op ons tone hou want ons hou daarvan op ons tone te “dans”.

WILDLAND is nou ook digitaal vir Apple- en Android-toestelle beskikbaar. Deur digitaal in te teken kom jy ook in aanmerking vir die intekenaarpryse. Die eerste prys is ’n Steyr Mannlicher Pro-Hunter-jaggeweer met ’n Zeiss-teleskoop is. Die tweede prys is ’n Bushnell-teleskoop. Lees meer oor digitale inskrywings op bladsy 51.

Hierdie jaar het ons ons eie volwaardige stalletjie by die HuntEx-skou. Kom maak ’n draai en skud blad; ons wil graag al ons getroue lesers ontmoet. Ons gaan ook tydens die skou die splinternuwe wildsvleisresepteboek, Wild&Warm, wat ons in samewerking met die bekende Afrikaanse akteur Ben Kruger saamgestel het, teen ’n spesiale prys bekend stel. Ben is ’n uithalerkok en daar is watertand-resepte in Wild&Warm.

WILDLAND is one year old and we can only thank our advertisers and loyal readers for this achievement. As I have said in the past, no publication can survive without advertisers and readers and therefore we will do anything to reach out to make our advertisers and readers happy.

It was a long and challenging road so far, especially if one take into account that it was only a year ago at the Huntex Show of 2013 that we handed out the first issue of WILDLAND, free of charge. We plan to go

from strength to strength. We belief it will benefit everybody in the industry because competition is always a good thing. It keeps everybody on their toes. Therefore we also focus on our customers and not our competitors!

We welcome criticism, especially constructive criticism. Please send us your ideas and remarks because we like to “dance” on our toes.

WILDLAND is now also available digitally for Apple and Android devices. Read more about this on page ???. Digital subscribers also qualify for the subscriber prizes. The first prize is a Steyr Mannlicher Pro-Hunter rifle fitted with a Zeiss telescope. The second prize is a Bushnell telescope.

This year we will have our own booth at the HuntEx Show. Please visit our booth because we would like to meet all our loyal customers. At the show we will also launch our brand new game recipe book Wild&Warm that we compiled in conjunction with the well-known actor Ben Kruger. Ben is a top-class chef and there are many mouth-watering game recipes in Wild&Warm.

Uit die heup uit! From the hip!

André van Dyk by die Cooksens wildebees wat hy in die Luangwa Vallei in Zambië gejag het.

Teken in op WILDLAND en staan ‘n kans om ‘n Steyr Mannlicher-geweer te WEN. Sien bl. 63SMS “Wildland” na 45633 om in te teken (R1,50 per SMS)

Subscribe to WILDLAND and stand a chance to WIN a Steyr-Mannlicher rifle. See p. 63 SMS “Wildland” to 45633 to subscribe (R1,50 per SMS)

“Like” Wildland op Facebook en staan ‘n kans om ‘n jagnaweek vir twee te WEN ter waarde van R10 000!www.facebook.com/wildlandmag

!Ons wil graag die mening van ons lesers kry en dit in ‘n briewekolom publiseer. Stuur asseblief jul briewe aan [email protected]

We want to publish the opinion of our readers. Please send your comments to [email protected]

en die Wildland-span and the Wildland team

36

Straight shootingReguit skiet

24Sien Bladsy 59 vir meer inligting

Ons is een jaar oud! We are one year old!

Page 5: WildLand - May 2014
Page 6: WildLand - May 2014

Op die baanSodra mens se oë op die Sauer M-202

val, besef jy dat jy met ’n ongewone ontwerp te doen het. Dit gebruik dieselfde rompkaskonsep wat met die ou Sauer M-80 sy verskyning gemaak het. Die tweestukkolf-en-loop hang als aan die rompkas soos wat die geval met die meeste moderne skerpskutter-gewere die geval is. Die onderbreking van die kolf

Sauer-(kraut) en skaampastei

Deur Pierre van der Walt

deur ’n metaalrompkas is ’n kenmerk op talle modern Duitse ontwerpe en val nie vir almal sag op die oog nie.

Die eerste indrukke word bevestig wanneer mens die M-202 in jou hande neem. Die ronde veiligheidspen is gerieflik geplaas op die bokant van die handgreep net agter die aksie se stert. Regs- en linkshandige skuts kan dit ewe maklik indruk. Aktivering van die veiligheidspen forseer ’n soortgelyke pen

onder die aksie uit, net voor die sneller. Om die veiligheidspen te deaktiveer lig mens sommer jou snellervinger so effe tydens die aanlêslag. Ek het nog nooit ’n geriefliker stelsel teëgekom nie en dis als absoluut geruisloos.

Omdat die wapen eiesoortig is, is dit belangrik dat mens die handleiding behoorlik deurwerk anders kan jy die geweer beskadig. Dit geld veral wanneer die wapen heeltemal uitmekaargehaal is

As daar een ding is waarvoor die geweervervaardiger J.P. Sauer & Sohn Maschinenbau GmbH bekend is, is dit vreeslose innovering.

Terwyl ander maatskappye nog gebruik gemaak het van die tydrowende metode om loopgroewe te sny, het Sauer die blitsvinnige hamersmee-metode reeds in 1953 op hul wapens ingespan. Alhoewel verwisselbare lope ou nuus

is, was Sauer ook die eerste maatskappy wat ’n bekostigbare wisselloop ontwerp en in 1985 op die mark geplaas het met hul Model 200. Dieselfde geweer was, sover my kennis strek, ook die eerste jaggeweer ter wêreld waarvan die grendel

se sluitnokke direk in die loop gesluit het, in plaas van in die rompring soos met tradisionele gewere die geval is. Dit het al die stres op die aksie uitgeskakel, rompverwringing uitgeskakel en potensiële akkuraatheid verbeter.

6 Mei / May 2014WILD LAND