nasionale senior sertifikaat ......gebruik die name van die spiere in bostaande diagram om funskie...
Post on 12-Jan-2020
4 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Lewenswetenskap V1/Graad 10 1 MOD/November 2014 NSC
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
LEWENSWETENSKAP VRAESTEL1
NOVEMBER 2014
GRAAD 10
PUNTE: 150
TYD: 2½ URE
Die vraestel bestaan uit 13 bladsye
Lewenswetenskap V1/Graad 10 2 MOD/November 2014 NSC
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
Beantwoord AL die vrae.
Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.
Begin die antwoorde op ELKE vraag bo-aan 'n NUWE bladsy.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan.
ALLE sketse moet met 'n potlood gemaak word en die byskrifte met blou of
swart ink.
Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.
Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken
nie.
MOENIE grafiekpapier gebruik nie.
Jy mag 'n programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.
Skryf netjies en leesbaar.
Lewenswetenskap V1/Graad 10 3 MOD/November 2014 NCS
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.9) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.10 D.
1.1.1. Organiese samestellings bestaan uit:
A. Somtyds koolstof, altyd suurstof B. Altyd waterstof, somtyds stikstof C. Nooit waterstof D. Gewoonlik waterstof, maar altyd koolstof
1.1.2. Plante benodig stikstof en magnesium vir die vervaardiging van :
A. Lipiede B. Koolhidrate C. Chlorofil D. Ensieme
1.1.3. Watter van die volgende vind plaas in diere?
A. Stysel B. Glukose C. Sellulose D. Keratien
1.1.4. Ensieme is spesifiek in hul aksie omdat…
A. die effek van temperatuur B. die effek van pH C. die ensiem konsentrasie D. die oppervlak vorm
1.1.5. Die deel van ‘n mikroskoop wat die naaste is aan die monster wat bestudeer word
is die… A. oogstuk B. kondenser C. objektief D. diafragma
1.1.6. Die jellie-agtige bestandeel wat die grootste deel van sel opmaak is die…
A. sitosol B. protoplasma C. endoplasmiese retikulum D. vakuool
Lewenswetenskap V1/Graad 10 4 MOD/November 2014 NCS
1.1.7. Water wat uit die blaar verdamp word is___________ genoem. A. transpirasie B. guttasie C. respirasie D. perspirasie
1.1.8. Die groeipunt van ‘n wortel bestaan hoofsaaklik uit…
A. begeleidende selle B. epidermale selle C. meristematieseweefsel D. begeleidingweefsel
1.1.9. Watter van die volgende is voorbeelde van bind weefsel ?
i. skubbige weefsel ii. bloedweefsel iii. kubus weefsel iv. tendons A. (i) en (ii) alleenlik B. (ii) ed (iii) alleenlik C. (iv) alleenlik D. (ii) en (iv) alleenlik
(9x2) (18)
Lewenswetenskap V1/Graad 10 5 MOD/November 2014 NCS
1.2 Gee die biologiese term vir elkvan die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in jou ANTWOORDEBOEK neer.
1.2.1. Die pigment wat lig vasvang in blare.
1.2.2. Die beweging van ‘n gasmolekule van ‘n streek met ‘n hoë konsentrasie na
‘n streek met ‘n lae konsentrasie. 1.2.3. Die substraat waarop ‘n ensiem reageer. 1.2.4. Die soort samestelling wat gevorm word as ‘n aminosuur molekule verbind. 1.2.5. Die anorganiese stof met ‘n verhouding watersof tot suurstof van 2:1 1.2.6. Die polisakkariede wat selwande vorm. 1.2.7. Die organelle wat verantwoordelik is vir fotosintese. 1.2.8. Die afwykende siekte wat gekenmerk word deur abnormale beenvorming in
volwassenes.
(8)
Lewenswetenskap V1/Graad 10 6 MOD/November 2014 NCS
1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassings is op SLEGS A, SLEGS B,, BEIDE A en B of GEENEEN van die items in KOLOM II. Skryf SLEGS A,SLEGS B , BEIDE A en B, of GEENEENlangs vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.9) in jou ANWOORDEBOEK.
KOLOM I KOLOM II 1.3.1. Verantwoordelik vir proteiensintese
A: Ribosomes
B: Lisosomes
1.3.2. Voorkom nagblindheid
A: Vitamien B
B: Vitamien A
1.3.3. Vervoer organiese voedsel in planes
A: Floeëm
B: Sifvate
1.3.4. Ensiem wat op plante werk
A: Protease
B: Maltose
1.3.5. Die wasagtige laag op die buitenste oppervlak van die blaar .
A: Epidermis
B: Kutikula
1.3.6. Die stadium in die selsiklus waar die sel sy normale funksie uitvoer .
A: Interfase
B: Sitokinesis
1.3.7. Plantsel sonder kern.
A: Parenchiem
B: Begeleidngsel
1.3.8. Te kort aan vitamien B
A: Pellagra
B: Ragitis
1.3.9. Beheer stadige, onwillekeurige beweging in die menslike liggaam.
A: Gestreepte spiere
B: Gladde spiere
(9x2) (18)
1.1. Bestudeer die volgende tabel en voltooi deur slegs die nommer 1.4.1 tot 1.4.6 en die antwoord neer te skryf..
Selorganel Funksie Vind in plant/diere/beide Golgi-liggaam
1.4.3
Chloroplaste
1.4.1
Sellulêre respirasie
1.4.5
1.4.2
1.4.4
1.4.6 (6)
TOTAAL AFDELING A 50
Lewenswetenskap V1/Graad 10 7 MOD/November 2014 NCS
AFDELING B VRAAG 2 2.1 ‘n Graad 10 leerling handig die volgende sketse in van ‘n plant en diersel wat
hy onder ‘n ligmikroskoop gesien het.
2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5
Watter een van die sketse (A of B) verteenwoordig (a) Plantsel (b) Diersel
Gee EEN sigbare verskil tussen A en B.
Noem DRIE sigbare ooreenkomste tussen sel A en sel B.
Mitochondrion en chloroplaste was nie sigbaar onder die ligmikroskoop. Verduidelik hoekom dit so is .
Noem TWEE funksie van die deel wat C genommer is. Een kenmerk het ooreenkoms met proteïene
(2) (2) (3) (1) (2)
(10)
Lewenswetenskap V1/Graad 10 8 MOD/November 2014 NCS
2.2 Hier onder is einskappe wat verwant is aan organiese verbindings
A - bevat stikstof B - bevat waterstof , suurstof en koolstof C - energie bron D - verhouding van H:O is 2:1
Skryf neer die nommers 2.2.1. tot 2.2.3 en langs dit die korrekte LETTERS
uit bogenoemde lys:
2.2.1 TWEE eienskappe verwant aan lipiede. (2)
2.2.2 TWEE eienskap verwant aan koolhidrate (2)
2.2.3 EEN eienskap verwant aan proteïene (1)
(5)
2.3 Vyf verskillende voedsel soorte is getoets om die hoeveelheid vitamiene in elk te bepaal . Bestudeer meegaande tabel en beantword die vrae wat volg:
Lewer mg/g
Spinasie mg/g
Vis mg/g
Suurlemoen mg/g
Kaas mg/g
Vit. A 4 000 2 000 150 0,0 500
Vit. C 5 14,9 0,0 20 0,0
Vit. D 40 20 280 20 70
2.3.1
2.3.2
2.3.3
2.3.4
2.3.5
2.3.6
Watter tipe voedsel sal verseker dat die oë nie uitdroog nie?
Watter tipe voedsel sal ragitis in kinders voorkom?
Watter ander afwyking siekte kan voorkom word by die voedsel tipe wat in
genoem word in 2.3.1?
Watter DRIE voedselsort moet aan matrose gegee word om skeurbuik te
voorkom?
Watter TWEE vitamiene in die tabel is vet oplosbaar ?
Gee TWEE redes hoekom vitamien C daagliks geneem moet word .
(1)
(1)
(1)
(3)
(2)
(2) (10)
Lewenswetenskap V1/Graad 10 9 MOD/November 2014 NCS
2.4 Bestudeer die onderstaande diagram wat die verskillende fase van mitose aandui
2.4.1 Deur gebruik te maak van nommer rangskik die fase dat dit in die korrekte volgorde is.
(3)
2.4.2 Identifiseer fase 2, 3 en 5 (3)
2.4.3 Gee TWEE redes hoekom mitose ‘n biologies belangrike proses is. (2)
(8)
2.5 Lees die volgend paragraaf rakende kanker en beantwoord die vrae wat volg:
Kanker is ‘n siekte waarin die liggaamselle ongekontroleer verdeling toon. Kankerselle mag naby gelee weefsel binnedring en kan deur die bloedstroom of limpatiesestelsel na ander dele van die liggaam versprei.
Feitlik alle kankers word veroorsaak deur abnormaliteit in die genetiese material van oordrag selle. Die abnormaliteit kan deur karsinogene veroorsaak word.
Diagnose benodig gewoonlik ‘n histologiese ondersoek of weefsel biopsie monster deur ‘n patoloog. Meeste kankers kan behandel en sommiges kan genees word afhangende die soort , plek en stadium van die kanker
2.5.1
2.5.2
2.5.3
Defineer die term ‘kanker’
Noem DRIE voorbeelde van karsinogene.
Noem DRIE maniere waarmee kanker behandel kan word.
(1)
(3)
(3)
(7)
[40]
Lewenswetenskap V1/Graad 10 10 MOD/November 2014 NCS
VRAAG 3
3.1 Bestudeer die onderstaande diagram van ‘n orgaan van dikotiele plant
illustreer en beantwoord die vrae wat volg.
3.1.1
3.1.2
3.1.3
3.1.4
3.1.5
3.1 6
Identifiseer die orgaan wat hierbo illustreer word
Gee die naam van die dele wat 2, en 5 genommer is.
Tabuleer EEN verskil tussen dele genommer 3 en 6
Noem die opening wat 7 genommer is .
Noem TWEE prosesse wat in die opening plaasvind genoem in
3.1.4.
Gee die funksie van dele genommer 1 en 8
(1)
(2)
(3)
(1)
(2)
(2)
(11)
Lewenswetenskap V1/Graad 10 11 MOD/November 2014 NCS
3.2 Bestudeer onderstaande grafiek, wat die tempo van transpirasie en water absorbsie in
‘n plant wys.
3.2.1 Noem DRIE omgewingsfaktore wat die tempo van transpirasie deur die blare direk kan beinvloed.
(3)
3.2.2 Kies EEN van die faktore wat jy in genoem het in vraag 2.3.2 (a) en verduidelik hoekom dit die tempo van transpirasie na 16:00 laat afneem.
(3)
3.2.3 Beskryf hoe die plant dalk mag lyk teen 14:00 en verduidelik hoekom . (3)
3.2.4 Noem die instrument wat gebruik word om tempo van transpirasie te meet.
(1)
(10)
3.3 Tabuleer DRIE verskille tussen xileem en floeëm. (7)
Tempo van water absorpsie
Tempo van transpirasie
Tem
po v
an tr
ansp
irasie
van
wat
er a
bsor
psie
/g
ram
van
die
pla
nt p
er u
ur[T
ype
a qu
ote
from
th
e do
cum
ent o
r the
sum
mar
y of
an
inte
rest
ing
poin
t. Yo
u ca
n po
sitio
n th
e te
xt b
ox a
nyw
here
in
the
docu
men
t. U
se th
e Dr
awin
g To
ols t
ab to
ch
ange
the
form
attin
g of
the
pull
quot
e te
xt b
ox.]
Tyd /24 uur horlosie tyd
Lewenswetenskap V1/Graad 10 12 MOD/November 2014 NCS
3.4 Bestudeer die volgende diagram van die spiere, bene en gewrigte in die arm van ‘n meisie . Beantwoord die vrae wat volg .
3.4.1
3.4.2
3.4.3
3.4.4
Skryf die biologiese name vir die bene genommer 1, 2, 3, 4
en 5 in the bostaande diagram .
Gebruik die name van die spiere in bostaande diagram om funskie te
verduidelik wanneer ‘n swaar voorwerp opgetel word.
Wat word die spier koordinasie genoem ?
Noem die soort gewrig wat onderskeidelik by X, Y en Z gevind word ?
TOTAAL VIR AFDELING B
(5)
(3)
(1)
(3)
(12) [40] 80
Lewenswetenskap V1/Graad 10 13 MOD/November 2014 NCS
AFDELING C VRAAG 4 Beskryf die spier en seuwee weefsel deur te verwys na hul bou en funksie
INHOUD SINTESE
TOTAAL AFDELING C GROOT TOTAAL
(17) (3) 20 150
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
LEWENSWETENSKAP VRAESTEL1
NOVEMBER 2014
MEMORANDUM
GRAAD 10
PUNTE: 150
Die memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 2 MOD/November 2014 MEMORANDUM
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2014
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
Waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 3 MOD/November 2014 MEMORANDUM
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs 'n letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
Geen krediet
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n opskrif voorsien wees.
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 4 MOD/November 2014 MEMORANDUM
AFDELING A VRAAG 1 1.1.
1.1.1. D33 1.1.2. C33 1.1.3. D33 1.1.4. D33 1.1.5. C33 1.1.6. B33 1.1.7. A33 1.1.8. C33 1.1.9. D33
[18]
1.2. 1.2.1. Chrolopyll3 1.2.2. Diffusion3 1.2.3. Substrate3 1.2.4. Protein3 1.2.5. Water3 1.2.6. Cellulose3 1.2.7. Chloroplast3 1.2.8. Osteomalacia3
[8]
1.3. 1.3.1. Slegs A 33 1.3.2. Slegs B 33 1.3.3. Beide A en B 33 1.3.4. Slegs A 33 1.3.5. Slegs B 33 1.3.6. Slegs A 33 1.3.7. Geen33 1.3.8. Geen33 1.3.9. Slegs B 33
[18]
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 5 MOD/November 2014 MEMORANDUM
1.4. 1.4.1. Sekreteer3 1.4.2. Beide plant en diere3 1.4.3. Mitochondrion3 1.4.4. Beide plant en diere3 1.4.5. Fotosintese3 1.4.6. Plante alleen3
[6] TOTAAL VIR AFDELING A = [50]
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 6 MOD/November 2014 MEMORANDUM
AFDELING B VRAAG 2 2.1
2.1.1
2.1.2
(a) A3 (b) B3 Sel A Sel B
Plantsel het selwand3 Sel het ‘n reëlmatige vorm3
Diersel het geen selwand3 Sel het ‘n onreëlmatige vorm3
(Merk die slegs eerste verskil)
(2) (2)
2.1.3 Ooreenkomste - beide selle het kern3 - beide selle het ‘n selmembraan3 - beide selle het ‘n sitoplasma. 3
(3)
2.1.4 Die struktuur is te klein3 om onder ligmikroskoop gesien te word.
(1)
2.1.5 - Beheer alle metaboliese aktiwitiete van die sel 3 - dra geneitiese einskappe oor van sel tot sel. 3
(2) (10)
2.2
2.2.1 B3 en C3
(2)
2.2.2 B3, C3 of D3 enige 2
(2)
2.2.3 A3/ B3 enige 1
(1) (5)
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 7 MOD/November 2014 MEMORANDUM
2.3 2.3.1 Lewer3 (1) 2.3.2 Vis3 (1) 2.3.3 Nagblindheid3 (1) 2.3.4 Suurlemoen3, Spinasie3en Lewer3 (3) 2.3.5 Vit A3 en D3 (2) 2.3.6 Dit is oplosbaar , daarom uitgeskei 3 in uriene
Dit word nie gestoor3 in die liggaam (2) (10)
2.4
2.4.1 43 13 53 23 33
(5)
2.4.2 43
(1)
2.4.3 - vir groei3 - vir beskadigde of verslet weefsel3 - voortplanting in sommige organismes3 (Merk sleg die eerste twee)
(2) (8)
2.5 2.5.1 Dit is ‘n ongekontroleerde verdeling van selle3 (1) 2.5.2 Radiasie3/son3/besoedeling3/sigarette rook3/chemiese bv.
asbes3/hormonale ongebalanseer3/oorerflikeheids faktore3 (Merk sleg die eerste twee)
(3)
2.5.3 Chirurgie3 Chemoterapie3 radioterapie3
(3) (7) 40
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 8 MOD/November 2014 MEMORANDUM
VRAAG 3 3.1
3.1.1 Blaar3 (1) 3.1.2 1 – Kutikula3
2 – Epidermis3 5 – Intersellulêre lugruimtes3
(3)
3.1.3 Deel 3 Deel 6 Boonste mesofil3 Laer mesofil3 Verlengde selle3 Ronde selle3 Groot aantal chloroplaste3 Min chloroplaste3 Dig gepak3 Los van mekaar Geen intersellulêre ruimtes3 Het intersellulêre ruimtes3
3 ENIGE EEN VAN DIE VERSKILLE+ 1merk vir tabel
(3)
3.1.4 Huidmondjie3 (1) 3.1.5 Transpirasie3
Gaswisseling3 (2)
3.1.6 1 – voorkom waterverlies3 8 - vorm huidmondjie3/laat huidmondjie oop en toemaak
(2) (11)
3.2
3.2.1 (a)
- Temperatuur3 - Lig3 - Humiditeit3
(3)
(b) As voorbeeld , lig - As die ligintensiteit verminder3 - Die huidmondjie sluit3 - Die tempo van transpirasie val agv laer verdamping3 (Nota: Leerders mag een van die kies temperatuur, lig of humiditeit)
(3)
(c) - Dit mag vewelk/verlep lyk3 - Die tempo van transpirasie is groter as die tempo van absorpsie3 - So die water gaan verlore en plant verloor furgidity. 3
(3)
(d) Potometer3 (1) (10)
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 9 MOD/November 2014 MEMORANDUM
3.3 Xileem Floeëm - Wande dik met
lignienselwande3
- Dooie weefsel3
- Verbind op die punt aan punt
om aaneenlopende buis te
vorm3
- Permanent en vorm hout in
ouer meerjarige plante. 3
- Geen dwarswande in buis 3
- Xileemtrageiede maak die
vesels op/uit3
- Wande nie verdik met
lignien3
- Lewende weefsel met
sitoplasma3
- Verbind punt aan punt om
aaneenlopende buis te
vorm 3
- Vervang jaar na jaar in
meerjarige plants. 3
- Dwarswande met gate
word sifplate genoem dit is
op einde van die sel. 3
- Bestaan uit sifvate en
begeleidende selle. 3 3
(Merk sleg die eerste drie the verskille .)
3.4
3.4.1 1 = Humerus3 2 = Ulna3 3 = Radius3
(3)
3.4.2 Die biceps treksaam 3 en vord korter om radius te lig3, die triceps ontspan3 / verleng.
(3)
3.4.3 Antagonistiese3
(1)
3.4.4 X : Bal en potjie3 Y : Skarnier3 Z : Gly 3
(3) (10)
TOTAAL VIR AFDELING B 80
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 10 MOD/November 2014 MEMORANDUM
AFDELING C VRAAG 4
x Spierweefsel3
Bestaan uit din spierselle wat parallel aan mekaar is 3 Hulle is instaat om saam te trek en ontspan 3 Dit het baie mitochondrion3 omdat baie energie benodig word 3
x Skeletspiere3 Heg aan bene 3 met tendons3 Bestaan uit vesels3 wat dit ‘n gestreepte voorkoms gee Dit is verantwoordelik vir alle willekeurige bewegings3, soos stap/hardloop
x Hartspiere3 Gevind in die wande van die hart3 Hulle het vertakte selle3 Dit is onwillekeurige spiere3 Beheer hart klop3
x Gladde spiere3 Is spoel vormig3 Het ‘n enkele kern3 Is onwillekeurige spiere3 Dit kan saamtrek vir lang periodes3
Maks 10 x Senuwee weefsel
Word hoofsaaklik in senuweestelsel gevind3 Bestaan uit senuweeselle3/neurone Neurone bestaan uit selliggaamy3,kern3 en dendriete/aksons3
x Motoriese neurone3 Dra impulse van SSS na spiere /kliere3
x Sensoriese neurone3 Dra impulse van sintuie oor na SSS3
Maks 7
Inhoud : 17 Sintese : 3
Totaal : (20)
Lewenswetenskap Vr1/Graad 10 11 MOD/November 2014 MEMORANDUM
Kriteria Relevant Logiese volgorde comprehensive Algemeen Alle informasie voorsien
is relevant tot onderwerp.
Idees geranskik in logiese/oorsaak – effek volgorde.
Alle aspekte benodig vir opstel behoorlik gedek.
In die opstel in Q4
Slegs informasie relevant tot spiere en seuwee weefsel.
Generally the functions and structure are discussed
Al drie spiergroepe en twee seuweeweefsel word bespreek.
Punte 1 1 1 TOTAAL AFDELING C 20 GROOT TOTAAL 150
top related