click to start · • nuusbrief 2 –15 maart 2016 • nuusbrief 3 –14 april 2016 • nuusbrief 4...
Post on 09-Aug-2020
3 Views
Preview:
TRANSCRIPT
Click to Start
Gauteng
Brandpuntvergadering
4 Mei 2016
Paul Colditz(Centurion)
Jaco Deacon(Johannesburg)
Die agenda
• Die LUR se uitsprake op 3 Mei 2016
teenoor skoolhoofde
• Die toelatingsproses vir 2017
• Enige ander dringende kwessies
Die LUR se uitsprake
• Agtergrond: SA is ʼn grondwetlike regstaat
• Dit beteken die oppergesag van die reg
geld en moet gevolg word
• FEDSAS is verbind tot die land se
Grondwet en sal alles moontlik doen om
grondwetlike regte te bevorder en te
beskerm
Die LUR se uitsprake
• Uitspraak 1: Die wysiging van die
Skolewet en die aanstellingsproses
• Tans bloot besprekingsdokument
• Ooreenkoms tussen FEDSAS en Minister:
niks gaan gebeur voor ons nie gepraat het
nie
Die LUR se uitsprake
• Uitspraak 2: Meganisme om dispute te
ontlont
• Ook deel van die besprekingsdokument
• Nie opsigself ʼn slegte idee nie maar dit
kan ʼn liggaam (soos skool of SBL) se
grondwetlike reg op toegang tot die howe
nie ontneem nie
Die LUR se uitsprake
• Uitspraak 3: Hoofde moet voortaan nie
meer klasgee nie
• PAM sal gewysig moet word maar ons
steun dit in elk geval• Terloops: kyk na Policy on SA Principalship op FEDSAS
webblad – in proses om dit te vertaal
Die LUR se uitsprake
• Uitspraak 4: Hoofde moet in opdrag van
die LUR optree en nie die SBL nie
• Artikel 16A(2) en (3) en artikel 19(2)
• Werkgewer is HOD en nie LUR nie
Die LUR se uitsprake
• Uitspraak 5: LUR sal voortaan SBS
aanstel en nie SBL nie
• Geen wetgewing wat vir SBS voorsiening
maak nie
• Dis die skoolhoof se prerogatief om SBS
saam te stel en her-saam te stel
• Deur en deur ʼn operasionele kwessie
Die LUR se uitsprake
• Uitspraak 6: SA SAMS
• Sien FEDSAS nuusbrief
Die LUR se rol oor algemeen
• Die onderskeid tussen politieke hoof en
departementshoof
• LUR het geen operasionele rol nie
• Maar die departementshoof is stil of
afwesig
• Bly kalm en volg die regsorde!
Die Toelatingsproses
• Die manier oor hoe toelatings hanteer
moet word – die metodologie – moet
kragtens artikel 5(7) deur die HOD bepaal
word
• LUR het niks hieroor te sê nie
• Ons praat met HOD – nie LUR nie
Die Toelatingsproses
• Tot dusver – net hooftrekke:
HOD kondig metodologie op 29 Februarie aan
Vergadering 16 Maart
FEDSAS se brief van 16 Maart – nie
beantwoord
Verdere brief 18 Maart met al die gebreke –
nie beantwoord
Die Toelatingsproses
• Tot dusver:
Vergadering 8 April – dit word skriftelik per e-
pos bevestig
Voorbereiding vir regstappe begin 12 April
15 April 2016: Verdere brief dmv prokureur
aan HOD om hofstappe te probeer vermy –
eintlik ʼn finale aanmaning
Die Toelatingsproses
• Tot dusver:
HOD reageer dmv Staatsprokureur op 18
April
Aanlynproses begin met een krisis na die
ander
Regspan stel hofstukke op in afwagting van
lewendig gaan van stelsel
Die Toelatingsproses
• Tot dusver:
Op 20 April toets ons die stelsel en dit werk
Ouers het keuse van skool en selfs meerdere
skole
Ons besluit om nie voort te gaan met
regsaksie nie
Skryf brief aan HOD op 20 April – nie
beantwoord
Kommunikasie na ledeNuusbriewe oor toelatings:
• Nuusbrief 2 – 15 Maart 2016
• Nuusbrief 3 – 14 April 2016
• Nuusbrief 4 – 19 April 2016
• Nuusbrief 5 – 21 April 2016
E-pos kennisgewings:
• Nuus oor E-platform – 12 April 2016
• Hurter en Spies se skrywe aan die Onderwyshoof – 15 April 2016
• FEDSAS se skrywe aan die Onderwyshoof – 20 April 2016
Mediaverklarings:
• 15 April 2016 (FEDSAS maak stem dik oor Gauteng se e-platform vir skooltoelatings)
• 20 April 2016 (Gauteng wysig e-platform vir skooltoelatings ná druk van FEDSAS)
Hoekom nie nou ʼn hofsaak
• PAJA vereis nadeel (prejudice) aan regte
alvorens administratiewe handelinge
hersien en ter syde gestel kan word
• Daar is nie meer ernstige nadeel nie
• Ons het gekry wat ons wou hê
En nou vorentoe?
Graad R:
• Ons is in dispuut met GDO hieroor
• SASA artikel 1:
"skool" 'n openbare skool of 'n onafhanklike
skool wat leerders in een of meer grade van
graad A (Aanvang) tot graad 12 inskryf.
En nou vorentoe?
Graad R:
• Gevolg is dat kind reeds in skool is
• As een kind benadeel word, kontak
FEDSAS
• Ouer moet self saak maak maar ons sal
help
En nou vorentoe?
Die Res (gr 1 en 8):
• Kontak ouers wat reeds aanlyn registreer
het om stawende dokumente te kom
indien (as dit nie reeds gedoen is nie)
• Skole moet self waglyste opstel
• Stelselgegenereerde A en B-lysnommers
moet GEÏGNOREER word (Elize
Froneman bevestig)
En nou vorentoe?
Die Res (gr 1 en 8):
• Gebruik taal- en toelatingsbeleid en –
kriteria
• Kapasiteit – bepaal self
• Rivonia: skole (SBLe) is beste geplaas om
self kapasiteit te bepaal
• GDO kan dit nie ignoreer nie.
En nou vorentoe?
Die Res (gr 1 en 8):
• FEDSAS se konsep toelatingsbeleid bevat
goeie riglyne
En nou vorentoe?
Die Res (gr 1 en 8):
• In die samestelling van waglyste:
Regmatigheid
Verbod op onbillike diskriminasie
Objektiewe redelikheid en rasionaliteit
Billikheid
Hou rekord - papierspoor
En nou vorentoe?
Die Res (gr 1 en 8):
• Die regsproses is bloot op ys
• Indien probleme vanaf 2 Junie opduik, laat
weet ons Gauteng-kantoor
• E-pos “screen shots” van probleme op
stelsel
• Rapporteer magsmisbruik
Media
• “Topskool wyk af van ‘chaotiese’ aanlyn
proses”
• Vanoggend se hoofberig op Netwerk 24
• Risiko
Grondwethof
• 5 Mei (môre)
• Gauteng toelatingsregulasies
• Voedingsareas, kriteria, kapasiteit, ens.
Bespreking / Vrae
Click to Start
top related