1 inleiding - midstream college
TRANSCRIPT
1âźInleiding
2âźTeorieĂŤ
Stelsels:
â˘Chemies (endokriene)
â˘Senuwee (SSS+neurons
Hormoon
Teikenorgaan
Kliere:
â˘Endokriene-
â˘Eksokriene-
Hipotalamus
Hipofise (neuro+adeno)
TiroĂŻed
Byniere (korteks+medulla)
Pankreas
Gonade (ovaria+testes
CHEMIESE KOĂśRDINASIE âź SENUWEE KOĂśRDINASIE
Endokrienestelsel ââş Senuweestelsel
Hormone
(beĂŻnvloed metabolisme van alle
selle chemies)
ââş Elektriese impulse
(reguleer spier- en kleiraktiwiteit
en )
Hormone vervoer in bloedstroom ââş Impulse gelei deur neurone
Stadig ââş Vinnig
Wydverspreide reaksie in baie
teikenorgane
ââş Spesifieke reaksie op
teikenorgaan
Langdurend ââş Kortstondig
Hormoon
ân Hormoon is:
â˘Chemiese stof
â˘Gewoonlik ân proteĂŻen
â˘Soms ân steroĂŻed
â˘Afgeskei deur endokrieneklier
â˘Vervoer in die bloedstroom
â˘Na die teikenorgaan
â˘Om metabolisme te reguleer
Teikenorgaan is:
â˘Sekere selle
â˘Met reseptorareas vir hormoon
â˘Staan bekend as teikenweefsel/ -organe
Endokriene klier:
â˘Bloedvatryke
â˘Buislose klier
â˘Hormone afskei
â˘Vervoer in die bloedstroom
Metabolisme:
â˘Anabolisme (opbouend)
â˘Katabolisme (afbrekend)
SteroĂŻed:
â˘Lipiedgeassosieerde hormoon
Endokrienekliere:
â˘Buisloos
â˘Skei hormone af
â˘Direk in bloedstroom
â˘Tot by teikenorgane
Eksokrienekliere:
â˘Besit buise
â˘Skei ensieme af
â˘Direk na teikenorgaan
Endokriene kliere van die liggaam:
Hipotalamus:
â˘Deel van die brein
â˘Net bo die hipofise (pituĂŻtĂŞre klier)
â˘Beheer outonome senuweestelsel
â˘Beheer vrystelling van hormone vanuit die hipofise
â˘Skei ADH (antiduiretiese hormoon) af
â˘Werking
o Wanneer hipofise hormone moet afskei
o Hipotalamus vrystellingsfaktore via bloed na hipofise anterior lob
o Dit stimuleer hormoonvorming en vrystelling
⢠ADH en ander hormone benodig?
o Senuwee-impulse na hipofise posterior lob, vrylating van gestoorde ADH
Hipofise: (PituĂŻtĂŞreklier)
â˘Chemiese koĂśrdineerder van ander kliere dus = meesterklier
â˘Met kort steeltjie vas aan die hipotalamus
â˘LĂŞ in benige holte van die skedel (Turkse saal)
â˘Bestaan uit twee kliereâŚ
â˘Groot voorste adenohipofise (anterior) lob uit klierweefsel, sekreterende selle.
â˘Klein agterste neurohipofise (posterior) lob uit neurone bestaan.
Hipofise
Anteriorlob: Adenohipofise (bloedvatverbinding)â˘STH (Somatotropien) â groeihormoon)
â˘TSH (TiroĂŻedstimulerende hormoon) â Stimuleer tiroĂŻedklier om tirkosien af te skei
â˘AKTH (Adenokortikotropiese hormoon) â stimuleer bynierkorteks om kortisoon+aldosteroon af te skei
â˘FSH (Follikelstimulerende hormoon) â stimuleer oĂśgenese in ovariums vir ovumvorming/
mans spermatogenese in testes
â˘LH (Luteiniserende hormoon) â Stimuleer ovulasie
â˘ISSH (InterstisiĂŤle hormoon) â soortgelyk aan LH maar stimuleer testes vir afskeiding van testosteroon
â˘Prolaktien â stimuleer vervaardiging van melk in melkkliere
Posteriorlob: Neurohipofise (senuweeverbinding)â˘ADH (Antidiuretiese hormoon)
â˘Verhoog deurlaatbaarheid van
nefronbuisies vir water herabsorpsie
â˘Hiposekresie = diabetes insipidus
Verlies van groot volumes verdunde uriene
â˘Oksitosien
Anterior(Voor)(Adenohipofise)
Posterior (Agter)(Neurohipofise)
Posterior: Twee hormone wat vrygestel word.
â˘ADH (Antidiuretiese hormoon of argenien of vasopressien)
â˘Oksitosien:oSametrekking van gladde spiere van die uterus (geboorte)
oSametrekking van die soogklierepiteel selle van die alveoli en buise
oUitskeiding van melk as refleks
oVerhoog ejakulasie in mans
o(Prolaktien (adenohipofise) betrokke by vervaardiging van melk)
Oksitosien afskeidingsbeheer:â˘Stimulering die nippel(suigrefleks) âoksitosien
â˘Visuele/ ouditiewe stimulering vanaf baba âoksitosien
â˘Ontsluiting en rek van uterus/serviks âoksitosien
â˘Geslagsgemeenskap âoksitosien
â˘Psigologiese en emosionele faktore (vrees, stress, pyn, ens) âoksitosien
â˘Alkohol âoksitosien
â˘Progesteroon verlaag die uterus se sensitiwiteit vir oksitosien
â˘Estrogeen verhoog uterus se sensitiwiteit vir oksitosien
Beide geproduseer in die hipotalamusâ˘ADH (supraoptiese nukleus)
â˘Oksitosien (paraventrikulĂŞre nukleus)
Posterior: ADH + Oksitosien
Posterior: Twee hormone wat vrygestel word.
â˘Oksitosien:
â˘ADH (Antidiuretiese hormoon of argenien of vasopressien) :oâWater se herabsorpsie in distale en versamelbuise van nefrone
oâosmotiese druk in die bloed
oSametrekking van vaskulĂŞre gladde spiere (vasokonstriksie)
ADH Afskeidingsbeheer:â˘âOsmotiese druk in bloedplasma stimuleer osmoreseptore in hipotalamus âADH
â˘âBloedvolume (>10% stimuleer meganoreseptors in arteries(aorta=karotiede+ra) âADH
â˘âAtriĂŤle bloeddruk agv âbloedvolume gaan âADH
â˘Ouderdom wat â lei tot âADH sekresie lei tot waterterughouding
â˘Pyn, emosionele stress en trauma - âADH
â˘Dwelms (morfien, en nikotien) âADH afskeiding
â˘Alkohol -âADH sekresie
Abnormaliteite van ADH-afskeiding
Hiposekresieâ˘Te min ADH-afskeiding lei tot Diabetes insipidus
â˘Neurogeneties â probleem in hipotalamus/ tiroĂŻedklier
â˘Nefrogenies â probleem in die versamelbuise van die nefrone
â˘Groeihormoon STH (Somatotropien)
â˘Vervaardig deur die hipofise
â˘Bevorder skelet en spiergroei
â˘Kinders (puberteit)
Hipersekresie â gigantisme (lang persoon agv tumor in klier)
Hiposekresie â dwergagtigheid (kort persoon)
â˘Volwassenes
Hipersekresie â akromegalie (groot hande, voete)
Somatotropien
Anterior: Adenohipofise
TiroĂŻedklier
TiroĂŻedklier: (Skildklier)
TiroĂŻedklier:
â˘Sit wydsbeen anterior rondom die trachea
â˘Twee lobbe net onder die larinks(stemkas)
â˘Skei die hormoon tiroksien af
â˘Jodium(I) is die kern-element vir die vervaardiging van tiroksien
â˘Vergroote tiroĂŻed = goiter
Tiroksien: (hormoon)
â˘Verhoog metaboliese tempo (hitteproduksie, selresp)
â˘Bevorder normale hartwerking
â˘Bevorder normale senuweewerking
Tiroksien
HipotiroĂŻdisme: (onderaktief)
â˘Verlaag metaboliese tempo
â˘Kinders: Kretinisme groei nie, verstandelik gestrem
â˘Volwassenes: Miksedeem, verstandelik en fisies vertraag, lae bloeddruk,
stadige asemhaling, stadige hartklop
HipertiroĂŻdisme: (Ooraktief)
â˘HoĂŤ metaboliese tempo
â˘HoĂŤ liggaamstemperatuur + uitermatige sweet
â˘Versnelde hartklop
â˘Verhoogde bloeddruk
â˘Versnelde asemhaling
â˘Bewerasies
â˘Senuweeagtig
â˘Eksoftalmiese goiter (te veel I)
Goiter
Jodiumvlakke is te laag = Goiter (endemiese goiter)
Negatiewe terugvoermeganisme/ Negatiewe terugkoppeling
Negatiewe terugvoer
TiroĂŻedklier
Hipofise
HoĂŤ [Tiroksien]Lae [TSH]
Lae [Tiroksien]HoĂŤ [TSH]
Stimuleer
Inhibeer
Byniere
Byniere
Byniere:
â˘Piramiedvormig bo-op niere
â˘Twee dele nl binneste medulla en buitenste korteks
Bynierkorteks:
â˘Skei steroĂŻedhormone af
â˘Kortisoon â weerstand teen spanning, anti-inflammatories en anti-allergenies, hou
bloeddruk konstant.
â˘Aldosteroon â terselfde tyd, herabsorpsie van Na+ en sekresie van K+
â˘Voortplantingshormone
â˘Word beheer deur 1âe â hipotalamus(vrystellingsfaktore) en 2âe hipofise(AKTH).
Byniermedulla:
Skei die hormoon adrenalien af (veg-of-vlug-hormoon)
â˘Bloeddruk verhoog â vasokonstriksie (bloedvate vernou), meer bloed na hart en spiere
â˘Bloeduiker verhoog â glikogeen omgeskakel na glukose (lewer en spiere)
â˘Bloedsuurstofinhoud verhoog agv vinniger asemhaling
â˘Hartklop verhoog â meer suurstof na spiere
â˘Spiertonus van skeletspiere verhoog â vinniger reaksie
â˘Pupille vergroot â beter sig
â˘Meer sweet â vinniger afkoeling
â˘Spysverteringsafname
â˘Verhoogte bewussyn
Pankreas:
Pankreas:
â˘Eksokriene (buise) betrokke by spysvertering, sowel as ân
â˘Endokriene (buislose) betrokke by bloedsuikervlakke, klier
Eilandjies van Langerhans (antagonistiese werking)
â˘Alfaselle â glukagon afskei (verhoog bloedsuikervlakke)
â˘Betaselle â insulien afskei (verlaag bloedsuikervlakke)
Glukose
Glikogeen
Vet
Wakker word/ oefen
Lae [bloedsuiker]
alfaselle â neem laer vlakke van glukagon waar
Verhoog [Glukagon]
Lewerselle se glikogeen omgeskakel na glukose
HoĂŤ [bloedsuiker]
Verlaag[Glukagon]
Negatiewe terugkoppeling
Sopas geeet
HoĂŤ [bloedsuiker]
betaselle â neem hoĂŤr vlakke van glukose waar
Verhoog [Insulien]
Glukose na glikogeen omgeskakel in lewerselle
Lae [bloedsuiker]
Verlaag [Insulien]
GLUKAGON
INSULIEN
Suikersiekte: Diabetes
Tipe 1-diabetes (insulienafhanklik)
â˘Moegheid
â˘Groot hoeveelhede verdunde glukosebevattende uriene
â˘Dorsheid
Oorsaak:
â˘Outo-immuunsiekte
â˘Betaselle wat Insulien vervaardig is vernietig
â˘Noodsaak insulien inspuitings, goeie oefening en gesonde dieet
Tipe 2-diabetes (nie-insulienafhanklik)
â˘Meer algemeen en by volwassenes
â˘Ouderdom
â˘Dieet wat baie suiker, vette en geprosesseerde kos bevat
â˘Te min oefening
Oorsaak:
â˘Minder insulien vorm of nie reg gebruik nie
Glismiese indeks of GI (meet gevolge van koolhidrate op bloedsuikervlakke)
HoĂŤ GI beteken koolhidrate verhoog vinnig bloedsuiker (gevaarlik)
Gonade: Voortplantingsorgane
Gonade
â = Testes
â = Ovaria
Hipersekresies
Voortydige ontwikkeling
Virilisme â manlike eienskappe wat by vroue voorkom
Ovariums : Esterogeen en progesteroon
Estrogeen
â˘Groei tydens puberteit
â˘SekondĂŞre geslagseienskappe
â˘Volwassewording van geslagsorgane
â˘Sikliese veranderinge in endometrium tydens menstruasie
Progesteroon
â˘Sikliese veranderinge in endometrium tydens menstruasie
â˘Behou endometrium tydens swangerskap
Testes :Testosteroon
â˘Vinnige ontwikkeling en groei tydens puberteit
â˘SekondĂŞre geslags-einskappe vestig
â˘Volwassewording van geslagsorgane
Timusklier
â˘Die timusklier produseer volwasse T-selle.
â˘Dit is hier waar die onvolwasse timosiete, wat uit die beenmurg gemigreer het, deur
middel van 'n merkwaardige proses wat as T-sel-opvoeding bekend staan, groei -
oftewel immuun-volwasse word.
â˘Dit beteken dat die T-selle leer om tussen eie- en nie-eie-selle te onderskei. Eie T-
selle, wat voordelig is vir die immuunstelsel, kom ongeskonde uit hierdie proses, terwyl
nie-eie T-selle, wat moontlik 'n nadelige outo-immuunreaksie kan veroorsaak, uitgewis
word.
â˘Die volwasse T-selle word dan in die bloedstroom vrygestel
Pineale liggaampie
Pineale liggaampie:
â˘Produseer melatonien
â˘Word gestimuleer deur lae ligintensiteit (donker)
â˘Funksie nog nie 100% nagevors nie
â˘Betrokke by slaappatrone