bloem- · my telefoon lui een oggend in maart en ek sien dit is die santa kantoor. susan sê vir...

Post on 31-Jul-2020

5 Views

Category:

Documents

0 Downloads

Preview:

Click to see full reader

TRANSCRIPT

81SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

82 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

VROULIKE DIERE / FEMALES KAMpIOEn RES KAMpIOEn

KALF KAMPIOEN / CALF CHAMPION JH14105 CC1510

VERS KAMPIOEN / HEIFER CHAMPION FR1440 SS1427

JUNIOR KAMPIOEN / JUNIOR CHAMPION FR1406 MAE1326

SENIOR KAMPIOEN / SENIOR CHAMPION MAE1224 SS1027

RAS KAMPIOEN / BREED CHAMPION MAE1224 SS1027

SUPER KOEI / SUPER COW SS1034

MAnLIKE DIERE / MALES KAMpIOEn RES KAMpIOEn

KALF KAMPIOEN / CALF CHAMPION JH1484 SS1514

JONG BUL KAMPIOEN / YOUNG BULL CHAMPION KVS14120 MAE1418

JUNIOR KAMPIOEN / JUNIOR CHAMPION KVS13237 KVS1432

FASE C BULLE / PHASE C BULLS FR140002

FASE D BULLE / PHASE D BULLS SS1514

SENIOR KAMPIOEN / SENIOR CHAMPION DJW1202 TS1210

RAS KAMPIOEN / BREED CHAMPION KVS13327 DJW1202

BREEDPLAN BUL KVS13237

Skou/Show

BLOEM-

83SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

FR1406

MAE1224

MAE1326

KVS14120

KVS13327

FR140002

Skou/Show

84 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

SOORT nUMBER GEM/AVG HOOGSTE/HIGHEST

BULLE/BULLS 16 R 41 438 R 110 000

KOEIE DRAGTIG/PREGNANT COWS 1 R 14 000 R 14 000

VERSE DRAGTIG/PREGNANT HEIFERS 2 R 13 500 R 14 000

VERSE OOP/OPEN HEIFERS 2 R 9 000 R 9 000

K+K DRAGTIG/COW +CALF PREGNANT 3 R 19 333 R 22 000

K+K /COW+CALF 4 R 15 500 R 17 000

SOORT nUMBER GEM/AVG HOOGSTE/HIGHEST

BULLE/BULLS 28 R 30 724 R 50 000

STOET VERS + KALF 3 R 13 833 R 16 000

STOETVERS 20 R 14 306 R 20 000

SOORT nUMBER GEM/AVG HOOGSTE/HIGHEST

BULLE/BULLS 11 R 27 100 R 42 000

VERSE/HEIFERS 5 R 9 600 R 13 500

SANTA VELDBEESTELERS - BuhRMANSDRIFT

SANTARuST - DELAREYVILLE

NooRD SANTA kLuB - BELA-BELA

Santa GertrudisvEiLings | AuctiOns

PZ 1216 sold by Naude Pienaar to Louwrens van Vuuren for R110 000

PZ1221 sold by Naude Pienaar to Kagiso from Botswana for R80 000

85SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

86 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

87SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

SOORT nUMBER GEM/AVG HOOGSTE/HIGHEST

BULLE/BULLS 14 R 24 286 R 40 000

STOETVERS 25 R 13 000 R 28 000

SOORT nUMBER GEM/AVG HOOGSTE/HIGHEST

BULLE/BULLS 37 R 38 770 R 50 000

STOETVERS 20 R 16 272 R 20 000

SOORT nUMBER GEM/AVG HOOGSTE/HIGHEST

BULLE/BULLS 30 R 44 000 R 135 000

STOETVERS 16 R 16 500 R 25 000

JoChARL - oTToSDAL

X CLuSIVE - EXCELSIoR

3 IN 1 - VENTERSBuRG

HH1304 sold to Stanley Robertson for R100 000 SP 1242 sold by H Hobson to Frikkie Oosthuizenfor R90 000

SS1205 sold by D Robertson to Mr Hengari for R90 000

88 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

SOORT nUMBER GEM/AVG HOOGSTE/HIGHEST

BULLE/BULLS 34 R 36 221 R 100 000

SOORT nUMBER GEM/AVG HOOGSTE/HIGHEST

BULLE/BULLS 23 R 70 542 R 340 000

STOETVERS 21 R 20 166 R 40 000

LouwRENS & wILLIAMS - kINRoSS

kRooN - FRANkFoRT

JL1229 sold to Marius Freeman for R100 000

VV 12 52 - R340 000VV 12 113 sold to Desmond and Stanley Robertson for

R200 000

Marius Freeman and Koos Louwrens

KTZ 12 10 from Alan Kietzman sold to Herman Kleynhans for R135 000

TS 12 10 from Tristar sold to M de Klerk for R68 000

3 IN 1 - VENTERSBuRG

89SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

90 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

R37 000 onderskeidelik. Die Red Diamond Stoet koop ook FS12-230 teen R35 000.

Maar duurste pryse is nie waaroor alles gaan nie. Jy wat die goedkoopste bul of vers gekoop het – vir jou is ons net so dankbaar. Weereens baie dankie aan elke ondersteuner van ons veiling. Ons is ook opgewonde om te sê dat ons veiling voortaan gehou gaan word by die Royal Auction Centre net buite Frankfort. Dit is ’n ongelooflike mooi veilings kompleks en ons sien uit om julle daar te ontvang.

Dan net ’n woord van dank aan Ian Grobbelaar en span by Vleissentraal. Rita ons sekretaresse, asook al die raadslede.

Johan en Susan, ek dink nie ons besef altyd hoeveel moeite jul vir ons doen nie. Baie, baie dankie.

Aan elke ander klub, teler of ondersteuner van die Santa ras – Sterkte vir 2016.

Frikkie Oosthuizen.

pryse te betaal. Ook het die inspeksie nou bewys dat ons op die regte pad is, en slegs die beter Santas die mark moet ingaan. Ons punte stelsel dwing lede nou om net die beter diere op die veiling te verhandel. Dit was ook opmerklik dat daar ‘n positiewe korrelasie is tussen die prys en die punte toekenning van die die diere.

Klub verslaeKroon Santa

noorD Santa

My telefoon lui een oggend in Maart en ek sien dit is die Santa kantoor. Susan sê vir my: “Onthou van die Kroon Santa jaarverslag. Ja, Susan ek sal dit môre vir jou e-pos”. So vergeet ek en skryf dit op nommer 99. Kannie glo nog ’n jaar is verby nie, maar wat ’n ongelooflike voorreg om ’n voorsitter te wees van so ’n dinamiese klub.

Die klub het wel lanklaas ’n Santa-dag gehou, maar ons is besig om iets in die nabye toekoms te beplan. Aan elkeen van ons mede-telers, boere en wie ook al deur ’n moeilike tyd gaan a.g.v. die droogte, baie sterkte.

In 2015 verkoop die klub 24 bulle teen ’n gemiddelde prys van R70 543 en 22 verse (oop en dragtig) teen R20 167. Die bul VV12-52 van Willie en Tina de Jager verkoop vir ’n nuwe SA rekordprys teen R340 000 aan die Red Diamond Stoet. Dit is dan die 3de agtereenvolgende jaar wat ’n SA rekordprys behaal word. Die Fernando Stoet verkoop ook die drie duurste dragtige verse in 2015 naamlik FS12-246 en FS12-237 aan Estie Ackerman teen R40 000 en

Ons het ons 19de produksieveiling op die 4de Augustus 2015 aangebied en was baie tevrede daarmee. Die kwaliteit verbeter steeds jaarliks en ons is trots daarop dat twee van ons bulle na Botswana toe is. Dit was ook verblydend om te sien dat die kommersiële vroulike diere goeie pryse behaal het en dat kopers die geleentheid gebruik om die klas diere op te raap. Top bulle het steeds die beter pryse behaal en die kopers doen hul huiswerk baie selektief om vir kwaliteit, beter

punt 9

punt 8

punt 7

punt 6

Afgekeur REDE (kode)

Aantal Bulle 30 10 11 3 6 Lang skede, Hol rug, Los skouers en kote trap deur

Aantal Verse 208 15 64 70 49 10 Naelvel, Fyn been, kote trap deur en growwe beenstruktuur

TOTAAL 238 15 74 81 52 16

91SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

sake. Dit bied ook die geleentheid aan die klub om direk met die raad te kommunikeer.

Die Kantoor

Namens die Noord Santa Klub wil ons net aan die kantoor dankie sê vir die dienste gelewer deur die jaar, bou so voort.

Ons sê dankie aan Susan en Johan en alle telers vir jul ondersteuning gedurende die jaar. Ons waardeer dit. Ons vertrou en sien uit na die 2016 veiling, wat sal plaasvind op 12 Augustus 2016.

LEDE : Dr H Nel, L Paterson, L de Lange, J Schmidt, JP

Mare, W Smith, R Brink, D Engels, J Bosch, C Stroud

Die jaar 2015 was nie ‘n baie bedrywige jaar in die klub nie maar dit wat wel plaasgevind het was baie suksesvol.

Ons het ‘n baie goeie skou in Bloemfontein gehad met ±100 beeste. Al die vertoners se beeste was van ‘n baie hoë gehalte en die wenners het vanuit al die vertoners se beeste gekom. Baie dankie aan almal wat kom skou het en ons sien uit na ‘n opwindende skou in 2016.

Die droogte het almal geraak en seergemaak maar gelukkig maak ‘n boer altyd ‘n plan!

2015 was een van die droogste jare in die geskiedenis van Suid-Afrika en die droogte was regoor die land gevoel. Weiding het begin skraps raak en boere was desperaat vir kos vir hul beeste. Dit was so droog dat boere glad nie eers kon plant nie of slegs gedeeltes kon plant. Dit was ook tydens hierdie droogte wat ek kon sien hoe gehard die Santa werklik is! Die beeste het in moeilike omstandighede steeds reggekry om kondisie te hou en die koeie kon steeds ‘n kalf grootmaak wat na wense gegroei het. Gelukkig het daar vroeg in Januarie konstante buie reën geval wat die weiding tot ‘n groot mate sal kan red.

Ons het baie planne gehad vir die jaar, maar as gevolg

Reklame

Ons webblad www.noordsanta.co.za word op ‘n gereelde basis hersien en nuwe inligting word bygewerk en ons nooi alle telers om dit gereeld te besoek. Dit bly ‘n belangrike instrument waardeur inligting koste-effektief versprei word. Die veilings katalogus en foto’s van veilings diere word jaarliks geplaas. U kommentaar is welkom en sal waardeer word.

Baie goeie terugvoer en navrae is van sover as Botswana en Namibië ontvang. Ons siening is dat bemarking en reklame, hoewel ‘n groot uitgawe, op ‘n aanhoudende en deurlopende basis moet plaasvind.

Die Raad en Komitees

Die terugvoering vanaf die raad via Dr Hennie Nel werk uitstekend en hou klublede op hoogte van belangrike

StellalanD

SentraleSanta GertrUDIS

In Augustus 2015 het van ons lede diere aangebied op die X-clusive Santa Veiling en het goeie pryse behaal met diere van ‘n hoë standaard.

Mag die swaar tye wat ons nou deurgaan ons geloof en vertroue in ons Hemelse Vader versterk want God sal ons nooit in die steek laat nie.

Nogmaals baie dankie aan Johan en sy kantoor asook Desmond, Dolene en haar helpers vir alles wat hulle vir die klub doen. Ons waardeer dit.

Beste wenseAnton Müller

van hierdie droogte was dit moeilik om iets gereël te kry. Dit is teleurstellend om te sê dat ons nie ons jaarlikse beoordeling kursus kon hou nie.

Die Stellaland klub het ook vanjaar weer ‘n Santa skou te Vryburg aangebied nadat daar in 2014 nie ‘n skou was nie. Die vertoners was Koos Lock, Johan en Heinrich Havemann, en Nico en Drinie du Toit het ook vir die eerste keer by ons kom skou. Daar was min vertoners gewees, maar daar moet klem gelê word dat die diere op die skou steeds van hoogstaande gehalte was. Johan Havemann het die Junior Kampioenbul gelewer wat ook as die Ras kampioen aangewys is. Die Ras kampioen koei het aan Koos Lock behoort

92 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

93SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

94 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

was daar nog steeds goeie ondersteuning, veral van kommersiële telers wat verblydend was. Baie dankie aan elke teler en Johan Malan wat steeds so getrou ons veilings ondersteun het in moeilike omstandighede.

Baie dankie ook aan die Hemelse Vader wat ons deur die jaar gedra het. Mag 2016 en die daar op volgende jare geseënd wees in alles wat ons aanpak. En mag elke Santa teler in oorvloed geseënd word met reën regoor die land.

Stellaland Santa Groete,

Abri Lock

wat ook met die trofee vir meeste punte weggestap het.

Vryburg skou sal ook voortaan aangebied word as ‘n Noordwes Streek kampioenskap vir die Santas. Die Stellaland klub nooi u as teler uit om by ons te kom skou.

Dan was daar 2 veilings gehou in 2015. Eerste aan die beurt was dit die Santarust veiling van Johan Havemann waar Koos Lock en Kallie van der Merwe ook gas verkopers was. Die tweede veiling was ‘n week later van Johann en Bertie de Wet. Alhoewel die droogte reeds ‘n groot hou vas gehad het op boere

Baie geluk ook aan P.M. Fourie met ‘n baie goeie groep Santa osse wat hy by Jakkalskop vertoon het. Sy een os was die Kampioen Os op die hoef by die Jakkalskop Vet veeskou wat die grootste en sterkste Vetveeskou in S.A. is. Die os het ook vierde aan die haak geëindig.

Santa diere presteer in kArkAskOMpEtisiE

95SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

96 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

BOTSWAnA

EASTERn cApE

FREE STATE

COLOLO KENNETH MATSWIRI BOTSWANA 26 771 321 000 kmatswiri@valuechain.co.bw

GENETIKA DARRYL VAN DER WESTHUIZEN ASKHAM 26 773 502 877 dwes.stud@gmail.com

SANTADALE Butch JAMES CATHCART 082-784 4979 fern@eci.co.za

BALMORAL CECIL JONES THORNHILL 834 412 637 ceciljones01@gmail.com

BOMVU ALAN KIETZMANN THORNHILL 082-820 6429 clifton@intekom.co.za

TIBRA TIAAN BEKKER VREDE 082-773 9391 tibra1@942.co.za

CADO KERNEELS CLAASSEN REITZ 082-374 6295 cjccado@gmail.com

BOA SANTA OSCAR DE FREITAS LADYBRAND 083-458 7065 jodefreitas@telkomsa.net

SANVORS PIETER VORSTER BLOEMFONTEIN 082-457 2053 pjvorster@vodamail.co.za

CORCIA JAPIE COETZEE PARYS 082-771 7167 j1@coetzs.co.za

KROONSPRUIT SIAS VAN RENSBURG KROONSTAD 822 643 059 kroonspruitsantas.kss@gmail.com

TRISTAR ERASMUS VAN SCHALKWYK HENNENMAN 082-774 3193 annekerasmus4@gmail.com

MANJIFIEK LAPPIES LABUSCHAGNE PAUL ROUX 082-335 2599

EVANTON ANTON MULLER ROUXVILLE 083-235 3742 evantontrust@yahoo.com

PINNACLE HOWARD HOBSON LADYBRAND 082-410 2401 pinnacle.santas@gmail.com

KLEYNHANSVELDE HERMAN KLEYNHANS KROONPARK 082-451 3800 kvs@gcs.co.za

BIG ACE HUGO EN JUDY GROENEWALD FRANKFORT 082-569 7205 groenewaldhugo@yahoo.com

SIERRA ZULU SIMON & MICHELLE RIDLEY SAXONWOLD 083-408 1573 travelshop@icon.co.za

KOEPELSIG DANIE CRONJE PARYS 082-777 7057 manager@osprey-sa.com

SANTAPINE PIP HOBSON LADYBRAND 083-400 0521 pinekloof@gmail.com

SANBACH FREDDIE & JORINA RAUTENBACH EXCELSIOR 082-775 2408 jorina@webmail.co.za

FERNANDO FRIKKIE OOSTHUIZEN FRANKFORT 082-940 0552 frikkie.santa@vodamail.co.za

UROEMBU ALBERTUS & KLAAS VILJOEN LUCKHOFF 082-411 3575 klaas.viljoen@gmail.com

SANTARIFIC DESMOND ROBERTSON BLOEMFONTEIN 082-494 7032 desmond@desley.co.za

PROTEA CHRISTO BRINK VILJOENSKROON 082 676 9573 christo.brink@erm.com

RED-BULL STANLEY ROBERTSON BLOEMFONTEIN 824 903 444 stanley@farmfellows.co.za

SANTA BEE JAN BOTMA BOTHAVILLE 082-388 0700 jan@bhv.co.za

DOUBLE DEE DAWIE & DIWAN GOUWS PETRUS STEYN 083 635 6515 dawie@qs2.co.za

RED DIAMOND MICHAEL & EMILE DE KLERK FRANKFORT 082 440 8300 emile12deklerk@gmail.com

SANT-A-MÉ STEFAN/ ANNEME VAN WYK REDDERSBURG 823 817 563 stefan@agritrader.co.za

CHERRY RED TIMMY ROBERTSON BLOEMFONTEIN 079 493 0115 dolene@desley.co.za

VIVERE PIETER KLEYNHANS TWEELING 072 528 3480 oieterkleynhans.santa@gmail.com

SUPER TROUPER ESTIE ACKERMAN FRANKFORT 083 633 2248 else@capegate.co.za

Santa GertrudiSLede/Members

97SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

GAUTEnG

LEOTAL GEORGE STEGMANN LYNNWOOD MANOR 082-579 5041 stegmann@mweb.co.za

SIRKEL W JACOB VD WESTHUIZEN NIGEL 082-873 3642 info@sirkelw.co.za

EMMANEUL CAREL ANNANDALE CHRISSIESFONTEIN 082-569 3287 ssjanna@vodamail.co.za

LUSANTA AUBREY BOSCH LYTTLETON 083 326 7469 lusanta.stoet@gmail.com

LIBRE ALLANT JOHANN VAN HEERDEN HEIDELBERG 082-448 8644 hndp@autocity.co.za

OPLAAS GELUK HENDRINA DU TOIT HEIDELBERG 084-682 1946 hen3na@yahoo.com

HOTCHILLI SCHALK VAN HEERDEN RUIMSIG 082 800 9719 riemland.boerdery@gmail.com

HIGHLAND GATE MARIUS FREEMAN NELSPRUIT 083 508 5376 marius@fermar.co.za

CALSAN CALLAN STROUD IRENE 082 446 5758 mwstroud@mweb.co.za

BRUWERTAS JACQUES BRUWER PAARDEKRAAL 083 458 9988 jacques@bruwer.co.za

BOHIBIDU PHILIP LANGENHOVEN GREENSIDE 083 326 6046 philip@lecoafrica.co.za

DWAYVAN DONOWAN/DWAYNE LE ROUX FONTEINRIET 082 713 1336 walter.leroux@outlook.com

VON TAURUS DANIE VON BACKSTROM SAXONWOLD 082 656 6644 danie@apmi-architects.co.za

BOVROS LOUW NEL CITY DEEP 082 771 7810 info@surplusgrain.co.za

SUPER TROUPER ESTIE ACKERMAN FRANKFORT 083 633 2248 else@capegate.co.za

KWAzULU-nATAL

LIMpOpO

MpUMALAnGA

CATHREW ANDY FYVIE BERGVILLE 082 925 3742 andyfyvie@lantic.net

UP-JACQUES JACQUES ODENDAAL VRYHEID 072 277 7500 jacques@bundunet.co.za

WHITE WILLOW BRADLEY FYVIE BERGVILLE 082 514 6550 brafyv@gmail.com

DRAKENSBERG JUSTUN FYVIE BERGVILLE 082 925 3742 justinfyvie2000@gmail.com

ZZ2 PAUL BESTER MOOKETSI 083-627 6899 grootboom@zz2.biz

LEOCOR LEON DE LANGE ALMA 082-292 2273 ldelange@arc.agric.za

VROEG BEGIN WALLY SMITH PRETORIA 076-352-6987 charleensmith95@yahoo.com

VERBROS JOHN SCHMIDT TUINPLAAS 082-323 2126 jcschmidt@senco.co.za

DATON DAVE ENGELS NYLSTROOM 082-825 7794 dengels@csir.co.za

JAKROE GERRIE ROETS NELSPRUIT 083-318 2394 quathquan@gmail.com

INDRUK HENNIE & LOUISE NEL MODIMOLE 083-302 1625 drhnel@mweb.co.za

REBOILE EDGAR REBOILE POLOKWANE NORTH 079-466 6906 edgarra@webmail.co.za

VÊR STAP HERBUS HENNING LANDANNA 082 956 7467 herbushenning@gmail.com

MAKONDE SURPRIZE MAKONDE POLOKWANE 072 405 0535 surprise@assertgoco.co.za

BOERMAR JAAP & JAPIE MARÉ FAUNA PARK 082-464 5688 japie.rene@gmail.com

BEERSEUN WILLEM DE BEER TZANEEN 082-901 1534 willem@beerseun.co.za

TITZE HEINER HINZE COMMONDALE 082-388 2032 hinze@hinze.co.za

LEEUPAN MANIE LOUWRENS KINROSS 082-335 7220 reman@vodamail.co.za

HEZEKIAH JUAN FREEMAN NELSPRUIT 084 549 4432 juan.freeman1@gmail.com

CONSORT DONALD & AMY WILLIAMS BARBERTON 083 627 0978 williams@soft.co.za

SANSA KOOS LOUWRENS KINROSS 082-555 5774 mannat@mweb.co.za

98 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

nAMIBIA

nORTH WEST

REDELL DIAAN BURGER WINDHOEK, NAMIBIE 264 811 286 774 burgerdm@iafrica.com.na

NARIBIS BERTUS BADENHORST OTJIWARONGO 00264 67 301211 drbertus@hotmail.com

LOCKLORE KOOS LOCK SCHWEIZER-RENEKE 082-578 9758 koos@locklore.co.za

RENSBOU DAIL VAN RENSBURG DELAREYVILLE 082-809 8841 dail@cluesnet.co.za

DANIE MALAN DANIE MALAN MAGALIESBURG 082-950 4990 lydiat@lantic.net

JOCHARL JOHANN DE WET DELAREYVILLE 083-268 4875 jocharl@lantic.net

ZONDAGSPAN NAUDE PIENAAR LICHTENBURG 082 776 8283 naudepienaar@vodamail.co.za

JADUP JOSEPH DU PLESSIS SCHWEIZER RENEKE 082-578 7616 jozephd@vodamail.co.za

SANBOD HEIN BODEMER POTCHEFSTROOM 072-850 5737 bodemer@telkomsa.net

HEPZIBAH KALLIE & HELENE VAN DER MERWE OTTOSDAL 083-634 4410 vasvat@lantic.net

SALIGNA PIETER VAN ZYL BLOEMHOF 082-927 5333 farming@telkomsa.net

BARUGH ABEL SCHOLTZ POTCHEFSTROOM 084-510 8935 abelscholtz@live.com

DEO VOLENTE JACOB VAN ZYL ZEERUST 083-457 6623 riavanzyl@webmail.co.za

VLAKPAN WIMPIE MOOLMAN BUHRMANSDRIF 082-850 0330 wsmoolman@lantic.net

SANTARUST JOHAN & HEINRICH HAVEMANN DELAREYVILLE 082-523 8191 havies@lantic.net

TOP CIRCLE LOUWRENS VAN VUUREN ZEERUST 082-718 4305 topcirclesantas@gmail.com

GROOTKLIP MARKO THEUNISSEN OTTOSDAL 082-519 2475 markotheunissen@yahoo.com

DEORINA WILLEM WELDHAGEN OTTOSDAL 082-863 6690 deorina@lantic.net

SANTA-RAY RAYMUND DE VILLIERS SANNIESHOF 082 946 2343 raymund@lantic.net

TIEN JAAR BEPLAN HEIN STRAUSS KLERKSDORP 082 875 8747 kld.dam.resort@telkomsa.net

GROENLAND PAUL DOUBELL LICHTENBURG 083 453 1381 pjd@jenny.co.za

KOCHBO DANIE & FRANCO KOCH MOORREESBURG 082-783 5364 kt@kochbo.co.za

GROENDAM JOHAN ENGELBRECHT GRAAFWATER 083-407 1773 groendam@mylan.co.za

KORINGLAND DIRK & MARNUS KOTZE MOORREESBURG 083-270 4736 marnus@moorreesburg.net

ERFPLAAS DERICK KLEYNHANS HEIDELBERG 071-659 1362 doorndrif@gmail.com

BREEDE PIETER NIEMAND WORCESTER 082 840 6134 niemand@breede.co.za

nORTHERn cApE

WESTERn cApE

VALLEY-VENTURE TINA DE JAGER VRYBURG 082 565 5445 0000@bushveld.info

SANDFLATS BOERTJIE STEYN UPINGTON 082-879 4100 gjssandflats@gmail.com

BOUVLEIS BEN VAN STADEN UPINGTON 082-920 1602 vanstadenboerdery@yahoo.com

SANPO POENA VAN DER WALT OLIFANTSHOEK 082-804 2408 hartbeeshoek@webmail.co.za

WINTERSVREUGDE SONJA KRITZINGER BELLVILLE 082 459 0841 kritzingersonja@gmail.com

RED ROCK ABRI LOCK SCHWEIZER-RENEKE 082 570 6325 abrilock@gmail.com

99SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

100 SANTA GERTRUDIS | Joernaal 2016 Journal

top related