galasiërs 3 - die boodskap

Post on 20-Mar-2016

51 Views

Category:

Documents

9 Downloads

Preview:

Click to see full reader

DESCRIPTION

Galasiërs 3 - Die Boodskap 10 Almal wat probeer om self by God uit te kom deur te doen wat die wet sê, staan onder God se vloek. Galasiërs 3 - Die Boodskap 10 Almal wat probeer om self by God uit te kom deur te doen wat die wet sê, staan onder God se vloek. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Galasiërs 3 - Die Boodskap

10 Almal wat probeer om self by God uit te kom deur te doen wat die wet sê, staan onder God se vloek...

10 Almal wat probeer om self by God uit te kom deur te doen wat die wet sê, staan onder God se vloek, want daar staan in die Bybel geskryf: “God vervloek elkeen wat nie tot in die fynste besonderhede alles doen wat in die wet opgeskryf is nie.”

11 Hierdie uitspraak wys vir ons dat niemand hulle saak met God self kan regmaak deur bloot net te doen wat die wet sê nie.

Die Bybel sê immers: “Elkeen wie se verhouding met God reg is omdat hulle in Hom glo, sal lewe!”

12 Die wet het niks met geloof te make nie, maar met dit wat ’n mens doen. Dit is presies soos daar in die Bybel staan: “Elkeen wat alles doen wat die wet sê, sal daardeur lewe.”

12 Die wet het niks met geloof te make nie, maar met dit wat ’n mens doen. Dit is presies soos daar in die Bybel staan: “Elkeen wat alles doen wat die wet sê, sal daardeur lewe.”Gelukkig hoef ons nie meer alles self te probeer doen nie.

13 Christus het ons daarvan kom vrymaak. Hy het God se vloek wat rus op almal wat nie stiptelik doen wat die wet vra nie, op sy eie skouers geneem. Dit het aan die kruis gebeur. Daar het Christus in ons plek ’n vervloekte geword.

Gelukkig hoef ons nie meer alles self te probeer doen nie. 13 Christus het ons daarvan kom vrymaak.

Gelukkig hoef ons nie meer alles self te probeer doen nie. 13 Christus het ons daarvan kom vrymaak.

“Elkeen wie se verhouding met God reg is omdat hulle in Hom glo, sal lewe!”

“Elkeen wie se verhouding met God reg is omdat hulle in Hom glo, sal lewe!”

top related