laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../uploads/2020/05/gr.-4-sw-a… · web viewwatter...

5
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde Graad 4 25-29 Mei 2020 Teorie: Oxford Suksesvolle Handboek Module 3 Eenheid 6 Bl 49-51 (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra die skool begin) Prakties: Beantwoord die volgende vrae: 1. Noem die 7 Vastelande (Kontinente) wat in die kaart op bladsy 50 gemerk is. 2. Noem die 3 Oseane wat op die kaart gemerk is. 3. Is die Atlantiese Oseaan aan die oostekant of westekant van Suid-Amerika? 4. Watter Oseaan is aan die oostekant van Afrika? 5. Watter Oseaan is aan die westekant van Noord-Amerika? 6. Wat word die Oseaan aan die westekant van Australië genoem?

Upload: others

Post on 27-May-2020

12 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../uploads/2020/05/Gr.-4-SW-A… · Web viewWatter Oseaan is aan die oostekant van Afrika? 5. Watter Oseaan is aan die westekant van

Laerskool Kruinsig

Sosiale Wetenskap: Aardrykskunde

Graad 4

25-29 Mei 2020

Teorie:

Oxford Suksesvolle Handboek Module 3 Eenheid 6 Bl 49-51

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die

vrae sodra die skool begin)

Prakties:

Beantwoord die volgende vrae:

1. Noem die 7 Vastelande (Kontinente) wat in die kaart op bladsy 50 gemerk is.

2. Noem die 3 Oseane wat op die kaart gemerk is.

3. Is die Atlantiese Oseaan aan die oostekant of westekant van Suid-Amerika?

4. Watter Oseaan is aan die oostekant van Afrika?

5. Watter Oseaan is aan die westekant van Noord-Amerika?

6. Wat word die Oseaan aan die westekant van Australië genoem?

Page 2: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../uploads/2020/05/Gr.-4-SW-A… · Web viewWatter Oseaan is aan die oostekant van Afrika? 5. Watter Oseaan is aan die westekant van
Page 3: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../uploads/2020/05/Gr.-4-SW-A… · Web viewWatter Oseaan is aan die oostekant van Afrika? 5. Watter Oseaan is aan die westekant van
Page 4: laerskoolkruinsig.co.zalaerskoolkruinsig.co.za/.../uploads/2020/05/Gr.-4-SW-A… · Web viewWatter Oseaan is aan die oostekant van Afrika? 5. Watter Oseaan is aan die westekant van