zanuusbrief 19 vrydag, 9 junie 2017 deystraat nieuw muckleneuk tel: 012 460 3024/6181 faks: 012 346...

12
Nuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

Nuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

J

y k

an

ook o

p o

ns

voorb

lad a

dve

rtee

r!

Kon

tak:

lisa

@w

ou

wtj

ies.

co.z

a

LW

: P

rod

ukte

/Die

nst

e h

ier

gea

dver

teer

wo

rd n

ie n

ood

wen

dig

deu

r d

ie s

ko

ol

gek

on

do

nee

r n

ie.

Page 2: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

2

2

Wintereksamen Ons gee graag die volgende reëlings deur aangaande die Junie-eksamen, wat

eersdaags begin:

1. Die eksamen begin op Do. 8 Junie. Ons sal vanaf Do, 1 Junie, nié meer

huiswerk gee nie.

2. Onderwysers hersien in daardie tyd ook in die klasse die eksamenwerk!

3. Tydens die eksamen, skryf ons elke oggend, waarna ons voortgaan met ʼn

normale skooldag.

BAIE BELANGRIK: In alle vakke word voortgegaan met Kwartaal 3 se

werk. Die énigste verskil is net dat ons nié huiswerk gee nie. Slegs

verdui- delikings en klaswerk.

Geen kind mag ná afloop van die eksamensessie afgehaal word nie.

5. Ons gaan voluit skoolhou en skoolgaan tot en met Donderdag, 29 Junie.

6. Die skool sluit op Vrydag, 30 Junie om 09:45

EKSAMENROOSTER

Datum Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Ma. 12 Junie Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde

Di. 13 Junie SW SW SW SW

Wo. 14 Junie NW NW NW NW

Do. 15 Junie LV LV LV Tegnologie

Vry. 16 Junie Vakansiedag Vakansiedag Vakansiedag Vakansiedag

Ma. 19 Junie Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans

Di. 20 Junie Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur

Wo. 21 Junie EBW

Page 3: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

3

3

Toastmasters

Results of Session 4 held on 29 May 2017:

Intermediate Course:

Christiaan Smuts : Competent chairman

Keegan McIntosh and Christian Sander : Prepared speech

Advanced Course:

Frances Dreyer and Kristie Güldenpfennig : Excellent chairladies

Andreas Burger : Humorous speech

Christian van Rooyen : Roasting speech

Erin Wallace : Valedictory speech

All the above learners receive miniature gavels.

NW en Teg. Olimpiade Hartlik geluk aan Meiring van Zyl en Daniëla Oosthuizen wat albei deurdring na die volgende rondte van dié Olimpiade. Ons wens julle baie sterkte toe!

Wouwtjies word filmsterre! Hartlik geluk aan Leandry Smith wat ‘n rol in die fliek “Susters” losgeslaan het as “Leksie”. Verfilming begin reeds volgende week in die Kaap en Gauteng. Ons hou styf duim vas vir jou, Leandry!

Page 4: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

4

4

Inskrywingsvorms kan by Juf. Marián Bakkes (K. 30) afgehaal word.

(SLUITINGSDATUM: 30 JUNIE)

Hier volg die datums en kategorieë waarvoor ingeskryf kan word:

Woensdag, 16 Augustus : Tafeldek (Juniors)

Donderdag, 17 Augustus : Tafeldek (Seniors)

Vrydag, 18 Augustus : Kuns

Maandag, 21 Augustus : Drama

Dinsdag, 22 Augustus : Drama

Woensdag, 23 Augustus : Sang

Maandag, 28 Augustus : Musiek - Instrumentaal

Dinsdag, 29 Augustus : Musiek - Instrumentaal

Woensdag, 30 Augustus : Dans

Donderdag, 31 Augustus : Handig kreatiewe skryfkuns in.

Wouwtjiegroete

Juf. Marián Bakkes

Wouwtjie Kunstefees!

AVW UITREIKPROJEK Ons sal dit oprég waardeer indien u enige netjiese, bruikbare klere aan die

skool kan skenk, sodat ons dit kan versprei na minderbevoorregte

gemeenskappe wat dit broodnodig het. LW: Skenkings is vrywillig.

Babaklere,

kinder- tot volwasseklere... enige bydrae sal opreg waardeer word! Baie

Page 5: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

5

5

ENVIROUW & HERWINNING

AFSLUITING HERWINING VIR DIE KWARTAAL IS

VRYDAG, 23 JUNIE!

Wêreldomgewingsdag: Maandag, 5 Junie

Maandag was wêreldomgewingsdag. Die doel hiervan is

om ons bewus te maak van natuurbewaring.

2017 SE TEMA IS: “Koester die natuur!” Ter viering van dié dag gaan ons weer ‘n kompetisie loods:

Twee afdelings:

Afdeling A - Maak iets as ‘n uitbeelding van die koppeling met die natuur

(bv. Renoster bewaring)

Afdeling B - Maak ‘n tekening oor die bewaring van die natuur en die aarde. Daar

is ‘n JUNIOR en SENIOR AFDELING in elke afdeling.

Die kompetisie sluit Donderdag, 22 Junie. Handig asb. by juffrou Ané in.

Hezekiel, ons getroue herwinningshelper het sy selfoon

verloor... indien daar dálk ‘n ongebruikde selfoon by ʼn huis is, wees

asseblief so vriendelik om vir juffrou Ané te kontak.

Envirouwgroete

Juffou Ané Friedrich

0825619389

Page 6: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

6

6

Page 7: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

7

7

Nogmaals baie dankie vir almal se ondersteuning in dié

fondsinsamelingsprojek.

Die wins vir die Verefees beloop:

R 389 022.40

Page 8: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

8

8

LANDLOOP Hartlik geluk aan die volgende atlete wat puik presteer het! Marco Roos, Tiané de Wit en Nathan Sander het Gauteng-Noord kleure in landloop verwerf. Hulle neem hierdie naweek aan die Interprovinsiale Cross Country byeenkoms deel. Ons hou styf duim vas!

GIMNASTIEK Baie geluk aan die volgende gimnas met haar pragtige prestasies: Ané van der Merwe: Eldo Sterre (vlak 2) - goud / Gauteng-Noord (vlak 2) - goud / Gauteng (vlak 2) - silwer. Welgedaan!

Page 9: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

9

9

SPORTPRESTASIES: BUITE-SKOOLVERBAND

(Handig asb. in by Juf. Daleen de Villiers) Naam: Gr. __/__

Afdeling Optrede Kategorie Simbool/Prestasie

bv. Gimnastiek Gauteng-Noord Vlak 1 Goud

JUDO Christian van Rooyen het op 26 Mei vir Tshwane/Noord-Gauteng Judo

gekwalifiseer. Hy sal gedurende die komende vakansie aan die SA Judo

ope-toernooi in Bloemfontein deelneem. Ons hou styf duim vas!

KARATE Jayden Cian van der Merwe (Gr. R) het JKA Gauteng Kleure in karate verwerf vir kumite en kata. Welgedaan, Wouwtjie!

Page 10: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

10

10

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

2 Slaapkamer, 2 Badkamer - eenheid te koop

in die gewilde Deeltitelkompleks, Mont Serrat, geleë te Waterkloofrif X 2.

Grondvloereenheid met uitgeboude stoep. 74 vierkante meter groot. Die kompleks het 'n

tennisbaan, muurbalbaan, swembad en klubhuis vir inwoners se gebruik. Baie veilig en rustig. Die eenheid word tans verhuur, met 'n huurkontrak wat verstryk einde Des. 2017.

Uitstekende belegging! Kontak Dickie Putter: 084 834 8696

[email protected] - 079 356 9532 - www.vintagerose.co.za

Page 11: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

11

11

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke

vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes.

Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8

[email protected] www.isobodies.co.za

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Leesmaatjies Verrykende leesoefeninge vir

Gr 1 tot Gr 3 Registreer nou vir kwartaal 3

Kontak Juf Alicia - 0795166304 [email protected]

Page 12: zaNuusbrief 19 Vrydag, 9 Junie 2017  Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 za

12

12

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool

Raine Smit Pretoria Eisteddfod Set Verse Gr A

Inge Ferreira Little Chilli Productions Formele Poësie A++

Skye Smit Pretoria Eisteddfod Eng. Drama Own Choice Gr.3

A+

Megan Ferreira Little Chilli Productions Formele Poësie A

Marizélle Hoffmann

Pretoria Eisteddfod Mimiek A

Little Chilli Productions Mimiek A+

Little Chilli Productions Formele Poësie A

Alice Roberts Pretoria Eisteddfod Samespraak A

Little Chilli Productions Samespraak A++

Damian Mc Donald

Anton v Wouw Toastmasters Gavil, hulp, deeln.

Pierneef Kunstefees Poetry A+

Pierneef Kunstefees Gedramatiseerde Poësie

A++ Kategorie en medaljewen-ner

Pierneef Kunstefees Monoloog A++

Pierneef Kunstefees Samespraak Gr. 6 A++

Pretoria Eisteddfod Samespraak Gr. 6 en 7

A++

Artisticulta Groepredenaars A++ Kategorie en medaljewen-ner Gauteng wenners deur na finaal

Christian Sand-er

Pierneef Kunstefees Dramatised Poetry A+

Pierneef Kunstefees Monoloog Gr.7 A++ Kate-goriewenner

Pierneef Kunstefees Mimiek Gr. 7 A+

Pretoria Eisteddfod Poësie Gr.7 A+

Pretoria Eisteddfod Non English Drama A+

Pretoria Eisteddfod Mimiek A++ Kate-goriewenner