welkom by die erediens 12 desember 2010. derde week van advent. fokusteks:joh 1:14

13
Welkom by die Erediens 12 Desember 2010. Derde week van Advent. Fokusteks: Joh 1:14

Upload: cassia

Post on 21-Jan-2016

72 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Welkom by die Erediens 12 Desember 2010. Derde week van Advent. Fokusteks:Joh 1:14. 40 DAE GEMEENSKAP WERKBOEK- SAAM IS ONS BETER - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

Welkom by die Erediens 12 Desember 2010.

Derde week van Advent.

Fokusteks: Joh 1:14

Page 2: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

40 DAE GEMEENSKAP WERKBOEK- SAAM IS ONS BETER

Die boeke wat gebruik word vir 40 dae gemeenskap werkboek - saam is ons beter is verskillend van laas jaar se boeke.Voltooi asb. die inskrywings vorms sodat ons genoeg boeke kan bestel vir 31 Januarie 2011. Baie dankie.

Page 3: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

BELANGRIKE KENNISGEWINGS

STRATCOL DEBIET STELSELDie Stratcol debiet stelsel is in werking. Daar is debietvorms beskikbaar in die voorportaal, asookop die webwerf, vir gemeente lede om te voltooi.

KERKKANTOORDie kerkkantoor sluit vanaf 16 Desember 2010 en sal weer vanaf 04 Januarie 2011 in werking wees. Kontak Magda Moolman by: Sel: 083 308 5004. Ds. Johnnie de Clerk: Sel: 082 870 3309.

EREDIENS 25 DESEMBER 2010Daar vind ‘n Erediens plaas 25 Desember 2010 om 07:00 te Northam. Almal is welkom

Page 4: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

BELANGRIKE KENNISGEWINGS

GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS

Gesamentlike Sondag middag diens in die kerk vanaf 17:00 tot 18:00.

GELOFTEFEESDaar is ‘n Geloftefees 16 Desember 2010 teHerv. Kerk Northam om 09:00. Vir meer inligtingskakel Leierouderling Danie du Plessis by:Sel: 071 886 7483.

Page 5: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

BELANGRIKE KENNISGEWING

KOMBUISTOERUSTINGKan al die persone wat borde, messe, vurke ens. by hulle huise het, wat aan die kerk behoort dit asb. terug besorg. Die susters wil ‘n inventaris neem van die saal se kombuis toerusting. Baie dankie.

SMS GEBEDSGROEPSluit aan by die sms gebedsgroep. Kontak persoon: Ouderling Koos Kruger Sel: 083 654 9236

LEESROOSTER BOEKE BESKIKBAARDaar is leesrooster boeke, gebaseer op die kerkjaar vir 2011 beskikbaar in die Kerk-kantoor. R70.00p/b.

Page 6: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

BELANGRIKE DATUMS

Sondag 12 Desember 2010Derde AdventErediens A/bult 08:00Erediens Northam 09:30Kategese GeenDeure: Plaaslike Sending

Woensdag 15 Desember 2010Selgroep Northam 18:30

Donderdag 16 Desember 2010Geloftefees te Herv. Kerk 09:00Kantoor sluit

Sondag 19 Desember 2010Vierde AdventErediens A/Bult 08:00Erediens Northam 09:30Kategese GeenDeure: A.K.K.N.

Page 7: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

DonderdaeBierspruit 18:30

Skakel Leierdiaken Tertius Viljoen by 082 468 8209Swartklip 18:30

Skakel Hoofouderling Danie du Plessis by 071 886 7483

SELGEMEENTES Woensdae

Northam 18:30Skakel Diaken Elize Kruger by

082 875 6072

Page 8: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

SUSTERSBIDUURSkakel Jaritha Maree by

083 266 4745

Page 9: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

GEBEDSVERSOEKEIndien iemand enige gebeds versoeke het kan u dit per E/pos stuur aan: [email protected]. Andersins kan u dit SMS na: 083 308 5004ONS BID VIR ALGEHELE HERSTEL NA LIGGAAM EN GEES:• Riaan Henning & sy dogter wat in ‘n vliegongeluk was.•Elrina Muller.•Linda van Niekerk wat chemo ontvang.•Magda Moolman se seun Manie Venter wat chemo ontvang.•Ds. Jannie wat nou aansterk by die huis. •Annerie van Eeden.•Morne Botha.ONS BID VIR DIE KORREKTE DIAGNOSE:•Ounooi de Beer.•Janet Richardson.ONS BID VIR:•Werkloses vir werk.•Reën

Page 10: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14
Page 11: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

Susters & Broers

Onthou julle bydrae vir Deernis-Vrouebelange

Page 12: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

SENIORBURGERS

Die volgende byeenkoms vind plaas 20 Januarie 2011 te Manie Potgieter

se perseel. Vir navrae skakel Diaken Elize Kruger

by: 082 875 6072

Page 13: Welkom by die Erediens  12 Desember 2010.  Derde week van Advent.  Fokusteks:Joh 1:14

VERJAARSDAEOns wens die volgende persone die Here se rykste seën toe met die herdenking van hul geboortedag in die volgende week.

DESEMBER 201020Chante Joubert

21 Gawie BooyseJohan Venter

22 Waldo van Rooyen

23 Susan Venter

24 Freek Prinsloo