Transcript
Page 1: 14 TYGERBURGER Bellville Woensdag,14Mei2014 ...2014/05/14  · 14 TYGERBURGER Bellville NUUS Woensdag,14Mei2014.HQQLV JHVNLHG KLHUPHH GDWGLH YLHU HQ WZLQWLJ VXEUDGH YDQ GLH6WDG.DDSVWDG

14 TYGERBURGER Bellville Woensdag, 14 Mei 2014NUUS

Kennis geskied hiermee dat die 24 (vier-en-twintig) subrade van die Stad Kaapstad soos volgop die volgende plekke en tye sal vergader:

Subraad Plek Datum Tyd Bestuurder

1Raadsaal, Administrasiegebou A, Royal Ascot,Bridleweg, Milnerton

22 10:00Peter Deacon021 550 1001

2Kraaifontein-raadsaal, Brightonweg,Kraaifontein

21 10:00Fred Monk021 980 6053

3Goodwood- munisipale gebou,Voortrekkerweg, Goodwood

22 10:00Johannes Brand021 590 1676

4 Parow-raadsaal, Tallentstraat, Parow 22 09:00Ardela van Niekerk021 444 0196

5Raadsaal, hoek van Jakkalsvleilaan enKiaatweg, Bonteheuwel

21 10:00Martin Julie021 695 8161

6Bellville-raadsaal, Bellville-burgersentrum,Voortrekkerweg, Bellville

19 10:00Pat Jansen021 918 2024

7Durbanville-raadsaal, hoek van Queen- enOxfordstraat, Durbanville

19 10:00Carin Viljoen021 444 0689

8Strand-raadsaal, hoek van Faganstraat enHoofweg, Strand

22 10:00Izak du Toit021 850 4149

9Solomon Tshuku-saal, Solomon Tshukuweg,Site C, Khayelitsha

21 10:00Johnson Fetu021 360 1351

10Lookout Hill-toerismefasiliteit, hoek vanSpine- en Mewweg, Ilitha Park, Khayelitsha

19 10:00Goodman Rorwana021 360 3201

11Fezeka-raadsaal, hoek van Govan Mbeki- enSteve Biko-rylaan, Gugulethu

21 10:00Kayise Nombakuse021 630 1737

12Lentegeur- administratiewe gebou, hoekvan Merrydale- en Melkbosweg, Lentegeur,Mitchells Plain

22 11:00Kenneth Snippers021 444 8698

13 Ruth First-gemeenskapsaal, Sinqolamthistraat,Philippi

21 10:00Lunga Bobo021 630 1619

14Fezeka-raadsaal, hoek van Govan Mbeki- enSteve Biko-rylaan, Gugulethu

19 10:00Anthony Mathe021 630 1678

15Plover-kamer, Pinelands-opleidingsentrum,St. Stephensweg, Pinelands

21 10:00Mariëtte Griessel021 531 3437

16Raadsaal, 11de verdieping, Waalstraat 44,Kaapstad

19 10:00Marius Coetsee021 487 2055

17Dulcie September-raadsaal (kleinsaal), hoekvan Klipfontein- en Proteastraat, Athlone

22 10:00Edgar Carolissen021 444 0500/03

18Subraad-raadsaal, hoek van Buckweg enSesde Laan, Lotusrivier

22 10:00Okkie Manuels021 700 4020

19 Raadsaal, Sentrale Sirkel, Vishoek 19 10:00Desiree Mentor021 784 2011

20Raadsaal, Alphensentrum, Hoofweg,Constantia

21 10:00Alesia Bosman021 444 8112

21 Raadsaal, Van Riebeeckweg, Kuilsrivier 21 10:00Pieter Grobler021 900 1502

22Strand-raadsaal, hoek van Faganstraat enHoofweg, Strand

19 10:00Richard Moi021 900 1508

23Lentegeur- administratiewe gebou, hoekvan Merrydale- en Melkbosweg, Lentegeur,Mitchells Plain

19 10:00Raphael Martin021 444 8722

24Khayelitsha-opleidingsentrum, hoek vanLwandle- en Spineweg, Khayelitsha

22 10:00Goodman Rorwana021 444 7532

Om toegang tot die volle agenda en alle ondersteunende dokumentasie 72 uur voor dievergadering, besoek www.capetown.gov.za/subcouncils.

Verlig die datum van die subraadsvergadering, kies die subraad wat jy benodig en laai dieagenda af. Rapporteer asseblief enige probleme by die betrokke subraadsbestuurder.

Die volgende beleide en planne word gedurende Mei 2014 vir openbare konsultasiebeskikbaar gestel. Dit kan by subraadskantore bestudeer word en belanghebbendes kankommentaar lewer daarop:

• Konsepverordening op Munisipale Beplanning

ACHMAT EBRAHIMSTADSBESTUURDER

KENNISGEWING VANSUBRAADSVERGADERINGS: MEI 2014

Underprivileged learners with dreams ofbecoming draughtsmen or architects canmake that dream a reality.

The CAD4ALL Architectural andDraughting College in Bellville is offering20 lucky learners a chance to study thesefields for a year.

The opportunity opens within the nexttwo months and students will gain know-ledge while earning some money.

“Qualifying applicants will complete anational certificate in architectural CADdraughting,” said college spokespersonJody van Heerden.

Minimum entry requirements are gra-de 11 maths literacy and communication.A pre-assessment will be conducted at thecollege on 20 May at 15:00.

CAD4ALL will also be hosting an openday on the 9 August starting at 09:00 at thecollege situated at Unit 8, Ground floor,Nobel Park, corner of Old Paarl Road andDu Toit Street, Bellville.

Prospective students are advised to vi-sit the academy.V For more information, visit CAD4ALL’s websiteat www.cad­academy.co.za or email them at ap­[email protected]

Draughting learnershipsoffered to 20 students

“Help asseblief, geen werk, geen kos. Godseën u.” ’n Mens sien dié “noodkrete” daag-liks by besige verkeerskruisings in dienoordelike voorstede.

Wat maak ’n mens? Ignoreer hulle en kykanderpad... of stop jy ’n paar note in hulhande en hoop vir die beste?

Die Tygervallei-winkelsentrum het on-langs ná menige klagtes, navrae en kom-mentaar van die publiek oor die bedelaarsrondom die sentrum, besluit om iets aan diesituasie te doen. Die winkelsentrum heteers probeer om met die hulp van die metro-polisie, die Stad Kaapstad en die polisie diebedelaars te laat verwyder, maar kort náhulle verwyder is, is hulle weer terug.

“Ons het toe met die mense van die liefda-digheidsorganisasie MES (Mould EmpowerServe) gaan gesels en probeer uitvind hoe’n mens hierdie bedelaars op die bestemoontlikemanierkanhelp,” vertelLarethaBlom, die bemarkingsbestuurder van Ty-gervallei. Volgens haar het MES hulle inge-lig dat 90 % van die bedelaars een of andermiddel misbruik, hetsy drank of dwelms,

en dat ’n mens juis nié vir hulle moet geldgee nie, “omdat dit hulle in hul kwaad kansterk”. “Ons het toe besluit om die Give Res-ponsibly-projek in samewerking met MESte begin,” sê Laretha. Pleks daarvan om virdie bedelaars geld te gee, kan inkopiegan-gers vir hulle maaltyd-koepons gee wat hul-le dan by vier nagskuilings in Bellville enParow, sowel as die MES-kantoor in Bos-ton, kan inruil vir ’n bord gesonde kos.

Dié maaltyd-boekies, teen R50 elk, bevatelf maaltyd-koepons en is beskikbaar by Ty-gervallei se kliëntedienstoonbanke (nabyWoolworths en Game) by die sentrumbe-stuur se kantoor. Individuele koepons isook teen R5 elk te koop.

“MES gee nie net vir dié mense kos nie.Hulle bied ook ander dienste aan, sooswerksrehabilitasieprogramme en help hul-le om byvoorbeeld aansoek te doen vir ’nID-boekie, ensovoorts,” sê Laretha. “Deurkoepons pleks van geld te gee, help ’n menssteeds, maar op ’n verantwoordelike ma-nier en so kan ons steeds ’n verskil maak.”

Besoek MES by www.mes.org.za.

Help bedelaars met koeponsMarita Meyer van TygerBurger het ’n boekie met koepons by Dot Gerhardi, wat by Tygervallei seinligtingstoonbank werk, gekoop. TygerBurger steun projekte soos dié. FOTO: CARINA ROUX

Top Related