![Page 1: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/1.jpg)
MEERVOUDE
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 1
![Page 2: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/2.jpg)
Onthou!!❑ Net selfstandige naamwoorde kan in
meervoude geplaas word.❑ Wat is ‘n selfstandige naamwoord?
2
Die meervoudreëls
‘n Woord wat ‘n en die vooraan kan kry.Jy kan ‘n selfstandige naamwoord sien, voel, proe,
raak en hoor: tafel, stoel, deur, kar, tas, ens.Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
![Page 3: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/3.jpg)
Basiese meervoude reëls
Gemengde vokaleTweeling vokale
Kort vokale
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 3
![Page 4: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/4.jpg)
4
Gemengde vokale(ie, oe, ui, eu + rk, rp, nt, nd)
As jou woord bestaan uit boetie/sussie-vokale (vokale wat niedieselfde lyk nie), dan kry die woord net ‘n “e” in die meervoud.
DorpHart
vriendDeur
Dorp dorpe boek boekeVriend vriende Deur deure
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
![Page 5: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/5.jpg)
5
Tweelingvokale(aa, ee, uu, oo)
As jou woord bestaan uit tweelingsussie-vokale (vokale watpresies dieselfde lyk), dan hardloop die een tweelingsussieweg en die woord kry ‘n “e” in die meervoud.
BoomStraat
Sussie Bhardloop
weg
Boom bome Straat strateKopiereg (C) M. Swanepoel 2010
![Page 6: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/6.jpg)
6
Kort vokale(a, e, i, o, u)
As jou woord bestaan uit ‘n alleenkind (kort vokaal wat alleenstaan), verdubbel jy die konsonant waarop die woord eindig
en die woord kry ‘n “e” in die meervoud.
GesinBus Verdubbel
konsonant
Gesin gesinne Bus busseKopiereg (C) M. Swanepoel 2010
![Page 7: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/7.jpg)
Nog meervoude reëls
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 7
![Page 8: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/8.jpg)
Woorde wat eindig…
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 8
Eindig ‘og’ -ë > ( ‘g’ val weg) Oorlog >oorloë
Eindig ‘ig’ -te Gesigte ligte
Eindig ‘ag’ -e > ( ‘g’ val weg)[as in groep 2: pas
reël toe]
Vraag > vraeDag > dae
Eindig ‘ing’ + s Koningspiesangs
![Page 9: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/9.jpg)
Woorde wat eindig met “f”
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 9
Kort vokaal + f f verander in w +e (pas groep 3
toe)
Gif > giwwe
Gemengde/tweelingvokale + f
f verander in w +e (pas groep 2
toe)
Slaaf > slawe
![Page 10: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/10.jpg)
Woorde wat “s” kry…
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010 10
Eindig op kort vokaal ‘s Ma’s
Eindig op kort vokaal enklem op eerste gedeelte
van woord.
+ s Oumas
Alle familie woordebehalwe ma’s en pa’s.
+ s oupasOumasTanniesboeties
![Page 11: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/11.jpg)
Woorde wat eindig…
Letters van diealfabet
‘s (behalwe:m, n, x >‘e)
A’s M’eKopiereg (C) M. Swanepoel 2010
11
Meervoudigelettergrepe +
eindig r
+ s Mo / tors
Eindig ‘ie’ + s katjiesEindig ‘-heid’ Verander in hede besighede
Eindig ‘uig’ -e > (‘g’ val weg) Vliegtuig >vliegtuie
![Page 12: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/12.jpg)
12
Woorde wat ‘te’ kry inmeervoud
Bees Beeste
Fees Feeste
Graf Grafte
Kas Kaste
Lys Lyste
Nes Neste
Pianis Pianiste
Prefek Prefekte
Produk Produkte
Toeris Toeriste
Tydskrif Tydskrifte
Violis Violiste
voorskrif voorskrifte
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
UitsonderingsPad Paaie
Blad Blaaie
Skip Skepe
Hemp Hemde
Glas Glase
Stad Stede
Gat Gate
Nag Nagte
Lid Lede
Bevel Bevele
Brug Brûe
Buurman Bure
Eetding Eetgoed
Hof Howe
Rug Rûe
Speelding Speelgoed
Spel Spele
tyd Tye
![Page 13: MEERVOUDE - Centenary Secondary School · 2021. 6. 23. · meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? 2 D ie me er v o ud reëls ‘n Woord wat ‘n en die vooraan](https://reader036.vdocuments.mx/reader036/viewer/2022062612/61435771f4b63467dd71afcd/html5/thumbnails/13.jpg)
Saamgestel deurMarelize Swanepoel
Besoek my webwerf virsoortgelyke hulpmiddels.
www.swanies.co.za
2016-06-04 Marelize Swanepoel (c) www.swanies.co.za 13