eksamenrooster (graad 4): november 2017 · selfstandige naamwoorde 5. meervoude 6. vokaalgroepe 7....

12
1 17 Oktober 2017 EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 DATUM VAKKE Woensdag - 18 Oktober Kreatiewe skryfwerk (Afr.) Woensdag - 25 Oktober „Creative writing‟ (Eng.) Woensdag - 1 November Transaksionele teks (Afr.) Woensdag - 8 November „Transactional text‟ (Eng.) Maandag - 13 November Afrikaans Dinsdag - 14 November Sosiale Wetenskappe: Geografie Woensdag - 15 November Natuurwetenskappe en Tegnologie Vrydag - 17 November Wiskunde Maandag - 20 November Engels Dinsdag - 21 November Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Donderdag - 23 November Lewensvaardighede (get.) Mev. D. Beukes DPS AFBAKENING: GRAAD 4 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE Energie en klank Vibrasies en klank bl. 138-139 Hoe hoor ons klank bl. 140-143 Inset van energie bl. 145-147 Geraasbesoedeling bl. 148 Planeet aarde Kenmerke van die aarde bl. 154-159 Die aarde en ruimte Planeet in die ruimte bl. 160 Son maan en sterre bl. 161 Son en sy uitwerking op die aarde Son is ons naaste ster bl. 164-166 Beweging om die son bl. 167-168 Die maan Kenmerke van die maan bl. 175-178 Fases van die Maan bl. 180-181

Upload: others

Post on 05-Feb-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

1

17 Oktober 2017

EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017

DATUM

VAKKE

Woensdag - 18 Oktober Kreatiewe skryfwerk (Afr.)

Woensdag - 25 Oktober „Creative writing‟ (Eng.)

Woensdag - 1 November Transaksionele teks (Afr.)

Woensdag - 8 November „Transactional text‟ (Eng.)

Maandag - 13 November Afrikaans

Dinsdag - 14 November Sosiale Wetenskappe: Geografie

Woensdag - 15 November Natuurwetenskappe en Tegnologie

Vrydag - 17 November Wiskunde

Maandag - 20 November Engels

Dinsdag - 21 November Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Donderdag - 23 November Lewensvaardighede

(get.) Mev. D. Beukes

DPS

AFBAKENING: GRAAD 4

NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE Energie en klank

Vibrasies en klank bl. 138-139

Hoe hoor ons klank bl. 140-143

Inset van energie bl. 145-147

Geraasbesoedeling bl. 148 Planeet aarde

Kenmerke van die aarde bl. 154-159 Die aarde en ruimte

Planeet in die ruimte bl. 160

Son maan en sterre bl. 161 Son en sy uitwerking op die aarde

Son is ons naaste ster bl. 164-166

Beweging om die son bl. 167-168 Die maan

Kenmerke van die maan bl. 175-178

Fases van die Maan bl. 180-181

Page 2: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

2

AFRIKAANS

Platinum leerderboek / notas van kwartaal 1, -2, -3 en -4 “KOMiNPAS met Afrikaans“ kan ook gebruik word.

1. Leestekens en skryftekens 2. Sinsoorte 3. Lettergrepe en klankgrepe 4. Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde 12. Direkte- en indirekte rede 13. Werkwoorde 14. Bywoorde 15. Voegwoorde 16. Afkortings 17. Voorsetsels 18. Homofone 19. Homonieme 20. Sinonieme 21. Antonieme 22. Maniere waarop ʼn mens woorde kan vorm (Voor -en agtervoegsels, afleidings, los- en

vasskryf) 23. Enkelvoudige sinne 24. Uitbreiding van sinne 25. Letterlik en figuurlik 26. Idiomatiese uitdrukkings 27. Vergelykings 28. Intensiewe vorme 29. Lydende en bedrywende vorm 30. Alfabeties 31. Ontkenning 32. Tydsvorme

SOSIALE WETENSKAPPE Geografie: Voedsel en Boerdery in SA

BL. 50, 51, 53, 55, 56, 60

Water in SA BL. 69, 70, 76, 77, 78, 79

Geen aktiwiteite moet geleer word nie.

Geskiedenis: Vervoer deur die eeue heen BL. 120, 122, 123, 124, 125

Kommunikasie deur die jare heen BL. 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 150, 151, 152, 153, 154, 155

Geen aktiwiteite moet geleer word nie.

Page 3: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

3

ENGELS LANGUAGE: Use your Learner book, information book and notes to learn for the examination.

Language Study material

Direct and Indirect speech Notes

Simple past-, simple present-, present continuous- and future tense.

Learner book pg. 177 (only the positive)

Adjectives Notes

Phrasal verbs Notes

Subject, verb agreement Notes

Adverb of degree, adverb of place and adverb of manner

Notes

Prepositions Information book pg. 54 – 59

Punctuation Learner book pg. 179

Part of a sentence Learner book pg. 51

Irregular verbs Learner book pg. 178

Plural „s‟ and „es‟ Learner book pg. 52, 61 and 91

Soft and hard „c‟ and „g‟ Learner book pg. 12, 70, 99, 139, 179

LEWENSVAARDIGHEDE 1. Skriftelike werk: Werkkaart 1 - 6 2. Inligtingstuk 2.1 Bl. 1 en bl. 2 2.2 Lugbesoedeling bl. 5

Wat gebeur wanneer stofdeeltjies ingeasem word?

Voorbeelde van onsuiwerhede in die lug. 2.3 Bestryding en vernietiging van kiemdraers bl. 5

Hoe om vlieë uit te roei 2.4 Bestryding en vernietiging van kiemdraers bl. 7

Hoe om muskiete uit te roei

Bilharzia 2.5 Iets om te onthou bl. 8 nr. 1 - 7 2.6 Iets om te onthou bl. 12 en bl. 13 nr. 1 – 6 2.7 Doel van slagare, haarbloedvaatjies, are bl. 14 2.8 Iets om te onthou bl. 15 nr. 1-3 2.9 Iets om te onthou bl. 16 nr. 1 – 9 2.10 HIV bl. 17 – 20 3. Platinum handboek bl. 146 en 147 Platinum handboek bl. 150 – 153

Page 4: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

4

WISKUNDE

Eksamen afbakening Bladsy in handboek

Heelgetalle Bl. 10-15, 76-77, 153-156, 208-209

Plekwaardes Bl. 12-13, 127

<, >, =, orde van getalle Bl. 13-14, 149, 155,

Ewe en onewe getalle Bl. 14-15, 78-79, 156-157

Getalsinne Bl. 16-20, 196-199

Optel (metodes) Bl. 21-25, 82-83, 127, 129, 130, 158-159, 186-191, 211-212

Aftrek (metodes) Bl. 26-29, 83-85, 128-130, 158-159, 186-191, 211-212

Afronding Bl. 21-22, 81, 126-127, 157

Getalpatrone Bl. 31, 185, 254-257

Vloeidiagramme Bl. 31-34, 181-185

Getalfeite Bl. 35 -36, 80

Vermenigvuldiging (metodes)

Bl. 37-41, 66-68, 104-110, 191-195, 233-234, 236-238, 263

Deling Bl. 42-43, 69-72

Langdeling Soos in werkboek gedoen

Tyd Bl. 44-52

Datahantering (Tellingtabel, Piktogram, Staafgrafiek, Sirkelgrafiek)

Bl. 53 -59, 170-178, 266-269

2-D vorms (Bladsy met eienskappe)

Bl. 60-65, 165

3-D vorms Bl. 111-115, 222, 225

Breuke Bl. 86-96, 147-152, 228-232

Lengte Bl. 97-103

Meetkundige patrone Bl. 118-121, 258-259

Simmetrie Bl. 122-125

Volume en Kapasiteite Bl. 142-146

Massa Bl. 216-221

Omtrek en oppervlakte Bl. 239-247

Posisie en beweging Bl. 250-253

Hersienings oefening Bl. 30, 52, 73, 96, 116-117, 137-139, 160-161, 179-180, 204-205, 227, 248-249, 260-265, 270-271

Skriftelike werk Leer al die werk in jou skrif.

Page 5: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

1

17 Oktober 2017

EKSAMENROOSTER (GRAAD 5): NOVEMBER 2017

DATUM

VAKKE

Woensdag - 18 Oktober Kreatiewe skryfwerk (Afr.)

Woensdag - 25 Oktober „Creative writing‟ (Eng.)

Woensdag - 1 November Transaksionele teks (Afr.)

Woensdag - 8 November „Transactional text‟ (Eng.)

Maandag - 13 November Afrikaans

Dinsdag - 14 November Sosiale Wetenskappe: Geografie

Woensdag - 15 November Natuurwetenskappe en Tegnologie

Vrydag - 17 November Wiskunde

Maandag - 20 November Engels

Dinsdag - 21 November Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Donderdag - 23 November Lewensvaardighede

(get.) Mev. D. Beukes

DPS

AFBAKENING: GRAAD 5

AFRIKAANS

Leer alle afgerolde aantekeninge en slegs die bladsye aangedui in die handboek. Jy kan ook uit die blou boekie leer.

1. Klankleer en spelling: bl. 37

2. Woordsoorte: lidwoord bl. 17, (determineerder); selfstandige naamwoord bl. 77,

byvoeglike naamwoord bl. 28, 78, 86, 107 en 147; werkwoord bl. 38, 68; bywoord bl. 98;

voornaamwoord bl. 108, 117, 137; deelwoord bl. 57; telwoord, voegwoord, voorsetsels

3. Betekenisleer: sinonieme, antonieme, homonieme, homofone bl. 127.

4. Uitbreiding van sinne: - enkelvoudige sin, saamgestelde sin, veelvoudige sin

- byvoeglike bepaling en byvoeglike bysin, - bywoordelike bepaling en bywoordelike bysin

bl. 18, 57, 67

5. Soorte sinne, Tye van die werkwoord, Ontkenning

6. Woordvorming: basisvorm, afleiding, samestelling, samestellende afleiding bl. 17, 38, 48

7. Ontleding van sinne: Onderwerp (OW), gesegde (G) en voorwerp (VW) bl. 18

8. Lydende en bedrywende vorm bl. 158

9. Direkte en indirekte rede bl. 97

10. Leestekens, Skryftekens bl. 7, 27, 28, 78, 88, 148

11. Letterlike en figuurlike taalgebruik, idiome

bl. 2, 12, 22, 32, 47, 52, 62, 72, 82, 87, 92, 102, 112, 117, 122, 132, 152, 162, 172

12. Hersieningsoefeninge (in blou skrif) en bl. 177, 178, 181-202 in die handboek.

Page 6: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

2

ENGELS

Paper 1 – A. Reading aloud B. Listening and speaking Paper 2 – A. Comprehension Text 1 – Story Text 2 – Procedural text B. Language

Spelling Dolch nr. 1-18 + Verb list

Alphabetical order

Nouns

Verbs

Adjectives

Adverbs

Pronouns

Conjunctions ( Connecting words )

Prepositions

Tenses ( Simple Present, Past, Future, Present progressive, Past progressive and Present perfect )

Direct and indirect

Active and passives

Numerals and ordinals

Punctuation

Parts of sentences ( Subject, verb and object )

Sentences with “if”

Article

Collective nouns Paper 3 – A. Creative writing B. Transactional writing

LEWENSVAARDIGHEDE

Hoofstuk 15 Bl. 96-97, 100-101

Feeste en gebruike binne verskillende gelowe

Leer sleutelwoorde Lees deur paragraaf(elke godsdiens se belangrike fees)

Hoofstuk 16 Bl. 102-103

Veiligheidsmaatreëls by die huis en in die omgewing

Leer sleutelwoorde Leer “Skadelike huishoudelike produkte”, “Medisyne” en “Brandveiligheid”

Hoofstuk 17 Bl. 106-107

Water is ʼn belangrike basiese behoefte

Leer sleutelwoorde Leer “Water is belangrik” en “Hoe kan ons water spaar”

Hoofstuk 18 Bl. 110-111

Eet gesond Leer sleutelwoorde Leer “Wat ons nodig het om gesond te wees”(voedselpiramide) en “Faktore wat beïnvloed wat en hoeveel kinders eet”

Hoofstuk 22 Bl. 142-143, 144-145, 146-147

Plaaslike gesondheidsprobleme (Gebruik die klasopdrag oor hierdie hoofstuk as riglyn, dit is reeds ʼn opsomming)

Leer sleutelwoorde Leer “Simptome en behandeling van Tuberkulose”, “Simptome en behandeling van diarree” en „„Hoe om gesondheidsprobleme te voorkom“ Leer “Oorsake van gesondheidsprobleme, simptome en behandeling“

Hoofstuk 23 Bl. 148-149

MIV en Vigs Leer sleutelwoorde Lees deur paragraaf om bv. ʼn toepassingsvraag te kan beantwoord.

Hoofstuk 24 Bl. 152-153

Die misbruik van middels Leer sleutelwoorde Leer “Soorte verdowingsmiddels” en “Hoe verdowingsmiddels die liggaam en die brein affekteer”

Page 7: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

3

SOSIALE WETENSKAPPE

Geografie: Weer, klimaat en Plantegroei in SA Bl. 57, 59, 61, 63, 64, 65

Minerale en Mynbou in SA Bl. 71, 72, 73, 74, 75, 78, 80, 81, 82, 83, 84, 85

Geen aktiwiteite moet geleer word nie.

Nuwe woorde is belangrik.

Geskiedenis: Antieke Egipte: Bl. 141, 142, 143, 144, 145

Erfenisroetes deur die provinsies van SA Bl. 149, 150, 151, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161

Geen aktiwiteite moet geleer word nie.

NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

Leer die volgende:

1. Onderwerp 10: Gebergde energie in brandstowwe 2. Onderwerp 11: Energie en elektrisiteit 3. Onderwerp 12: Energie en beweging 4. Onderwerp 14: Planeet Aarde 5. Onderwerp 15: Die oppervlak van die Aarde 6. Onderwerp 16: Sedimentgesteentes

(Dit sluit notas en alle figure waarna verwys word in die notas in, asook alle huiswerkaktiwiteite).

WISKUNDE

Bladsy in handboek

Heelgetalle Bl. 10-16; 90-92; 173-174; 234

Ewe en onewe getalle Bl. 10-12; 93; 174

Plekwaardes Bl. 14; 92-93

Uitgebreide notasie Bl. 15

<; >; = en orden getalle Bl. 13; 15-16; 93-94

Getalsinne (volgorde van bewerking) Bl. 17-20; 287-290

Optel Bl. 23-25; 96-99; 175-182; 236-242

Aftrek Bl. 25-28; 100-103; 175-182; 236-242

Maal Bl. 35-43; 121-129; 220-229

Deel (Langdeling) Bl. 44-47; 145-153; 258-267

Afronding Bl. 22-23; 95-96; 235-236

Breuke Bl. 104-111; 158-165; 251-257

Woordsomme Bl. 99; 103

Getalpatrone Bl. 13; 139-142; 214-219; 285-286

Vloeidiagramme Bl. 31-34; 123

2-D vorms (Bladsy met eienskappe) Bl. 70-79; 189-194

3-D vorms (Bladsy met eienskappe) Bl. 130-136; 243-249

Transformasies (Rotasie, verplasing, refleksie, translassie)

Bl. 195-198; 280-284

Posisie en verplasings Bl. 278-279

Simmetrie Bl. 143-144

Kapasiteit en volume Bl. 80-85

Lengte Bl. 114-120

Massa Bl. 166-172

Omtrek, oppervlakte en volume Bl. 268-275

Temperatuur Bl. 199-201

Datahantering (Tellingtabel, Piktogram, Staafgrafiek, Sirkelgrafie) en Waarskynlikheid

Bl. 58-69; 204-213; 291-292

Hersienings oefening Bl. 29-30; 55-57; 86-87; 112-113; 137-138; 154-155; 183-184; 202-203; 230-231; 250; 276-277; 293-296

Skriftelike werk Leer al die werk in jou skrifte

Page 8: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

1

17 Oktober 2017

EKSAMENROOSTER (GRAAD 6): NOVEMBER 2017

DATUM

VAKKE

Woensdag - 18 Oktober Kreatiewe skryfwerk (Afr.)

Woensdag - 25 Oktober „Creative writing‟ (Eng.)

Woensdag - 1 November Transaksionele teks (Afr.)

Woensdag - 8 November „Transactional text‟ (Eng.)

Maandag - 13 November Afrikaans

Dinsdag - 14 November Sosiale Wetenskappe: Geografie

Woensdag - 15 November Natuurwetenskappe en Tegnologie

Vrydag - 17 November Wiskunde

Maandag - 20 November Engels

Dinsdag - 21 November Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Donderdag - 23 November Lewensvaardighede

(get.) Mev. D. Beukes

DPS

AFBAKENING: GRAAD 6

AFRIKAANS

Handboek: Al die taalfokusse in die handboek, Tref met Taal.

Heronderrigskrif: Alle heronderrig wat oor taal gedoen is.

Ekstra notas (kwartaal 4): Dien as opsomming, ekstra oefeninge, spelling ens.

SOSIALE WETENSKAPPE

Geografie: Tropiese reënwoude bl. 55-59 Warm woestyne bl. 60-66 Naaldwoude bl. 67-71 Mense en provinsies in Suid-Afrika bl. 76-81 Hoekom mense woon waar hulle woon bl. 82-86 Landelike en stedelike gebiede bl. 87-89 Mense oor die wêreld heen bl. 90-93 Rio de Janeiro bl. 94-95

Geskiedenis: Hoe mense hulself in „n demokrasie regeer: ons nasionale regering bl. 144-152 Regte en verantwoordelikhede van burgers in „n demokrasie bl. 153-156 Kinders se regte en verantwoordelikhede bl. 160-163 Nasionale simbole bl. 165-169 Inheemse medisyne in Suid- Afrika bl. 174-178 Moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings bl. 179-184 Die eerste hartoorplanting bl. 185-189 Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing bl. 190-191

Page 9: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

2

NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

Gebruik jou notas om die volgende inhoud van elke onderwerp te leer:

Onderwerp: Inhoud

Kwartaal 3

10

Elektriese stroombane (beskryf wat dit is)

Komponente van elektriese stroombane

Stroombaandiagramme (wetenskaplike simbole) (teken & interpreteer)

11 Geleiers (beskryf wat dit is & gee vbe.)

Isoleerders (beskryf wat dit is, gee vbe. & sê waar dit gebruik word)

12 Stelsels (beskryf wat dit is)

4 Tipes elektriese stroombane & vbe. van elektriese toestelle wat met elk van hierdie tipes elektriese stroombane werk

13

Hoofstroomelektrisiteit (beskryf wat dit is)

Fossielbrandstowwe (beskryf wat dit is, beskryf proses hoe dit gevorm word & teken, gee vbe. van fossielbrandstowwe)

Wat by kragsentrale gebeur (opsommende figuur in skrif)

Pad van elektrisiteit vanaf kragsentrale na huis (beskryf) (gebruik ook bg. opsommende figuur in skrif)

Koste van elektrisiteit (redes waarom verbruikers vir elektrisiteit moet betaal)

Watter elektriese toestelle gebruik meeste elektrisiteit

3 Maniere hoe elektrisiteit bespaar kan word

Onwettige aansluitings (beskryf wat dit is)

3 Tipes herwinbare hulpbronne om elektrisiteit op te wek

Kwartaal 4

14 & 15

Sonnestelsel (tabel in addisionele opsomming in “flip file”)

Son (beskryf wat dit is)

Planeet (beskryf wat dit is)

Maan (beskryf wat dit is, 3 kenmerke & teken)

Asteroïede (beskryf wat dit is)

2 Tipes beweging van planete & maan (omwenteling & rotasie & teken)

Hoe dag & nag voorkom (beskryf & teken)

Vergelyking tussen Son, Aarde & maan (tabel Akt. 10 op bl. 194)

16 Teleskope (beskryf wat dit is & 4 verskillende tipes)

17 Voertuie op maan (belangrikste eienskappe & gebruike)

Voertuie op Mars (belangrikste eienskappe & gebruike)

* Wanneer jy klaar die teorie in jou notas geleer het, kan jy die huiswerkaktiwiteite en hersieningsoefeninge doen om jou kennis te toets.

Page 10: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

3

ENGELS

ENGELSE HANDBOEK ALL revision exercises THEME 1-18 LANGUAGE:

Usage of all punctuation and knowledge of the different components‟ meanings: e.g. capital letters, comma, dash, colon, semi-colon, hyphen etc.

Adjectives pg 18, 47, 69, 78, 113, 133, 136, 146, 153 Adverbs pg 148 Abbreviations pg 122 Apostrophe [Possessive form of the verb ownership] pg 137+ others from Piggy-tail Active and passive voice pg 138 Conjunctions [ connecting words] pg 78, 103, 178 Clauses pg 168 Comparisons [e.g. big, bigger, biggest AND as….as + whereas/like] pg 183 Compound words [add 2 words to make one longer one] pg 47, 186 Direct and indirect speech pg 173 Dictionary entries – spelling pg 188

Homonyms pg 147 Full stop [period], brackets [parenthesis], inverted commas etc. page 99 If and then sentences pg 189 Main Ideas and supporting ideas pg 135 Opposites pg 158 Synonyms pg 100 Plurals pg 103 Prepositions pg 27+ 37,153 Pronouns + possessive pronouns pg 67, 158 [this, that, those, these] Personal pronouns pg 124 Root words with prefixes /suffixes and affixes pg 125 Regular and irregular verbs pg 57, 199

Kinds of sentences: Exclamation / interrogative [question] command / compound / complex sentences Command form of the verb pg 155 Spelling – I-sound pg 143 ALL tenses:

Hie

rdie

is n

et „n

op

som

min

g v

an T

en

ses w

at

wa

t g

evra

ma

g w

ord

.

Indefinite Continuous Perfect

Present pg 57, 102, 112,113 [Verb + s added pg 102/ is, am and are on its own pg 112] e.g. He [sit + s] sits on a chair. He is crazy! I am clever! They are naughty! Past [Verb with an added -end/ 2nd column of the verb list [pg 199] Or was/were on its own] e.g. He [kick + ed] kicked the ball OR She spoke [2nd column] to me. He was ill. They were late. Future [will/ shall + verb] He will eat later. We shall go there

Present pg 18 + 37+ 89, 113 [Is/am/are + verb + in added [to the verb]] e.g. He [is sit + ing] is sitting on a chair. I [am eat + ing] am eating now. The girls [are play + ing] are playing outside. Past [ was/ were + verb + ing added [to the verb]] She [was name + ing] was naming the baby. I [was eat + ing] was eating an apple. The girls [were play + ing] were playing with the boys. Future [will/shall + be + verb + ing] He [will be eat + ing] will be eating fruit tomorrow. We [ shall +be + go +ing] shall be going to the movies

Present pg 137, [Has/have + 3rd column of the verb list pg 199] She has + seen [3rd column of the verb] has seen him. I have + eaten [3rd column of the verb] have eaten already. Past [had + 3rd column of the verb list pg 199] Used with all pronouns He/she/it had given him a present. They/ we/ I had stolen some money.

Page 11: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

4

ENGELS (vervolg):

REVISE LANGUAGE BY PRACTISING ALL REVISION EXERCISES, THEME 1 – 18 IN YOUR HANDBOOK. NB!!!!Make sure you learn definitions from your language toolbox pg 197-201 Piggy-tail EXERCISE BOOKS NB!!!!!!!!! MAKE SURE THAT YOU LEARN THE DEFINITIONS OF ALL THE DIFFERENT PARTS OF SPEECH IN YOUR Additional Homework exercise book[ Piggy-tail] Learn only the definitions!!!! It is important for you to identify it in the questions of your exam paper.

LEWENSVAARDIGHEDE

Hoofstuk 15 Bl. 110-111

Dieresorg Leer sleutelwoorde Leer “Dieremishandeling“

Hoofstuk 16 Bl. 114-115

Versorging van mense Leer sleutelwoorde Leer “Vriendelike kommunikasie”

Hoofstuk 17 Bl. 118-119, 120-123

Nasiebou en kulturele erfenis

Leer sleutelwoorde Leer “Hoe verenig ons ons nasie“, Volkslied, Wapen, Nasionale dae (naam en datum)

Hoofstuk 18 Bl. 124

Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling

Leer sleutelwoorde Lees deur paragraaf om bv. ʼn toepassingsvraag te kan beantwoord (bl. 125).

Hoofstuk 22 Bl. 158-159, 160-161

Basiese noodhulp

Leer sleutelwoorde Leer “Noodhulpbehandeling vir verskeie situasies”, Vergiftiging en verstikking (soos die vrae in jou skrif)

Hoofstuk 23 Bl. 162-163, 165-167

Voedselhigiëne

Leer sleutelwoorde en “Het jy geweet“ Leer “Veilige en skadelike bestanddele, „„Voedselvoorbereiding en -bewaring“ en Hoe om voedsel-verspreide siektes te voorkom (bl. 166)

Hoofstuk 24 Bl. 168-172

Oordraagbare siektes Leer sleutelwoorde Leer “Oorsake en voorkoming“ (weet wat elk van die oordraagbare siektes is)

Hoofstuk 25 Bl. 176-177

MIV en Vigs Leer sleutelwoorde Lees die inligtingstuk in jou skrif om bv. ʼn toepassingsvraag te kan beantwoord.

Page 12: EKSAMENROOSTER (GRAAD 4): NOVEMBER 2017 · Selfstandige naamwoorde 5. Meervoude 6. Vokaalgroepe 7. Geslag 8. Verkleining 9. Byvoeglike naamwoorde 10. Trappe van vergelyking 11. Voornaamwoorde

5

WISKUNDE Bladsy in Handboek

Heelgetalle Bl. 10 – 15; 88 – 93; 165 - 166

Getalsinne Bl. 16 – 21; 275 – 277

Optel Bl. 22 – 29; 168 - 175

Aftrek Bl. 30 – 33; 168 – 175

Breuke Bl. 36 – 49; 238 – 244

Desimale breuke Bl. 131 – 143

Persentasie Bl. 198 – 203

Tyd Bl. 50 – 55

Eienskappe van 2D-vorms Bl. 56 – 65; 185 – 188

Datahantering Bl. 66 – 77

Getalpatrone Bl. 78 – 81; 214 – 217

Vermenigvuldiging Bl. 94 – 102; 228 – 237

3D vorms Bl. 104 – 109; 246 – 251

Patrone met meetkundige vorms en voorwerpe Bl. 110 – 116

Simmetrie Bl. 117 – 120

Deling (Langdeling) Bl. 121 – 130

Kapasiteit en volume Bl. 144 – 150; 265 – 274

Massa Bl. 158 – 164

Aansigte Bl. 176 – 182

Transformasies Bl. 189 – 192; 281 – 284

Temperatuur Bl. 193 – 197

Datahantering Bl. 206 – 213

Lengte (meting) Bl. 218 – 223

Omtrek, oppervlakte, buite oppervlakte en volume Bl. 252 – 259, 302

Waarskynlikheid Bl. 288 – 291

Ligging en beweging Bl. 288

Verhoudingsprobleme Bl. 237

Omskakelings (massa, volume en lengte)

Woordsomme

Skriftelike werk Leer al die werk in jou skrif