nicolette

Post on 16-Mar-2016

223 Views

Category:

Documents

6 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Pregnancy and Newborn Photography by Darrell Fraser

TRANSCRIPT

Caiden

28 November 2011

My liefste

Jy was die beste en wonderlikste verrassing in my lewe, God het my so geseën met die grootste geskenk! Jy het my lewe so verander, als wat belangrik was in die lewe is nie meer nie, want jy is nou belangrik.

Ek leer elke dag iets nuuts van jou en van myself as ma wees, ek geniet elke oomblik daarvan, al weet ek self nog nie altyd wat om te doen nie. Geen ouer is perfek nie, maar ek sal my bes doen en Jesus sal die res aanvul. Toe jy nog in my maag was en ek voel jy is so besig, dit het altyd ‘n glimlag op my gesig gesit, het ek stil geword voor God, ek weet Hy het ‘n plan en roeping vir jou lewe want die 28ste November 2011 is jy gebore vir ‘n spesifieke rede en tyd. Ek het nie woorde om te beskryf hoe lief ek jou het nie…al wat ek weet is, dit hou nooit op nie…dis oneindigend!

God is voor jou, agter jou en in jou, ek en Pappa is by jou altyd!

Van jou Mamma

Caiden

Caiden

top related