P a g e 1 | 12
Geagte ouers/voogde van Graad 10 en 11 leerders TERUGKEER NA SKOOL: 6 JULIE 2020 Ons is opgewonde om die res van ons senior leerders op 6 Julie 2020 terug te verwelkom. Die Graad 12’s is alreeds vir vier weke terug by die skool. Ons kan met vrymoedigheid sê dat dit ‘n aangename ervaring is om leerders onder hierdie nuwe omstandighede te onderrig. Ons het opnuut besef dat daar werklik geen plaasvervanger vir onderrig in die klaskamer is nie. REËLINGS VIR 6 JULIE GRAAD 11’S
Leerders arriveer vanaf 07:00 by die skool. Die afskermingsproses (screening) sal by die brug wat na die houtwerkvierkant lei, plaasvind.
Leerders moet asseblief die volgende saambring: o Hul eie pen, aangesien hulle ’n vorm moet voltooi om aan te dui dat hulle gesond is. o ’n Masker waarmee hulle vanaf die huis tot by die skool reis. o Die elektroniese toestel (selfoon/skootrekenaar) waarmee hulle tuis werk.
Ons besef dat leerders opgewonde gaan wees om mekaar te sien. Dit is van uiterste belang dat daar ’n veilige afstand van 1.5 meter te ALLE tye gehandhaaf moet word. Daar word GEEN drukkies, “fist bumps”, handdrukke, ens. toegelaat nie.
Leerders se temperatuur word met ‘n digitale termometer geneem en op ’n klaslys aangeteken.
Leerders word daarna na spesifieke klaskamers gestuur waar die orienteringsproses sal geskied.
Graad 11’s word vanaf 10:15 – 10:45 in groepe verdaag (sien aangehegte skedule). Leerders moet onmiddellik die skoolterrein deur dieselfde ingang as waarmee hulle ingekom het, verlaat (brug by houtwerkvierkant).
Klaskamers word direk nadat die leerders verdaag, ontsmet.
GRAAD 10’S
Leerders meld vanaf 10:15 by die oprit (ramp) voor die snoepie aan.
Leerders moet asseblief die volgende saambring: o Hul eie pen, aangesien hulle ’n vorm moet voltooi om aan te dui dat hulle gesond is. o ’n Masker waarmee hulle vanaf die huis tot by die skool reis. o Die elektroniese toestel (selfoon/skootrekenaar) waarmee hulle tuis werk.
Ons besef dat leerders opgewonde gaan wees om mekaar te sien. Dit is van uiterste belang dat daar ’n veilige afstand van 1.5 meter te ALLE tye gehandhaaf moet word. Daar word GEEN drukkies, “fist bumps”, handdrukke, ens. toegelaat nie.
Leerders se temperatuur word met ‘n digitale termometer geneem en op ’n klaslys aangeteken.
Leerders word daarna na spesifieke klaskamers gestuur waar die orienteringsproses sal geskied.
Graad 10’s word vanaf 13:30 in groepe verdaag. Leerders moet onmiddellik die skoolterrein deur dieselfde ingang as waarmee hulle ingekom het (snoepie-uitgang), verlaat.
Klaskamers word direk nadat die leerders verdaag, ontsmet.
P a g e 2 | 12
Die maksimum van 25 leerders word per klas toegelaat om sosiale distansiëring te verseker. Die gevolg is dat slegs die helfte van die Graad 11’s en die helfte van die Graad 10’s op enige gegewe dag op die skoolterrein sal wees. Sien asseblief die onderstaande rooster om vas te stel in watter groep u kind is en wanneer hy/sy skool moet bywoon.
Maandag, 6 Julie Almal Opleiding Maandag, 20 Julie 10X en 11X Dag 6
Dinsdag , 7 Julie 10X en 11X Dag 7 Dinsdag , 21 Julie 10Y en 11Y Dag 7
Woensdag, 8 Julie 10Y en 11Y Dag 8 Woensdag, 22 Julie 10X en 11X Dag 8
Donderdag, 9 Julie 10X en 11X Dag 9 Donderdag, 23 Julie 10Y en 11Y Dag 9
Vrydag, 10 Julie 10Y en 11Y Dag 10 Vrydag, 24 Julie 10X en 11X Dag 10
Maandag, 13 Julie 10X en 11X Dag 1 Maandag, 27 Julie 10Y en 11Y Dag 1
Dinsdag , 14 Julie 10Y en 11Y Dag 2 Dinsdag , 28 Julie 10X en 11X Dag 2
Woensdag, 15 Julie 10X en 11X Dag 3 Woensdag, 29 Julie 10Y en 11Y Dag 3
Donderdag, 16 Julie 10Y en 11Y Dag 4 Donderdag, 30 Julie 10X en 11X Dag 4
Vrydag, 17 Julie 10X en 11X Dag 5 Vrydag, 31 Julie 10Y en 11Y Dag 5
Normale skoolure is vir die volle skoolweek van toepassing (Maandag tot Vrydag, 07:45 - 14:30). Leerders sal elke dag in groepe verdaag word.
KLEEDKAMERS
‘n Maksimum van drie leerders per kleedkamer.
Graad 12’s gebruik die kleedkamers langs kamer 26.
Graad 11’s gebruik die kleedkamer voor kamer 21 op die eerste vloer.
Graad 10 dogters gebruik die kleedkamer voor kamer 4.
Graad 10 seuns gebruik die kleedkamer in die lab-gang.
Volg asseblief die prosedure wat in die kleedkamer opgeplak is.
Wag buite die kleedkamers op die afstand-merkers totdat een persoon uitkom.
Indien leerders nie tydens pouses genoeg tyd het om die kleedkamer te besoek nie, sal hulle tydens periodes toegelaat word om dit te doen.
PROSES BY ELKE KLAS
Leerders wag nie buite in die gang voor klaskamers nie.
Leerders moet elke dag by dieselfde bank sit.
Leerders moet hul hande ontsmet voordat hul die klas betree.
Leerders moet hul bank aan die einde van elke periode ontsmet.
GEEN skryfbehoeftes mag geleen word nie.
GEEN water mag tydens periodes gedrink word nie.
Leerders moet te alle tye hul masker dra. Dit is meer effektief as ’n gesigskerm (face shield). Onderwysers dra meestal gesigskerms omdat leerders hul beter kan hoor.
Die eerste periode se onderwyser sal vanaf 07:40 in die klaskamer wees om die leerders te ontvang. Sosiale distansiëring moet buite die klaskamer gehandhaaf word.
P a g e 3 | 12
KLEREDRAG / VOORKOMS
Geen spesifieke kleur word vir maskers voorgeskryf nie.
Leerders moet elke dag ‘n skoon masker dra en altyd ’n ekstra masker saambring.
Leerders moet op Maandae volle wintersdrag dra.
Leerders mag vir die res van die week gewone klere dra. Hierdie klere moet asseblief skoon en netjies wees (geen geskeurde jeans en/of gewone sportdrag nie).
Skoolsweetpakke mag gedra word, maar nie op ‘n daaglikse basis nie (dit bied die geleentheid om dit gereeld te was).
Die gewone voorkomsreëls geld steeds vir hare (kort, netjies en vasgemaak), oorbelle, ens. KOSPROJEK
Meld asseblief enige behoeftes by die graadvoogde aan. Dit is geensins ’n skande om te erken dat u gesin swaarkry nie – daar is tans baie gesinne in dieselfde bootjie.
BERADING
Leerders word versoek om hul graadvoogde in kennis te stel indien hul angstigheid ervaar of ander onsekerhede het.
Mev. Fourie ([email protected]) is gereed om leerders met hul probleme by te staan.
Wees sensitief vir ander se vrese. Daar is leerders en onderwysers wat maklik geaffekteer kan word as gevolg van hul onderliggende komorbiditeite.
WEES AANPASBAAR
Behou ’n positiewe gesindheid. Ons kan nie die res van die akademiese jaar kanselleer nie!
Dit help nie om kwaad te wees nie – niemand het hierdie omstandighede gekies nie.
Ons wil julle graag help – ons is aan julle kant. UITTEKEN
Indien jy as gevolg van COVID-19-verwante simptome sleg voel, meld dit onmiddellik by die onderwyser by wie jy op daardie oomblik in die klas is, aan.
Mev. Roberts of Mnr. Carstens sal jou ouer/voog skakel.
Indien jy vir ander redes gedurende die skooldag moet uitteken, geld die normale uittekenprosedure.
SKOOLKWARTALE
Kwartaal 2: 6 Julie – 7 Augustus
Kwartaal 3: 12 Augustus – 23 September
Kwartaal 4: 5 Oktober – 15 Desember
AKADEMIE
Daar word aanvaar dat alle leerders tydens die inperkingsperiode op datum met hul skoolwerk gebly het.
Die kurrikulum sal tydens klasse voltooi word.
Leerders wat akademiese ondersteuning benodig, sal tydens PT-periodes en na skool gehelp word.
Leerders gaan NIE outomaties aan die einde van die jaar bevorder word NIE.
P a g e 4 | 12
VERSEKER JOU VEILIGHEID
Dra te ALLE tye jou masker. Verwyder slegs jou masker wanneer jy tydens pouse eet.
Moenie onnodig aan jou masker raak of dit op enige oppervlak neersit nie.
Hou ’n veilig afstand (1.5 meter) tussen jou en enige ander person - VERAL tydens pouses.
Ontsmet jou hande voor en na elke klas asook na elke besoek aan die badkamer.
Moenie enigiets by of vir enigiemand leen nie.
Maak jou selfoon gereeld skoon.
Moenie onnodig aan oppervlaktes raak nie (bv. reëlings, mure ens.).
As iemand anders nie die protokol nakom nie, wys hom/haar vriendelik daarop tereg.
Stort dadelik as jy by die huis kom en gooi jou klere en masker in die wasmasjien. Onthou dat jy NIE dieselfde klere en masker die volgende dag mag dra NIE.
WAT AS DIE SKOOL WEER SLUIT?
Ons verwag nie dat dit gaan gebeur nie. Indien leerders tuis MOET bly, sal ons van MS Teams gebruik maak om aanlyn onderrig te gee. Die leerder moet dus in ’n posisie wees om aanlyn in te skakel.
Alle leerders moet seker maak dat hulle toegang tot hul SKOOL e-pos adres het. Dit sal die primêre bron van kommunikasie wees. Ouers moet asseblief seker maak dat hulle weet hoe om op hierdie e-pos adres in te teken. Wagwoorde moet asseblief veilig bewaar word.
Onderwysers sal op die eerste dag alle leerders help om hierdie proses te bemeester. Indien u enige probleme ondervind, kontak Mev. Nel ([email protected]) of Mev. Rossouw ([email protected]).
In uitsonderlike gevalle sal ander reëlings getref word om inligting af te laai of om harde kopieë uit te deel. Alle leerders kry toegang tot die skool se netwerk sodat hulle die nodige werk tydens skoolure kan aflaai.
Elke onderwyser benodig die leerder en ouer/voog se kontakbesonderhede.
Formele assesseringstake moet BY DIE SKOOL voltooi word en kan NIE elektronies ingehandig word NIE. Daar is nie genoeg toesighouers en lokale beskikbaar om almal apart te akkomodeer nie.
As jy nie ‘n volledige SBA-punt het nie, kan jy nie in November eksamen skryf nie.
WAT GEBEUR AS JY SIMPTOME TOON OF SIEK VOEL?
Moenie skool toe kom nie.
Laat weet onmiddellik jou graadvoog.
Besoek ‘n dokter.
As die dokter sê dat jy skool toe kan kom, bring asseblief die mediesesertifikaat saam.
Bly asseblief tuis wanneer jy vir COVID-19 getoets word totdat jy die toetsuitslag ontvang het (onthou om ‘n bewys van die toetsuitslag saam te bring skool toe).
Probeer intussen om op datum van jou akademie te bly.
P a g e 5 | 12
WAT GEBEUR AS ‘N ONDERWYSER/ANDER LEERDER POSITIEF TOETS VIR COVID-19?
Die leerder mag eers terugkeer skool toe as hy/sy negatief toets vir COVID-19.
Almal wat in noue kontak met die persoon was, moet vir 14 dae self-isoleer.
Ander leerders kom steeds skool toe.
Die skoolhoof mag nie besluit om die skool te sluit nie.
Die Onderwysdepartement sal na ’n ondersoek aan die skool die keuse neem of die skool moet sluit.
Daar word onderskeid getref tussen toevallige kontak (in dieselfde vertrek, maar almal het maskers gedra en ‘n sosiale afstand van meer as 1.5 meter gehandhaaf) en noue kontak (persoonlike aanraking vir meer as 15 minute sonder ’n masker) met die positiewe persoon.
Persone met toevallige kontak kan voortgaan soos normaal.
Persone met noue kontak moet vir 14 dae self-isoleer, hulself goed monitor vir simptome en mag na 14 dae terugkeer na die skool indien hul steeds gesond is.
ADDISIONELE INLIGTING:
Die snoepie is gesluit en leerders moet hul eie verversings skool toe bring.
Daar sal geen balspele of ander fisiese aktiwiteite tydens of na skool toegelaat word nie. Leerders mag nie Dominoes of kaartspeletjies tydens pouses speel nie.
Leerders moet daagliks die volgende vrae eerlik beantwoord: o Het jy ’n seer keel? o Het jy ’n koors? o Het jy ’n aanhoudende hoes? o Ervaar jy ’n tekort aan asem? o Was jy vir die laaste 14 dae in noue kontak met iemand wat positief getoets is vir
COVID-19?
Doelbewuste weerhouding van hierdie inligting of oneerlikheid stel ander mense se lewens in gevaar en word as ’n ernstige oortreding beskou.
Leerders met bogenoemde simptome moet tuis gehou word en die skool moet hiervan in kennis gestel word.
Leerders moet nie onnodig tuis gehou word nie. Dit kan ’n negatiewe impak op die leerder se akademiese vordering hê en kan veroorsaak dat hulle nie bevorder kan word nie.
ALLE formele assesseringstake moet by die skool gedoen word, selfs al het die leerder ’n komorbiditeit (verwys na Brief 5 van die skoolhoof).
Indien u enige verdere vrae het, kontak asseblief die graadvoogde: Graad 10: Mnr. Koch ([email protected])
Mev. Botha ([email protected]) Graad 11: Mnr. Fourie ([email protected])
Mev. Ackermann ([email protected]) Ouers/voogde moet asseblief die belangrikheid van sosiale distansiëring onder leerders se aandag bring. Die skool probeer hul bes om ‘n veilige ruimte vir leerders te skep, maar kan nie elke leerder vir elke minuut van die dag dophou nie. Leerders moet selfdissipline toepas en die afstand tussen hulself en ander persone respekteer. Dit bly steeds die effektiefste manier om verspreiding te beperk. Sterkte tydens hierdie onsekere tyd. Die uwe Dr. L. S. Herselman Skoolhoof
P a g e 6 | 12
GRAAD 11 GROEPE
Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP Klas vir eerste dag
17048 JOANIE BLOM G11 A1 X K10
17008 DARREN JAYDEN BOOYSEN G11 A1 X K10
17013 DIETER WILLEM BRINK G11 A1 X K10
17015 MARLI NICOLé CARSTENS G11 A1 X K10
17016 MORNé CARSTENS G11 A1 X K10
17017 CHRISTOPHER EDWARD CILLIERS G11 A1 X K10
17019 MIA COETZEE G11 A1 X K10
17021 TIAAN CRONJé G11 A1 X K10
17037 FRANCOIS JOHANNES GERMISHUYS G11 A1 X K10
17038 BIANCA GEYER G11 A1 X K10
15112 SEAN GORDON G11 A1 X K10
17040 BERNARD JUAN GRIESSEL G11 A1 X K10
17043 RENé HAGEN G11 A1 X K10
17045 MIA HUNTER G11 A1 X K10
16148 ANDRé ASHLEY ISAACS G11 A1 X K10
17052 KEANU DYLAN KOTZE G11 A1 X K10
17056 CHANTé LASSEN G11 A1 Y K11
17055 MONIQUE LASSEN G11 A1 Y K11
18313 ILERMO ELRIDGE MAARMAN G11 A1 Y K11
17069 ZANé NEL G11 A1 Y K11
17073 NICOLE TAMSYN OCTOBER G11 A1 Y K11
17078 LEA LEHANA SCHEEPERS G11 A1 Y K11
17086 TYLA STERN G11 A1 Y K11
19315 ZEKE VAN DER WALT G11 A1 Y K11
17101 THOMAS THERON VAN NIEKERK G11 A1 Y K11
16085 JASON VAN REENEN G11 A1 Y K11
17102 ANNEQUE LARA VAN SCHALKWYK G11 A1 Y K11
16119 CAITLYN RENECIA VAN WYK G11 A1 Y K11
19308 CHARNé VAN ZYL G11 A1 Y K11
17107 RICHARD VISAGIE G11 A1 Y K11
17108 JUSTYNE LAETITIA WEBB G11 A1 Y K11
P a g e 7 | 12
Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP Klas vir eerste dag
17212 KEYSHA-LEE SHANEEZ AFRIKA G11 A2 X K12
17005 LORCIA AMBER BARRY G11 A2 X K12
17241 ERNEST BLAKE G11 A2 X K12
17010 DAVID DANIEL BOTHA G11 A2 X K12
19307 CHANAL BRITS G11 A2 X K12
17138 RYNO BURGER G11 A2 X K12
17018 MATTHEW CARL CLOETE G11 A2 X K12
20306 ROBYN BROOKE DAMONS G11 A2 X K12
17049 THEANé DE KLERK G11 A2 X K12
17033 MATTHEUS HERMANUS FOURIE G11 A2 X K12
17034 CARLA FRANCOIS G11 A2 X K12
16037 DIVAN JOPPIE HATTINGH G11 A2 X K12
16071 DEVASHNé HEKTOR G11 A2 X K12
17051 ETHAN KONSTABEL G11 A2 X K12
17222 NICOLA LOURENS G11 A2 X K12
17063 JACQUELINE HUIBRECHT MATTHEE G11 A2 Y K13
16078 AMBER ANTOINETTE MEYER G11 A2 Y K13
18303 KATELYNN MOREMI G11 A2 Y K13
17066 JANKA MOUTON G11 A2 Y K13
17070 CINDY NEL G11 A2 Y K13
16094 MARLON BRADLEY OCTOBER G11 A2 Y K13
17080 LOUBSER SCHOEMAN G11 A2 Y K13
17085 KAYLEE STASSEN G11 A2 Y K13
17091 HANNAH SWART G11 A2 Y K13
17094 CHARL GERARD THOMPSON G11 A2 Y K13
17216 DIVAN TREDOUX G11 A2 Y K13
17095 NICOLE TANYA VALENTINE G11 A2 Y K13
17103 ARMAND MERVYN VAN WILLINGH G11 A2 Y K13
16086 FERDINAND JOHAN VAN ZYL G11 A2 Y K13
17106 KYLE VENTER G11 A2 Y K13
17109 COHAN WILLEMSE G11 A2 Y K13
P a g e 8 | 12
Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP Klas vir eerste dag
17012 EMIL BREUNINGER G11 A3 X K14
17014 TWANé BRITS G11 A3 X K14
20307 THOMAS WILLIAM CLEM G11 A3 X K14
17237 KYLE CONRADIE G11 A3 X K14
17020 RIAN CORDIER G11 A3 X K14
17022 RENIER DE BRUIN G11 A3 X K14
17024 SUNé DE JAGER G11 A3 X K14
17028 ETIENNE EDWARD DU PLESSIS G11 A3 X K14
17032 Ané ERASMUS G11 A3 X K14
17039 JEAN-PIERRE GOOSEN-DE JAGER G11 A3 X K14
17041 MAXI GROENEVELD G11 A3 X K14
17050 VIAN HOON G11 A3 X K14
17046 JADEN MARCO JANSE VAN RENSBURG G11 A3 X K14
17053 KAYLA KATELYN LANE G11 A3 X K14
17057 ANJE LE ROUX G11 A3 X K14
17059 GABRIELLE JADE LOUW G11 A3 Y K15
17060 MIKAYLA ELISHA LOUW G11 A3 Y K15
20311 TARAH HAYLEE LOUW G11 A3 Y K15
17062 MEGAN NICOLE MANGIAGALLI G11 A3 Y K15
17064 DEAN MOOLMAN G11 A3 Y K15
17065 ANISKA MOUTON G11 A3 Y K15
17074 JESSICA PEDERSEN G11 A3 Y K15
17075 TAMIA RAMPLIN G11 A3 Y K15
17077 ANGELO RENDA G11 A3 Y K15
17079 VALLONIA RYAN G11 A3 Y K15
17089 JENUSKA SWANEPOEL G11 A3 Y K15
19303 CHRISTIAAN-PIERRE THEART G11 A3 Y K15
17098 LOURENS VAN DER WESTHUIZEN G11 A3 Y K15
17104 JACO VAN WYK G11 A3 Y K15
P a g e 9 | 12
Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP Klas vir eerste dag
17310 TRISTAN ADAMS G11 A4 X K16
18306 DARREN PATRICK ARENDSE G11 A4 X K16
18322 RUAN AYLWARD G11 A4 X K16
17179 STIAN JACQUES BRAND G11 A4 X K16
16030 CHRISTOPHER CORDY G11 A4 X K16
17227 DAMIAN DE BEER G11 A4 X K16
16010 ALEXANDER ALBERT HURTER G11 A4 X K16
17223 ETHAN TRISTAN ISAACS G11 A4 X K16
16011 DANTé JOUBERT G11 A4 X K16
17240 KYLE KIELBLOCK G11 A4 X K16
16123 JASON KRUGER G11 A4 X K16
15161 RYAN SHANE MACLEAN G11 A4 X K16
18305 DENZYL FRANCISCO MIGUEL G11 A4 Y K17
16111 TEVIN ALLAN MORRIS G11 A4 Y K17
18309 CHANé OLIVIER G11 A4 Y K17
17076 TYRIC RAMPLIN G11 A4 Y K17
16132 ROSCO CHAD ROBERTSON G11 A4 Y K17
16019 AQILA SAMSODIEN G11 A4 Y K17
17139 ETHAN KEEFE SEPTEMBER G11 A4 Y K17
17082 MARCEL HEINRICH SMALL G11 A4 Y K17
16021 DYLAN JOHANNES SMIT G11 A4 Y K17
17242 STEFAN REINHARDT VAN WYK G11 A4 Y K17
17247 OSWALD COENRAAD VERSFELD G11 A4 Y K17
17246 DEWALD WESTRAADT G11 A4 Y K17
16100 ROXANNE WHEAL G11 A4 Y K17
Verdaagtye op 6 Julie
11A1X 10:15
11A1Y 10:25
11A2X 10:20
11A2Y 10:30
11A3X 10:25
11A3Y 10:35
11A4X 10:15
11A4Y 10:20
P a g e 10 | 12
Graad 10 groepe
Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP
Klas vir
eerste dag
18003 HEATHER VALENE BAILEY G10 A1 X K10
18009 JOLANDI BEKKER G10 A1 X K10
18013 BEATHA IONA BLOUWS G10 A1 X K10
18019 EMMA BROWN G10 A1 X K10
18020 LISA-MARI COETZEE G10 A1 X K10
18026 LEMEA HERMIEN CROESER G10 A1 X K10
18027 TIAAN DE BOD G10 A1 X K10
18029 JANINE CRYSTAL DENYSSCHEN G10 A1 X K10
18032 LAURINDA DIEDERICKS G10 A1 X K10
19302 ANCKE MAGDELENA ELLIS G10 A1 X K10
18040 KARLA ESTERHUYSE G10 A1 X K10
18042 LANA MADRé FOURIE G10 A1 X K10
18047 SHAYNE JACOBS G10 A1 X K10
18048 CARLA JACOBSON G10 A1 X K10
18052 ANNEKE KLEYNHANS G10 A1 X K10
18057 SHEVéL LE ROUX G10 A1 X K10
18062 MEGAN MCLEOD G10 A1 Y K11
18069 JORDAN PEDERSEN G10 A1 Y K11
18073 ARNO RALL G10 A1 Y K11
18074 AMY-LEIGH REX G10 A1 Y K11
18080 JACKLINE SANDREY SIMONS G10 A1 Y K11
18081 SHANZELLE SING G10 A1 Y K11
18082 DUNCAN KEATON SMAL G10 A1 Y K11
18087 JAMIE-LEE JU-ANNE THANA G10 A1 Y K11
18088 KIAN LEON THERON G10 A1 Y K11
20304 HANRY EDWARD TURNER G10 A1 Y K11
18094 CORNéL VAN LILL G10 A1 Y K11
18096 NIKITA VAN ROOYEN G10 A1 Y K11
18100 JANé VERMEULEN G10 A1 Y K11
18103 MISCHA WHITE G10 A1 Y K11
18105 MIA-LIZé WRIGHT G10 A1 Y K11
P a g e 11 | 12
Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP
Klas vir
eerste dag
18001 KYLE ACKERMAN G10 A2 X K12
18002 KEANU AIMES CAPACITE G10 A2 X K12
18005 CAMERON JASON BARENDSE G10 A2 X K12
18008 JESSICA BATT G10 A2 X K12
18018 THAYNE ANGWIN BROOKS G10 A2 X K12
18022 STEVEN CASTELLO G10 A2 X K12
18021 MARCO COETZEE G10 A2 X K12
18031 WENSEL FRANK DE VILLIERS G10 A2 X K12
18043 JEAN-PIERRE FRITZ G10 A2 X K12
18046 JOHANN HUYSAMEN G10 A2 X K12
18049 JUAN JANSEN VAN VUUREN G10 A2 X K12
18168 CHRISTOPHER JOHANNIE G10 A2 X K12
18053 CAYLA LEE KLOPPER G10 A2 X K12
18055 ZELDA KRÜGER G10 A2 X K12
18058 MICAELA LOTZ G10 A2 Y K13
18061 CHRISZAHN MARITZ G10 A2 Y K13
18064 TRISTAN CHRISTOPHER MULDER G10 A2 Y K13
17072 JACQUES NIENABER G10 A2 Y K13
18065 STEFAN MARCO OLIVIER G10 A2 Y K13
19316 RUAN PANSEGRAUW G10 A2 Y K13
18072 JEANDRé GAVIN POEDEL G10 A2 Y K13
17083 CORA JAYNE SMEDA G10 A2 Y K13
18434 SHUMONAY SHANAAZ STEENBERG G10 A2 Y K13
18086 MALIZKA STEENKAMP G10 A2 Y K13
18089 EMMA REBECCA TWINE G10 A2 Y K13
18091 LIANé VAN DER WESTHUIZEN G10 A2 Y K13
18095 ELZAAN VAN RENSBURG G10 A2 Y K13
18099 DARIO VENTER G10 A2 Y K13
18106 SUNEL YOUNG G10 A2 Y K13
P a g e 12 | 12
Nommer NAAM VAN Graad KLAS GROEP
Klas vir
eerste dag
18211 JORDAN COURTNEY ADAMS G10 A3 X K14
18225 SHAUN ALEXANDER BRUMMER G10 A3 X K14
18107 KELSEY KIRSTEN CAROLUS G10 A3 X K14
18023 CHELSY-ANN CLOETE G10 A3 X K14
18025 ROELIEN CONRADIE G10 A3 X K14
18300 HILTON WINSTON DE JAGER G10 A3 X K14
19306 CARLA DU PLESSIS G10 A3 X K14
18036 MONIQUE DU TOIT G10 A3 X K14
18039 JACQUES ESTERHUYSEN G10 A3 X K14
17219 MICHAEL JOHN FLYNN G10 A3 X K14
17035 ZANDRé LEE FRAZENBURG G10 A3 X K14
18045 SYLANDA HOFFMANN G10 A3 X K14
18432 DAMIAN TURLO JAARS G10 A3 X K14
18418 LEE-VERTH SHANTY GAYNOR JAFTHA G10 A3 X K14
18050 JEAN JOUBERT G10 A3 X K14
18051 DONé CARMENITA KEMP G10 A3 Y K15
18056 BRENDON MARK LAMB G10 A3 Y K15
17067 KYLE MOUTON G10 A3 Y K15
19313 JAVIAN JAHNSON MURPHY G10 A3 Y K15
18066 ETTIENNE OPPERMAN G10 A3 Y K15
18067 CHANDRé PALMER G10 A3 Y K15
18071 ANITA PIETERSE G10 A3 Y K15
18070 CHRISTOPHER GEORGE PRETORIUS G10 A3 Y K15
17081 ANASTACIA SAMANTHA SEBASTIAN G10 A3 Y K15
18083 CORNELIUS JOHANNES SMIT G10 A3 Y K15
18433 AJAY PHILIP SOLOMONS G10 A3 Y K15
18085 JARRED JOHN STEENKAMP G10 A3 Y K15
17096 EUGENé VAN DEN HEEVER G10 A3 Y K15
18093 MIQAELA VAN HEERDEN G10 A3 Y K15
18097 DEWALD ADRIAAN VAN TONDER G10 A3 Y K15
18102 ANDRé BENJAMIN WHATLEY G10 A3 Y K15
Verdaagtye 6 Julie:
10A1x 14:00
10A1Y 14:15
10A2X 14:05
10A2Y 14:20
10A3X 14:10
10A3Y 14:15