€¦ · interest index leerders van graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en...
Post on 30-Sep-2020
0 Views
Preview:
TRANSCRIPT
www.nwu.ac.za
Dit begin alles hier ®
*Neem asseblief kennis dat baie faktore hierdie besluite beïnvloed, insluitende aanleg, persoonlikheid en belangstelling. Hierdie diens is nie bedoel as ʼn plaasvervanger vir professionele loopbaanleiding nie.
BELANGSTELLINGSINDEKS (INTERESTINDEX)
http://interestindex.co.za/
Geborg deur
ʼn GRATIS meetinstrument wat die loopbaanbelangstelling van hoërskoolleerders peil.
Dit kan soms ʼn baie opwindende, tog oorweldigende proses wees om aan
jou toekomstige loopbaan te dink.
Die South African Career Interest Survey (Suid-Afrikaanse Loopbaanbelangstellingsopname)
bied hulp aan leerders deur moontlike loopbane en velde van studie met hulle spesifi eke
belangstellings te verbind. As ʼn eerste stap help Interest Index leerders van Graad 8–12 om moontlike vakke, tersiêre opleiding en loopbane te identifi seer.
Voltooi die opname en ontvang onmiddellik ‘n persoonlike verslag met inligting wat jou kan help.
Available on the
App StoreGet it on
#MyNWU 1APS - Hoe Bereken Ek Dit? 5Fakulteitsvereiste? 6Regte 7Ingenieurswese 8Geesteswetenskappe 9Teologie 12Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 13Natuur- en Landbouwetenskappe 17Gesondheidswetenskappe 21Opvoedkunde 26
INHOUDSOPGAWE
KENNISGEWING: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word. Fakulteitsjaarboek kan aangevra word by: studies@mynwu.info / 018 285 4320 / applicationsug@nwu.ac.za. Neem asseblief kennis dat die Universiteit - weens bepaalde kapasiteitsbeperkings - die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings.
Ons droom
Om ‘n internasionaal erkende universiteit in Afrika te wees wat bekend is vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsi-witeit en ‘n sorgsaamheidsetiek.
Ons doel
Om te presteer wat betref innoverende leer en onderrig asook baanbrekersnavorsing, om sodo-ende die gemeenskap deur kennis te dien.
Ons handelsmerkbelofte
Om dinamies, waardegedrewe en uitnemend te wees. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van dié land se voorste onderriginstansies met ’n akademiese ingesteldheid en uitsette wat vir hulself spreek. Dit word beklemtoon deur ons wye verskeidenheid voorgraadse programme, aangebied in ons agt fakulteite naamlik, Ekono-
miese en Bestuurswetenskappe, Opvoedkunde, Ingenieurswese, Gesondheidswetenskappe, Geesteswetenskappe, Regte, Natuur- en Land-bouwetenskappe en Teologie. Die uniekheid van die NWU kan toegeskryf word aan:
Die NWU bied jou ʼn ervaring en belewenis wat jou toekoms sal vorm – #MyNWU.
Waardes
Die NWU sal betrokke en sorgsame personeel en studente kweek en die volgende fundamentele waardes vaslê, wat op die grondwetlike begin-sels van menswaardigheid, gelykheid en vryheid gebaseer is:
• etiek in al ons strewes
• akademiese integriteit
• akademiese vryheid en vryheid van wetenskaplike ondersoek
• verantwoordelikheid, aanspreeklikheid, billikheid en deursigtigheid
• entoesiastiese aanvaarding van diversiteit.
NOORDWES-UNIVERSITEIT (NWU)
47
47 INKLUSIEWE KOSHUISE OOR AL DRIE KAMPUSSE
NAVORSINGSVENNOOT VAN NASA
op die gebied van Astrofisika en
Ruimtewetenskap
Jou huis weg van jou huis
Varsity A Cappella-KoorWenners in 2018
AtletiekNasionale Varsity Sports Kampioene
vir 2019
KrieketNasionale Varsity Sport Kampioene
vir 2017
5 UIT 5 STERREvir indiensneembaar-heid van ons studente
MEER AS 250 GEMEENSKAPSPROJEKTE
5 UIT 5 STERREOnderrig en Leer
250
Dit begin alles hier®
Dink wêreldwydDink NWU
1 2
Hoeveel gaan dit my kos?
Die voorgeskrewe gelde kan besigtig word by www.nwu.ac.za
Nuweling Akademiese Beurse
Die merietebeurse word outomaties aan alle voltydse eerstejaarstudente toegeken wat:
‘n Gemiddelde van 75 persent of hoër gedurende die graad 12-eindeksamen behaal het.
Die beurs word toegeken op grond van die rekenkundige gemiddeld van die persen-tasies van die student se ses beste vakke, Lewensoriëntering uitgesluit.
Vir meer inligting besoek: studies.nwu.ac.za/af
NSFAS
Vir meer besonderhede besoek: www.nsfas.org.za
Hoe om aansoek te doen?
Besoek studies.nwu.ac.za en kies “Hoe om aansoek te doen”.
Volg die stap-vir-stap proses.
Onthou om die volgende dokumente gereed te hê:
‘n Afskrif van relevante resultate en vorige kwalifikasies
Afskrif van u ID
Bykomende dokumentasie vir internasionale voornemende studente:
‘n Afskrif van u paspoort
Vir hulp of meer inligting met die proses kon-tak asseblief
018 285 4320 of applicationsug@nwu.ac.za
Sluitingsdatums:
Keuringskursusse: 30 Junie Vir meer inligting besoek: http://studies.nwu.ac.za/af/under-graduate-studies/keuring
Algemene kursusse: 30 September
Kyk ook na ons stap-vir-stap video hier https://youtu.be/yCcxWwByuW8 Georganiseerde
studentelewe bied jou , Kulturele, Sport en Sosiale aktiwiteite vir ‘n
besondere belewenis
MYNWU
3 4
Wat is ʼn APS-telling?
Hoe bereken ek my APS-telling?
ʼn Maksimum van ses vakke word gebruik om die APS-telling te bepaal. Lewensoriëntering word nie in berekening gebring wanneer jou APS-telling bereken word nie.
NSS-VLAK APS-TELLING
8 = 90-100% 8
7 = 80-89% 7
6 = 70-79% 6
5 = 60-69% 5
4 = 50-59% 4
3 = 40-49% 3
2 = 30-39% 2
1 = 0-29% 1
Voorbeeld
Vak Persentasie (%) APS-telling
Afrikaans Huistaal 55% 4
Engels Eerste Addisionele Taal 57% 4
Wiskunde 70% 6
Rekeningkunde 78% 6
Ontwerp 71% 6
Rekenaartoepassingstegnologie 54% 4
Totaal: 30
OF – gebruik ons APS-rekenaartjie om jou APS-telling uit te werk: http://ow.ly/bEkN30j37G3http://studies.nwu.ac.za/af/studies/studierigtings
Fakulteits-vereiste – watter vakke benodig ek vir ʼn spesifieke kursus?
GROEPERING VAN KURSUSSE
Die Noordwes-Universiteit se toelatingsvereistes vir ons agt fakulteite
FAKULTEITE APS-telling en vakspesifieke vereistes
Geesteswetenskappe APS score: from 22
Natuur- en Landbouwetenskappe APS-telling: vanaf 26Wiskunde, Fisiese Wetenskappe
Teologie APS-telling: vanaf 24
Onderwys APS-telling: vanaf 24
Regte APS-telling: vanaf 28 vir ʼn BA Regte(BCom en LLB – Wiskunde) APS 30
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe1. Ekonomiese Wetenskappe
APS-telling: vanaf 24WiskundeWiskundige Geletterdheid vir uitgebreide grade
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe2. Rekeningkundige Wetenskappe
APS-telling: vanaf 28Wiskunde (GR, Finansieel, Bestuur en Forensiese Rekeningkunde)
Ingenieurswese APS-telling: 34Wiskunde, Fisiese Wetenskappe
Gesondheidswetenskappe APS-telling: vanaf 24Wiskunde, Natuurwetenskappe
Oop Afstandsleer - ‘n alternatiewe keuse
Oop afstandsleer verwys na ʼn afleweringsmodus en onderrig-leerbenadering wat fokus op verhoogde toeganklikheid tot onderwys en opleiding waar moontlike hin-dernisse soos tyd, plek en leertempo uitgeskakel word. Studente kan enige tyd reg-istreer, maar het ʼn voorgeskrewe minimum en maksimum tyd om die kwalifikasie te voltooi met ʼn spesifieke aantal assesseringsgeleenthede oor die tydperk.Vir meer inligting oor kursusse besoek: distance.nwu.ac.zaVir navrae, e-pos distancepotch@nwu.ac.za of skakel 018 285 5900.
5 6
REGTE
Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus
Baccalaureus Artium in Regte (BA in Regte)
met Psigologie/Sielkundemet Politiek met Engels met Bedryf-sielkunde met Filosofie
NSS OF NS(V) vir graadstudies; OF met vol matrikulasie vrystelling Huistaal vlak 5 OF Eerste Addisionele Taal vlak 5 KEURING: Minimum fakulteitsvereistes en plasingstoetsDUUR: 3 jaar
28
PotchVaal
Baccalaureus Commercii in Regte (BCom in Regte)
NSS OF NS(V) vir graadstudies; OF met vol matrikulasie vrystelling Huistaal vlak 5 OF Eerste Addisionele taal vlak 5 Wiskunde vlak 4KEURING: Papierkeuring, psigometriese toetsing en plasingstoetsDUUR: 3 jaar
30
MafikengPotchVaal
Baccalaureus Legum (LLB)
NSS OF NS(V) vir graadstudies; OF met vol matrikulasie vrystelling Huistaal vlak 5 OF Eerste Addisionele Taal vlak 5.Wiskunde vlak 3 word sterk aanbeveel.KEURING: Papierkeuring, psigometriese toetsing en plasingstoetsDUUR: 4 jaar
30
MafikengPotch
Verlengde Baccalaureus Legum (LLB)
NSS OF NS(V) vir graadstudies; OF met vol matrikulasie vrystelling;Huistaal vlak 4 OF Eerste Addisionele Taal vlak 4 Wiskunde vlak 3 of Wiskunde Geletterdheid vlak 5 Akademiese keuring 55% KEURING: Papierkeuring, psigometriese toetsing en plasingstoets DUUR: 5 jaar
28
MafikengPotch
Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://law.nwu.ac.za vir meer inligting.
Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://engineering.nwu.ac.za / vir meer inligting.
INGENIEURSWESE
Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus
Baccalaureus Ingenieuswese (BIng)
Chemiese IngenieursweseChemiese Ingenieurswese met MineraalprosesseringElektriese en Elektroniese IngenieursweseRekenaar en Elektroniese IngenieursweseElektromeganiese Inge-nieursweseMeganiese IngenieursweseBedryfsingenieurswese
NSS met volle matrikulasievrystelling Wiskunde vlak 6Fisiese Wetenskap vlak 6Huistaal- OF Eerste Addisionele Taal vlak 5Bykomende toelatingsroete: studente met 50% in beide Wiskunde en Fisiese Wetenskappe mag die geleentheid kry om ‘n toets af te lê as bykomende roete van toelating. DUUR: 4 jaar
34 Potch
7 8
GEESTESWETENSKAPPE
Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus
BA Openbare Regeerkunde
Publieke AdministrasiePublieke Administrasie en ArbeidsverhoudingePublieke Administrasie en PolitiekPublieke Administrasie en Sosiale StudiesPublieke Administrasie en Geografie
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 3 jaar
25
PotchVaal
BA Taal- en Literatuurstudie
Potchefstroom:• Afrikaans en Nederlands en Engels
plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie
• Afrikaans en Nederlands en Frans plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie
• Afrikaans en Nederlands en Duits plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie
• Afrikaans en Nederlands en Setswana (derde taal) plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie
• Engels en Duits plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie
• Engels en Frans plus Kreatiewe Skryfwerk en / Vertaal- en Tolkstudie
• Engels en Setswana (derde taal) plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie
• Duits en Frans plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie
• Frans en Setswana (derde taal) plus Kreatiewe skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudie
• Setswana (eerste taal) plus taalmodules
• SA Gebaretaal en ander taalmodules plus Kreatiewe Skryfwerk en / of Vertaal- en Tolkstudies
• Duits en Setswana (derde taal) plus Skryfkuns en / of Vertaal- en Tolkstudie
Mafikeng:• Engels, Setswana (Eerste Taal),
Vertaal- en Tolkstudie• Engels, Afrikaans, Vertaal- en
Tolkstudie• Engels, Frans, Vertaal- en
Tolkstudie• Afrikaans, Frans, Vertaal- en
Tolkstudie• Setswana (Eerste Taal), Afrikaans,
Frans, Vertaal- en Tolkstudie• Frans, Setswana (Eerste Taal),
Vertaal- en Tolkstudie
Vaal:• Tale• Taalpraktyk• Taalpraktyk en Kommunikasie
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vakspesifieke vereistes: sien jaarboek vir verskillende rigtings en betrokke vereistes. Geen voorvereiste vir Frans OF Duits nodig.DUUR: 3 jaar
24
MafikengPotchVaal
BA in Musiek Musiek en Samelewing Voltooide Matriek / nasionale senior sertifikaat met erkenning vir graadstudie, OF ʼn diploma in Musiek OF ʼn gelykwaardige kwalifikasie waarin die modules vir die finale jaar geslaag is met ʼn gemiddeld van minstens 60% Ten minste 50% (vlak 4) vir Engels in Graad 12Suksesvolle voltooiing van ʼn praktiese oudisie (Graad 3 standaard) en ʼn teoretiese plasings toets (Graad 2 standaard)DUUR: 3 jaar
21
Potch
BMus Musiek Voltooide Matriek / nasionale senior sertifikaat met erkenning vir graadstudie Suksesvolle voltooiing van ʼn praktiese oudisie (Graad 6 standaard) en ʼn teoretiese plasings toets (Graad 5 standaard).DUUR: 4 jaar
24
Potch
Diploma in Musiek (DM)
Musiek Voltooide Matriek / nasionale senior sertifikaat met erkenning vir diplomastudie Ten minste 50% (vlak 4) vir Engels in graad 12Suksesvolle voltooiing van ʼn musiekvaardigheidstoets en oudisie. DUUR: 3 jaar
18
Potch
BA in Gedrags-wetenskappe
met Sosiologie en Psigologie
Wiskundige Geletterdheid op vlak 4DUUR: 3 jaar 22 Potch
VaalBaccalaureus Artium
met Erfenis en Kultuur- toerismebestuur (Potch)met Toerismebestuur (Mafikeng)
DUUR: 3 jaar
22Mafikeng
Potch
Baccalaureus Artium
met Sosiologie en Ar-beidsverhoudingebestuurmet Sosiologie en Geo-grafie
DUUR: 3 jaar
22Potch
BA in Grafiese Ontwerp
met Kommunikasiemet Kunsgeskiedenis en Illustrasie
KEURING: Keuring gebaseer op ‘n foto portefeulje van grafika OF kunswerke en ‘n vaardigheidstoets in praktiese projekte, sowel as ‘n akademiese rekord en onderhoud.DUUR: 4 jaar
24
Potch
BA Kommunikasie Engels vlak 5DUUR: 3 jaar 24
MafikengPotchVaal
10
TEOLOGIE
Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus
Baccalaureus Artium in Antieke Tale (BA)
met Vertaalstudiemet Klassieke Studiesmet Ou Nabye Oosterse Studies
NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystelling Engels vlak 4DUUR: 3 jaar METODE VAN AFLEWERING: Kontak
24
Potch
Baccalaureus Artium in Pastorale Psigologie (BA)
NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystellingEngels vlak 4DUUR: 3 jaar METODE VAN AFLEWERING: Kontak
24
Mafikeng Vaal
Baccalaureus Divinitatis (BDiv)
NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystellingEngels vlak 4DUUR: 4 jaar METODE VAN AFLEWERING: Potch = Kontak; *Afstand
24
Potch*Afstand
Baccalaureus Theologiae (BTh)
met Bybel en Kerkbedieningmet Pastorale Begeleiding en Psigologie met Bybeltale en Bybelvertaling
NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystellingEngels vlak 4DUUR: 3 jaar METODE VAN AFLEWERING: Kontak
24
Potch
Baccalaureus Theologiae in Christelike Bediening (BTh)
NSS OF NS(V) vir graadstudies, OF met volle matrikulasievrystellingEngels vlak 4DUUR: 3 jaarMETODE VAN AFLEWERING: Mafikeng = Kontak; *Afstand
24
Mafikeng *Afstand
BPhil Etiek, Filosofie, Politiek en EkonomieEtiek, Filosofie en SielkundeEtiek, Filosofie en NatuurwetenskappeEtiek, Filosofie en TaleEtiek, Filosofie en Sosiale Wetenskappe
Vakspesifieke vereistes: sien jaarboek vir verskillende rigtings en betrokke vereistes. DUUR: 3 jaar 26
Potch
B Sosiale Wetenskappe (BSocSc)
Potchefstroom:Geskiedenis en PsigologieSosiale Antropologie en PsigologieSosiologie en PsigologieGeskiedenis en SosiologieSosiale Antropologie en SosiologieGeskiedenis en PolitiekSosiale Antropologie en PolitiekSosiologie en PolitiekGeskiedenis en Sosiale AntropologieGeskiedenis en GeografieSosiale Antropologie en GeografieSosiologie en GeografieGeskiedenis en EkonomieSosiale Antropologie en EkonomieSosiologie en EkonomiePolitiek en Ekonomie
Mafikeng (only English):International RelationsPolitical SciencesDevelopment StudiesPopulation Studies and DemographyPopulation StudiesPopulation and Development StudiesPopulation Studies and SociologyPsychologySociology
Vakspesifieke vereistes: sien jaarboek vir verskillende rigtings en betrokke vereistes. DUUR: 3 jaar
24
Mafikeng Potch
BA Geestes-wetenskappe
Potchefstroom:Geografie en GeesteswetenskappeGeskiedenis en die GeesteswetenskappeKunsgeskiedenis en die GeesteswetenskappePolitieke Studie en die GeesteswetenskappeSosiale Antropologie en die HumanioraPsigologie en TaleSosiologie en TaleWiskunde en die GeesteswetenskappeLatyn en die Geesteswetenskappe
Vaal:Geskiedenis en GeografiePolitieke studie en SamelewingGeskiedenis en die GeesteswetenskappePsigologie en Tale
Vakspesifieke vereistes: sien jaarboek vir verskillende rigtings en betrokke vereistes. Alle VK Geestes-weten-skappe kurrikula, behal-we Politieke studie en Geesteswetenskappe, het AFLL, ENLL OF SSL as ʼn hoofvak tot op tweede of derdejaars vlak. Matriekpunt van tenminste 65% in Afrikaans, Engels of Sesotho.DUUR: 3 jaar
24
PotchVaal
Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://humanities.nwu.ac.za/ vir meer inligting.
Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://theology.nwu.ac.za vir meer inligting.
11 12
Verlenge Baccalaureus Commercii in Besigheidsbedryf
met Vervoer-ekonomie
Wiskunde vlak 3 of Wiskundige geletterheid vlak 4Engels vlak 3 DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
met Landbou- Eko- nomie en Risiko-bestuur
Wiskunde vlak 4 Onderrigstaal vlak 4DUUR: 3 jaar 26
Potch
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
met Ekonomie en Ekonometrie
Wiskunde vlak 3Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar 26
Mafikeng
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
met Ekonomie en Ekonometrie
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
met Ekonomie en Internasionale Handel
Wiskunde vlak 4Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar 26
PotchVaal
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
met Ekonomie en Internasionale Handel
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Engels vlak 3 DUUR: 4 jaar
24
Vaal
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
met Ekonomie en Informatika
Wiskunde vlak 4 Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar 26
PotchVaal
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
met Ekonomie en Risikobestuur
Wiskunde vlak 4 Onderrigstaal vlak 4DUUR: 3 jaar 26
PotchVaal
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
met Ekonomie en Risikobestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6 Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
24
Vaal
Baccalaureus in Administrasie
met Mensehulp-bronbestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
21
Mafikeng
Verlengde Baccalaureus in Administrasie
met Mensehulp-bronbestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Baccalaureus in Administrasie
met Bedryf- en Or-ganisasiesielkunde
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
21
Mafikeng
Verlengde Baccalaureus in Administrasie
met Bedryf- en Or-ganisasiesielkunde
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus
Baccalaureus Commercii in Rekeningkunde (algemeen)
Wiskunde vlak 3Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar 24
Vaal
Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap (GR)
Wiskunde vlak 5 Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar 30
MafikengPotchVaal
Verlengde Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap (GR)
Wiskunde vlak 3 Engels vlak 4DUUR: 4 jaar 26
MafikengVaal
Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekenmeesterskap (SAIPA)
Wiskunde vlak 4 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar 28
MafikengPotchVaal
Verlengde Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekenmeesterskap (SAIPA)
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 7 Engels vlak 4 DUUR 4: jaar
24
Vaal
Baccalaureus Commercii in Forensiese Rekenmeesterskap
Wiskunde vlak 5 vir taal: taal van onderrig Vlak 5DUUR: 3 jaar
36Potch
Baccalaureus Com-mercii in Bestuursrek-enmeesterskap (CIMA)
Wiskunde vlak 5Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
30PotchVaal
Baccalaureus Commercii in Bedryfsnavorsing
Wiskunde vlak 4 Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar
24Mafikeng
Baccalaureus Commercii in Statistiek
Wiskunde vlak 4 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24Mafikeng
Verlengde Baccalaureus Commercii in Statistiek
Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Baccalaureus Commercii in Logistieke Bestuur
Wiskunde vlak 3 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24Mafikeng
Verlengde Baccalaureus Commercii in Logistieke Bestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Baccalaureus Commercii in Besigheidsbedryf
met Vervoer- ekonomie
Wiskunde vlak 3Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar
24Mafikeng
13 14
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Kommunikasie-bestuur
Wiskunde vlak 3 Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24Potch
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Bemarkings-bestuur
Wiskunde vlak 3 MC - Engels vlak 4PC/VC - Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24
MafikengPotchVaal
Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Bemarkings-bestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
MafikengVaal
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Sportonder- nemings-bestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24
Vaal
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Veiligheids-bestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24
Vaal
Baccalaureus Commercii in Inligtingstelsels
Wiskunde vlak 4Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24Mafikeng
Verlengde Baccalaureus Commercii in Inligtingstelsels
Wiskunde vlak 3 of Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://commerce.nwu.ac.za/ vir meer inligting.
Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur
met Plaaslike Owerheidsbestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
21
Mafikeng
Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur
met Plaaslike Owerheidsbestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3 DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Baccalaureus in Administrasie
met Publieke Ad-ministrasie
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
21
Mafikeng
Verlengde Baccalaureus in Administrasie
met Publieke Ad-ministrasie
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Baccalaureus Artium met Bedryf- en Or-ganisasiesielkunde en Arbeidsverhou- dingbestuur
Afrikaans OF Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar 22
PotchVaal
Baccalaureus Artium met Toerisme-bestuur
Engels vlak 4DUUR: 3 jaar 22 Mafikeng
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Bemarking en Toerismebestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar
24
Potch
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Toerisme-bestuur
Wiskunde vlak 3Onderrigstaal vlak 4DUUR: 3 jaar
24Potch
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Toerisme en Rekreasievaar-dighede
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4 DUUR: 3 jaar
24
Potch
Baccalaureus Com-mercii in Mensehulpbron-bestuur
met Arbeidsver-houdingebestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24
PotchVaal
Baccalaureus Commercii in Bedryf- en Organisasiesielkunde
met Arbeidsver-houdingebestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 6Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24
Mafikeng PotchVaal
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Ondernemings-bestuur
Wiskunde vlak 3 MC – Engels vlak 4PC/VC – Afrikaans OF Engels vlak 4DUUR: 3 jaar
24
MafikengPotchVaal
Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
met Ondernemings-bestuur
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 4 Engels vlak 3DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
15 16
Baccalaureus Scientiae
met Wiskunde en Ekonomie Wiskunde vlak 5DUUR: 3 jaar 26 Potch
Baccalaureus Scientiae in Inlig-tingstegnologie
Wiskunde vlak 4DUUR: 3 jaarMETODE VAN AFLEWERING: Kontak en Afkampus
26PotchVaal
*Afstand
Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe
met Statistiek en Wiskundemet Wiskunde
Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26
Potch
Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe
met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde
Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26
Mafikeng
Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe
met Mikrobiologie en Biochemiemet Mikrobiologie en Plantkunde
Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26
MafikengPotch
Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe
met Dierkunde en Biochemiemet Chemie en Fisiologiemet Dierkunde en Plantkundemet Dierkunde en Mikrobiologiemet Dierkunde en Fisiologiemet Mikrobiologie en Fisiologiemet Plantkunde en Biochemie
Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar
26
Potch
Baccalaureus Scientiae in Omgewings-wetenskappe
met Mikrobiologie en Chemiemet Plantkunde en Chemiemet Geografie en Rekenaarwetenskapmet Geografie en Plantkunde
Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26
MafikengPotch
Baccalaureus Scientiae in Omgewings-wetenskappe
met Dierkunde en Chemiemet Geologie en Chemiemet Geologie en Geografiemet Dierkunde en Geografiemet Geologie en Plantkundemet Dierkunde en Geologiemet Geologie en Mikrobiologiemet Toerisme en Dierkundemet Toerisme en Geografiemet Toerisme en Plantkunde
Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar
26
Potch
Baccalaureus Scientiae in Omgewings- wetenskappe
met Chemie en Geografie Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4 DUUR: 3 jaar 26
Mafikeng
Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde
Wiskunde vlak 6DUUR: 3 jaar 32
PotchVaal
Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur
Wiskunde vlak 6DUUR: 3 jaar 32
PotchVaal
Baccalaureus Scientiae in Bedryfsanalise
met Data-ontginning Wiskunde vlak 6DUUR: 3 jaar 32
PotchVaal
NATUUR- EN LANDBOUWETENSKAPPE
Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus
Diploma in Dieregesondheid
Engels vlak 3Wiskunde vlak 3Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 3DUUR: 3 jaar
19
Mafikeng
Diploma in Diere-wetenskappe
Engels vlak 3 Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 5Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar
19
Mafikeng
Diploma in Plantkunde
met Gewasproduksie Engels vlak 3 Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde Geletterdheid vlak 5Lewenswetenskappe OF Fisiese Wetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar
19
Mafikeng
Baccalaureus Scientiae
met Chemie en Fisikamet Fisika en Wiskundemet Fisika en Toegepaste Wiskundemet Fisika en Rekenaarwetenskapmet Rekenaarwetenskap en Wiskunde
Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26
Mafikeng Potch
Baccalaureus Scientiae
met Biochemie en Chemie Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar
26Mafikeng
Potch
Baccalaureus Scientiae
met Chemie, Wiskunde en Toege-paste Wiskundemet Geografie en Toegepaste Wiskunde
Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar 26
Potch
Baccalaureus Scientiae
met Toegepaste Wiskunde en Chemiemet Chemie en Wiskundemet Toegepaste Wiskunde en Elek-tronikamet Elektronika en Wiskundemet Elektronika en Fisikamet Chemie en Rekenaarwetenskapmet Rekenaarwetenskap en Elek-tronika
Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar
26
Mafikeng
Baccalaureus Scientiae
met Rekenaarwetenskap en Statistiek Wiskunde vlak 5Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 3 jaar
26PotchVaal
Baccalaureus Scientiae
met Rekenaarwetenskap en Eko- nomie
Wiskunde vlak 5DUUR: 3 jaar 26
PotchVaal
17 18
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur
Wiskunde vlak 4 DUUR: 4 jaar
28
Vaal
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde
Wiskunde vlak 4 DUUR: 4 jaar
28
Vaal
Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://natural-sciences.nwu.ac.za/ vir meer inligting.
Baccalaureus Scientiae in Aktuariële Wetenskap
Wiskunde vlak 6DUUR: 3 jaar 32
Potch
Baccalaureus Scientiae in Stads-en Streek-beplanning
Wiskunde vlak 5DUUR: 4 jaarKEURINGSTOETS 28
Potch
Baccalaureus Scientiae in Landbou
met Landbou-ekonomiemet Agronomie en Tuinboumet Dierewetenskappemet Dieregesondheid
Engels vlak 4Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe OFLewenswetenskappe vlak 4DUUR: 4 jaar
22
Mafikeng
Baccalaureus Scientiae in Landbou
met Grondkunde en Agronomiemet Landbou-ekonomie en Agronomie
Engels vlak 4Wiskunde vlak 4Fisiese Wetenskappe vlak 4DUUR: 4 jaar
22 Potch
Baccalaureus in Inheemse Kennissisteme
Inheemse Kennissisteme Engels vlak 4Matriekvrystellling OF erkenning van vorige leer OF CGE- sertifikasie en ‘n aansoek vir voorwaardelike erkenning met USAF(http://mb.usaf.ac.za) DUUR: 4 jaar
20
Mafikeng
Verlengde Baccalaureus Scientiae
met Plantkunde en Mikrobiologiemet Toegepaste Wiskunde en Chemiemet Toegepaste Wiskunde en Elektronikamet Rekenaarwetenskap en Wiskundemet Chemie en Rekenaarwetenskapmet Chemie en Wiskundemet Fisika en Toegepaste Wiskundemet Fisika en Wiskundemet Biochemie en Chemiemet Chemie en Fisikamet Fisika en Rekenaarwetenskapmet Rekenaarwetenskap en Elektronikamet Elektronika en Fisikamet Elektronika en Wiskundemet Toegepaste Wiskunde en Wiskundemet Plantkunde en Chemiemet Geografie en Plantkundemet Rekenaarwetenskap en Geografiemet Mikrobiologie en Chemiemet Chemie en Geografiemet Mikrobiologie en Biochemiemet Plantkunde en Biochemie
Engels vlak 4 Wiskunde vlak 3Fisiese Wetenskap vlak 3DUUR: 4 jaar
22
Mafikeng
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Inligtings-tegnologie
Wiskunde vlak 3 DUUR: 4 jaar
24
Vaal
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Bedryfsanalise
met Data-ontginning Wiskunde vlak 4 DUUR: 4 jaar 28
Vaal
19 20
GESONDHEIDSWETENSKAPPE
Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus
Diploma in Afrig-tingswetenskap
Afrigting Nasionale Senior Sertifikaat Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 2 jaar
18
MafikengPotch
Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe
met Fisiologie en Biochemie Wiskunde vlak 5 Fisiese Wetenskap vlak 4 Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde punt DUUR: 3 jaar
24
Potch
Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe
met Fisiologie en Psigologie Wiskunde vlak 3 Fisiese Wetenskap vlak 4 Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 3 jaar
24
Potch
Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe
met Sportafrigting en Menslike Bewegingswetenskappe
Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 3 jaar
24
MafikengPotch
Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe
met Rekreasiekunde en Psigologie met Rekreasiekunde en Toerismebestuurmet Sport- en Rekreasie Administrasie
Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 3 jaar
24
Potch
Baccalaureus Artium in Gedragsweten-skappe
met Psigologie en Arbeidsverhoudingebestuur
Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde punt DUUR: 3 jaar
24
PotchVaal
Baccalaureus Artium
met Psigologie en Geografie en Omgewingsbestuurmet Psigologie en Toerismebestuur
Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde punt DUUR: 3 jaar
24
Potch
Baccalaureus in Sosiale Weten-skappe
met Psigologie Ten minste vlak 4 vir Engels as Huistaal OF ten minste vlak 5 vir Engels as Eerste Addisionale TaalAkademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 3 jaar
24
Mafikeng
Baccalaureus Verbruikers- wetenskappe in Mode Handel-bestuur
met Modevoorsiening Wiskunde vlak 4 ‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word KEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 4 jaar
24
Potch
Baccalaureus Verbruikerstu- dies
Verbruikerstudies Ten minste een natuurwetenskaplike vak op vlak 4 (natuurwetenskaplike vakke: Wiskunde OF Fisiese- OF Landbou- OF Lewenswetenskappe). ‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules ‘n Gemiddelde persentasie hoër as 70% in Wiskundige geletterdheid sal in aanmerking geneem word. Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg wordKEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 3 jaar
24
Potch
Baccalaureus Verbruikers- wetenskappe in Voedsel Produk-bestuur
met Voedselkommunikasie Ten minste een natuurwetenskaplike vak op vlak 4 (natuurwetenskaplike vakke: Wiskunde OF Fisiese- OF Landbou- OF Lewenswetenskappe). ‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules ‘n Gemiddelde persentasie hoër as 70% in Wiskundige geletterdheid sal in aanmerking geneem word. Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg wordKEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 4 jaar
24
Potch
Baccalaureus Pharmaciae
Farmasie Wiskunde vlak 5 Fisiese Wetenskap vlak 5 Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 4 jaar
32
Potch
21 22
Baccalaureus Verbruiker-swetenskappe in Voedsel Produk-bestuur
met Voedselvoorsiening Wiskunde vlak 4Indien chemie as keusemodule in die program, voedselvoorsiening, gekies word, word Wiskunde op vlak 4 en Fisiese Wetenskappe op vlak 4 vereis ‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules Aansoeke sluit 30 Junie Laat aansoeke sal op meriete oorweeg word KEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 4 jaar
24
Potch
Baccalaureus Verbruiker-swetenskappe in Mode Handel-bestuur
met Modekommunikasie Ten minste een natuurwetenskaplike vak op vlak 4 (50-59%) (natuurwetenskaplike vakke: Wiskunde OF Fisiese- OF Landbou- OF Lewenswetenskappe).‘n Slaagsyfer van minstens 60% (vlak 5) vir nie-aangewese modules ‘n Gemiddelde persentasie hoër as 70% in Wiskunde Geletterdheid sal in aanmerking geneem word.Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word KEURING: Akademiese prestasie; ʼn keuringsgesprek deur lede van die keuringspaneel; en die aflegging van keuringstoetse.DUUR: 4 jaar
24
Potch
Baccalaureus Scientiae in Dieetkunde
Wiskunde vlak 4 Fisiese Wetenskap op vlak 4Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word Akademiese papierkeuring & Onderhoud DUUR: 4 jaar
26
Potch
Baccalaureus in Maatskaplike Werk
Taalvereiste: ‘n Slaagsyfer vlak 4 in die taal van leer en onderrig op Huistaal- OF Eerste Addissionele Taalvlak.Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg wordNEEM KENNIS:Die Algemene toelatingsvereistes word beskryf volgens A-reëls 1.5 en verdere toepaslike regulasies in Fakulteitsreëls a) Geen student sal toegelaat word tot die BMW program nie, tensy hy / sy skriftelike bewys gelewer het dat hy / sy nie skuldig bevind is aan ‘n misdryf teen ‘n kind ingevolge die Wet op Seksuele Misdrywe (Wet 23 van 1957) nie en die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede), 32 van 2007 b) ‘n Student moet in besit wees van‘n volle matrikulasievrystellingsertifikaat met ‘n gemiddelde slaagpunt van minstens 60% tydens die matrikulasie-eksamen KEURING: Voltooiing van ‘n psigometriese keuringstoetsVoltooiing van ‘n vraelys wat by die toetssentrum gegee sal word; en ‘n Moontlike onderhoud met kundiges in ‘n keuringspaneelDUUR: 4 jaar
28
MafikengPotch Vaal
Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe in Beroepshigiëne
Wiskunde vlak 5 Fisiese Wetenskap vlak 5Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 4 jaar
27
Potch
Baccalaureus Gesond-heidsweten-skappe in Biokinetika
Wiskunde vlak 3 OF Wiskunde geletterdheid vlak 4 Fisiese Wetenskap OF Lewenswetenskap op ten minste vlak 4NEEM KENNIS:Studente moet voor die aanvang van die kursus in Biokinetika medies geskik wees vir die fiksheidskomponent van die kursus Aansoeke sluit 30 JunieLaat aansoeke sal op meriete oorweeg word Akademiese papierkeuring; Beste gemiddelde puntDUUR: 4 jaar
32
Potch
23 24
Baccalaureus in Verpleegkunde (B in Verplee-gkunde)
Verpleegkunde ‘n Potensiële student moet in besit wees van:‘n Nasionale Senior Sertifikaat met universiteitsvrystelling OF ‘n gelykwaardige kwalifikasieFisiese Wetenskappe OF Wiskunde OF Lewenswetenskappe vlak 4Engels OF Afrikaans ten minste vlak 4KEURING: Keuringstoets moet afgelê word.Deelname aan ‘n verpligte “skaduverpleegingsprogram (40 ure) voordat keuring gefinaliseer kan word.DUUR: 4 jaar
25
MafikengPotch
Besoek gerus die fakulteit se webtuiste by http://health-sciences.nwu.ac.za vir meer inligting.
OPVOEDKUNDE
Graad Rigting VAKKE / Vereistes APS Kampus
Baccalaureus Educationis (BEd) in Grondslag-faseGraad R – 3
Huistaal en Eerste Addisionele Taal vlak 4. Om vir Engels as Huistaal (HT) te registreer, word Engels as Eerste Addisionele Taal (EAL) op vlak 5 (minimum 65%) vereis. MK: Engels/Setswana as HT en Engels/Setswana as EAT;PK: Afrikaans/Engels/Sesotho/Setswana as HT en Afrikaans/Engels/Setswana as EAT;VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT;Afstand: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sepedi/Sesotho/Setswana as HT en Afrikaans/Engels/Setswana as EAT.DUUR: 4 jaar
24
MafikengPotchVaal
*Afstand
Baccalaureus Educationis (BEd) in In-termediêre-faseGraad 4 – 6
met Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie
Huistaal en Eerste Addisionele Taal vlak 4. Om vir Engels as Huistaal (HT) te registreer, word Engels as Eerste Addisionele Taal (EAL) op vlak 5 (minimum 65%) vereis.PK: Afrikaans/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT;VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT.Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 3 (minimum 45%) OF Tegniese Wiskunde vlak 4 (minimum 50%)DUUR: 4 jaar
24
PotchVaal
met Lewensvaar-dighede en Sosiale Wetenskappe
Huistaal en Eerste Addisionele Taal vlak 4. Om vir Engels as Huistaal (HT) te registreer, word Engels as Eerste Addisionele Taal (EAL) op vlak 5 (minimum 65%) vereis. PK: Afrikaans/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT;VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT;Afstand: Afrikaans/IsiZulu/Sepedi/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT. DUUR: 4 jaar
24
PotchVaal
*Afstand
25 26
Baccalaureus Educationis (BEd) in Senior en Verdere Onderwys en Opleidings-faseGraad 7 – 12
met Ekonomiemet Geskiedenismet Geografiemet Besigheid-studies
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 4 jaar
24
MafikengPotchVaal
*Afstand
met Engels Vak-spesifieke vereistes: Engels Huistaal vlak 4 OF Engels EersteAddisionele Taal vlak 5DUUR: 4 jaar
24
MafikengPotchVaal
*Afstandmet Fisiese Wetenskap
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Fisiese Wetenskappe vlak 4; Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5DUUR: 4 jaar
24
MafikengPotchVaal
*Afstand
met Rekeningkunde
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Rekeningkunde vlak 4DUUR: 4 jaar
24
MafikengPotchVaal
*Afstandmet Wiskunde Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4
Vak-spesifieke vereistes:Wiskunde vlak 5DUUR: 4 jaar
24
MafikengPotchVaal
*Afstandmet Afrikaans Vak-spesifieke vereistes:
Afrikaans Huistaal vlak 5DUUR: 4 jaar
24PotchVaal
*Afstandmet Le-wensweten- skappe
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Lewenswetenskappe vlak 4DUUR: 4 jaar 24
MafikengPotchVaal
*Afstand
Baccalaureus Educationis (BEd) in Senior en Verdere Onderwys en Opleidings-faseGraad 7 – 12
met Lewensoriën-tering
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Lewensoriëntering vlak 4DUUR: 4 jaar
24
PotchVaal
*Afstand
met Ingenieurs-grafika en -ont-werp
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 4 jaar 24
PotchVaal
*Afstand
met Rekenaartoe-passingstegnologie
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 4 jaar 24
PotchVaal
met Sesotho Vak-spesifieke vereistes: Sesotho Huistaal vlak 4DUUR: 4 jaar
24PotchVaal
*Afstandmet Meganiese Tegnologiemet Siviele Teg-nologiemet Elektriese Tegnologie
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 4 OF Brugkurses met: Wiskunde vlak 3 / Wiskundige Geletterdheid vlak 4, met enige Tegnologie vakke / Tegniese Wiskunde vlak 4, met enige Tegnologie vakke, wat Wiskunde OF Wiskunde Geletterdheid kan vervang.DUUR: 4 jaar
24
PotchVaal
met Setswana Vak-spesifieke vereistes: Setswana Huistaal vlak 4DUUR: 4 jaar
24Mafikeng
Potch*Afstand
met Inligtingsteg-nologiemet Kuns
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4DUUR: 4 jaar 24
Potch
met Wiskundige geletterdheid
Huistaal OF Eerste Addisionele Taal vlak 4Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 3 (minstens 45%) OF Wiskunde Geletterdheid vlak 5 (minstens 65%) OF Tegniese Wiskunde vlak 4 (minstens 50%)DUUR: 4 jaar
24
Vaal
27 28
NWU Mafikeng | NWU-Pukke | NWU Vaal
Noordwes-Universiteit | North-West University
@theNWU
NWU - North-West University
@my_NWU
studies.nwu.ac.za
0860 1 mynwu (69698)
studies@mynwu.info
www.interestindex.co.za
+27 60 070 2606
MYNWU
top related