mathliteveryday.weebly.com€¦  · web viewhandboek: via afrika; wiskundige geletterdheid, graad...

13
Faculty Name: Faculty of Education Student Name: Amore’ Student Surname : van Greunen Student number: 212223437 Course: BEd (FET 4) School – Based Work-Integrated Learning Krit Lesson 1: Mathematical Literacy Topic: Wisselkoerse Mentor’s Name: Ms. D Botha Lecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen

Upload: others

Post on 18-Jan-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Faculty Name: Faculty of Education

Student Name: Amore’

Student Surname: van Greunen

Student number: 212223437

Course: BEd (FET 4)

School – Based Work-Integrated Learning

Krit Lesson 1: Mathematical Literacy

Topic: Wisselkoerse

Mentor’s Name: Ms. D Botha

Lecturer’s name: Mrs. H. Oosthuizen

Date: 10 September 2015

Page 2: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Mentor Teacher: D. Botha

Student Teacher:Amore’ van Greunen

Grade: 11

Subject: Mathematical Literacy

School: HS Otto du Plessis

Term: 4

Date: 10 September 2015Topic: WisselkoerseCAPS Topic: FinanceLesson Outcomes: Die leerders sal in staat wees om:

a) Die terme geldeenheid en wisselkoers te definieer

b) Wisselkoers tabelle te interpreterc) Te verduidelik hoekom moet ons

weet van wisselkoersed) Geldeenhede om te skakel deur

skatting te gebruike) Geldeenhede akkuraat om te

skakel

Suggested Resources: Prescribed Textbook: (Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11), Blackboard

IntroductionEducator Activities

Learner Activities Resources Assessment Strategies

Time

Juffrou stel die les voor deur geldeenhede en wisselkoerse aan die leerders te verduidelik met voorbeelde van elk en te verwys na ‘n plakaart .(Addendum 1)

Luister aandagtig en maak notas waar nodig.

Handboek,Plakaart1,Geldeenhede

Vra en antwoord tegniek

5 Minute

Page 3: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Content DisclosureEducator Activities

Learner Activities Resources Assessment Strategies

Time

Direkte instruksies oor hoekom dit belangrik is om te weet van wisselkoerse.

Juffrou gee opdrag aan leerders om aktiwiteit 1 in die Handbook te voltooi in groepe van 2. (Addendum 2)

Juffrou gaan die aktiwiteit saam met die leerders deur.(Addendum 3)

Luister aandagtig en maak aantekeninge waar nodig.

Leerders werk in groepe van twee en voltooi die aktiwiteit.

Leerders korrekteer hulle foute en vra vrae indien nodig.

Handboek

Handboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Handboek,Groenbord

Vra en antwoord tegniek

Observasie

Vrae en Antwoord tegniek

5 Minute

10 Minute

10 Minute

ClosureEducator Activities

Learner Activities Resources Assessment Strategies

Time

Direkte instruksies oor die omskakeling van geldeenhede deur skatting en akkurate berekeninge met voorbeelde van elk.(Addendum 4)

Juffrou sluit les af deur hul huiswerk te gee aan hulle, indien daar nog tyd is kan hulle solank begin. (Addendum 5)

Leerders luister aandagtig en maak aantekeninge waar nodig.

Indien daar nog tyd is, begin leerders met hul huiswerk.

Handboek

Handboek

Vrae en Antwoord tegniek

Voltooiing van Huiswerk

20 Minute

5 Minute

Page 4: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Assessment:Oefening in klas, observasie asook vrae en antwoord tegniek

Homework: Juffrou gee aan leerders die opdrag om oefening 1 te voltooi vir huiswerk.

Handboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 2, Oefening 2, Bl.244/255

Reflection:

Addendum 1

Page 5: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243
Page 6: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Addendum 1 (Vervolg)

Addendum 2

Page 7: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Aktiwiteit 1: Wisselkoerstabelle

Addendum 3 Aktiwiteit 1

Page 8: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Wisselkoerstabelle: MEMORANDUM

Antwoorde:

1. ‘n Datum moet bepaal word omdat wisselkoerse elke dag verander, en wanneer daar met wisselkoerse gewerk word, moet die nuutse bygewerkre table gebruik word.

2. Dit beteken die wisselkoers sal ook in die loop van die dag verander en nie net een keer per dag nie.

3. 3.1 R 7, 9050 : US$ 1 3.2 R 1, 00 : L 1, 00 3.3 R 1, 00 : ZK 395, 3663

4. Lesotho en Swaziland – die wisselkoers is 1:1

Page 9: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Addendum 4

Page 10: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Addendum 5 Huiswerk

Oefening 1: Omskakeling van Geldeenhede

1. Skat die hoeveelheid buitelandse geld wat jy sal ontvang as jy die volgende omskakel:1.1 R500, 00 na US Dollars 1.2 R3000, 00 na Pula

2. Skat die bedrag wat jy sal ontvang wanneer jy die volgende omskakel na Rand:

2.1 $500, 00

2.2 Mt 2000, 00

2.3 LSL 150, 00

3. Bepaal akkuraat die bedrag wanneer jy die volgende buitelandse geldeenhede omskakel:

3.1 R1000 na Kwanza 3.2 R500 na Pula

4. Bepaal akkuuraat hoeveel Rand jy vir die volgende sal ontvang:

4.1 BWP 2200, 00 4.2 Mt 3500, 50

Page 11: mathliteveryday.weebly.com€¦  · Web viewHandboek: Via Afrika; Wiskundige Geletterdheid, Graad 11, Hoofstuk 11, Afdeling 1, Akt 1, Bl.243

Addendum 6 Huiswerk

Omskakeling van Geldeenhede: MEMORANDUM

Oefening 1

1.1 R500 ÷8 ≈ VS$ 601.2 R3000 x 1 ≈ (net minder as) BWP 3 000

Vraag 2:

2.1VS$ 500 x 8 ≈ R2000, 00

2.2MT 2000 ÷ 4 000 ≈ R0, 50

2.3LSL 150 x 1 = R150, 00

Vraag 3:

3.1R1000 x 13, 09 = KZ 13090

3.2R 500 x 0, 8182 = BWP 409, 10

Vraag 4:

4.1 BWP 2200 ÷ 0, 8182 = R2 688,834.2 Mt 3500,50 ÷ 3881,04 = R0,90