Transcript
Page 1: ront is pêrelinkroon - ornico.co.za · 6,5% per aandeel testaan. Norbert Sasse, uitvoerende hoof, skryf die positiewe re-sultate toeaan die goeie ver-toning van alGrowthpoint se

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 5 Terms andConditions) without prior permission of the original publisher.

Publication

BEELD SAKE 24

Page

18

Date

Fri 01 Sep 2017

AVE (ZAR)

12255.92

ront ispêrel in kroonElma Kloppers

Ondanks die uiters strawweekonomiese toestande het diegenoteerde eiendomsreusGrowthpoint verras met uit-keringsgroei van 6,9% peraandeel vir die jaar tot eindeJunie.

Dit bring die uitkerings-groei vir die volle jaar op6,5% per aandeel te staan.

Norbert Sasse, uitvoerendehoof, skryf die positiewe re-sultate toe aan die goeie ver-toning van al Growthpoint sebeleggings as 'n geheel.

Kaapstad se V&A Water-front het uitgeblink en 8,6%tot die groep se totale uitkeer-bare inkomste van R5,6 mil-jard bygedra. Growthpoint endie Openbare Beleggingskor-porasie (OBK) besit elk 50%van die prima ontwikkeling,wat 'n waarde van R8,7 mil-jard het.

Die vertoning van die V&Ais aangedryf deur 'n sterkvraag na ruimte in al die ei-endomsegmente en 'n stewigetoename in die getal voor-keurondernemings wat kan-toorverblyf opgeneem het, sêSasse. Dit sluit in PwC, EY,Werksmans en British Ameri-can Tobacco.

Die ontwikkeling van die Si-lo District, wat miljarde randegekos het, is voltooi. Die ZeitzMuseum of Contemporary ArtAfrica en die nuwe RadissonRed-hotel in die silogebiedopen later vandeesmaand.

The Silo, 'n boetiekhotelmet 27 suites bo-op die mu-seum, het reeds in die oorsig-

tydperk in bedryf gekom.Sasse sê Silo 3, wat 79 su-

perluukse deeltitelwooneenhe-de het, is veral 'n winsgewen-de onderneming. Dit het 'n ge-middelde verkoopprys vanR83 000/m>behaal.

Een van die dakwoonstelleis vir R84 miljoen aan 'nSuid-Afrikaner verkoop ennet een is nog beskikbaarteen R48 miljoen.

Die hotelle in die V&A vaarbesonder goed en die gemid-delde inkomste per beskikba-re kamer (revPAR) is 63%hoér as dié van ander verge-lykbare hotelle in Kaapstad,sé Sasse.

Danksy die sterk vraag naruimte gaan Growthpoint syinvestering in die V&A voort-sit. In die volgende twee jaargaan hy fokus op die ontwik-keling van 120000m in dieCanal District. Dit sluit inThe Battery Park, 'n parkademet 1 200 parkeerplekke met'n groen- openbare ruimte vansowat 1,3 ha, asook 90 000m*se kantoor-, residensiële- enander ontwikkelings.

Growthpoint besit en be-stuur 'n diverse eiendomspor-tefeulje van 547 bates. Ditsluit in 471 eiendomme inSuid-Afrika met 'n waardevan R76,9 miljard.

Aan die internasionale frontbesit hy 57 eiendomme inAustralië met 'n waarde vanR32,5 miljard deur sy belangvan 65,1% in GrowthpointProperties Australia en 18 ei-endomme in Roemenië van€1 miljard deur sy beleggingin Globalworth Real Estate.

Top Related