waarderende ondersoek

69
Waarderende Ondersoek Waarderende Ondersoek Appreciative Inquiry Appreciative Inquiry Onder andere gebaseer op die boek van Diana Whitney & Amanda Trosten-Bloom: The Power ofAppreciative Inquiry – a Practical guide to Positive Change

Upload: yukio

Post on 14-Feb-2016

88 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Waarderende Ondersoek. Appreciative Inquiry. Onder andere gebaseer op die boek van Diana Whitney & Amanda Trosten-Bloom: The Power ofAppreciative Inquiry – a Practical guide to Positive Change. A – INLEIDING. Wat is Waarderende Ondersoek?. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Waarderende Ondersoek

Waarderende OndersoekWaarderende OndersoekAppreciative InquiryAppreciative Inquiry

Onder andere gebaseer op die boek van Diana Whitney & Amanda Trosten-Bloom: The Power ofAppreciative Inquiry – a Practical guide to Positive Change

Page 2: Waarderende Ondersoek

A – INLEIDINGA – INLEIDING

Page 3: Waarderende Ondersoek

Wat is Waarderende Wat is Waarderende Ondersoek?Ondersoek?• Dit is die studie en ontdekking van Dit is die studie en ontdekking van

wat lewe gee aan menslike sisteme wat lewe gee aan menslike sisteme as hulle op hulle beste funksioneer.as hulle op hulle beste funksioneer.

• Dit word gebaseer op die aanname Dit word gebaseer op die aanname dat vrae en gesprekke oor sterk dat vrae en gesprekke oor sterk punte, suksesse, waardes, hoop, punte, suksesse, waardes, hoop, drome in hulleself transformatief is.drome in hulleself transformatief is.

Page 4: Waarderende Ondersoek

Hoekom waarderend en Hoekom waarderend en ondersoekend?ondersoekend?• Dit is waarderend, omdat dit te make Dit is waarderend, omdat dit te make

het met erkenning, waardering en het met erkenning, waardering en dankbaarheid.dankbaarheid.

• Dit is ondersoekend, omdat dit te Dit is ondersoekend, omdat dit te make het met verkenning en make het met verkenning en ontdekking.ontdekking.

Page 5: Waarderende Ondersoek

Hoe moet waarderende Hoe moet waarderende ondersoekende vrae daar ondersoekende vrae daar uitsien?uitsien?• Vrae moet bevestigend (affirmative) Vrae moet bevestigend (affirmative)

wees.wees.• Vrae moet fokus op onderwerpe wat Vrae moet fokus op onderwerpe wat

belangrik en waardevol is vir die belangrik en waardevol is vir die mense wat betrokke is en wat die mense wat betrokke is en wat die kern van die sukses van die kern van die sukses van die organisasie vorm.organisasie vorm.

Page 6: Waarderende Ondersoek

Hoe werk Waarderende Hoe werk Waarderende Ondersoek?Ondersoek?• Dit is gebaseer op die idee dat menslike Dit is gebaseer op die idee dat menslike

sisteme, individue, spanne, organisasies sisteme, individue, spanne, organisasies en gemeenskappe groei en verander in die en gemeenskappe groei en verander in die rigting van dié dinge wat hulle bestudeer.rigting van dié dinge wat hulle bestudeer.

• Waarderende Ondersoek werk deur die Waarderende Ondersoek werk deur die aandag te vestig op die organisasie se aandag te vestig op die organisasie se mees positiewe potensiaal – “its positive mees positiewe potensiaal – “its positive core” – en dié kern te gebruik vir core” – en dié kern te gebruik vir transformasie en volhoubare suksesse.transformasie en volhoubare suksesse.

Page 7: Waarderende Ondersoek

Die 4 D’s van ‘n

Waarderende Ondersoek

Om deur waarderende vrae te ontdek wat ‘n sisteem beter kan laat

funksioneer

OntwerpDesign

“Ontwerp van voorstelle rondom die prentjies wat die droom binne bereik

kan plaas”

WAT MOET DAAR WEES?

Groot groep forums of ‘n klein ontwerpspan

ImplementeringDeliver/Destiny

“Geïnspireerde aksies om die verandering te bewerk en te

onderhou”

WAT SAL DAAR WEES?

Tipies in groot groep forums wat in kleiner aksiespanne voortgesit

word

OntdekkingDiscovery

“Samewerkende ontdekking van dit wat lewe gee”

WAT IS REEDS DAAR?

Tipies een-tot-een onderhoude of ook fokusgroepe

DroomDream

“Energerende verkenning oor wat beter kan wees”

WAT KAN DAAR WEES?

Tipies in groot groep forums wat deur kleiner spanne

gefinaliseer word

InvalshoekeAgenda vir verandering

ProsesStrategie

Topic Choice

Taakspan (adviesliggaam)

Positiewe kern

Page 8: Waarderende Ondersoek

1.1. Bevestigende onderwerp Bevestigende onderwerp keusekeuse

• Die keuse van wat bestudeer gaan Die keuse van wat bestudeer gaan word, is word, is lotsbepalendlotsbepalend..

• Die keuse van onderwerp word die Die keuse van onderwerp word die organisasie se agenda vir leer en organisasie se agenda vir leer en innoveer.innoveer.

Page 9: Waarderende Ondersoek

2.2. OntdekkingOntdekking• Dit is ‘n uitgebreide Dit is ‘n uitgebreide samewerkendesamewerkende ondersoekondersoek om om

begrip te kry van die “best of what is” en “what begrip te kry van die “best of what is” en “what has been”.has been”.

• Tipies een-tot-een onderhoude, wat ook Tipies een-tot-een onderhoude, wat ook fokusgroepe en groot groep byeenkomste kan fokusgroepe en groot groep byeenkomste kan insluit.insluit.

• Die resultaat is:Die resultaat is:– ‘‘n ryk beskrywing van die organisasie se positiewe kernn ryk beskrywing van die organisasie se positiewe kern– deel van stories en “best practices” regdeur die deel van stories en “best practices” regdeur die

organisasieorganisasie– verbeterde kennis van die organisasie en die ontdekking verbeterde kennis van die organisasie en die ontdekking

van die gedeelde wysheidvan die gedeelde wysheid– die geboorte van onbeplande suksesse lank voor die die geboorte van onbeplande suksesse lank voor die

implementering van die ander fases van die 4-D siklusimplementering van die ander fases van die 4-D siklus

Page 10: Waarderende Ondersoek

3.3. DroomDroom• Dit is ‘n Dit is ‘n energerende verkenningenergerende verkenning van van

“what might be”“what might be”• Tipies gedoen in groot groep forumsTipies gedoen in groot groep forums

Page 11: Waarderende Ondersoek

4.4. OntwerpOntwerp• ‘‘n Stel uitdagende voorstelle wat die n Stel uitdagende voorstelle wat die

ideale organisasie beskryf of “what ideale organisasie beskryf of “what should be”.should be”.

• Dit verskaf helder meesleurende Dit verskaf helder meesleurende prentjiesprentjies van hoe dinge sal wees as die van hoe dinge sal wees as die organisasie se positiewe kern in alle organisasie se positiewe kern in alle strategieë, prosesse, sisteme, besluite strategieë, prosesse, sisteme, besluite en samewerking teenwoordig is.en samewerking teenwoordig is.

Page 12: Waarderende Ondersoek

5.5. ImplementeringImplementering• Dit is ‘n reeks Dit is ‘n reeks geïnspireerdegeïnspireerde aksiesaksies wat wat

deurlopende leer en innoveer moontlik maak deurlopende leer en innoveer moontlik maak of “what will be”.of “what will be”.

• Fokus op commitments en weë vorentoeFokus op commitments en weë vorentoe• Verskaf die raamwerk vir leiers en Verskaf die raamwerk vir leiers en

organisasie ontwikkelingorganisasie ontwikkeling• Dit kan verdere siklusse van Waarderende Dit kan verdere siklusse van Waarderende

Ondersoeke insluit.Ondersoeke insluit.• Tipies geloods in groot groep forums wat Tipies geloods in groot groep forums wat

voortgesit word in kleiner aksiegroepevoortgesit word in kleiner aksiegroepe

Page 13: Waarderende Ondersoek

Waarderende ondersoek Waarderende ondersoek opgesomopgesom• OntdekkingOntdekking

– Wat Wat isis daar reeds wat goed werk? daar reeds wat goed werk?• waarderende onderhoudewaarderende onderhoude oor die hede en verlede oor die hede en verlede

• DroomDroom– Wat Wat kankan daar wees? daar wees?

• drome en visioenedrome en visioene van die toekoms van die toekoms• OntwerpOntwerp

– Wat Wat moetmoet daar wees om dié droom te bereik? daar wees om dié droom te bereik?• vormgewing aan waardes en idealevormgewing aan waardes en ideale

• ImplementeringImplementering– Wat Wat gaangaan ons doen om dié drome te bevestig ons doen om dié drome te bevestig

en te onderhou? en te onderhou? • geïnspireerde optredes en improvisasiesgeïnspireerde optredes en improvisasies

Page 14: Waarderende Ondersoek

Wat staan uit van Wat staan uit van Waarderende Ondersoek?Waarderende Ondersoek?• Dit is gemik op die bevestiging Dit is gemik op die bevestiging

(affirmation) van die positiewe kern.(affirmation) van die positiewe kern.– ““Compulsive concern with what is not Compulsive concern with what is not

working, why things go wrong, and who working, why things go wrong, and who didn’t do his or her job demoralizes members didn’t do his or her job demoralizes members of the organization, reduces the speed of of the organization, reduces the speed of learning, and undermines relationships and learning, and undermines relationships and forward movement.”forward movement.” (Cooperrider) (Cooperrider)

• Dit is gebaseer op ontdekkende Dit is gebaseer op ontdekkende ondersoeke.ondersoeke.

• Dit gedy op improvisasie.Dit gedy op improvisasie.

Page 15: Waarderende Ondersoek

Wat van probleme?Wat van probleme?• As jy ‘n situasie wil verander, werk dit beter om op As jy ‘n situasie wil verander, werk dit beter om op

sterk punte te konsentreer as op swak punte.sterk punte te konsentreer as op swak punte.• Probleme word erken en in positiewe terme Probleme word erken en in positiewe terme

herformuleer. Probleme word nie gebruik as ‘n herformuleer. Probleme word nie gebruik as ‘n basis vir analise of aksie nie. Byvoorbeeld:basis vir analise of aksie nie. Byvoorbeeld:– Die probleem van Die probleem van lidmaatverlieslidmaatverlies word herformuleer in word herformuleer in

‘n ondersoek na ‘n ondersoek na lidmaatgroeilidmaatgroei– Die probleem van Die probleem van ongeloofwaardigeongeloofwaardige leiersleiers word word

herformuleer in ‘n ondersoek na herformuleer in ‘n ondersoek na geloofwaardige leiersgeloofwaardige leiers– Die probleem van Die probleem van rassismerassisme word herformuleer in ‘n word herformuleer in ‘n

ondersoek na ondersoek na positiewe kruis-kulturele positiewe kruis-kulturele verhoudingsverhoudings..

Page 16: Waarderende Ondersoek

Hoekom werk Waarderende Hoekom werk Waarderende Ondersoek?Ondersoek?• Dit bou verhoudings wat mense in staat stel om Dit bou verhoudings wat mense in staat stel om

in verhoudings geken te word en nie net in rolle in verhoudings geken te word en nie net in rolle nie.nie.

• Dit verskaf ‘n geleentheid vir mense om gehoor Dit verskaf ‘n geleentheid vir mense om gehoor te word.te word.

• Dit verskaf geleenthede vir mense om te droom Dit verskaf geleenthede vir mense om te droom en hulle drome te deel.en hulle drome te deel.

• Dit skep ‘n omgewing waar mense kan kies hoe Dit skep ‘n omgewing waar mense kan kies hoe hulle ‘n bydrae kan maak.hulle ‘n bydrae kan maak.

• Dit gee mense beide die diskresie en Dit gee mense beide die diskresie en ondersteuning om op te tree.ondersteuning om op te tree.

• Dit bemoedig en bemagtig mense om positief Dit bemoedig en bemagtig mense om positief te wees.te wees.

Page 17: Waarderende Ondersoek

B – InvalshoekeB – Invalshoeke1.1. Doelwitte vir Doelwitte vir veranderingverandering ( (Change agendaChange agenda) )

– Wat is die uitkomste wat ons wil bereik?Wat is die uitkomste wat ons wil bereik?2.2. Doelwitte vir Doelwitte vir prosesproses ( (Form of engagementForm of engagement))

– Wat is die mees effektiewe proses vir ons kerke?Wat is die mees effektiewe proses vir ons kerke?• TydsraamwerkTydsraamwerk• BronneBronne

3.3. Doelwitte vir Doelwitte vir strategiestrategie ( (StrategyStrategy))– Wat moet gedoen word om die proses te laat Wat moet gedoen word om die proses te laat

slaag?slaag?• RolspelersRolspelers• BesluitnemersBesluitnemers

Page 18: Waarderende Ondersoek

1.1. Doelwitte vir verandering Doelwitte vir verandering ((Change agendaChange agenda))

• Wat is die uitkomste wat ons wil bewerk?Wat is die uitkomste wat ons wil bewerk?• Keuse uit:Keuse uit:

– Organisasie veranderingOrganisasie verandering– Inter-organisasie kapasiteit bouInter-organisasie kapasiteit bou– GemeenskapsontwikkelingGemeenskapsontwikkeling– Globale transformasieGlobale transformasie– Kleingroep ontwikkelingKleingroep ontwikkeling– Inter-groep veranderingInter-groep verandering– Persoonlike verhoudings veranderingPersoonlike verhoudings verandering

Page 19: Waarderende Ondersoek

2.2. Doelwitte vir proses (Doelwitte vir proses (Forms Forms of engagementof engagement))

• Wat is die mees effektiewe proses vir ons kerk?Wat is die mees effektiewe proses vir ons kerk?• Keuse uitKeuse uit

– Hele sisteem dialoogHele sisteem dialoog– Groot Sisteem Byeenkomste (Groot Sisteem Byeenkomste (SummitSummit – soos konvent)– soos konvent)– Massa mobiliseringsaksie Massa mobiliseringsaksie

• Soos ‘n waterval! Bv - 50 onderhoudvoerders voer 10 Soos ‘n waterval! Bv - 50 onderhoudvoerders voer 10 onderhoude elk; werf onderhoudvoerders uit dié mense en onderhoude elk; werf onderhoudvoerders uit dié mense en sit proses voort)sit proses voort)

• Werk goed met die bou van verhoudinge tussen diverse en Werk goed met die bou van verhoudinge tussen diverse en selfs groepe in konflik met mekaarselfs groepe in konflik met mekaar

– Kerngroep interaksieKerngroep interaksie– Veranderingsnetwerk (-konsortium)Veranderingsnetwerk (-konsortium)– Taakspan (Taakspan (Learning teamLearning team))

• TydsraamwerkTydsraamwerk• BronneBronne

Page 20: Waarderende Ondersoek

3.3. Doelwitte vir strategieDoelwitte vir strategie• Wat moet gedoen word om die proses te Wat moet gedoen word om die proses te

laat slaag?laat slaag?• MandateMandate

– opdragteopdragte– verantwoordelikhede en gesagverantwoordelikhede en gesag– verslaggewingverslaggewing– besluitnemingbesluitneming

• RolspelersRolspelers– wie doen wat, wanneer, waar, hoe, hoeveel (vir elke stap wie doen wat, wanneer, waar, hoe, hoeveel (vir elke stap

van die proses)van die proses)• InfrastruktuurInfrastruktuur

– administrasie, begrotingadministrasie, begroting

Page 21: Waarderende Ondersoek

C – 8 BEGINSELS VAN C – 8 BEGINSELS VAN WAARDERENDE ONDERSOEKWAARDERENDE ONDERSOEK• Gebore uit drie gedagterigtingsGebore uit drie gedagterigtings

– Sosiale konstruksionismeSosiale konstruksionisme• Kommunikasie skep, onderhou en verander werklikhede Kommunikasie skep, onderhou en verander werklikhede

(Berger) – “Appreciative Inquiry is about conversations (Berger) – “Appreciative Inquiry is about conversations that matter.”that matter.”

– Image theoryImage theory• ““the images we hold of the future influence the the images we hold of the future influence the

decisions and actions we take in the present” (Boulder)decisions and actions we take in the present” (Boulder)– Grondvlak (grounded) navorsingGrondvlak (grounded) navorsing

• Om ‘n organisasie deur die oë van sy lede te verstaanOm ‘n organisasie deur die oë van sy lede te verstaan• ““all research is intervention”all research is intervention”

Page 22: Waarderende Ondersoek

1.1. Konstruksionistiese Konstruksionistiese beginselbeginsel

• Kennis is ‘n subjektiewe sosiale Kennis is ‘n subjektiewe sosiale werklikheid gebore uit kommunikasie werklikheid gebore uit kommunikasie tussen mensetussen mense

• Woorde skep wêreldeWoorde skep wêrelde• ““we do not describe the world we see, we do not describe the world we see,

we see the world we describe” we see the world we describe” (Jaworski)(Jaworski)

• Verhoudings skep betekenisVerhoudings skep betekenis

Page 23: Waarderende Ondersoek

2.2. Gelyktydigheid beginselGelyktydigheid beginsel• Verandering gebeur die oomblik as ‘n Verandering gebeur die oomblik as ‘n

vraag gevra wordvraag gevra word

Page 24: Waarderende Ondersoek

3.3. Poëtiese beginselPoëtiese beginsel• Organisasies is soos oop boeke - ons Organisasies is soos oop boeke - ons

kies wat ons wil bestudeerkies wat ons wil bestudeer• Die keuse van onderwerpe is Die keuse van onderwerpe is

lotsbepalend – dit bepaal nie net wat lotsbepalend – dit bepaal nie net wat ons ontdek en leer nie, maar skep dit ons ontdek en leer nie, maar skep dit letterlik!letterlik!– Vrae oor vreugdes skep vreugdesVrae oor vreugdes skep vreugdes– Vrae oor verliese skep verlieseVrae oor verliese skep verliese

Page 25: Waarderende Ondersoek

4.4. Antisipasie beginselAntisipasie beginsel• Die prentjie wat ons het van die Die prentjie wat ons het van die

toekoms begelei en rig ons toekoms begelei en rig ons teenswoordige optredesteenswoordige optredes

• ““We create images of where we We create images of where we believe we’re going – and then we believe we’re going – and then we organize to those images” organize to those images”

Page 26: Waarderende Ondersoek

5.5. Positiewe beginselPositiewe beginsel• Positiewe vrae lei tot positiewe Positiewe vrae lei tot positiewe

veranderingverandering

Page 27: Waarderende Ondersoek

6.6. Heelheid beginselHeelheid beginsel• ““The experience of wholeness brings The experience of wholeness brings

out the best in people, relationships, out the best in people, relationships, communities, and organizations”communities, and organizations”

• Hierdie beginsel lei deelnemers “to Hierdie beginsel lei deelnemers “to focus on higher ground rather than focus on higher ground rather than common ground.”common ground.”

Page 28: Waarderende Ondersoek

7.7. Enactment beginselEnactment beginsel• ““Transformation occurs by living in Transformation occurs by living in

the present what we most desire in the present what we most desire in the future.” the future.”

• ““Be the change you want to see.” Be the change you want to see.” (Ghandhi)(Ghandhi)

• Vgl Rom 6; Fil 2:12-13Vgl Rom 6; Fil 2:12-13

Page 29: Waarderende Ondersoek

8.8. Vrye keuse beginselVrye keuse beginsel• ““people and organizations thrive people and organizations thrive

when people are free to choose the when people are free to choose the nature and extent of their nature and extent of their contribution.”contribution.”

Page 30: Waarderende Ondersoek

D – OORSPRONG VAN D – OORSPRONG VAN WAARDERENDE ONDERSOEKWAARDERENDE ONDERSOEK• David Cooperrider en Suresh Srivastva – David Cooperrider en Suresh Srivastva –

Weatherhead School of Management by Case Weatherhead School of Management by Case Western Reserve University in Cleveland, Ohio.Western Reserve University in Cleveland, Ohio.

• Variasie op tradisionele “action research” Variasie op tradisionele “action research” tegnieketegnieke

• Cooperrider se tesis in 1985 vorm basis vir die Cooperrider se tesis in 1985 vorm basis vir die konseptualisering en ontwikkeling van die konseptualisering en ontwikkeling van die praktyke van waarderende ondersoekpraktyke van waarderende ondersoek

• Diane Whitney is sy sakevennootDiane Whitney is sy sakevennoot

Page 31: Waarderende Ondersoek

E – VOORAF BESLUITEE – VOORAF BESLUITE• Sleutel besluiteSleutel besluite

– Is ‘n Waarderende Ondersoek gepas vir ons?Is ‘n Waarderende Ondersoek gepas vir ons?– Wat is ons doelwitte vir verandering “Change Agenda“?Wat is ons doelwitte vir verandering “Change Agenda“?– Wie gaan op die Taakspan dien (=advisory team)?Wie gaan op die Taakspan dien (=advisory team)?– Watter opleiding het die taakspan nodig?Watter opleiding het die taakspan nodig?– Watter prosesse gaan ons gebruik?Watter prosesse gaan ons gebruik?– Watter vraagstelling strategie gaan ons gebruik?Watter vraagstelling strategie gaan ons gebruik?– Hoe en wanneer gaan ons die proses verduidelik aan die Hoe en wanneer gaan ons die proses verduidelik aan die

organisasie?organisasie?• Maak hele sisteem betrokke – so divers as moontlikMaak hele sisteem betrokke – so divers as moontlik• Fasiliteer ‘n onderhoud ervaring (mini-onderhoud)Fasiliteer ‘n onderhoud ervaring (mini-onderhoud)• Gebruik storiesGebruik stories• Fokus op die toepassing hiervanFokus op die toepassing hiervan

Page 32: Waarderende Ondersoek

VOORAF BESLUITE – stap vir VOORAF BESLUITE – stap vir stapstap1.1. Stel ‘n taakspan saam (= adviesliggaam)Stel ‘n taakspan saam (= adviesliggaam)

– 8-12 mense8-12 mense– Multi-agtergrondeMulti-agtergronde– Informele leiers (ideaal)Informele leiers (ideaal)– Positief oor filosofie en metodiek van die Positief oor filosofie en metodiek van die

ondersoekondersoek– Passie vir die projek se uitkomsPassie vir die projek se uitkoms– Wil betrokke wees by die projekWil betrokke wees by die projek– Bemagtig deur die formele leierskap om die Bemagtig deur die formele leierskap om die

proses en die uitkoms te implementeerproses en die uitkoms te implementeer

Page 33: Waarderende Ondersoek

2.2. Lei die taakspan opLei die taakspan op– Hulle moet die hele proses ontwerp, lanseer, Hulle moet die hele proses ontwerp, lanseer,

momentum behou en koerswysigings maakmomentum behou en koerswysigings maak– Hulle rol is:Hulle rol is:

• Fokus van die projek – aan die hand van die doelwitte Fokus van die projek – aan die hand van die doelwitte van veranderingvan verandering

• Bou van bewussyn en ondersteuning – moontlik deur Bou van bewussyn en ondersteuning – moontlik deur ‘n naam vir die projek‘n naam vir die projek

• Kommunikasie vloei oor die projek – “spokespersons”Kommunikasie vloei oor die projek – “spokespersons”• Om die proses se integriteit te beskermOm die proses se integriteit te beskerm• Om mense vir sukses te mentorOm mense vir sukses te mentor

– Verseker gelyke geleenthede om gehoor te wordVerseker gelyke geleenthede om gehoor te word– Fokus op die bevestiging van die positiewe kernFokus op die bevestiging van die positiewe kern– Help mense om uit hulle hart te praatHelp mense om uit hulle hart te praat– Kommunikeer vertroue in die kollektiewe wysheid van Kommunikeer vertroue in die kollektiewe wysheid van

mensemense– Ondersteun mense om ‘n sukses te maak van die prosesOndersteun mense om ‘n sukses te maak van die proses

Page 34: Waarderende Ondersoek

3.3. Fokus die projekFokus die projek– Die proses sal die status qou uitdaag – verwag dit en Die proses sal die status qou uitdaag – verwag dit en

antisipeer ditantisipeer dit– Hou die organisasie se kultuur en bronne in gedagteHou die organisasie se kultuur en bronne in gedagte– Beplan die tydsraamwerkBeplan die tydsraamwerk– Voorsien drywers vir die onderskeie dele van die projekVoorsien drywers vir die onderskeie dele van die projek– Beplan die onderhoude:Beplan die onderhoude:

• Een-tot-eenEen-tot-een• GroepeGroepe• ““Cross-organizationCross-organization interviewsinterviews““• ElektroniesElektronies

– Beplan die Droom, Ontwerp, Implementering fasesBeplan die Droom, Ontwerp, Implementering fases• Groot groep byeenkomste (summits)Groot groep byeenkomste (summits)

– Skep sisteme, strukture en leierskapspraktyke wat die Skep sisteme, strukture en leierskapspraktyke wat die proses ondersteun en improvisasie en self-organisering proses ondersteun en improvisasie en self-organisering bevorderbevorder

– Bou breë organisasie bewussynBou breë organisasie bewussyn• Gebruik eenvoudige taal (vir die massas)Gebruik eenvoudige taal (vir die massas)• Beskrywe prosesse stap vir stapBeskrywe prosesse stap vir stap• Betrek ‘n wye seleksie van persone by die Betrek ‘n wye seleksie van persone by die

implementeringsgesprekkeimplementeringsgesprekke

Page 35: Waarderende Ondersoek

• Cross-organization interviews:Cross-organization interviews:– Een organisasie voer onderhoude met die ander Een organisasie voer onderhoude met die ander

een – en vice versaeen – en vice versa– Dit help met die bou van vennootskappe en Dit help met die bou van vennootskappe en

integrasieintegrasie– Span onderhoudvoerders van weerskanteSpan onderhoudvoerders van weerskante– Terugvoer word gegee aan die deelnemers wat Terugvoer word gegee aan die deelnemers wat

die positiewe kern, navolgingswaardige die positiewe kern, navolgingswaardige praktyke en kernvaardighede uitligpraktyke en kernvaardighede uitlig

– Die drome van die deelnemers word ook uitgeligDie drome van die deelnemers word ook uitgeligTerug

‘‘n Voorbeeldn Voorbeeld

Page 36: Waarderende Ondersoek

F – WAARDERENDE F – WAARDERENDE ONDERWERP KEUSE (ONDERWERP KEUSE (Topic Topic choicechoice))• Wie kies die onderwerpe?Wie kies die onderwerpe?

– Diverse groep mense uit die hele organisasieDiverse groep mense uit die hele organisasie• 3-5 vrae: fokus op die dinge waarvan ons meer wil 3-5 vrae: fokus op die dinge waarvan ons meer wil

hê!hê!– Positiewe bevestigingPositiewe bevestiging– Begeerlike uitkomsteBegeerlike uitkomste– Stimuleer leergierigheidStimuleer leergierigheid– ToekomsgerigToekomsgerig

• Verbind die onderwerp aan die doelwitte vir Verbind die onderwerp aan die doelwitte vir verandering (change agenda) – verandering (change agenda) – krities belangrik!krities belangrik!– Bv – KERKHERENIGING: Bv – KERKHERENIGING: Die impak van eenheid in die familie Die impak van eenheid in die familie

van NG Kerke op die evangelie van Jesus Christus in ons land van NG Kerke op die evangelie van Jesus Christus in ons land en in die wêrelden in die wêreld

• Woorde is belangrik – dit skep wêrelde!Woorde is belangrik – dit skep wêrelde!

Page 37: Waarderende Ondersoek

Onderwerpkeuse stap vir Onderwerpkeuse stap vir stapstap1.1. Gee ‘n oorsig van waarderende ondersoekGee ‘n oorsig van waarderende ondersoek2.2. Hou mini-onderhoude:Hou mini-onderhoude:

– Vertel my van ‘n hoogtepunt ervaring in jou organisasie.Vertel my van ‘n hoogtepunt ervaring in jou organisasie.– Wat waardeer jy die meeste van jouself en jou organisasie?Wat waardeer jy die meeste van jouself en jou organisasie?– Wat is die kern faktore wat lewe gee aan jou organisasie?Wat is die kern faktore wat lewe gee aan jou organisasie?– As jy kon, wat is die drie wense wat jy vir jou organisasie se groei en As jy kon, wat is die drie wense wat jy vir jou organisasie se groei en

ontwikkeling hetontwikkeling het3.3. Identifiseer temas – “root causes” van suksesIdentifiseer temas – “root causes” van sukses4.4. Deel die temas en storiesDeel die temas en stories5.5. Hersien die kriteria vir onderwerpkeusesHersien die kriteria vir onderwerpkeuses6.6. Identifiseer 3-5 onderwerpeIdentifiseer 3-5 onderwerpe7.7. Deel en bespreek dit met mekaar Deel en bespreek dit met mekaar 8.8. ““cluster” die potensiële onderwerpecluster” die potensiële onderwerpe9.9. Kies onderwerp “clusters“ – elkeen kry 3 stemme (kan al 3 vir 1 Kies onderwerp “clusters“ – elkeen kry 3 stemme (kan al 3 vir 1

onderwerp uitoefen)onderwerp uitoefen)10.10.Finaliseer onderwerpe – deelnemers verdeel in onderwerp groepe Finaliseer onderwerpe – deelnemers verdeel in onderwerp groepe

en kies ‘n finale naam vir die onderwerpen kies ‘n finale naam vir die onderwerp

Page 38: Waarderende Ondersoek

G – ONTDEKKING - G – ONTDEKKING - DISCOVERDISCOVER• Waarderende ondersoek onderhoude is essensieel Waarderende ondersoek onderhoude is essensieel

vir die prosesvir die proses• Taakspan moet gereeld vergader om sin te maak Taakspan moet gereeld vergader om sin te maak

van wat geleer word in die prosessevan wat geleer word in die prosesse• Sleutel besluite:Sleutel besluite:

– Wie formuleer die vrae?Wie formuleer die vrae?– Wie skryf die Onderhoudgids?Wie skryf die Onderhoudgids?– Met wie word onderhoude gevoer?Met wie word onderhoude gevoer?– Wie voer die onderhoude? Wie voer die onderhoude? – Hoeveel onderhoude voer elkeen?Hoeveel onderhoude voer elkeen?– Watter opleiding het die onderhoudvoerders nodig?Watter opleiding het die onderhoudvoerders nodig?– Wie gaan sin maak van die data? Hoe?Wie gaan sin maak van die data? Hoe?– Hoe gaan ons die stories en “best practices” kommunikeer?Hoe gaan ons die stories en “best practices” kommunikeer?

Page 39: Waarderende Ondersoek

ONTDEKKING – stap vir stapONTDEKKING – stap vir stap1.1. Formuleer positiewe vrae aan die hand van die Formuleer positiewe vrae aan die hand van die

onderwerpeonderwerpe2.2. Ontwikkel ‘n gids vir die onderhoude Ontwikkel ‘n gids vir die onderhoude 3.3. Stel ‘n plan vir die onderhoude opStel ‘n plan vir die onderhoude op4.4. Kommunikeer die strategie vir die onderhoudeKommunikeer die strategie vir die onderhoude5.5. Lei die onderhoudvoerders opLei die onderhoudvoerders op6.6. Voer die onderhoudeVoer die onderhoude7.7. Versprei stories en “best practices”Versprei stories en “best practices”8.8. Maak sin uit die stories en Maak sin uit die stories en 9.9. ““Map the positive core”Map the positive core”

Page 40: Waarderende Ondersoek

1.1. Formuleer positiewe vrae Formuleer positiewe vrae aan die hand van die aan die hand van die onderwerpeonderwerpe

• Struktuur:Struktuur:– TitelTitel– Inleidende vraagInleidende vraag

• Beskryf die onderwerp “at its best”Beskryf die onderwerp “at its best”– Sub-vraeSub-vrae

• Vrae wat Vrae wat terugkykterugkyk na hoogtepunt ervarings na hoogtepunt ervarings• Vrae wat Vrae wat binne toe kykbinne toe kyk om die betekenis van dié om die betekenis van dié

ervarings uit te ligervarings uit te lig• Vrae wat Vrae wat vorentoe kykvorentoe kyk wat hoop, drome en inspirasie wat hoop, drome en inspirasie

uitliguitlig• OorgangsvraeOorgangsvrae aan die hand van die verbeelde aan die hand van die verbeelde

toekoms situasietoekoms situasie

Page 41: Waarderende Ondersoek

• Sleutel komponente van goeie vrae:Sleutel komponente van goeie vrae:– Skep ‘n persoonlike verhouding tussen die Skep ‘n persoonlike verhouding tussen die

betrokkenessbetrokkeness– Lig stories uitLig stories uit– Is persoonlik en raak die hartIs persoonlik en raak die hart– Konsentreer op mense se ervaringsKonsentreer op mense se ervarings– Help die beste ervarings selekteerHelp die beste ervarings selekteer– Kan oop-einde weesKan oop-einde wees– Help mense om ‘n innerlike reis te onderneemHelp mense om ‘n innerlike reis te onderneem– Roep positiewe prentjies na voreRoep positiewe prentjies na vore– Stimuleer die verbeeldingStimuleer die verbeelding– Suggereer aksieSuggereer aksie– Het ‘n emosionele en logiese vloeiHet ‘n emosionele en logiese vloei

Page 42: Waarderende Ondersoek

2.2. Gids vir onderhoudeGids vir onderhoude• Ses gedeeltes:Ses gedeeltes:

– Inleiding – oorsig, belang en uitkoms van proses; Inleiding – oorsig, belang en uitkoms van proses; fokus op storiesfokus op stories

– Inleidende vrae – inligting oor persoon wat Inleidende vrae – inligting oor persoon wat ondervra wordondervra word

– In-diepte vrae oor die onderwerpIn-diepte vrae oor die onderwerp– AfrondingsvraeAfrondingsvrae– Opsomming gedeelte – plek vir stories en Opsomming gedeelte – plek vir stories en

refleksierefleksie– Aksie gedeelte – sake vir onmiddellike aandagAksie gedeelte – sake vir onmiddellike aandag

Page 43: Waarderende Ondersoek

3.3. Plan vir onderhoudePlan vir onderhoude• Met wie word onderhoude gevoer?Met wie word onderhoude gevoer?• Wie doen die onderhoude?Wie doen die onderhoude?• Hoe kry ons soveel verskillende Hoe kry ons soveel verskillende

mense as moontlik by die mense as moontlik by die onderhoude?onderhoude?

Page 44: Waarderende Ondersoek

4.4. Kommunikeer die Kommunikeer die strategiestrategie

• Mense wil weet wat aangaan.Mense wil weet wat aangaan.– Wat is die onderwerpe?Wat is die onderwerpe?– Met wie word onderhoude gevoer?Met wie word onderhoude gevoer?– Wanneer?Wanneer?– Deur wie?Deur wie?– Hoe kan ek betrokke raak?Hoe kan ek betrokke raak?– Wat gebeur met die data?Wat gebeur met die data?

Page 45: Waarderende Ondersoek

5.5. Lei die Lei die onderhoudvoerders oponderhoudvoerders op

• 3-4 uur sessie3-4 uur sessie

Page 46: Waarderende Ondersoek

6.6. Voer die onderhoudeVoer die onderhoude• Berei goed voorBerei goed voor• Berei die persoon wat vir die onderhoud kom Berei die persoon wat vir die onderhoud kom

voorvoor• Kies ‘n vriendelike omgewingKies ‘n vriendelike omgewing• Neem tyd om kontak te maakNeem tyd om kontak te maak• Neem ekstra kopieë van die gids saamNeem ekstra kopieë van die gids saam• Laat persoon sy eie ritme en spoed bepaalLaat persoon sy eie ritme en spoed bepaal• Wys dat jy luister en omgeeWys dat jy luister en omgee• Bevestig wat jy gehoor het vir akuraatheidBevestig wat jy gehoor het vir akuraatheid• Sluit af met ‘n opsomming van wat jy gehoor Sluit af met ‘n opsomming van wat jy gehoor

het wat jou inspireer.het wat jou inspireer.

Page 47: Waarderende Ondersoek

7.7. Versprei stories en “best Versprei stories en “best practices”practices”

• Druk, kwoteer en versprei stories op Druk, kwoteer en versprei stories op allerhande maniereallerhande maniere

• Skep interim geleenthede waar Skep interim geleenthede waar stories gehoor kan wordstories gehoor kan word

Page 48: Waarderende Ondersoek

8.8. Maak sin uit die storiesMaak sin uit die stories• Om sin te maak uit die stories gebeur Om sin te maak uit die stories gebeur

langsamerhand.langsamerhand.• Fokus op die ervarings van die deelnemers Fokus op die ervarings van die deelnemers

en nie die onderhoudvoerders nieen nie die onderhoudvoerders nie• Doen kwalitatiewe narratiewe analise – dws Doen kwalitatiewe narratiewe analise – dws

fokus op die skeppende potensiaal van fokus op die skeppende potensiaal van stories en die “root causes of organizational stories en die “root causes of organizational success”success”

• Kyk veral na die unieke stories (higher Kyk veral na die unieke stories (higher ground) eerder as die gemene deler stories ground) eerder as die gemene deler stories (common ground) wat drome moontlik maak.(common ground) wat drome moontlik maak.

Page 49: Waarderende Ondersoek

9.9. Map the positive coreMap the positive core• Lees en deel storiesLees en deel stories• Analiseer die “root cause of Analiseer die “root cause of

organizational success”organizational success”– waardes, bates, sterk punte, leierskap, waardes, bates, sterk punte, leierskap,

strategiese voordele, hulpbronne, strategiese voordele, hulpbronne, waardevolle vennootskappe, “best waardevolle vennootskappe, “best practices”, prosesse, sisteme, strukturepractices”, prosesse, sisteme, strukture

• Teken dit alles op EEN kaart, prentjie Teken dit alles op EEN kaart, prentjie of illustrasie as die of illustrasie as die positiewe kernpositiewe kern van die organisasievan die organisasie

Page 50: Waarderende Ondersoek

H – DROOM – H – DROOM – visions and visions and voices of the futurevoices of the future• ““whether you think you can, or you think whether you think you can, or you think

you can’t, you are right.” (Henry Ford)you can’t, you are right.” (Henry Ford)• Om nuwe prentjies vir ‘n organisasie te Om nuwe prentjies vir ‘n organisasie te

ontwikkel, moet ‘n mens eers praat oor ontwikkel, moet ‘n mens eers praat oor waar die organisasie inpas in die breër waar die organisasie inpas in die breër konteks = ROEPING.konteks = ROEPING.

• ““You cannot solve a problem at the same You cannot solve a problem at the same level of consciousness at which it was level of consciousness at which it was created in the first place.” (Albert Einstein)created in the first place.” (Albert Einstein)

Page 51: Waarderende Ondersoek

Sleutel keuses in DroomSleutel keuses in Droom• Wie moet betrokke wees?Wie moet betrokke wees?

– alle relevante stemmealle relevante stemme– gewoonlik ‘n groot groep vergadering (halwe dag) gewoonlik ‘n groot groep vergadering (halwe dag)

wat gefinaliseer word in kleiner spannewat gefinaliseer word in kleiner spanne• Watter ervaringsaktiwiteit sal gebruik word Watter ervaringsaktiwiteit sal gebruik word

om die prentjies van die toekoms te ontdek?om die prentjies van die toekoms te ontdek?– skryf, skilder, dramatiseer ... asof dit reeds daar is!skryf, skilder, dramatiseer ... asof dit reeds daar is!

• Wat sal die uitkoms wees van die droom?Wat sal die uitkoms wees van die droom?– prentjies, waardes, visie stelling, verklaring van prentjies, waardes, visie stelling, verklaring van

voorneme...voorneme...

Page 52: Waarderende Ondersoek

DROOM – stap vir stapDROOM – stap vir stap1.1. Reflekteer oor ‘n sentrale vraagReflekteer oor ‘n sentrale vraag2.2. Begin ‘n droom dialoogBegin ‘n droom dialoog3.3. Klaar die kollektiewe droom uitKlaar die kollektiewe droom uit4.4. Voer die droom op ‘n kreatiewe wyse opVoer die droom op ‘n kreatiewe wyse op5.5. Bepaal sentrale temasBepaal sentrale temas6.6. Skep ‘n droomkaart vir die organisasieSkep ‘n droomkaart vir die organisasie7.7. Dokumenteer die droomDokumenteer die droom

Page 53: Waarderende Ondersoek

1.1. Reflekteer oor ‘n sentrale Reflekteer oor ‘n sentrale vraagvraag

• Dit kan die laaste vraag van die Dit kan die laaste vraag van die onderhoude weesonderhoude wees

• Gee tyd vir individuele refleksieGee tyd vir individuele refleksie

Page 54: Waarderende Ondersoek

2.2. Begin ‘n droom dialoogBegin ‘n droom dialoog• Cluster in groepe van nie meer as 12 Cluster in groepe van nie meer as 12

nienie• Begin ‘n oop-einde gesprek (droom Begin ‘n oop-einde gesprek (droom

dialoog)dialoog)• Deel met mekaar wat julle van Deel met mekaar wat julle van

mekaar leermekaar leer

Page 55: Waarderende Ondersoek

3.3. Klaar die kollektiewe droom Klaar die kollektiewe droom uituit

• Laat die groep hulle kollektiewe Laat die groep hulle kollektiewe droom van die toekoms uitklaardroom van die toekoms uitklaar

Page 56: Waarderende Ondersoek

4.4. Voer die droom op ‘n Voer die droom op ‘n kreatiewe wyse opkreatiewe wyse op

• Ontwikkel ‘n 3-5 minute kreatiewe Ontwikkel ‘n 3-5 minute kreatiewe opvoering/voorstelling van julle opvoering/voorstelling van julle kollektiewe droomkollektiewe droom

• Almal moet in die ontwerp en Almal moet in die ontwerp en opvoering betrokke weesopvoering betrokke wees

Page 57: Waarderende Ondersoek

5.5. Bepaal sentrale temasBepaal sentrale temas• Laat die kleingroepe sentrale temas Laat die kleingroepe sentrale temas

uit die opvoerings identifiseer en die uit die opvoerings identifiseer en die betekenis daarvan bespreek.betekenis daarvan bespreek.

Page 58: Waarderende Ondersoek

6.6. Skep ‘n droomkaart vir die Skep ‘n droomkaart vir die organisasieorganisasie

• Laat elke groep hulle sentrale temas Laat elke groep hulle sentrale temas deeldeel

• Skep ‘n kollektiewe “dream map”Skep ‘n kollektiewe “dream map”• Dit is die basis vir die volgende Dit is die basis vir die volgende

ontwerp faseontwerp fase

Page 59: Waarderende Ondersoek

7.7. Dokumenteer die droomDokumenteer die droom• Dit kan deur ‘n kleiner groep gedoen Dit kan deur ‘n kleiner groep gedoen

wordword

Page 60: Waarderende Ondersoek

I – ONTWERP – giving form to I – ONTWERP – giving form to values and idealsvalues and ideals• Betrek groot groepe in gesprekke oor die wyse van Betrek groot groepe in gesprekke oor die wyse van

organisering en die tipe organisasie wat nodig is organisering en die tipe organisasie wat nodig is om hulle waardes en drome waar te maak.om hulle waardes en drome waar te maak.

• Dit behels sortering, sifting en definitiewe keuses Dit behels sortering, sifting en definitiewe keuses oor wat sal wees.oor wat sal wees.

• Waarde-gedrewe ontwerpWaarde-gedrewe ontwerp– Organisatoriese ontwerpe is uitdrukkings van waardes wat Organisatoriese ontwerpe is uitdrukkings van waardes wat

vergestalt word in strukture, sisteme, strategieë, vergestalt word in strukture, sisteme, strategieë, verhoudings, rolle, beleid, prosedures (Kerkordes), verhoudings, rolle, beleid, prosedures (Kerkordes), produkte en diensteprodukte en dienste

• Die ontwerp moet ooreenstem met die verandering Die ontwerp moet ooreenstem met die verandering (change agenda) wat gevisualiseer word(change agenda) wat gevisualiseer word

Page 61: Waarderende Ondersoek

Sleutel besluite in ontwerpSleutel besluite in ontwerp• Wat ontwerp ons?Wat ontwerp ons?

– Kultuur, vennootskap, prosesse ...Kultuur, vennootskap, prosesse ...• Wie moet betrek word?Wie moet betrek word?

– Alle rolspelers of klein ontwerpspanAlle rolspelers of klein ontwerpspan• divers saamgestel (sluit bv ontwerpers in ander velde divers saamgestel (sluit bv ontwerpers in ander velde

in)in)• Hoe lyk ons ideale organisasie?Hoe lyk ons ideale organisasie?

– Genereer uitdagende voorstelleGenereer uitdagende voorstelle• Formuleer in storievormFormuleer in storievorm• Stel dit bevestigend (affirmative)Stel dit bevestigend (affirmative)• Stel dit as diep oortuigingsStel dit as diep oortuigings

Page 62: Waarderende Ondersoek

ONTWERP – stap vir stapONTWERP – stap vir stap1.1. Identifiseer die basiese elemente Identifiseer die basiese elemente

van ‘n betekenisvolle sosiale van ‘n betekenisvolle sosiale struktuurstruktuur

• Bv – visie, doel, strategie, strukture, Bv – visie, doel, strategie, strukture, leierskap, besluitneming, leierskap, besluitneming, kommunikasie, sisteme, verhoudings, kommunikasie, sisteme, verhoudings, rolle, bestuur van kennisinhoude, rolle, bestuur van kennisinhoude, beleid, prosedures, produkte, dienstebeleid, prosedures, produkte, dienste

Page 63: Waarderende Ondersoek

2.2. Kies die mees relevante en strategiese Kies die mees relevante en strategiese elemente van dié sosiale struktuurelemente van dié sosiale struktuur

– Neem veral gesag- en besluitnemingstrukture in agNeem veral gesag- en besluitnemingstrukture in ag3.3. Identifiseer die voorkeure en ideale in Identifiseer die voorkeure en ideale in

verband met elkeen van dié elementeverband met elkeen van dié elemente4.4. Ontwerp uitdagende voorstelle vir dié Ontwerp uitdagende voorstelle vir dié

elementeelemente• Formuleer dit in die teenwoordige tydFormuleer dit in die teenwoordige tyd• Baseer dit op wat werk EN Baseer dit op wat werk EN • wat die organisasie wil hêwat die organisasie wil hê

Page 64: Waarderende Ondersoek

J – IMPLEMENTERING – J – IMPLEMENTERING – geïnspireerde aksie en geïnspireerde aksie en improvisasieimprovisasie• Drie dimensies:Drie dimensies:

– Erken en vier wat reeds geleer en verander Erken en vier wat reeds geleer en verander isis

– Inisieer kruis-funksionele, kruis-vlak Inisieer kruis-funksionele, kruis-vlak projekspanne wat ‘n wye reeks doelgerigte projekspanne wat ‘n wye reeks doelgerigte aksie-georiënteerde veranderinge lanseeraksie-georiënteerde veranderinge lanseer

– Gebruik die waarderende ondersoek model Gebruik die waarderende ondersoek model vir alle programme, prosesse en sisteme vir alle programme, prosesse en sisteme regdeur die organisasieregdeur die organisasie

Page 65: Waarderende Ondersoek

Sleutel besluiteSleutel besluite• Hoe gaan ons agterkom watter vordering Hoe gaan ons agterkom watter vordering

ons gemaak het?ons gemaak het?– Vraelyste, nog waarderende ondersoeke, Vraelyste, nog waarderende ondersoeke,

storievertel sessies ...storievertel sessies ...• Hoe gaan ons die vordering vier?Hoe gaan ons die vordering vier?• Wat is die parameters vir informele (self-Wat is die parameters vir informele (self-

organized) aksie?organized) aksie?• Hoe gaan ons informele aksies Hoe gaan ons informele aksies

toelaat/gebruik?toelaat/gebruik?• Hoe gaan ons suksesse ondersteun?Hoe gaan ons suksesse ondersteun?

– Bronne, vaardighede ...Bronne, vaardighede ...

Page 66: Waarderende Ondersoek

IMPLEMENTERING – stap vir IMPLEMENTERING – stap vir stapstap1.1. Hersien, kommunikeer en vier wat bereik Hersien, kommunikeer en vier wat bereik

is.is.2.2. Genereer ‘n lys van potensiële konkrete, Genereer ‘n lys van potensiële konkrete,

opwindende aksiesopwindende aksies3.3. Motiveer inspirerende projekte om Motiveer inspirerende projekte om

informeel en vrywillig te ontstaan.informeel en vrywillig te ontstaan.4.4. Ondersteun die sukses van sulke informele Ondersteun die sukses van sulke informele

projekteprojekte5.5. Bevorder verdere sistemiese waarderende Bevorder verdere sistemiese waarderende

ondersoekeondersoeke

Page 67: Waarderende Ondersoek

K – HOEKOM WERK K – HOEKOM WERK WAARDERENDE ONDERSOEK?WAARDERENDE ONDERSOEK?• Dit gee mense die ervaring van Dit gee mense die ervaring van

persoonlike en kollektiewe mag.persoonlike en kollektiewe mag.• Dit help mense om mag Dit help mense om mag

verantwoordelik te hanteer.verantwoordelik te hanteer.• Dit bevry mense uit onderdrukking – Dit bevry mense uit onderdrukking –

“the world is the way it is and there is “the world is the way it is and there is nothing I can do about it” – en help nothing I can do about it” – en help hulle besef dat hulle ‘n verskil kan hulle besef dat hulle ‘n verskil kan maak.maak.

Page 68: Waarderende Ondersoek

Ses bevrydende voordeleSes bevrydende voordele1.1. Om in verhouding geken te wordOm in verhouding geken te word2.2. Om gehoor te wordOm gehoor te word3.3. Om in gemeenskap te kan droomOm in gemeenskap te kan droom4.4. Om te kan kies om by te draOm te kan kies om by te dra5.5. Om ondersteunend op te treeOm ondersteunend op te tree6.6. Om positief te weesOm positief te wees

Page 69: Waarderende Ondersoek

‘n Vergelykende PerspektiefDominante, Probleem-oplossende & Waarderende Ondersoek

Benaderings (2000, Chapagain)

FaktorFaktor Dominante Dominante BenaderingBenadering

Probleem-Probleem-oplossingoplossing

Waarderende Waarderende ondersoekondersoek

AannameAanname ““Emptiness-Emptiness-Based”Based”

““Weakness-Weakness-based”based”

““Strength-based”Strength-based”

Gemeen-Gemeen-skappeskappe

IgnoreerIgnoreer SamewerkingSamewerking Mede-ontwerpersMede-ontwerpers

FokusFokus ““Wat bestaan Wat bestaan nie?”nie?”

““Wat is Wat is verkeerd?”verkeerd?”

““Wat is die Wat is die beste?”beste?”

BeginselBeginsel Skoon leiSkoon lei Gemeenskap is Gemeenskap is stukkend stukkend

(meganiese (meganiese teorie)teorie)

Gemeenskap het Gemeenskap het bates (lewende bates (lewende

menslike sisteme)menslike sisteme)

Benader-Benader-inging

Vasgeval of Vasgeval of passiefpassief

Aanpassend of Aanpassend of reaktiefreaktief

Skeppend of Skeppend of kreatiefkreatief

KapasiteiKapasiteit bout bou

Doen aan Doen aan gemeenskappegemeenskappe

Doen aan Doen aan gemeenskappegemeenskappe

Bevestig en Bevestig en bemagtig bemagtig

gemeenskappe gemeenskappe