h ansie en g rietjie

7
Hansie en Grietjie Eveleen Castelyn

Upload: blair-cain

Post on 01-Jan-2016

68 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

H ansie en G rietjie. E veleen C astelyn. daar was eendag 'n woud aan die kant van die son,. die maan is 'n flou olielamp saans brand honderde kersies,. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: H ansie  en  G rietjie

Hansie en Grietjie

Eveleen Castelyn

Page 2: H ansie  en  G rietjie

daar was eendag 'n woudaan die kant van die son,

Page 3: H ansie  en  G rietjie

die maan is 'n flou olielampsaans brand honderde kersies,

Page 4: H ansie  en  G rietjie

die volgende môre word die kindertjiesafgelaai by die heks se huisiena-vyf, na-werk kom diestiefmammies en - pappies hulle haalmet 'n ysterswaan

Page 5: H ansie  en  G rietjie

die nuutste model blaas rooken jaag oor riviere teertot by kelders parkeringdan word hulle opgehysgebad en gevoer in 'n hok moet hulle soet gaan slaap

Page 6: H ansie  en  G rietjie

eendag het hansie en grietjieweggeloop, bo-oor tralies geklim

Page 7: H ansie  en  G rietjie

en fyn en flenters gevalop die paadjies sementver van die huis af