kyk hoe werk die - landbou€¦ · rige ouderdom gewen het. hy het die boog gepatenteer, maar dit...

Post on 20-Aug-2020

2 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

rige ouderdom gewen het.Hy het die boog gepatenteer, maar dit was

nie ekonomies geslaag nie. Hy vertel dat diedeelnemers aan die byeenkoms in 1991 metdie werking en akkuraatheid beïndruk was,maar die voorkoms was teleurstellend, “om-dat dit nie soos Rambo se boog gelyk het nie”.

Die boog het gewerk op die beginsel van

’n onbuigbare staalboog met ’n snaar wattussen rekmateriaal aan die kante gespan is.

Van Tonder is tans ook besig met die bouvan ’n pypkar vir ’n buurman. Hy wil ditgebruik om in die veld te ry. Verder is daarook ’n tuintrekkertjie, wat soms klein takeop die plaas verrig, wat deur sy skeppendehande voortgebring is.

11 Oktober 2013 www.Landbou.com | Landbouweekblad | 57

Nog ’N iNskrywiNg iN oNs kompetisie vir boerepLaNNe eN -pateNte watwerk. eLke maaNd word twee weNNers aaNgewys. HuLLe weN eLk ’NkoNtaNtprys vaN r5 000.

kyk hoe werk diewindpomp:Doen een van dievolgende om nadie video te kyk:1. Skandeer die ikoon onder2. SMS LBW-WINDPOMP

na 40939 (SMS kos R1,50)Besoek www.landbou.com/video

KYKDIEVIDEO1 2

3

top related