oggenderediens: ds. reynold fourie - gkbo.org.za · pdf fileludwig sander gf08 ada steenekamp...

4
02 April 2017 Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld! Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie Preektema: Lig vir die wêreld: Dinsdag – Voor val of oor val Gebed Votum en groetseën Lofsang: Lied 209 x 2, en Ps. 96: 1, 2 (p. 482) Geloofsbelydenis: 12 Artikels Wil van die Here Sing: Ps. 96: 3, 4 Woordverkondiging Skriflesing: Matt 21: 33 - 46 Tema: Lig vir die wêreld-reeks: Dinsdag – Voor val of oor val Sing: Ps. 96: 5 (p. 483) Liefdesgawes Sing: Ps. 96: 6, 7 (p. 483) Gebed Seën van die Here Aanderediens: Ds. Ben Fourie Preektema: Die antwoord op die groot lewensvraag ... Skriflesing: Jakobus 5 : 1 – 6; Psalm 73 Teks: Psalm 73: 23 – 25 Tema: Die antwoord op die groot lewensvraag ... Sing: Sb. 14 – 2 Ps. 73: 11, 12 (p. 369) Sb. 1 – 1: 1, 3 Sb. 13 - 3

Upload: doannhan

Post on 15-Feb-2018

226 views

Category:

Documents


8 download

TRANSCRIPT

Page 1: Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie - gkbo.org.za · PDF fileLUDWIG SANDER GF08 ADA STEENEKAMP GF17 LESEA VAN DER WALT BR1 SUSAN VAN ... ietsie op vir die tafel sodat dit vir fondse

02 April 2017

Met die Here, vir mekaar en uit na die wêreld!

Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie

Preektema: Lig vir die wêreld: Dinsdag – Voor val of oor val

Gebed Votum en groetseën

Lofsang: Lied 209 x 2, en Ps. 96: 1, 2 (p. 482)

Geloofsbelydenis: 12 Artikels

Wil van die Here Sing: Ps. 96: 3, 4

Woordverkondiging Skriflesing: Matt 21: 33 - 46

Tema: Lig vir die wêreld-reeks: Dinsdag – Voor val of oor val

Sing: Ps. 96: 5 (p. 483)

Liefdesgawes

Sing: Ps. 96: 6, 7 (p. 483)

Gebed

Seën van die Here

Aanderediens: Ds. Ben Fourie

Preektema: Die antwoord op die groot lewensvraag ...

Skriflesing: Jakobus 5 : 1 – 6; Psalm 73

Teks: Psalm 73: 23 – 25

Tema: Die antwoord op die groot lewensvraag ...

Sing: Sb. 14 – 2 Ps. 73: 11, 12 (p. 369) Sb. 1 – 1: 1, 3 Sb. 13 - 3

Page 2: Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie - gkbo.org.za · PDF fileLUDWIG SANDER GF08 ADA STEENEKAMP GF17 LESEA VAN DER WALT BR1 SUSAN VAN ... ietsie op vir die tafel sodat dit vir fondse

Ons is besig in ons oggend eredienste met die “Lig vir die wêreld” reeks. Ons kyk na Jesus Christus

se lewe op aarde. Ons is nou in die tyd voor Paasfees. Die Bybel gee vir ons ʼn baie mooi idee

van wat dag vir dag gebeur het in die week voordat Jesus gekruisig is. Verlede Sondag het ons

stil gestaan by die Maandag voor Sy kruisiging toe Hy die tempel gereinig het. Vandag staan ons

stil by die Dinsdag voor die Kruisiging. Hier is wat voorlê in die res van die reeks:

• 2 April Dinsdag

• 9 April Donderdag

• 14 April Vrydag (Paasvrydag)

• 16 April Sondag (Opstanding)

Gebeure na Jesus se opstanding

• 25 Mei Hemelvaart

• 28 Mei Pinkster

Saam eet op Paasvrydag

Op Vrydag 14 April is dit Paasvrydag. Ons gemeente vier dan ook weer die Nagmaal saam om

9:00. Ons wil graag die fees na die Nagmaal verder vier. Ons nooi almal uit om brood, kaas,

konfyt (of “Hot Cross buns”) en wyn of sap saam te bring, sodat ons na die Nagmaal saam kan

eet en kuier in die gemeente sentrum. Dit is mos wat gelowiges nog altyd goed doen....om saam

te eet.

Baie geluk

Mandie Rossouw en Niel van Schoor tree eerskomende Vrydag – 7 April – in die huwelik.

Hartlik geluk aan hulle en ook aan Jannie en Nora Rossouw! Mag die Here hierdie nuwe egpaar

seën met ‘n lang en gelukkige verbintenis.

KOLLEKTES:

VANDAG: l Sondag 9 April Diakonale Kas en Bolandse Bedieningsfonds l Diakonale Kas en Evangelisasie

TEESKINK: Vandag: Son 9 April:

VAKANSIE – VRYWILLIGERS ASB!

DIENSBEURTE

Vandag: Son 9 April: Oudl. Peet van Biljon Oudl. Chris Jacobs Diak. Gavin Scott Diak. Kotzé Smit

MAAND: April 2017

(02/04 – 08/04) ALLE HOSPITALE

Danie Meyburgh

Indien u weet van enige siektegevalle, skakel

gerus die Chrisante vir ‘n besoek!

Page 3: Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie - gkbo.org.za · PDF fileLUDWIG SANDER GF08 ADA STEENEKAMP GF17 LESEA VAN DER WALT BR1 SUSAN VAN ... ietsie op vir die tafel sodat dit vir fondse

Meelewing

• Ons is dankbaar dat Ineke de Weerdt se skoueroperasie suksesvol was, en dat sy reeds Woensdag ontslaan is. Mag jy sommer spoedig volkome herstel.

• Helena Kotzé is Donderdag oorgeplaas Intercare toe na ‘n voetoperasie. Sy sal vir drie weke daar aansterk. Ons bede is dat sy weer gou op die been sal wees.

• Christina van Huyssteen se stiefseun Willem, is baie ernstig siek in Christiaan Barnard Hospitaal. Daar is ‘n noodroep uit vir ‘n nuwe hart vir hom nadat ‘n vorige skenking nie geskik was nie. Ons bid die Here se nabyheid en krag vir Christina, Barnie en al die familie.

Verjaarsdae

Spesiale gelukwensings gaan aan Pieter de Klerk (71) en Rina du Plessis (72) wat albei vandag

verjaar. Dinsdag verjaar Bernard van de Wal (76). Tom Strydom vier Donderdag sy 77ste verjaardag,

terwyl Eduard Jongsma Vrydag sy 79ste verjaardag vier. Annetta van Niekerk word Saterdag 77.

Mag u hierdie dag geniet saam met vriende en familie. Baie geluk aan al ons lidmate wat hierdie

week verjaar. Baie seën vir die nuwe lewensjaar word julle toegebid.

02/04 VANDAG PIETER DE KLERK GF16

RINA DU PLESSIS DS2

AUGUST SANDER GF08

03/04 Ma STEPHAN DU PLESSIS GF08

MAGDEL PUTTER KR2

LUDWIG SANDER GF08

ADA STEENEKAMP GF17

LESEA VAN DER WALT BR1

SUSAN VAN HEERDEN GF10

04/04 Di DANIéLLE HANEKOM OA2

KYLEE HATTINGH BR4

BERNARD VAN DE WAL KU2

05/04 Wo MADRI JACOBS KE2

MARTIN SMIT EV3

06/04 Do MARTINETTE DU PLESSIS GF04

MOSSIE KRÜGER GF13

TOM STRYDOM ST2

07/04 Vr DICK DAUTH GF25

EDUARD JONGSMA DN3

FRANCIA KLEIN VR3

08/04 Sa ADÉLE DU TOIT GF09

DEWALD ENGELBRECHT KR2

RIA-MARÍ HANEKOM VR5

HERMAN LUBBE VR1

ANNETTA VAN NIEKERK OA1

Page 4: Oggenderediens: Ds. Reynold Fourie - gkbo.org.za · PDF fileLUDWIG SANDER GF08 ADA STEENEKAMP GF17 LESEA VAN DER WALT BR1 SUSAN VAN ... ietsie op vir die tafel sodat dit vir fondse

Hulp vir Huis Boland Kermis

Huis Boland hou sy gebruiklike Kermis op Saterdag 6 Mei. Hulle is baie afhanklik van hierdie projek om broodnodige addisionele fondse vir die tehuis in te samel. Die koektafel by die kermis was altyd grootliks deur twee van hulle inwoners geborg. Beide hierdie dames het intussen afgesterf.

Huis Boland benodig nou dringend skenkings vir hulle koektafel. Enige gebak sal baie welkom wees – koeke, cupcakes, koeksisters, beskuit, terte ens.

Hulle het ook ‘n Offertafel, enige items kan daarvoor geskenk word (van konfyt tot bedsokkies!) – offer ietsie op vir die tafel sodat dit vir fondse verkoop kan word. Items vir die WIT OLIFANT tafel kan in die gemerkte houer in die voorportaal. “One man’s junk is another man’s treasure”!

Skakel asseblief met Johanna Greeff indien u graag enige skenkings wil maak.

ONS SPENS

Hou asseblief aan om GF02 se sakkie-projek te ondersteun!!

ONS WAARDEER Al DIE SKENKINGS BAIE!!