malawi inc
DESCRIPTION
Malawi Inc. Andr é van Deventer. Serdyn du Toit. Simon Frank. Calla van Dyk. Jaco Olivier. Grant Evert. Malawi Inc. Inleiding. Onderwerp: Beroepsgesondheid-en veiligheids wet, 1993 Algemene wetgewing Die ingenieur en die Wet Gevalle studies. Malawi Inc. Malawi Inc. Grant Evert. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
André van Deventer
Serdyn du Toit
Simon Frank
Calla van Dyk
Jaco Olivier
Grant Evert
Inleiding
Onderwerp: Beroepsgesondheid-en veiligheids wet, 1993
Algemene wetgewing
Die ingenieur en die Wet
Gevalle studies
Grant Evert
History1802: First legislation was established in Britain.
1833: the Factory Act of 1833 introduced factory inspectors.
78 years later, South Africa’s first legislation.
First step: Lord Milner’s Commission of Inquiry intoPthisis in the mining industry in 1902.
1911: The inquiry formed the Miners’ Pthisis Act.
1918: Factories Act for the non-mining sector.
1941: First Workman’s Compensation Act.
Act
Long Title: Say who or what the specific Act regulates.
Interpretation purposes only, cannot be used in a court of law.
What the Act provides for the worker:1. Health and safety at work.2. Health and safety for people who use machinery.3. Protects people against hazards.4. Establishment of an advisory committee.5. Makes provision for matters concerning the Act.
Act (cont.)
Health and Safety Policy (Section 7)
The chief inspector can direct any employer to the policy.
The direction must be published in the Gazette.
Policy must be signed by the CEO, and displayed.
An employer fully committed to health and safety should have such a policy.
Act (cont.)
General Duties of Employers to their employees: (Section 8)
Most important section of the Act.
Section 8(1):Responsibility of employers to provide andmaintain a workplace that is safe and withoutrisk of the health of their employees.
Section 8(2): Safety precautions. Precautionary measures must be implemented. Everyone must comply with the Act.
Act (cont.) Victimisation Forbidden: (Section 26)
Makes provision for the employees not to be intimidatedby the employer should they comply with the remainderof the Act.
The employer is not allowed to:
1. Dismiss an employee.2. Reduce the rate of remuneration.3. Alter terms of conditions of employment.4. Alter position to employee’s disadvantage.
Act (cont.)
The previously mentioned aspects are not allowedif the employee:
1. Has given information to an inspector.2. Has complied with any direction of an inspector.3. Has given evidence before a court of law.4. Has done anything which that person is required
to do in terms of this Act.5. Has refused to do anything which he/she is
prohibited from doing.
Act (cont.)
Appeals Against Decisions of Inspector: (Section 35)
Any person has the right to appeal (within 60 days).
The chief inspector must then do the following:
1. Confirm the decision.2. Set aside the decision.3. Vary the decision.4. Give substitute for the decision.
The chief inspector’s decision can also be appealed,within 60 days, to the registrar of the industrial court.
Act (cont.)
Proof of Certain Facts: (Section 39)
Prove inspector’s assumption to be false.
Example:
• Person has been injured at a workplace.• Inspector presumes the person is an employee.• Employer must have proof if the injured person is
is an employee.• If the employer cannot prove the above mentioned
then the employer will be held liable.
Calla van Dyk – Die ingenieur en die Wet
Inleiding
verhoging in die standaard van gesondheid en veiligheid
Die rol van die geregistreede ingenieur:
ECSA verplig ingenieurs om te registreer
1)Beskerm mense in die werkplek 2)verseker veilige werksomstandighede
3)moedig disipline in fabriek aan om veiligheidsonthalwe4)kyk dat gereedskap en masjienerie veilig en korrek werk
Inleiding(vervolg)
wet versprei die verantwoordelikheid
hoof uitvoerende direkteur
Die geregistreerde ingenieur is gelisensieerd tot Twee disiplinêre meganismes:
1)optrede in die hof onder die relavante wet
2)disiplinêre samewerking met ECSA
‘n Paar elektriese masjienerie regulasies
beskermende uitrusting
energiebronne
skakelborde
aarding – 50volt
vry ruimtes van kraglyne
Die elektriese installasie regulasies
Wat is ‘n geakkrediteerde persoon:
• ‘n elektriese toetser vir enkelfase
• installasie-elektrisiën
• ‘n meester-installasie-elektrisiën
installasie korrek – sertifikaat van nakoming
artikel 37 – lasnemer
Elektriese installasie regulasies(vervolg)
Aansoek om registrasie as ‘n geakkrediteerde persoonPersoon word op volgende beoordeel:
• Ondervinding
• teoretiese kwalifikasie
• kwalifikasie in veiligheidstandaarde
verandering aan installasie
installasie van meerfasige toevoer
Elektriese installasie regulasies(vervolg)
kan na nywerheidshof appèl aanteken (artikel35)
‘n registrasiesertifikaat kos R75
Hoofinspekteer kan sertifikaat kanselleer:
1)uitwissing of wysiging
2)growwe nalatigheid
3)versuim om bepalings van regulasie na te kom
Opsomming
groot verantwoordelikheid
klem verskuif na toesiening
Take van geregistreerde Ingenieurs:
• verseker gesondheid en veiligheid
• verantwoordelik vir werking en onderhouding
Jaco Olivier
Gevalle Studie 1
Werknemer : Elektrisiën, Desmond, wat substasies diens.
Werkgewer : `n Energie Maatskapy wat baie baie veiligheidsbewus is.
Desmond word uitgeroep vir `n werk, maar laat na om al die detail uit te vind.
As gevolg hiervan is die leer wat hy gebring het te kort
Desmond het 2 opsies Gaan haal `n langer leerLaat leer op stroombaanbreker toerusting staan sodat dit lank genoeg kan wees
Nadele van Desmond se opsiesMoet terug ry vir `n langer leerLeer staan naby `n 33kV spanningslyn
Desmond kies opsie 2, want hy het nie sy werk oordentlik gedoen nie.
Hy veroorsaak oorvonking terwyl hy werk en doen beserings op.
Wie is verantwoordelik?
Seksie (14 a) van die Beroeps Gesondheid en Veiligheids Wet van 1993 vereis dat `n werknemer ten alle tye sy eie veiligheid verseker.
Desmond is skuldig bevind en beboet.
Gevalle Studie 2
Werknemer moet vlekvryestaal dromme oopsny
Werkgewer - `n Klein Ingenieurs besigheid - Laat na om werknemer te waarsku of in
te lig oor gevare.
Ontploffing veroorsaak derde graadse brandwonde.
Wie is skuldig?
Seksie (8.2 e) en (13) vereis dat informasie oor gevaar situasies aan werknemers verskaf moet word.
Seksie (8.1) vereis dat die besigheid moet kan verseker dat werknemers nie aan gevaarlike situasies blootgestel word nie.
Besigheid skuldig bevind en beboet.
Konklusie
Die artikels van die Wet is daar om die werkgewer en werknemer te beskerm
Een ding moet dus besef word: - ongelukke gebeur
- die feit is,dit hoef nie!