microsoft outlook - memo style - zitholele - eia for solar...tel + (27) 11 207 2060 fax + (27) 86...

20
1 Nicolene Venter From: Ken Watson <[email protected]> Sent: 03 May 2013 09:40 AM To: Florence Rambuda; Nicolene Venter Subject: FW: 12726: FGM draft Minutes (25 March 2013) to be e-mailed Attachments: Solar Park FGM Draft Minutes_v1_29April2013.pdf Good day, Your initial email notification reached by office of ATNS Company and I request that you please communicate further within my company to the following contact person : Francois Coetzee Senior Manager: Aeronautical Information | Air Traffic Management ATNS Head Office, Bruma, Johannesburg, South Africa T: 011 607 1276 • F: 011 607 1536 • C: 083 400 2526 E: [email protected] • W: www.atns.co.za There is also a further request from Mr. Coetzee (refer to the email below) for information on the proposed construction and the need for co-ordinates and structure detail. Regards Ken Watson Manager: Air Traffic Services | Operations Bram Fischer International Airport T: 051 503 7211/2 • F: 086 566 4496 • C: 082 569 9854 E: [email protected] W: www.atns.co.za View Disclaimer From: Francois Coetzee Sent: Friday, May 03, 2013 9:28 AM To: Ken Watson Cc: Carel Gersbach; Uvesh Gopichund; Zwelithini Vilakazi Subject: FW: 12726: FGM draft Minutes (25 March 2013) to be e-mailed

Upload: others

Post on 02-Feb-2021

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 1

    Nicolene Venter

    From: Ken Watson

    Sent: 03 May 2013 09:40 AM

    To: Florence Rambuda; Nicolene Venter

    Subject: FW: 12726: FGM draft Minutes (25 March 2013) to be e-mailed

    Attachments: Solar Park FGM Draft Minutes_v1_29April2013.pdf

    Good day,

    Your initial email notification reached by office of ATNS Company and I request that you please communicate

    further within my company to the following contact person :

    Francois Coetzee

    Senior Manager: Aeronautical Information | Air Traffic Management

    ATNS Head Office, Bruma, Johannesburg, South Africa

    T: 011 607 1276 • F: 011 607 1536 • C: 083 400 2526

    E: [email protected] • W: www.atns.co.za

    There is also a further request from Mr. Coetzee (refer to the email below) for information on the proposed

    construction and the need for co-ordinates and structure detail.

    Regards

    Ken Watson Manager: Air Traffic Services | Operations Bram Fischer International Airport T: 051 503 7211/2 • F: 086 566 4496 • C: 082 569 9854 E: [email protected] • W: www.atns.co.za

    View Disclaimer

    From: Francois Coetzee

    Sent: Friday, May 03, 2013 9:28 AM To: Ken Watson

    Cc: Carel Gersbach; Uvesh Gopichund; Zwelithini Vilakazi Subject: FW: 12726: FGM draft Minutes (25 March 2013) to be e-mailed

  • 2

    Thank you Ken

    No, we do not have this information.

    Could I please request that the information on the proposed construction be forwarded to myself. We will need co-

    ordinates and structure detail.

    Many thanks

    Francois Coetzee Senior Manager: Aeronautical Information | Air Traffic Management ATNS Head Office, Bruma, Johannesburg, South Africa T: 011 607 1276 • F: 011 607 1536 • C: 083 400 2526 E: [email protected] • W: www.atns.co.za

    From: Ken Watson

    Sent: 02 May 2013 04:48 PM To: Francois Coetzee

    Subject: FW: 12726: FGM draft Minutes (25 March 2013) to be e-mailed

    Good day Francois,

    This information has reached my office, which I feel you might like to know about, if not already in the loop.

    Regards

    Ken Watson Manager: Air Traffic Services | Operations Bram Fischer International Airport T: 051 503 7211/2 • F: 086 566 4496 • C: 082 569 9854 E: [email protected] • W: www.atns.co.za

    From: Florence Rambuda [mailto:[email protected]]

    Sent: Tuesday, April 30, 2013 9:43 AM To: Nicolene Venter

    Subject: 12726: FGM draft Minutes (25 March 2013) to be e-mailed

    Beste Grondeienaars Vind asseblief aangeheg vir u aandag die konsep notule van die Fokusgroepvergadering gehou op Maandag 25 Maart 2013 te Langberg Abattoir, Olifantshoek. U sal ook binnekort ‘n e-pos ontvang wat vanaf largefilesasap.com afkomstig sal wees. Ons het vir volledigheidshalwe Eskom se “Access to Farm” dokument deurgestuur en aangesien hy 4MB groot is het ons dit nie by hierdie e-pos ingesluit nie. Indien daar enige veranderinge is wat u glo aangebring moet word, is u meer as welkom om dit skriftelik aan ons deur te gee. Vriendelike groete

  • 3

    Kind Regards, Nicolene Venter [Cert. Public Relations] Senior Public Participation Practitioner Block B, Thandanani Park, Matuka Close, Halfway Gardens, Midrand, 1685, RSA T: +27 11 207 2060 D: +27 11 207 2077 F: +27 86 676 9950 C: +27 83 377 9112 E: [email protected] W: www.zitholele.co.za

    Please consider the environment before printing this e-mail!

    The contents of this email are confidential and intended for the named recipient(s) only. The

    information may be privileged or otherwise protected from disclosure. The views expressed in

    this message are those of the sender, unless otherwise stated to be. This email is also subject

    to copyright. No part hereof may be reproduced, adapted, transmitted, or used in any way

    without the written consent of ATNS. Please do not hesitate to contact us immediately should

    you have any doubts regarding the authenticity of an email purportedly sent by the sender.

  • Zitholele Consulting Reg. No. 2000/000392/07 PO Box 6002 Halfway House 1685 South Africa Thandanani Park, Matuka Close Halfway Gardens, Midrand Tel + (27) 11 207 2060 Fax + (27) 86 674 6121

    ZITHOLELE CONSULTING

    OIE vir die Voorgestelde Solar Park Substasie en Gepaardgaande Tx en Dx lyne in die Noord-Kaap provinsie

    Fokusgroepvergadering

    Maandag, 25 Maart 2013 09h00, Langberg Abattoir, Olifantshoek

    Projek Nr: 12726

    1. TEENWOORDIG & VERSKONINGS

    Croucamp, Dirk (DK)

    Luttig, Frikkie (FL)

    Maritz, Barnie (BM)

    Olivier, Andrew (AO)

    Pieterse, Ernst (EP)

    Pieterse, Louis (PL)

    Pieterse, Pietie (PP)

    Roelofse, Andries (AR)

    Spannenberg, Tim (TS)

    Steyn, Wikus (WS)

    Storm, Pieter (PS)

    Storm, Willie (WS)

    Van der Walt, Alvira (AvdW)

    Van der Walt, Bertus (BvdW)

    Venter, Nicolene (NV)

    Vosloo, Mathys (MV)

    Verskonings:

    Cornelissen, Stefanie (Grondeienaar)

    Lanham, Andre (Grondeienaar)

    Van der Merwe, Koos (Eskom)

    Bywoningsregister is aangeheg as Aanhangsel A

  • OIE: Solarpark Integrasie Projek: FGV Maandag 25 Maart 2013 - 2 - Project No: 12726

    ZITHOLELE CONSULTING

    2. VERWELKOMING

    NV verwelkom almal teenwoordig en versoek Mathys Vosloo en teenwoordiges om hulself

    bekend te stel.

    Toestemming word versoek van teenwoordiges dat die aanbiedings-materiaal in Engels is

    aangesien dit deel uitmaak van die amptelike dokumente wat aan die Department van

    Omgewingsake ingedien word en dat teenwoordiges ter enige tyd kan versoek dat ‘n

    verduideliking in Afrikaans gegee word. Die vergadering sal in Afrikaans gefasiliteer word

    en teenwoordiges is welkom om vrae en kwessies in Afrikaans te opper.

    3. AANBIEDING

    MV bied ‘n kort oorsig rakende die voorgestelde projek aan en plaas fokus op die

    voorgestelde nuwe korridor alternatief en bied ook ‘n opsomming aan rakende die

    omgewingsbevindinge soos vervat in die Hersiende Omgewingsimpakverslag wat tans

    beskikbaar is vir oorsig deur die publiek.

    Elektroniese kopieë van die Hersiende Omgewingsimpakverslag op CD is aan

    teenwoordiges oorhandig.

    Aanbieding aangeheg as Aanhangsel B

    4. BESPREKINGS & VRAE SESSIE

    4.1 Tegnies Aanverwante Kwessies

    Dirk Croucamp deel die projekspan mee dat die “Guyed V”-toring struktuur is nie een van

    die voorkeur strukture vir wildboere nie as gevolg van hul ankertoue. Dit is groot probleem

    vir wildsboere.

    Mathys Vosloo antwoord dat kennis word geneem van die kwessie en sal aan Eskom se

    tegniese span deurgegee word.

    Opvolg insette:

    As part of the negotiation process, this will be highlighted to the negotiator, the preferred

    tower will be agreed with the negotiator and considered during the compilation of the

    EMPr. It can also be included as part of the Landowner Specific Conditions during the

    negotiation phase.

    Mfundo Maphanga, Eskom

    4.2 Korridor Aanverwante Kwessies

    4.2.1 Willie Storm noem dat met verwysing na die onderskeie korridors word dit verneem

    hoekom die voorgestelde kraglyn nie langs die N14 kan gaan om die impak op landbou

    grond te vermy nie.

  • OIE: Solarpark Integrasie Projek: FGV Maandag 25 Maart 2013 - 3 - Project No: 12726

    ZITHOLELE CONSULTING

    Mathys Vosloo antwoord dat die alternatief wel nog ondersoek kan word en dié alternatief

    sal aan die projekspan voorgelê word vir evaluering. Terugvoer oor die bevindinge van die

    omgewingspesialiste sal aan grondeienaars gekommunikeer word.

    4.2.2 Dirk Croucamp ondersteun mnr Storm se voorstel dat die kraglyn so ver tegnies moontlik

    langs die N14 gehou word.

    Nicolene Venter bedank die insette en die projekspan sal dit in oorweging neem.

    4.2.3 Alvira van der Walt en Pieter Storm verneem waarom word hierdie nuwe alternatiewe nou

    voorgestel en waarom wyk die projekspan af van die noordelike alternatief.

    Mathys Vosloos antwoord dat daar meer ongerepte landbou grond op die noordelike

    korridor geaffekteer word.

    Alvira van der Walt versoek dat daar weer na die noordelike korridor gekyk moet word

    aangesien die landbou-eiendomme op die noordelike korridor heelwat groter is as dié van

    die nuwe voorgestelde alternatief wat beteken dat die landbougrond op die nuwe

    alternatiewe meer nadelig geraak sal word.

    Mathys Vosloo antwoord dat daar geen “ideale” roete is nie en dat die korridor met die

    minste negatiewe impak sal aanbeveel word. Hy bevestig dat die huidige alternatiewe

    deur die omgewingspesialiste geëvalueer sal word en ‘n gesamentlike besluit geneem sal

    word.

    4.2.4 Willie Storm versoek die grondeienaars teenwoordig om tot stemming oor te gaan of hulle

    ten gunste is van die nuwe voorgestelde alternatief.

    Almal teenwoordig is gekant teen die nuwe voorgestelde korridor en beveel aan die daar

    weer na die noordelike korridor gekyk word.

    4.3 Sosiale Aanverwante Kwessies

    4.3.1 Frikkie Luttig noem dat tydens die konstruksie van die spoorlyn was daar verhoogde

    diefstal in die area en die daarstelling van ‘n serwituut vir die voorgestelde kraglyn

    voorsien ‘n verdere deurgang vir diefstal.

    Mathys Vosloo deel die teenwoordiges mee dat die kwessie rakende moontlike verhoogde

    veediefstal aan die Sosiale Spesialis deurgegee sal word.

    Opvolg insette:

    Kriminele aktiwiteite neem dikwels toe tydens konstruksie omdat daar meer mense in die

    area is en dit moeilik is om toegang te beheer. Eskom sal toegang tot die serwituut

    beheer, hulle kontrakteurs sal uniforms en identifikasie kaartjies dra en die voertuie sal

    duidelik gemerk wees as konstruksie voertuie. Eskom sal deel word van bestaande

    forums wat misdaad beveg in die area. Tydens konstruksie sal die kontrakteurs in radio-

    verbinding met mekaar wees - dit kan help om verdagte aktiwiteite aan te meld. Misdaad

    is ook ‘n risiko vir Eskom en hulle sal saam met die gemeenskap werk om dit te probeer

    beveg.

  • OIE: Solarpark Integrasie Projek: FGV Maandag 25 Maart 2013 - 4 - Project No: 12726

    ZITHOLELE CONSULTING

    Ilse Aucamp, Sosiale Spesialis

    The Eskom Access to Farm procedure will be adhered to.

    The landowner will also get an opportunity to state his Special Conditions regarding

    accessing the servitude through his farm during the next stage of the project, the

    Negotiation Process.

    Mfundo Maphanga, Eskom

    4.3.2 Ellis Pieterse spreek ook sy kommer uit dat die 2km korridor ‘n deurgang skep wat

    veediefstal sal vergemaklik.

    Mathys Vosloo deel die teenwoordiges mee dat die Operasionele Plan vereis van Eskom

    om skryftelik toestemming te verkry van grondeienaars voordat enige ekstra grond, buite

    die geregistreerde serwituut, skoon gemaak mag word.

    Nicolene Venter voeg by dat die Konsep Omgewingsbestuursprogram (EMPr) ‘n baie

    belangrike dokument is wat die grondeienaars moet deurlees aangesien meeste van die

    riglyne waarna Mnr Vosloo verwys in die dokument vervat is. Die EMPr stel ook alle

    versagtende maatreëls wat deur Eskom en hul aangestelde kontrakteur na gekom moet

    word.

    Sy bring ook onder die teenwoordiges se aandag dat daar slegs ‘n geregistreerde

    serwituut van 55m sal wees en nie 2km nie.

    Opvolg insette:

    Die bestuur van die serwituut is ‘n belangike operasionele aspek en Eskom en die

    grondeienaar sal tydens die serwituut ooreenkoms besluit hoe elke individuele geval

    hanteer moet word. Eskom sal bestaande hekke vervang met hekke wat groot genoeg is

    om hulle trokke te akkommodeer. Die hek sal in lyn wees met die heinings, so as daar

    wildsheinings is, sal die hek ‘n wildshek wees. Die hekke sal met ‘n dubbelslot gesluit

    word – een slot vir Eskom en die ander vir die grondeienaar. Die bestaande maatreels

    teen veediefstal sal dus gehandhaaf word. Tydens konstruksie sal toegangsbeheer

    toegepas word, maar tydens die operasionele fases sal daar slegs onderhoud aan die lyn

    gedoen word, en behoort daar minder mense op die grond te wees.

    Ilse Aucamp, Sosiale Spesialis

    4.3.3 Dirk Croucamp verneem watter voordele hou die kraglyn in vir die grondeienaars.

    Nicolene Venter antwoord dat buiten serwituut betaling daar geen direkte voordeel is nie,

    maar wel indirek en dit hou verband met die versterking van die kragnetwerk in die Noord-

    Kaap.

    4.3.4 Bertus van der Walt verneem dat aangesien daar geen “direkte” voordele vir die

    grondeienaars is nie, dat Eskom na ander voordele kyk vir die grondeienaars bv

    kragvoorsiening na hul plase vanaf die voorgestelde 400kV kraglyn.

  • OIE: Solarpark Integrasie Projek: FGV Maandag 25 Maart 2013 - 5 - Project No: 12726

    ZITHOLELE CONSULTING

    Nicolene Venter deel die teenwoordiges mee dat Transmissie (Tx) kraglyne krag van

    opwekkingsfasiliteit na transmissie substasies herlei word en ook na en van Transmissie

    substasies. Direkte kragvoorsiening van ‘n 400kV kraglyn na ‘n eindgebruiker, bv

    plasshuise/eiendom is nie moontlik nie.

    4.3.5 Willie Storm deel die projekspan mee dat daar ‘n gevoel ontstaan dat grondeienaars

    beheer oor hul eie grond verloor het veral aangesien Eskom nie beheer oor sy eie werkers

    en kontrakteurs het nie.

    Mathys Vosloo deel die teenwoordiges mee dat die kwessie aan Eskonm deurgegee sal

    word.

    Opvolg insette:

    The Access to Farm Procedure must be enforced and landowners must have the

    abstract of this procedure. Landowners must give consent to access their properties.

    The NORTHERN CAPE OPERATING UNIT Maintenance & Operations Manager

    Motlhabane Ramashi can be contacted on 053 - 830 5707 for dissatisfaction in this regard

    or the call centre on 08600 37566 .

    Mfundo Maphanga, Eskom

    4.4 Algemene Kwessies

    4.4.1 Frikkie Luttig noem dat met die bou van die spoorlyn, is plaaspaaie verniel en Transnet

    het nog geen poging aangewend om die paaie te herstel of om grondeienaars vir

    skadevergoeing te betaal nie.

    Nicolene Venter bevestig dat aangesien die projekspan nie namens Transnet kan

    antwoord nie, word die punt slegs genotuleer vir notule doeleindes.

    4.5 Serwituut Onderhoud Aanverwante Kwessies

    4.5.1 Willie Storm deel die projekspan mee dat die huidige skoonmaak van Eskom se serwituut

    laat veel te wense oor aangesien die aangestelde kontrakteur die area wat slegs van die

    pad sigbaar is skoonmaak en die oorblywende gedeeltes bly onaangeraak. Hy versoek

    die projekspan om hom te vergesel na sy eiendom om die probleem aan hulle uit te wys.

    Mathys Vosloo bevestig dat die span na die vergadering Mnr Storm sal vergesel en

    terugvoer aan Eskom te gee rakende die situasie.

  • OIE: Solarpark Integrasie Projek: FGV Maandag 25 Maart 2013 - 6 - Project No: 12726

    ZITHOLELE CONSULTING

    4.5.2 Willie Storm noem verder dat, met spesifieke verwysing na sy plaas, die huidige

    skoonmaak van die serwituut ‘n groot kommer is aangesien volgroeide beskermde bome

    soos die kameeldoringboom deur Eskom se kontrakteurs verniel of summier afgesaag

    word. Dieselfde word met witgatbome gedoen. In die area op sy plaas, tussen twee

    torings, is daar ongeveer 3 kameeldoringbome en 5 witgatbome afgesaag. Eskom het wel

    ‘n permit vir die verwydering van ±300 beskermde bome maar die permit is vir die volle

    lengte van die serwituut en die area is bekend vir sy kameeldoring- en witgatbome.

    Mathys Vosloo antwoord dat die aangeleentheid aan Eskom deurgegee sal word en ‘n

    antwoord in die konsep notule vervat sal word.

    Opvolg insette:

    Eskom is bind by the permit issued by the Department of Agriculture, Forestry and

    Fisheries and should it be proved that Eskom exceed the permit, a fine will be imposed on

    Eskom.

    Mfundo Maphanga, Eskom

    4.5.3 Willie Storm deel die projekspan mee dat as gevolg van erosie (wat verband hou met

    swak onderhoud) ‘n gedeelte van Eskom se serwituut pad op sy eiendom tans

    ongangbaar is vir Eskom se kontrakteurs en hulle, sonder toestemming, van sy privaat

    toegangspaaie gebruik maak om by die serwituut uit te kom.

    Mathys Vosloo antwoord dat die aangeleentheid aan Eskom deurgegee sal word en ‘n

    antwoord in die konsep notule vervat sal word.

    Opvolg insette:

    The use of private access road without the consent of the affected landowner is

    prohibited, Eskom does have an Access to Farm Procedure.

    The NORTHERN CAPE OPERATING UNIT Maintenance & Operations Manager

    Motlhabane Ramashi can be contacted at 053 - 830 5707 (Kimberley).

    During maintenance of a specific line, the landowner can contact the call centre at 08600

    37566 with an enquiry relating to the outage or maintenance.

    Mfundo Maphanga, Eskom

    4.6 Projek Aanverwante Kwessies

    4.6.1 Willie Storm deel die projekspan mee dat hy die ontwikkeling sal teëstaan sou ‘n derde

    kraglyn oor sy eiendom aanbeveel word en die teëkanting spruit uit die feit dat Eskom nie

    hul geskrewe ooreenkomste nakom tydens die onderhoud van hul kraglyne nie.

    Mathys Vosloo antwoord dat dit grondeienaars se reg is om teenkanting aan te teken en

    die OIE proses maak voorsiening daarvoor. Hy noem verder dat die aangeleentheid aan

    Eskom deurgegee sal word en ‘n antwoord in die konsep notule vervat sal word.

  • OIE: Solarpark Integrasie Projek: FGV Maandag 25 Maart 2013 - 7 - Project No: 12726

    ZITHOLELE CONSULTING

    Opvolg insette:

    Not honouring written agreements is not acceptable, it would be advisable for landowners

    to lodge their dissatisfaction to The NORTHERN CAPE OPERATING UNIT Maintenance

    & Operations Manager Motlhabane Ramashi on 053 - 830 5707

    Mr Koos van der Merwe (Eskom Negotiator) will be in contact with landowners who

    expressed concerns to sort out any issues they may have with Eskom.

    Mfundo Maphanga, Eskom

    4.6.2 Willie Storm verneem of die huidige kraglyne in die omgewing se kapasiteit vol is.

    Mathys Vosloo bevestig dat hul kapasiteit gevul is en daarom is addisionele kraglyne

    nodig. Eskom be-oog ook om in die toekoms 1000MW krag op te wek in die area en

    hierdie nuwe kraglyne sal die kapasiteit hê om toekomstige krag te kan akkommodeer.

    4.6.3 Dirk Croucamp verneem waarom word die kraglyn nie as ‘n 765kV gebou om alle

    toekomstige “addisionele” kraglyne te voorkom.

    Mathys Vosloo deel die teenwoordiges mee dat soos genoem is die Solarpark beplanning

    en ontwikkeling afgehandel en goedgekeur, en die 400kV lyne moet die krag wat deur die

    Solarpark opgewek word na geïdentifiseerde substatsies neem. Kraglyne het ‘n beperkte

    leeftyd van ongeveer 20 jaar en krag kan nie net afgesit word nie aangesien almal

    daaronder sal lei.

    Opvolg insette:

    Currently the existing network in proximity of the Solar Park is 400kV. The closest 765kV

    station is approximately 400km away. When Eskom plan the TX network they need to

    consider contingencies i.e. parts of the network not being in service. Therefore, if Eskom

    have one or two lines out of service they will be able to still evacuate the power into the

    system. This would mean that there would be a minimum of 3 x 765kV lines to ensure

    required redundancy level. If Eskom planned 765kV network the scope would be a

    significantly greater scope of work that would be established i.e. approximately 2.5 times

    the line length and cost. This would be invested at risk as there was no certainty that the

    assets would be fully utilised or would be required.

    Mfundo Maphanga, Eskom

    4.6.4 Pietie Pieterse verneem waarom kan die substasie nie by myngrond opgerig word nie.

    Nicolene Venter vra vir duidelikheid of hy verwys na die die Solarpark en in antwoord op

    sy bevestiging deel sy die vergadering mee dat die nodige proses en goedkeuring vir die

    vestiging van die aanleg op die toegewyste gebied reeds afgehandel is.

    4.7 Kumulatiewe Aanverwante Kwessies

    4.7.1 Willie Storm verneem dat indien daar reeds ‘n bestaande kraglyn op ‘n eiendom is, ‘n

    tweede een word binnekort gebou en nou ‘n derde kraglyn oor dieselfde eiendomme,

    vergroot dit die negatiewe impak op die eienaars se grond.

  • OIE: Solarpark Integrasie Projek: FGV Maandag 25 Maart 2013 - 8 - Project No: 12726

    ZITHOLELE CONSULTING

    Mathys Vosloo bevestig dat daar sal definitief kumulatiewe impakte wees en kumulatiewe

    impakte word ook in die verslag aangespreek.

    4.7.2 Willie Storm deel die projekspan mee dat daar sal kumulatiewe impakte met die derde

    kraglyn wees en verneem of die huidige minagting van geskrewe ooreenkomste vir

    bestaande serwitute tussen Eskom en die grondeienaar sal deel uitmaak van die sosiale

    studies om die kwessies aan te spreek.

    Mathys Vosloo antwoord dat hierdie aangeleentheid sal aan die Sosiale Spesialis

    deurgegee word vir beantwoording.

    Opvolg insette:

    Indien die roete wat goedgekeur word oor Mnr. Storm se plaas loop sal Eskom se

    waardeerders die plaas kom besoek. Hulle sal dan vasstel wat die verlies aan inkomste

    sal wees en of dit steeds ekonomies haalbaar is om die eiendom vir die huidige

    grondgebruik te gebruik. Indien dit nie is nie, sal daar onderhandel moet word om die

    eiendom as geheel uit te koop. Elke sodanige saak sal op ‘n individuale basis ondersoek

    en onderhandel word. Die beweerde huidige swak bestuur van die bestaande serwituut

    sal ook met Eskom opgeneem moet word, anders kan Mnr. Storm hom wend tot ‘n

    burgerregte organisasie soos AfriForum.

    Ilse Aucamp, Sosiale Spesialis

    4.8 Omgewingsbestuursprogram Aanverwante Kwessies (EMPr)

    4.8.1 Willie Storm stel voor dat die EMPr tydens die vergadering bespreek word sodat insette

    gegee kan word en die verslag afgehandel kan word.

    Mathys Vosloo stel voor dat die projekspan die geleentheid gebied word om die

    Operasionele Plan, met insette van Eskom, saam te stel. Sodra dit afgehandel is sal dit

    aan alle moontlik geaffekteerde grondeienaars gestuur word.

    5. AFSLUITING EN PROSES VORENTOE

    Nicolene Venter sluit die vergadering formeel af en deel die teenwoordiges mee dat die

    konsep notule versprei sal word vir die teenwoordiges se insette.

    Die beplande volgende kennisgewing is die kennisgewing dat die Finale Omgewings-

    impakverslag by die Departement ingedien is en ook aan die publiek beskikbaar gestel

    word vir hulle insette (verwys na aanbieding in Aanhangsel B).

    Ingeslote dokumente: Aanhangsel A – Bywoningsrekord Aanhangsel B - Aanbieding Access to Farm Procedure (a.g.v. dokument grootte sal dit per

    LargefilesASAP deurgestuur word)

  • VAN EN NAAM PLAASNAAM

    Croucamp, Dirk Plaas: Murray

    Luttig, Frikkie Plase: Vrolykheid & Mount Leonard

    Maritz, Banie Plaas: Rosville

    Olivier, Andrew Plaas: Cox

    Pieterse, Ernst Plaas: Vrolykheid Noord

    Pieterse, Louis Plaas: Mount Temple

    Pieterse, Pietie Plaas: Vrolitkheid Noord

    Roelofse, Andries Plaas: Young

    Spangenberg, Tim Rooiwal Boerevereniging

    Steyn, Wikus Plase: New Castle & Hartley

    Storm, Pieter Plaas: Makala

    Storm, Willie Plase: Elliesrust & Johnson

    van der Walt, Alvira Commissie

    Venter, Nicolene Zitholele Consulting (Pty) Ltd

    Vosloo, Mathys Zitholele Consulting (Pty) Ltd

    OIE: SOLAR PARK SUBSTASIE EN GEPAARDGAANDE Tx EN Dx LYNE IN DIE NOORD-KAAP

    PROVINSIE

    Rekord van Bywoning: Fokusgroepvergadering gehou op Maandag 25 Maart 2013 te

    Langberg Abattoir, Olifantshoek

    AANHANGSEL A

  • 29/04/2013

    1

    Focus Group Meeting – 25 March 2013

    SOLAR PARK INTEGRATION PROJECT:SOLAR - FERRUM

    Revised Draft Environmental Impact Report

    Welcome and Introduction

    Nicolene Venter

    Agenda

    • Welcome, introduction and objectives• Background to project• Brief summary of the studies• Matrix of the corridors• General discussion• Next steps and closure

    Objectives of the Meeting

    • Present the changes of the revised DEIR

    • Obtain comments and suggestions from affected landowners:– on the revised draft reports, and– corridor alternatives

  • 29/04/2013

    2

    Conduct of the meeting

    • Work through facilitator

    • Agree to disagree

    • Cell phones on silent

    Overview of the Proposed Project

    Brief background to project

    Need for Concentrating Solar Power

    • Development of renewable energy has become a national priority to reduce carbon footprint and emissions

    • Power supply crisis has also accelerated the need to diversify Eskom's energy mix

    • Upington area has been identified as one of the highest solar radiation locations in the world

    • Potential 1000 MW DOE Solar Power Generation in the Upington (CSP and PV). The park will ramp up from 2012/13 to 1100 MW in 2016.

    Purpose of the EIA processes• To satisfy requirements of:

    – National Environmental Management Act– National Heritage Resources Act– National Water Act

    • Determine the extent of potential impacts of project alternatives

    • Identify possible management / mitigation measures

    • Allow for public involvement

    • Select the preferred alternative

    • Inform Eskom’s decision-making

    • Inform Environmental Authority’s decision

  • 29/04/2013

    3

    Environmental Authorisation

    Opportunity for Appeal

    Initial Application PhaseApplication form

    Scoping Report Phase

    Initial public consultation

    Draft Scoping Report inc.Plan of Study for EIR

    Final Scoping Report inc.Plan of Study for EIR

    EIR PhaseDraft EIR

    Final EIR

    ��

    Authority Review

    Authority Review

    Authority Review

    October 2011

    Oct – Nov 2011

    Jan - Feb 2012

    March 2012

    November 2012

    We are here

    Stakeholder review: Draft EIR

    REVISED Draft EIR

    �Stakeholder review: revised Draft EIR�March 2013�

    25 March 2013

    Solar Park Integration Project• S&EIR No 1

    – Solar Park substation (400kV and 132kV);

    – 2 x (±) 125km 400kV lines from Solar Park substation to Aries substation (southwest of Kenhardt) and

    associated feeder bays;

    – 1 x (±) 70km 400kV line from Solar Park to Nieuwehoop substation (northeast of Kenhardt) and

    associated feeder bays;

    – Road Diversion; and

    – Water Use License Application.

    • S&EIR No 2

    – 1 x (±) 200km 400kV line from Solar Park to Ferrum substation (Kathu) and associated feeder bays.

    • BA No 1

    – 3 x 132kV lines from Eskom CSP to Solar Park Substation; and

    – 2 x 20MVA Transformers at Eskom CSP.

    • BA No 2

    – 3 x 132kV lines from IPPs to Solar Park Substation.

    • BA No 3

    – 5 x 132kV lines from DoE Site to Solar Park Substation; and

    – 2 x (±) 25km 132kV lines from Gordonia Substation (Upington) to Solar Park Substation.

    • CSP Amendment

    – Increase in footprint, tower height and potential numbers of heliostats from previous authorisation.

    SOLAR - FERRUM2 km wide corridor investigated

    Availability of the revised ReportsLodged from Thursday 14 March 2013 to Wednesday 17

    April 2013 at:

    Reports also available on CDs and websites

    PUBLIC PLACE CONTACT CONTACT TEL ADDRESS

    Kathu Public Library Ms Theodora Tsalao (053) 723 2261 Civic Centre, Cnr Frikkie Meyer &Hendrik Van Eck, Kathu

    Olifantshoek Public Library Ms Ellen Visser (053) 331 0002 Lanham Street, Olifantshoek

    Upington Public Library Ms Inga Engelbrecht (053) 338 7157 Mutual Street, Upington

    Kenhardt Public Library Ms Geene Einam (053) 651 6508 Park Street, Kenhardt

    Kakamas Public Library Ms Manda Yough (054) 431 6303 Voortrekker Street, Kakamas

    Keimoes Public Library Ms Yvonne Booysen (054) 461 6406 Main Street, Keimoes

    Recap of Alternatives

  • 29/04/2013

    4

    Alternatives

    • Activity alternatives– Dealt with through strategic policies/plans

    • Design alternatives– Tower/pylon types

    – Above and below ground cables

    • Location alternatives– Power line corridors

    Activity Alternatives

    • The Solar Park is a project of National Significance

    • The location has been selected through a strategic national plan

    • There is no feasible alternative for putting the power generated into the grid

    Design Alternatives - Tower / Pylon designsCross Rope /

    Guyed-V Tower Series

    Self supporting Tower Series

    Technical and environmental screening first step in ID of Location Alternatives

    OBJECTIVE: Identify the shortest possible feasible route between substations.

    • Topography: The terrain of the study area cannot be too steep (angle must be less 20 degrees). Additionally a 400kV power line can span an average distance of 350 metres between two pylons. Therefore large valleys and channels are considered fatally flawed areas.

    • Obstructions: The power line is required to travel in a straight path as far as possible. Should the power line route be required to change direction at an angle of more than 3 degrees a self-supporting pylon is required which is extremely costly.

    • Length of route: The shorter the route the more cost effective.

    • Water bodies / Wetlands;

    • Historical building and graveyards;

    • Protected areas / nature reserves;

    • Build-up areas;

    • Visual receptors; and

    • Sensitive fauna and flora.

  • 29/04/2013

    5

    Location Alternatives – Initially Proposed Location Alternatives – Scoping, DEIRSolar – Ferrum

    Potential Risks, Impacts and Issues• Bio-physical Environment

    – Loss of vegetation and habitat– Impact to faunal distribution and foraging– Bird collisions and electrocutions on the power lines– Loss of soil resources (erosion)– Reduction in agricultural potential

    • Social Environment– Loss of valuable heritage resources– Impact to agricultural productions (vineyards, fruit farms, grazing)– Loss of income and jobs– Perceived decrease in security due to influx of strangers to the area– Visual Impact

    Specialist Studies

    Environmental Element Specialist

    Biophysical Environment(Soil and Land Capability, Terrestrial Ecology, Surface Water and Aquatic Ecology)

    Konrad KrugerJones and Wagener Consulting Engineers

    Avifauna Chris van Rooyen

    Heritage Assessment Stephan GaigherG&A Heritage Management Consultants

    Social Impact Assessment Ilse and San-Marie AucampPtersa

    Visual Impact Assessment LM du PlessisMetro GIS

  • 29/04/2013

    6

    Identifying the Preferred Corridor

    • The impacts from these alternatives were then compared in a matrix

    Sensitivity Alternative Corridor

    Alternative 1 Alternative 2 Alternative 3 Geology 0 0 0

    Climate and Air Quality 0 0 0

    Soil, land capability and topography

    3 3 2

    Surface water and wetlands 1 1 1

    Groundwater 0 0 0

    Terrestrial ecology 3 3 3

    Avi fauna 3 3 3

    Socio – economic 2 2 2

    Traffic assessment 0 0 0

    Noise assessment 0 0 0

    Visual assessment 3 2 3

    Archaeological, cultural and historical

    2 1 1

    Total Sensitivities 16 15 15

    Location Alternatives – S&EIR No 2

    Consideration of additional corridor deviations – revised DEIR

    • During the draft EIR public consultation and review period, stakeholders suggested optimisation of the Alternative 3:

    • I.e. Minimise impact on untouched agricultural and natural areas by placing the corridor along existing roads and infrastructure (existing powerlines) as far as possible.

    • Option was assessed by EAP and it was found to be potentially feasible.

    • Pros: – Decrease the cumulative impact of powerlines spread-out over a large area,

    – Impacts on surrounding environment less due to shorter access roads

    – Minimise access to landowners property by maintenance staff

    – Easier, less time-consuming and less expensive maintenance

    • Cons– Longer route therefore more expensive to construct

    – Existing powerline corridors will be increased in width.

    • Included variation of Alternative 3, i.e 3a, b, c, d or e

    Emerging of the Preferred Corridor• Specialists were requested to amend their reports to take the

    deviations of corridor alternatives into consideration

    • The impacts from these alternatives were then compared in a revised matrix

    Sensitivity

    Alternative CorridorCorridor 1 Corridor 2 Corridor 3, 3e Corridor 3 alt

    (3a, b, c, d)

    Geology 0 0 0 0

    Climate and Air Quality0 0 0 0

    Soil, land capability and topography

    3 3 2 2

    Surface water and wetlands1 1 1 1

    Groundwater 0 0 0 0

    Terrestrial ecology 3 3 2 2

    Avifauna 2 3 3 1

    Socio – economic 2 2 2 1

    Traffic assessment 0 0 0 0

    Noise assessment 0 0 0 0

    Visual assessment 3 2 3 2

    Archaeological, cultural and historical

    2 1 1 1

    Total Sensitivities 16 15 14 10

    • The assessment identified Corridor 3 deviation (more specifically 3a) as the identified preferred alternative

  • 29/04/2013

    7

    Deviation to corridor Alternative 3 Deviation to corridor Alternative 3

    EAP recommendation

    Final EAP recommendation is pending the conclusion of this public and authority review and landowner consultation period.

    General Discussion

  • 29/04/2013

    8

    Next Steps

    Nicolene Venter

    Way Forward

    • The revised Draft EIR and EMPr (this report) is hereby submitted to the stakeholders for review;

    • The Final EIR and EMPr will thereafter be submitted to the Department of Environmental Affairs (DEA) for consideration;

    • Once the DEA has reached a decision an Environmental Authorisation will be issued;

    • Upon receipt of the Environmental Authorisation Zitholele will notify all I&APs on the stakeholder database of the DEA’s decision by means of letters; and

    • The Eskom negotiation process with affected stakeholders will then commence.

    Comments on Reports

    • Send comments on revised DEIR to:– Patiswa Mnqokoyi / Nicolene Venter

    Zitholele Consulting P. O. Box 6002, Halfway House, 1685 Tel: (011) 207 2077 or 079-505-3763 Fax: 086 676 9950 Email: [email protected]

    • Send comments on Final EIR to DEA.

    Thank you for your time