www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
Graad 6
2-D en 3-D vorms, Hoeke
2-D vorm is enige plat vorm wat net twee “dimensies” het, gewoonlik
lengte en ‘n breedte.
2-D vorms kan
• reguit sye hê,
• of geboë sye
• of reguit en geboë sye.
2-D vorms met reguit sye word veelhoeke genoem en ons groepeer
hulle volgens
❖ die aantal sye of,
❖ lengte van die sye of
❖ groottes van die hoeke in die vorms.
Voorbeelde van 2-D vorms:
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
2-D vorms wat net reguit sye het word ‘n poligoon genoem.
Gewilde 2-D vorms met reguit sye en lengtes van die sye wat ewe
lank is :
Aantal sye Aantal hoeke Naam
Vierhoek 4 4 Vierkant
Vyfhoek 5 5 Pentagoon
Seshoek 6 6 Heksagoon
Sewehoek 7 7 Heptagoon
Aghoek 8 8 Oktagoon
Negehoek 9 9 Nonagoon
Tienhoek 10 10 Dektagoon
Gewilde 2-D vierhoek vorms
Vierkant : is ‘n vierhoek met vier regtehoeke en 4 ewe lang sye
Reghoek : is ‘n vierhoek met vier regtehoeke en teenoorstaande
sye wat ewe lank is
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
Hoekpunt
Vlak
Parallelogram : is ‘n vierhoek met teenoorstaande sye wat ewe
lank is, teenoorstaande sye is ewe wydig (parallel) en die
teenoorstaande hoeke is ewe groot.
Rombus : is ‘n parallelogram waarvan al die sye ewe lank is.
Reëlmatige veelhoek is ‘n veelhoek wat se sye ewe lank is.
3-D vorms is enige vorm wat drie “dimensies” het, nl lengte,
breedte en dikte/hoogte/diepte.
Rand is waar twee vlakke ontmoet
Hoekpunte is waar twee rande ontmoet
Tetraëder is ‘n piramiede met vier ewe groot driehoeke as
vlakke
Kubus is ‘n prisma waarvan al ses vlakke vierkante is
Hoekpunte
Rand
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
1. Voltooi
Naam van
3D vorm
Aantal
hoekpunte
Aantal
Rande
Aantal
Vlakke
Vorms
van
vlakke
Kubus
Reghoekige
prisma
Driehoekige
prisma
Pentagonale
prisma
Heksagonale
prisma
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
2. Voltooi vir die volgende:
Voltooi vir: Driehoekige
piramide
Vierkantige
basis
piramide
heptagonale
piramide
Vorm van
die basis
Aantal
vlakke
Aantal
hoekpunte
Aantal
rande
Vorm van
syvlakke
3. Benoem die volgende 2-D vorms:
________________
_________________
_________________
__________________
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
Hoeke verteenwoordig die hoeveelheid “draaiing” om ‘n punt.
Die tipes hoeke :
4. Identifiseer die hoeke in die volgende sketse:
______________
Groenhoek : ____________
Rooihoek : ____________
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
Groenhoek op die vragmotor se sleepwa ? __________
_________
5. Benoem die volgende lyne in die 2-D vorm sirkel
AC = _________
BD = __________
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
6. Benoem die areas in die sirkel
Nette is die 2D voorstelling (prentjies) van ‘n 3D voorwerp. Dit
is ‘n 2-D voorstelling van ‘n voorwerp wanneer jy dit oopsny en
plat lê
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
3-D vorms en hul nette
Kegel
Reghoekige
prisma
Heksagonale
prisma
Silinder
Tetraëder
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
7.
Benoem die nette se 3-D Vorms
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
8.
9. Beantwoord die volgende vrae.‘n 3-D vorm wat
6 gelyke vlakke het, staan bekend as ‘n _____________
5 vlakke, 9 rande en 6 hoekpunte het, is ‘n ____________
4 vlakke, 6 rande en 4 hoekpunte het, is ‘n ____________
Benoem die 3-D vorms van die nette
Benoem die 3-D vorms van die nette
www.oefenjouwiskunde.co.za 2-D en 3-D vorms, Hoeke
10. Indien jy ‘n vierkant in twee deel en dan al die hoekpunte
verbind, hoeveel vierkante is daar? En hoeveel driehoeke is
daar dan binne die vierkant?
11. Waar of onwaar:
‘n Ruit het 4 sye wat ewe lank is?
‘n Trapesium het 2 pare parallelle sye?
‘n Vierhoek is enige vorm met 4 sye?
‘n Oktagoon is ‘n vorm met 6 sye?