h ansie en g rietjie

Post on 01-Jan-2016

68 Views

Category:

Documents

1 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

H ansie en G rietjie. E veleen C astelyn. daar was eendag 'n woud aan die kant van die son,. die maan is 'n flou olielamp saans brand honderde kersies,. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Hansie en Grietjie

Eveleen Castelyn

daar was eendag 'n woudaan die kant van die son,

die maan is 'n flou olielampsaans brand honderde kersies,

die volgende môre word die kindertjiesafgelaai by die heks se huisiena-vyf, na-werk kom diestiefmammies en - pappies hulle haalmet 'n ysterswaan

die nuutste model blaas rooken jaag oor riviere teertot by kelders parkeringdan word hulle opgehysgebad en gevoer in 'n hok moet hulle soet gaan slaap

eendag het hansie en grietjieweggeloop, bo-oor tralies geklim

en fyn en flenters gevalop die paadjies sementver van die huis af

top related