goed, beter … afrikaans – gr. 8km-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/gr-8-goed...goed,...

8
Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8 1

Upload: others

Post on 03-Jan-2020

255 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8

1

Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8

INHOUDSOPGAWE

EENHEID 1 EK EN GRAAD 8 5

LUISTER EN PRAAT Voorbereide toespraak en informele gesprekvoering 5

LEES EN SKRYF Graad 8, ‘n jaar vol uitdagings ‘n Rugsak en ‘n rug Aanvaarbaar of onaanvaarbaar

6 8 10

TAAL: WOORDORDE STOMPI – Oefening 1 tot 3

12 12

WOORDSTRUKTURE: WOORDESKAT Dae van die week, maande van die jaar en seisoene 16

EENHEID 2 LEKKER EN BELANGRIK 17

LUISTER EN PRAAT Voorbereide toespraak en informele gesprekvoering 17

LEES EN SKRYF Publieke vakansiedae 17

TAAL: SINSTYE Verlede tyd Toekomende tyd Tydwoorde Oefening 1 tot 4 – Verlede tyd Oefening 5 – Toekomende tyd

19 19 23 24 24 27

WOORDSTRUKTURE Meervoude en verkleining Trappe van vergelyking Sintuie Paasfees, Paaseiland en Paaseiers – meervoude en verkleinwoorde

28 29 30 30

LUISTERBEGRIP Interessante feite oor publieke vakansiedae 31

EENHEID 3 VREEMD EN GEVAARLIK 32

LUISTER EN PRAAT Informele gesprekvoering 32

LEES EN SKRYF Het jy jou varkies verloor? Is dit werklik nodig?

32 34

2

Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8

TAAL: VOEGWOORDE Oefening 1 tot 3

36 36

GEDIGTE Beeldspraak en stylfigure Rympatrone Gedig: ek is oek important – Peter Snyders

39 40 40

SKRYFWERK e-pos 42

EENHEID 4 ‘N ADDISIONELE FAMILIELID OF NIE? 43

LUISTER EN PRAAT Dialoog 43

SKRYFWERK Paragraaf 43

LEES EN SKRYF ‘n Hart van goud! Wonderhonde!

44 46

WOORDESKAT Diere (meervoude en verkleiningsvorm) 47

TAAL: NEGATIEF/ONTKENNING Oefening 1 tot 4

47 49

WOORDSTRUKTURE: WOORDESKAT Getalle, telwoorde, rangtelwoorde en jaartalle Geslag Intensiewe vorm

52 52 53

EENHEID 5 BOU HERINNERINGE! 55

LUISTER EN PRAAT Voorbereide toespraak 55

LEES EN SKRYF Is dit die plek, die mense of die vervoer wat tel? 56

LUISTERBEGRIP Vrolike kinders in die motor 58

GEDIG Moord op Vrydag – Barend J. Toerien 58

WOORDSTRUKTURE Homonieme Homofone

60 60

TAAL: DIREKTE EN INDIREKTE REDE Oefening 1 tot 4 Kaas + klompe + tulpe + windmeule = Nederland

61 61 64

EENHEID 6 WIE NIE WAAG NIE SAL NIE WEN NIE! 66

3

Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8

LUISTER EN PRAAT Voorbereide toespraak 66

LEES EN SKRYF Leef veilig, maar sonder vrees! 67

TAAL: LYDENDE- EN BEDRYWENDE VORM Oefening 1 en 2 Rare/vreemde feeste regoor die wêreld

69 72 74

WOORDSTRUKTURE Lande, volke en b.nwe. Hoe laat is dit? Hoe om te …

76 76 78

EENHEID 7 DIS VERSLAWEND 79

LEES EN SKRYF Balans is die wagwoord! 79

GEDIG Sardientjies in ‘n blik – Philip de Vos 81

SINSTRUKTURE Kameelmelk is glo heel smaaklik Indië met die hand gemaak

81 83

WOORDSTRUKTURE Happy meal skrik nie vir tyd se uitwerking 84

WOORDSTRUKTURE Afkortings 86

SINSTRUKTURE Oefening: Indirekte rede Oefening: Negatiewe vorm Oefening: Vorm vraagsinne Oefening: Voornaamwoorde in sinne Oefening: Voorsetsels in sinne

87 87 89 90 90

EENHEID 8 WAT IS REG EN WAT IS VERKEERD? 91

LEES EN SKRYF Kitskosse, ballet en lekkers! 91

SINSTRUKTURE Grillerige goggas 93

WOORDSTRUKTURE Uit Noag se ark 94

SINSTRUKTURE Oefening: Negatiewe vorm Oefening: Gemengde sinstrukture

95 96

4

Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8

WOORDESKAT Meervoude verkleinwoorde Idiome Woordeskat: Tyd, wyse of plek? Antonieme

97 98 99 100

SKRYFWERK Dagboekinskrywing 100

EENHEID 9 ARTIKELS, BOEKE, GEDIGTE OF ROLPRENTE 101

LUISTER EN PRAAT Voorbereide toespraak 101

LEES EN SKRYF Hoe het sy geweet? 101

LUISTERBEGRIP Harry Potter wis uile uit 103

GEDIG Spinnekoppie – Sheila Cussons 103

SINSTRUKTURE KFC-advertensie Oefening: Woordorde Oefening: Toekomende tyd

104 105 106

WOORDSTRUKTURE Ja, ou grootbek 107

SKRYFWERK Vriendskaplike brief 108

EENHEID 10 PROBLEME EN OPLOSSINGS 109

LUISTER EN PRAAT Informele gesprekvoering: Probleemoplossing 109

LUISTERBEGRIP Becks wil Yank word 110

WOORDSTRUKTURE Amsterdam 110

SINSTRUKTURE Oefening: Woordorde Oefening: Verlede tyd Oefening: Voegwoorde

112 112 113

WOORDSTRUKTURE Persoonsname 114

SINSTRUKTURE Gemengde sinstrukture 115

WOORDSTRUKTURE Voornaamwoorde Hersiening: Tyd, getalle en jaartalle Leerwerk: Afkortings

117 118 119

5

Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8

EENHEID 1 EK EN GRAAD 8 VOORBEREIDE TOESPRAAK EN INFORMELE GESPREKVOERING

Elke persoon is anders en uniek. Elke leerder hanteer graad 8 op sy eie unieke manier.

Alle mense het nie almal dieselfde karaktereienskappe nie. Jy en jou vriend of vriendin kan ooreenstemmende sowel as verskillende eienskappe hê. Jy voel ook nie elke dag dieselfde nie, maar ‘n mense het sekere karaktereienskappe wat jou as persoon vorm en maak wie jy is.

Skryf die Engelse woord vir elkeen van die volgende karaktereienskappe in kolom B. Maak daarna regmerkies in die Ek-kolom langs die eienskappe wat by jou pas en regmerkies in kolom C langs die eienskappe wat by jou beste vriend of vriendin pas.

WOORDESKAT Rigting en vorms 119

SKRYFWERK Rigtingaanduiding 120

WOORDESKAT Punktuasie 121

WOORDESKAT Spraakklanke Tema: By die skool Tema: Sport Tema: In die kombuis Tema: Kos Tema: Groente en vrugte Tema: Misdaad Tema: Familielede Tema: In die huis

122 129 132 133 135 136 137 139 140

6

Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8

VOORBEREIDE TOESPRAAK: Beplan ‘n toespraak oor jouself in die gegewe spasie!

WOORDESKAT: EMOSIES EN GEVOELENS

Voltooi die volgende gesiggies sodat die emosies en gevoelens duidelik sigbaar is.

KOLOM A KOLOM B EK-KOLOM KOLOM C

gelukkig

hoflik

vervelig

omgekrap

terneergedruk

uitgeput

dankbaar

kwaai

verheug

droewig

uitgeput

voorbereid

HARTSEER KWAAD GELUKKIG

7

Goed, beter … Afrikaans – Gr. 8

LEES EN SKRYF BEGRIPSLEES

Lees die volgende teks en beantwoord die vrae wat volg:

GRAAD 8, ‘N JAAR VOL UITDAGINGS!Graad 8 is om verskeie redes gewoonlik ‘n jaar vol uitdagings. Vir elke graad 8-leerder gaan dit ‘n nuwe jaar, ‘n nuwe fase en baie dikwels ook nuwe vriende beteken. Jy het vir sewe jaar lank gewerk om hierdie eerste mylpaal, natuurlik graad 7, te bereik en nou begin jy die laaste vyf jaar van jou skoolloopbaan.

Die sleutel tot sukses is balans. Jy sal moet leer om ‘n balans te vind tussen familie, harde werk, oefening, sosiaal verkeer saam met vriende asook tyd vir jouself. Familie en gesonde verhoudings met familielede sal van jou ‘n sterker persoon maak, want daar word altyd gesê dat bloed dikker as water is. Familie sal jou tydens goeie asook slegte tye ondersteun.

‘n Graad 8-leerder het ‘n baie groter werkslading in graad 8 as in graad 7. Daar is ook baie meer vakke, die dae is langer en by baie skole is sport ‘n verpligte naskoolse aktiwiteit. ‘n Gesonde kosblik met genoeg om te eet, is baie belangrik. Wanneer ‘n kosblik gepak word, moet in ag geneem word hoe lank jy daardie dag by die skool moet bly. Vir ‘n lang dag met sport ná skool, sal baie meer kos ingepak

moet word. Dit is ook ‘n goeie idee om ‘n verskeidenheid in te pak. Pasop vir gemorskos! Dit is gewoonlik die makliker opsie, maar dit kan ouers ‘n plaas se geld kos en dit is eintlik onnodig.

Daar is leerders vir wie die snoepie die beste plek in die wêreld is. Sommige skole se snoepies fokus d a a r o p o m g e s o n d e k o s a a n skoolkinders te verskaf, maar ander kere is gesondheid nie ‘n prioriteit nie. ‘Slap tj ips’, hamburgers, vleispasteie en gaskoeldrank in plaas van appe l s , s laa ie , neute en vrugtestafies word aan die leerders verkoop.

‘n Positiewe houding en genoeg selfvertroue sal bydrae om graad 8 ‘n geslaagde jaar te maak. ‘n Mens word nie met selfvertroue gebore nie. Ouerliefde en versorging bou kinders se selfvertroue. Wanneer ouers en o n d e r w y s e r s l e e r d e r s o o k komplimenteer, versterk dit die leerder se selfvertroue en selfbeeld. So ‘n kind sal in sy vermoëns glo en van graad 8 ‘n sukses maak.

WOORDESKAT

Soek die Engelse betekenis van die volgende woorde in ‘n woordeboek op.

8