bronbergvories.co.za€¦  · web viewerna louw created date: 04/14/2020 06:08:00 last modified...

5
VOORTREKKERKODE (Knip uit, rangskik in die regte volgorde en plak in die onderste blokkies) ‘n Voortrekker GLO in die Drie-enige God en DIEN hom Jy moet ‘n kind van God wees, ‘n Christen leef dankbaar, lees die Bybel en bid ‘n Voortrekker se WOORD is sy EER Wees eerlik Doen wat jy beloof het en leef met integriteit ‘n Voortrekker is GEHOORSAAM Jy moet luister na diegene wat oor jou aangestel is bv ouers, onderwysers en offisiere ‘n Voortrekker leef met RESPEK Hê eerbied vir alle mense en neem ander in ag ‘n Voortrekker Praat suiwer Afrikaans

Upload: others

Post on 15-Jul-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: bronbergvories.co.za€¦  · Web viewErna Louw Created Date: 04/14/2020 06:08:00 Last modified by: Erna Louw

VOORTREKKERKODE (Knip uit, rangskik in die regte volgorde en plak in die onderste blokkies)

‘n Voortrekker GLO in die Drie-enige God

en DIEN hom

Jy moet ‘n kind van God

wees, ‘n Christen leef

dankbaar, lees die Bybel en

bid

‘n Voortrekker se

WOORD is sy EER

Wees eerlik

Doen wat jy beloof het en

leef met integriteit

‘n Voortrekker is

GEHOORSAAM

Jy moet luister na diegene

wat oor jou aangestel is

bv ouers, onderwysers en

offisiere

‘n Voortrekker leef

met RESPEK

Hê eerbied vir alle mense en

neem ander in ag

‘n Voortrekker is TROTS op ons TAAL,

KULTUUR en ERFENIS en

BEVORDER dit

Praat suiwer Afrikaans

Besoek ons monumente en bou

nuwe monumente

Pas ons kultuurgoedere op

Page 2: bronbergvories.co.za€¦  · Web viewErna Louw Created Date: 04/14/2020 06:08:00 Last modified by: Erna Louw

‘n Voortrekker leer

uit die GESKIEDENIS

en

BOU daarop voort

Ken die verhale van ons volk se

verlede, waardeer die mooi dinge

daarin, onthou en volg die goeie

voorbeelde

in die toekoms

‘n Voortrekker

waardeer en bewaar

sy OMGEWING

Wees lief vir diere, plante en

grond

Beskadig nie die natuur nie

‘n Voortrekker neem

LEIDING

Kan die regte rigting

aanwys -

fisies en geestelik

‘n Voortrekker is

OPLETTEND en

WEERBAAR

Jy is wakker en bewus van wat

om jou aangaan

Voorbereid om in enige situasie

op te tree

‘n Voortrekker is

DIENSBAAR

Help ander sonder om gevra

te word

Help in nood en dien ander

Page 3: bronbergvories.co.za€¦  · Web viewErna Louw Created Date: 04/14/2020 06:08:00 Last modified by: Erna Louw

1

2

3

4

5

Page 4: bronbergvories.co.za€¦  · Web viewErna Louw Created Date: 04/14/2020 06:08:00 Last modified by: Erna Louw

6

7

8

9

10