Broers in die Stryd
C.Schoeman
Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in
1899 het ’n groot aantal Hollanders en Hollandse
uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het
gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike
a%oms tot sterk an&-Britse gevoelens en ’n soeke na
avontuur.
Broers in die Stryd vertel van hierdie vrywilligers se
beproewings – die meeste van hulle was ongewoond
aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat.
Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke
en memoires skilder ’n lewendige beeld van hul
ontberings op kommando, die gedonder en chaos op
die slagveld, en die trauma van kamerade wat rondom
hulle sneuwel.
Broers in die Stryd dek die hele spektrum van die Hol-
landers se rolle as soldate aan die verskillende gevegs-
fronte, ambulanspersoneel en militêre a+achés, en hul
lewe in oorsese krygsgevangenekampe.
256 bls., HB met stofomslag, R 230
HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001
Vuurklipstr.541
Die Wilgers
T & F: 012 807 0434
072 229 2148
www.hu0en.co.za
Der Neue Stöckel
Eugène Heer
Interna&onales Lexi-
kon der Büchsen-
macher, Feuerwaffen-
fabrikanten und Arm-
brustmacher.
Vollständige Ausgabe des berühmten Stan-
dardwerkes .
Drei Bände im Kunstledereinband, insgesamt
2287 Seiten.
Einmaliger Sonderpreis : R 3500
Bei Nachlieferung: 200 Euro bis 1200 Euro!
Executive Outcomes E. Barlow
Eeben Barlow a former lieutenant-colonel in the Permanent Force of the South African Defence Force, served in the Engineer
Corp, the Reconnaissance Wing of the elite 32-Ba+alion, Military Intelligence and in the shadowy Civil Co-opera&on Bureau
division of Special Forces.
When the government arbitrarily disbanded the CCB Barlow found himself on the street. Taking advantage of his excep&onal
military skills he formed Execu&ve Outcomes, a private company under whose aegis he was invited to train the SADF’s Special
Forces in intelligence skills and to stem the flow of stolen diamonds from the De Beers Corpora&on’s proper&es.
552 p., SC., R 350
How to Make people like you
N.Boothman
Whether selling, managing, applying to a
university, looking for a job - or looking for a
soulmate - the secret of success is connec&ng
with other people. Nicholas Boothman shows
exactly how to make the best of any rela&onship's most cri&cal
moment - those first 90 seconds that make up a first impression.
Armed with his program, readers learn to establish immediate
trust by synchronizing voice tone and body language; the power
of a Really Useful AKtude; and how to get people talking and
keep them talking. He discusses eye cues, the magic of opposites
a+rac&ng, and sensory preferences - some of us are Visual people,
others are Kinesthe&c (responding most to the sense of touch),
and a few are Auditory. So when you say I see what you mean to a
Visual, you're really speaking his or her language. 203 p., SC., R 300
Der Club of Rome
J.Coleman
Der Club of Rome (COR) ist die größte „Denkfabrik” der Neu-
en Weltordnung. In Amerika war sie völlig unbekannt, bis
Dr. John Coleman ihre Existenz 1969 zum ersten Mal ent-
hüllte und unter demselben Titel 1970 sein aufsehenerre-
gendes Buch veröffentlichte. Gegründet nach den An-
weisungen des Komitees der 300, wurde die Existenz dieses
elitären Clubs lange geleugnet, bis die 25-Jahrfeier seiner
Gründung in Rom abgehalten wurde. Der Club of Rome spielt eine vitale Rolle
in der gesamten externen und internen Planung der U'S-Regierung. Übrigens:
er hat nichts mit Rom, Italien oder der Römisch-Katholischen Kirche zu tun.
Das vorliegende Buch ist das letzte der Coleman-Trilogie (Band I: „Die Hierar-
chie der Verschwörer - Das Komitee der 300“, Band II: „Das Tavistock-Ins&tut
- AuVrag: Manipula&on“) und versteht sich als &efergreifende Aufarbeitung
der für die westliche Welt verheerenden Ak&vitäten des Club of Rome.
130 S., Taschenbuch, R 240 -all 3 &tles also available in English-
Prices can change without prior notice
April 2016
Hartskombuis: Boerekos van die ABO tot vandag Hartskombuis kombineer beproefde Boerekos-resepte, indrukwekkende foto’s van artefakte uit die oorlog en fassinerende historiese feite. Dit bevat meer as 100 resepte van
biltong, wildspastei en pampoenkoekies tot nag-eregte en koeke—verweef met verhale soos die van tant Nonnie de la Rey, vrou van die beroem-de generaal, wat die veld ingevlug het met haar hele huishouding. 192 bls., SB., R 300
Die groot Verlange
L. Rousseau
Die digter, advokaat, joernalis, avonturier,
dwelmverslaafde en natuurkenner Eugene
Marais bly 'n boeiende figuur. Die groot
verlange bied nie alleen 'n fassinerende
blik op een van die veelsydigste en merk-
waardigste Afrikaners wat ooit geleef het
nie, maar gee terselfdertyd 'n panorama
van 'n groot gedeelte van die geskiedenis.
In hierdie uitgawe word die belangrikste
omissie in die eerste drie uitgawes van die
teks, naamlik Marais se rol in die ontdek-
king van die broodboom wat na hom genoem is, reggestel. Die teks
bevat ook nuwe bevindinge uit bronne wat vroeër oor die hoof
gesien is.
514 bls., HB., R 240
Asterix die Legioensoldaat
R. Goscinny / A. Uderzo
Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke
op ’n keer en dwaal rusteloos rond.
Die druïdes sien ’n nuweling in die
Galliese dorpie en sit dadelik twee
en twee bymekaar. Die beeldskone
Tierlantyn het kom kuier –
en Obelix is dolverlief. Ongelukkig
is Tierlantyn reeds verloof, en baie
hartseer, want haar verloofde,
Melodrama&x, het as legioen-
soldaat in Afrika soek geraak.
Natuurlik pak ons held, met ge-
broke hart maar dapper gemoed,
die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.
Asterix die legioensoldaat is die 10de boek in die Asterix-
reeks.
Asterix en die Hoofman se Skild
R. Goscinny / A. Uderzo
Jare gelede is Vercingetorix by Alesia verslaan en Gallië
is amptelik oorwin ... ’n teer
onderwerp waaroor die Alesiërs
(of sal ons sê Alesjiërs) nie graag
praat nie. Tydens hierdie oorwin-
ning het Vercingetorix sy skild
aan Caesar se voete neergewerp
(le+erlik), en sedertdien is dit
nooit weer gesien nie ... En word
dit dus ’n gesogte voorwerp
waarna nie net Caesar nie, maar
ook ons Galliese helde soek.
Hulle soektog neem hulle na in-
teressante plekke en elkeen het ’n storie om te vertel
oor wat van die beroemde skild geword het. Hul begin
te wonder of hul ooit in die regte hoop houtskool soek!
Dalk is die skild nie so ver weg van hulle soos hulle dink
nie ...
Asterix en die hoofman se skild is die 11de boek in die
gewilde Asterix-reeks.
Nog ander Afrikaanse %tels beskikbaar:
Asterix en die Galliër / Asterix en die Gote / Asterix en die Goue Sekel / Asterix as Gladiator / Asterix en die Feesmaaltyd / Asterix en Cleopatra / Asterix en die groot Geveg / Asterix in Britannië / Asterix en die Noormanne / Asterix en die Pikte Asterix en die verlore Papirusrol 48 bls., SB, R 130 elk
Die deutschen Nordseeinseln
J.Trobitzsch
Borkum - Juist - Memmert - Norderney -
Baltrum - Langeoog - Spiekeroog
Die Geschichte der Strandung der
"Johanne"
Wangerooge - Sylt - Helgoland - Trutz, Blan-
ke Hans - Die Halligen und Marschinseln -
Föhr - Amrum - Lebensraum Wa+ - Na&on-
alpark Wa+enmeer? - Wo der Wind nicht
durchgeht - Garnelenfang - Paddeln im
Wa+enmeer - Insellexikon
103 S, gebunden, R 110
Mit vielen Farbfotos , deutsch, englisch, französisch
1980 erschienen
Meine Bilderbibel
K.de Kort
Eine Auswahl der elf
schönsten Bibelgeschichten
aus der Reihe "Was uns die
Bibel erzählt". Die eindrückli-
chen Bilder von Kees de Kort
machen auch dieses Buch zu
einem Erlebnis für Kinder ab
4 Jahren. Zu jeder Geschichte
gibt es ein Nachwort für
Erwachsene.
304 S. , geb., R 398
Postage & handling R 60
(Registered Mail)
PostNet / Aramex R 99
only to major centres-
John Daniël Kestell
M.C.E. van Schoor
Die lewe van John Daniël Kestell is
die boeiende en inspirerende ver-
haal van ‘n seun van ‘n Britse Setlaar
en ‘n Trekkermoeder wat vir agt dek-
ades ten nouste met die lotgevalle
van die Afrikaervolk verweef was.
Deurslaggewend was sy aandeel aan
die die Afrikaner se geestelike en
kulturele vorming, en so groot was
die ag&ng en waardering van die Afrikaner daarvoor dat hy die
geliefde erenaam “Vader” Kestell verwerf het.
389 bls., HB. met stofomslag, R 150
Tini Tips
A.Nel
Six &ny books with interes&ng facts from:
Lady Lavender / Count Coriander / Senora Sage
Laird Thyme / Master Mint / Miss Rosemary
11 x 11 cm, HC., R 40 each
Oorlog– Beeld
J.Grobler
Toe die Britse Imperiale Ryk in 1899-1902 sy volle militêre mag teen die
Boererepublieke van Suider-Afrika in die veld gestoot het, het ’n groot gedeelte
van die res van die wêreld hulle morele ondersteuning aan die dapper burger-
krygers toegesê ... maar sedert die bi+er uiteinde van daardie ongelyke stryd
het geskiedskrywers die verhaal van die oorlog grotendeels uit ’n Britse
oogpunt benader.
Hierdie is ’n geskiedenisboek wat anders is.
Oorlog-Beeld voer ’n verbeeldingsprong uit om die krygswêreld van daardie
stryders wat deur Nelson Mandela as die ‘eerste Afrika-vryheidsvegters van die
20ste eeu’ beskryf is, te laat herleef. Hier, in koeran`ormaat soos dit destyds
kon gewees het, volg die verhaal van die ‘Engelse Oorlog’ wat deur Boere vertel
word: deur die offisiere wat hulle burgers op die slagvelde by Magersfontein,
Colenso en Spioenkop aanvoer; deur bi+ereinderburgers wat tot op die laaste
volgehou het; deur verveelde burgers wat Mafeking, Ladysmith en Kimberley
tevergeefs beleër het; deur vroue en kinders in die konsentrasiekampe; deur
regeerders en krygsgevangenes in ballingskap, asook verskeie ander deel-
nemers – alles toegelig uit ’n magdom kontemporêre bronne en met ’n
menigte foto’s wat destyds geneem is.
Daar word nie net oor militêre konfrontasies berig nie, maar ook oor die
kommandolewe, oor die ervaringe van krygsgevangenes in kampe oor die
aardbol heen versprei, oor die ak&witeite van die Boere-afgevaardigdes in die
buiteland wat buitelandse inmenging aan Boerekant teweeg moes bring, oor die
ak&witeite van prominente individue, soos pres. Paul Kruger en Emily Hobhouse,
en oor die treurige lot van vroue en kinders in die konsentrasiekampe.
368 bls., SB., slegs nog R 150 groo8ormaat
The Game Rangers / The silent Heroes of the African Bush
J. Roderigues
In these two collec&ons of short stories, the reader, through the skilled pen
of Jan Roderigues, becomes in&mately acquainted with these men, their
families, their excellent and loyal rangers and their pets, sharing in a wealth
of interes&ng experiences and facts about the excep&onally rich plant and
animal life of the Lowveld and the thirstland of the Kalahari.
240 p., SC. R 165, 242p., SC., R 180
Ook in Afrikaans beskikbaar
Banking details:
Absa The Grove
Hutten-Buchdienst
Acc.nr 1630 350 480
Branch: 333 845
out of print out of print out of print out of print –––– außer Druck außer Druck außer Druck außer Druck –––– uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second handhandhandhand
Die Augen Moskaus
B.Ruhland
Woher wußte Moskau während des Zweiten
Weltkriegs bis Ende 1943 buchstäblich alles über
die opera&ven Absichten der militärischen Füh-
rung des Dri+en Reiches. Der Autor war Vorge-
setzter und Kamerad in der Nachrichtenzentrale
des OKW. Sein authen&scher Bericht, von den
<Informanten> autorisiert, registriert in aller
Sachlichkeit hochbrisante Tatsachen.
320 S., geb. mit Schutzumschlag, R 150
Die Ersten und die Letzten
A. Galland
Diese berühmt gewordene, in
zahlreiche Sprachen übersetzte
Geschichte der deutschen
Jagdflieger im Zweiten Welt-
krieg gilt in aller Welt als Stan-
dardwerk. Adolf Galland,
während der entscheidenden
Phase des LuVkrieges General
der Jagdflieger, schildert aus
eigener Erfahrung und aus
eingehender Kenntnis der Hintergründe den mu&gen
und - in den letzten Kriegsjahren - hoffnungslosen
Einsatz der deutschen Jagdflieger.
392 S geb., R 250
Bloed en Sweet
M. Maritz
Die lewensverhaal van die
stoeier en statebond-
gordelhouer Manie Maritz
130 bls., HB., R 30 From under the rubble
Alexander Solzhenitsyn
Alexander Solzhenitsyn and six dissident colleagues
who at the &me of publica&on were s&ll living in
the USSR -- six men totally vulnerable to arrest,
imprisonment, or execu&on by the Soviet authori-
&es -- joined in the midseven&es to write a book
which surely remains the most extraordinary de-
bate of a na&on's future published in modern
&mes. Sha+ering a half-century of silence, From
Under the Rubble cons&tutes a devasta&ng a+ack
on the Soviet regime, a moral indictment of the
liberal West, and a Chris&an manifesto calling for a
new society -- one whose dominant values would
be spiritual rather than economic. Personally edited by the Nobel Prize-
winning author.
308 p., SC., R 180
Hirosjima
J. Hersey
Die verhaal van ses mense wat
die grootste mensgemaakte
ramp in die geskiedenis
deurleef het. Met die eenvoud
van 'n genie soos Bruce Bliven
dit noem, vertel John Hersey
wat hierdie ses ('n klerk, 'n
weduwee-kleremaakster, 'n
geneeskundige, 'n metodiste
predikant, 'n jong chirug en 'n Duitse katolieke
priester ) besig was om te doen om 8.15 vm op 6
Augustus 1945, toe Hirosjima verwoes is deur die
eerste atoombom wat ooit oor 'n stad neergelaat is.
126 bls., HB met stofomslag, R 160
Imperium
F. Parker Yockey
This is Yockey's famous masterpiece. It is inspired by Oswald Spengler's Decline of the West. Imperium
advocates the crea&on of a pan-European empire governed by sound principles or 'absolute poli&cs'. It
is divided into five parts, which are concerned with History, Poli&cs, 'Cultural Vitalism', America and the
World Situa&on. Imperium deals with doctrinal ma+ers as well giving a survey of the 'world situa&on' in
the 20th century. "In this book," writes Yockey, "are the precise, organic founda&ons of the Western
soul, and in par&cular, its Impera&ve at the present stage." "...What is wri+en here is also for the true America, even though
the effec&ve America of the moment, and of the immediate future is a hos&le America, an America of willing, mass-minded
tools in the service of the Culture-distor&ng poli&cal and total enemy of the Western Civiliza&on." "The mission of this gener-
a&on is the most difficult that has ever faced a Western genera&on. It must break the terror by which it is held in silence, it
must look ahead, it must believe when there is apparently no hope, it must obey even if it means death, it must fight to the
end rather than submit. ...The men of this genera&on must fight for the con&nued existence of the West..." "The soil of Eu-
rope, rendered sacred by the streams of blood which have made it spiritually fer&le for a Western genera&on. It must break
the terror by which it is held in silence, it must look ahead, it must believe when there is apparently no hope, it must obey
even if it means death, it must fight to the end rather than submit. ...The men of this genera&on must fight for the con&nued
existence of the West..." "The soil of Europe, rendered sacred by the streams of blood which have made it spiritually fer&le
for a millennium, will once again stream with blood un&l the barbarians and distorters have been driven out and the Western
banner waves on its home soil from Gibraltar to North Cape, from the rocky promontories of Galway to the Urals." The
book's Chicago-born author, Francis P. Yockey, was just 30 years old when he wrote Imperium in six months in a quiet village
on Ireland's eastern coast. His masterpiece con&nues to shape the thinking and steel the will of readers around the world.
626 p., SC., R 300