israel ervarings- & studietoer: 23 april - 6 mei 2015 · israel ervarings- & studietoer: 23...

39
ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van Israel ooit! Toerleiers: Dr. Chris Malan, Lynnwoodrif Bybelskool, 0721987279. Yoni Gerrish, Toonaangewende kundige op Bybelse Argeologie, en briljante, geesvervulde toergids wat al 24 jaar toere in Israel lei. Francois & Ronel Smit, Drie jaar sendelinge in Jerusalem & Meestersgraad in Argeologie, Universiteit van Jerusalem.

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van Israel ooit!

Toerleiers: Dr. Chris Malan, Lynnwoodrif Bybelskool, 0721987279.

Yoni Gerrish, Toonaangewende kundige op Bybelse Argeologie, en

briljante, geesvervulde toergids wat al 24 jaar toere in Israel lei. Francois & Ronel Smit, Drie jaar sendelinge in Jerusalem &

Meestersgraad in Argeologie, Universiteit van Jerusalem.

Page 2: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Kyk na die wilde voëls:

hulle maak nie in skure

bymekaar nie...

Let op hoe groei die

veldlelies: selfs Salomo

in al sy prag was nie

geklee soos een

van hulle nie.

Dit is alles dinge

waaroor die ongelowiges begaan is. [επιζητεω:. to crave]

Matteus 6

Page 3: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Toe noem Abraham

die plek Die Here

voorsien. Daar word

nou nog gesê: “Op

die berg van die Here word voorsien”. Genesis 22

יהוה יראה

Page 4: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van
Page 5: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

‎תשליך

Page 6: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

TASHLICH

Wie is ‘n God soos U?

U vergewe sonde, U straf

nie die sonde van dié wat

uit U volk oorgebly het nie.

U bly nie vir altyd kwaad

nie, U betoon liefde.

Hy sal ons weer genade

betoon, Hy sal ons sonde

tot niet maak, Hy sal al ons

sondes in die diepsee gooi.

Miga 7:18-19

to throw/ hurl away .:שלך

Page 9: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Attending to the details of experience has enormous potential to enrich our spiritual journey. Unfortunately,

most people live mindlessly, held in oblivion by

their preoccupations. Paying attention

to what is happening in and around you is the foundation of living

spiritually and mindfully.

Page 11: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Om die werklikheid te om-arm ondersteun die lewe

van beide gees en siel. Beide floreer in die grond

van aanvaarding van dit wat werklik is, en beide

kwyn wanneer ons terugdeins van ‘n verbintenis

tot so ‘n opregte manier van leef (“truthful living”).

Page 12: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Die vervalste werklikheid wat

ons in ons siel verwelkom het,

sal groei soos wat dit ander

illusies rondom dit versamel en ‘n fondasie vorm vir

‘n lewe van “valsheid”.

Dis nie soseer dat ons leuens vertel nie, maar

dat ons leuens leef.

Page 13: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van
Page 14: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Aanvanklik – as moontlik – kies ons bloot om daardie dinge wat ongemak vir ons veroorsaak

het, te vermy Maar hoe langer ons kies om dit te

doen, hoe meer het ons nodig om dit te doen –

net om die self wat ons op die web van

misleiding geskep het, te preserveer.

Page 15: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

The way we ascend to God

is to descend into our own reality.

- St. Anthony of the Desert

Page 16: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Wanneer ons verstrengel voel in onwelkome realiteite kan

verskeie spiritualiteite vir ons aantreklik wees aangesien dit

‘n “opwaartse” reis beloof uit hierdie ongemaklike plekke.

Alhoewel, enige poging om geestelik opwaarts te streef

na die geestelike bergtoppe, wat nie gepaardgaan

met ‘n deurgaanse verbintenis

om in die laelande van jou

realiteit te leef,

is fataal.

Page 17: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

In Greek mythology, Icarus (the Latin spelling, conventionally adopted in English; Ancient Greek: Ἴκαρος, Íkaros, Etruscan: Vikare[1]) is the son of the master craftsman Daedalus. Often depicted in art, Icarus and his father attempt to escape from Crete by means of wings that his father constructed from feathers and wax. Icarus' father warns him first of complacency

and then of hubris, asking that he fly neither too low nor too high, because the sea's dampness would clog or the sun's heat would melt his wings. Icarus ignored instructions not to fly too close to the sun, and the melting wax caused him to fall into

the sea where he drowned. This tragic theme of failed ambition contains similarities to that of Phaëthon. Icarus's father Daedalus, a talented and remarkable Athenian craftsman, built the Labyrinth for King Minos of Crete near his

palace at Knossos to imprison the Minotaur, a half-man, half-bull monster born of his wife and the Cretan bull. Minos imprisoned Daedalus himself in the labyrinth because he gave Minos's daughter, Ariadne, a clew[2] (or ball of string) in order

to help Theseus, the enemy of Minos, to survive the Labyrinth and defeat the Minotaur. Modern graffiti of Icaria island and falling Icarus just outside the village of Evdilos in Icaria - Greece

Daedalus fashioned two pairs of wings out of wax and feathers for himself and his son. Daedalus tried his wings first, but before taking off from the island, warned his son not to fly too close to the sun, nor too close to the sea, but to follow his

path of flight. Overcome by the giddiness that flying lent him, Icarus soared through the sky curiously, but in the process he came too close to the sun, which melted the wax. Icarus kept flapping his wings but soon realized that he had no feathers left and that he was only flapping his bare arms, and so Icarus fell into the sea in the area which today bears his name, the

Icarian Sea near Icaria, an island southwest of Samos.[3][4][5]

Page 18: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Icarus

Page 19: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Sonder die bloed, sweet

en derms van elke-dag-

leef in die werklikheid,

sal jou geestelike reis

altyd te anderwêrelds

en ge-diskonnek wees

om welstand-gewend

te wees.

Page 20: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

There is no greater disaster in the

spiritual life than to be immersed

in unreality, for life is maintained

and nourished in us by our vital

relation with realities outside and

above us. When our life feeds

on unreality, it must starve.

It must therefore die...

The death by which we enter

into life is not an escape from

reality but a complete gift

of ouselves which involves a

total commitment to reality.

Page 21: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

‘n Lewe van opregtheid is om die realiteit

te leef van wie ons is. Tog, in ‘n sekere

mate verwar ons “opreg leef” met dít

wie ons graag wil wees of hoe ons wil

hê ander moet ons sien. Ons verwar

ook wie ons is met wat ons doen en

met wat ons hét – en so laat ons toe

dat ons besittings dien as ‘n ego-

bouer in die hoop dat deur ons

assosiasie daarmee hul aantreklikheid

op ons sal afvryf. Daar is baie weë na

die plekke van illusie wat ons vermoë

kompromiteer om ons waarheid te leef.

Elkeen van die weë beskadig ons siele

omdat dit ons afsny van die een ding wat

lewensbelangrik is vir die lewe van ons siele:

WAARHEID.

Page 22: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Die tragedie is dat ons die meeste van

die tyd nie eens daarvan bewus is

dat ons nie vry is nie!

Page 23: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Hoekom was jy

nie Zusia nie?

Page 24: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Om opreg te wees oor/met

ons ware self is die mees belangrike taak van ons

bestaan. In gans die skepping

is identiteit alleen vir die mens

‘n uitdaging. ‘n Blom weet

presies wat dit is; dit word nooit

verlei deur vals maniere van

wees nie. En het ‘n blom ook

nooit gekompliseerde besluite

in die proses van word nie. Mense staar egter ‘n meer

uitdagende bestaan in die

gesig. Ons dink. Ons oorweeg

opsies. Ons besluit. Ons twyfel. Om net te wees is uiters moeilik

om te bereik, en mense wat

ten volle outentiek leef, is bitter

skaars.

Page 25: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

There is, however, a way of being

that is as natural and deeply

congruent as the life of the flower.

It is a way of being that is unified,

not fragmented. Beneath the roles

and masks lies the possibility of a

self that is unique and authentic.

It is not a life that we created.

Rather, it is simply living the life

that is ours. It is an originality

that lies at the foundation

of our being and provides

an identity that is authentic.

Finding and living that unique,

authentic self is the challenge on

which all our existence, peace,

and happiness depends.

Nothing is more important.

Page 26: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Noting is more challenging, nothing is less

sentimental, than the invitation of spirit to

become who we are and not what we

think we ought to be.

- Thomas Moore

Page 27: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Om na jou lewe te luister, help jou om die baie dele

van jou storie te herken waaroor jy geen beheer het

nie. Ons kan ons integriteit behou deur ‘n eerlike

aanvaarding van die spanning wat bestaan tussen

ons ideale self en ons eintlike self. Maar daar is ook

ander spanninge wat ons moet om-arm wat buite

die gaping lê tussen ons ideale self en eintlike self

indien ons ons lewens ten volle wil leef. Ons moet

ook ons teenstrydighede om- arm.

We are always a mixed bag of contradictions that will be a mystery to our selves. But these must be embraced if we are to be fully human.

Page 28: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

A SIMPLE PRAYER

I am, O God, a jumbled mass of motives. One moment I am adoring You, and the next I am shaking my fist at You. I vacillate between mounting hope, and deepening despair. I am full of faith, and full of doubt. I want the best for others, and am jealous when they get it. Even so, God, I will not run from Your presence. Nor will I pretend to be what I am not. Thank you for accepting me with all my contradictions. - R. Foster

Page 29: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Om ons lewens waarlik rêrig te

maak en waarlik

ons s’n te maak,

moet ons die

waarhede

daarvan

om-arm.

Page 30: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Dit beteken dat wanneer ons poog om God

te ontmoet in plekke van voorgee, ons nie

verbaas moet wees as Hy nie opdaag nie!

Maar Hy sal wel wees in die midde van die

realiteite van ons lewe.

God is far too real to be met

anywhere other than in reality.

- Thomas Merton

Page 31: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Indien ons gebed reg verstaan,

behoort gebed die geloofspraktyk

te wees wat ons as Christene die

meeste anker in die realiteit. Gebed

is veronderstel om die plek te wees

waar ons ons ware self met die ware

God kan deel. Dit is dit wat aan

gebed sy transformele potensiaal

gee. Dit is daarom hartseer dat

Christene dikwels níé hul ware self is

in gebed nie, maar die self wat ons

graag wil wees of die self soos wat

ons dink ander wil hê ons moet

wees. Hierteenoor bied gebed,

wat geanker is in realiteit, aan

ons die geleentheid om God

(juis) in daardie realiteite te

ontmoet. Gebed word dan ‘n

hulpmiddel om outentiek te leef

en om waarlik lewendig te wees.

Page 32: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Want net soos wat God by verre te rêrig is

om op enige ander as die realiteit te wees,

net so ook ons as mense. Ons floreer net,

leef net rêrig en outentiek as ons

in die werklikheid leef!

Page 33: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

O God, ek dank U

dat ek nie soos ander

mense is nie.

Page 34: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Prayer becomes real when we grasp the reality and

goodness of God’s constant presence with the real me.

- John Ortberg

τυπτω:. to thump or pummel

by repeated blows

Page 35: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Here, ek gaan die helfte van my goed vir die armes gee,

en waar ek iets van iemand afgepers het, gee ek dit

vier-dubbel terug. Lukas 19:5

συκοφαντεω:. to be a fig informer (reporter of the law forbidding

the exportation of figs from Greece); to defraud; to bring false charges against someone, with the intent of personal profit

Page 36: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

When God does not condemn, He convicts.

Gaan roep jou

man en kom terug

hierheen!

Page 37: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Daar kom ‘n tyd, en dit

is nou, wanneer die ware

aanbidders die Vader deur

die Gees en in waarheid sal aanbid, want die Vader wil

juis hê dat mense wat Hom

aanbid, dit so moet doen.

Johannes 4:23

Page 39: ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 · ISRAEL ERVARINGS- & STUDIETOER: 23 April - 6 Mei 2015 Die mees waarde-vir-geld, Gees-vervulde, studie-stimulerende toer van

Search for the Leaven