wouwtjienuuswouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/nuusbrief-24-mei-2019.pdfskoolaktiwiteite...

12
WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 24 Mei 2019 Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. VAKATURE n Vakature bestaan tans by Laerskool Anton van Wouw vir die volgende onderwyspos: Vereistes: B.Ed. Grondslagfase kwalifikasie. Sepedi III Kandidate moet Afrikaans magtig wees. Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om ná skool by buitemuurse skoolaktiwiteite betrokke te wees. CVs kan per epos gestuur word aan me. Nell-Mari Pretorius by [email protected] Sluitingsdatum: Vrydag, 7 Junie 2019 HEMELVAART Hemelvaart vind eerskomende Donderdag, 30 Mei plaas. Soos die gebruik is, sal ons n kort diens in die saal hou, gelei deur n predikant vanaf 07:30 tot 07:50. Die diens is vrywillig. Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie, is welkom om hulle eers om 07:50 skool toe te stuur. Alternatiewelik kan u n briefie aan u kind se registeronderwyser stuur, sodat ons die nodige toesigreëlings vir u kind kan tref. Gr. 1 tot 3

Upload: others

Post on 15-Jan-2020

8 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

1

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Vrydag, 24 Mei 2019

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

VAKATURE

‘n Vakature bestaan tans by Laerskool Anton van Wouw vir die volgende onderwyspos:

Vereistes:

B.Ed. Grondslagfase kwalifikasie.

Sepedi III

Kandidate moet Afrikaans magtig wees.

Daar sal van die suksesvolle kandidaat verwag word om ná skool by buitemuurse

skoolaktiwiteite betrokke te wees.

CV’s kan per epos gestuur word aan me. Nell-Mari Pretorius by [email protected]

Sluitingsdatum: Vrydag, 7 Junie 2019

HEMELVAART

Hemelvaart vind eerskomende Donderdag, 30 Mei

plaas. Soos die gebruik is, sal ons ‘n kort diens in

die saal hou, gelei deur ‘n predikant vanaf 07:30 tot

07:50.

Die diens is vrywillig. Ouers wat verkies dat hul

kinders nié die diens bywoon nie, is welkom om

hulle eers om 07:50 skool toe te stuur.

Alternatiewelik kan u ‘n briefie aan u kind se

registeronderwyser stuur, sodat ons die nodige

toesigreëlings vir u kind kan tref.

Gr. 1 tot 3

Page 2: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

2

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

TIKIDRAAI SNOEPIE LAE-GI is nou ons leuse!

Al ons roosterbroodjies word slegs op lae-GI, wit- of

bruinbrood, bedien.

Ons wraps is baie gewild! Elke propvol happie bestaan uit

vars hoender.

Ander lae-GI lekkernye sluit in:

Lays en Simba skyfies

2 stafie Cadbury melksjokolade

Ons sien uit om binnekort die koue te verdryf met die volgende maaltye op ons spyskaart:

Warm pasta

Mac-n-cheese

Heerlike sop

Liplekker Kerrie-en-rys

Onthou gerus: Om lang rye te vermy en teleurstelling te voorkom, bestel gerus vroeg (voor

skool) vir pouse.

Beplan u ‘n klaspartytjie? Ons help graag! Kontak gerus vir Caroline by:

[email protected])

Page 4: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

4

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige Kultuurprestasies!

Naam en Van Instansie Kategorie Prestasie

Anje Venter Pierneef Mimiek A

Pierneef Onvoorbereide lees A

Pierneef Samespraak A++

Eisteddfod Kreatiewe groepwerk A+

Ruan Nieman Sweef Studio Stilstaande gedig A

Sweef Studio Stilstaande Poësie B+

Pierneef Kunstefees Stilstaande Poësie A

Pierneef Kunstefees Gedramatiseerde Poësie A

Pierneef Kunstefees Gedramatiseerde Prosa A+

Pierneef Kunstefees Poetry A+

Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerde Poësie A

Pretoria Eisteddfod Verse speaking: Non Eng. Speak-ers

A+

Kiara Ferreira RAD Level 1 Dance Ballet 77%

Mila dos Santos Royal Academy of dance Ballet Gr.4 67%

Nika Botha Sweef Drama Studio Poësie A++

Sweef Drama Studio Dramatised Poetry A+

Pierneef Teater Gedramatiseerde Prosa A++ Kategoriewenner / medalje

Pierneef Teater Dramatised Poetry A++

Pierneef Teater Gedramatiseerde Poësie A++ Kategoriewenner / medalje

Pierneef Teater Stilstaande Poësie A++ Kategoriewenner / medalje

Pierneef Teater Dramatised Prose A++

Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerde Poësie A++

Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerde Prosa A+

Pretoria Eisteddfod Prose Speaking A+

Dance World Cup Ballet groep A+ Kategoriewenners

Caitlin Hayden Pretoria Eisteddfod Sang: Afrikaans Kontemporêr B+

Pretoria Eisteddfod Sang: Engels Misical B+

Pierneef Kunstefees Dramatised Poetry A+

Pierneef Kunstefees Poësie A+

Gustav Kluge Pierneef Teater Kunstefees Poetry A++ Kategoriewenner - medalje

Pierneef Teater Kunstefees Poësie A++

Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerde Prosa A

Pretoria Eisteddfod Voorbereide Mimiek A

Podiumpret Sprekersvaardighede Afrikaanse Spanredenaars 95.20%

Podium leeskompetisie Afrikaanse Gedig Voorbereid 93%

Podium leeskompetisie Afrikaanse Prosa Voorbereid 93.50%

Podium leeskompetisie Afrikaanse Prosa Onvoorbereid 94%

Page 5: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

5

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Jamie White Pierneef Kunstefees Stilstaande Poësie A+

Pierneef Kunstefees Gedramatiseerde Prosa A+

Pierneef Kunstefees Gedramatiseerde Poësie A+

Zané Smit Chanic Club Championships Akrobaat Algehele 1ste plek. Dring deur na GN

Noord Gauteng Akrobaat 3de plek GN-kleure

Lisa Fouché Chanic Dance Festival Kontemporêr 2de plek (silwer)

Sandy Prinsloo Monumentpark Musieksen-trum

Dwarsfluit Trofeë - beste beginner

Pierneef Kunstefees Samespraak A++

Pierneef Kunstefees Gedramatiseerde Poësie A++

Pierneef Kunstefees Dramatised Prose A++

Pierneef Kunstefees Groepmimiek A++ Kategoriewenner / medalje

Reuben v Nieuwenhuizen Royal School of Music Viool Gr. 5 Lof

UNISA Teorie Gr.5 Merit

Gauteng Chamber Music Festival

Viool Deelname

Megan Nieman Sweef Studio Drama A+

Sweef Studio Drama A+

Pierneef Kunstefees Gedramatiseerde Prosa A+

Pierneef Kunstefees Groep Mimiek A++ Kategoriewenner/ medalje

Pierneef Kunstefees Dramatised Poetry A++

Pierneef Kunstefees Poetry A++

Pierneef Kunstefees Stilstaande Poësie A++

Pierneef Kunstefees Samespraak A++

Pretoria Eisteddfod Samespraak A+

ChaNic School of Dance Contemporary Ballet 91,5% Silwer Medalje

Gauteng Noord Akrobaat 5de Kwalifiseer vir Gauteng Noord

Bernard v Nieuwenhuizen Pretoria Eisteddfod Klavier: voor-klassiek Gr.1 A+ Itemwenner

Pretoria Eisteddfod Klavier: klassiek Gr.1 A+

Pretoria Eisteddfod Klavier: Romanties Gr.1 A+

Page 6: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

6

Ons maak tyd vir jou kind

WOUWTJIES PRESTEER!

Hartlik geluk aan Megan Nieman wat ‘n tweede plek (silwer

medalje) behaal het tydens die tuimel-kompetisie op 11 Mei

2019.

Sy kwalifiseer vir die tuimel Noord-Gauteng-kompetisie wat

op 8 Junie plaasvind .

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 7: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

7

Ons maak tyd vir jou kind

KLEREBANK Beste Ouers

Die klerebank is ’n diens wat die skool aan die ouers bied.

Me. Rosa Barnard behartig die klerebank namens die skool uit die

goedheid van haar hart, sonder enige vergoeding. Hanteer haar

asb. met die nodige respek. Ons weet klere is duur en u is soms

ontsteld as klere wegraak, of as daar nie u kind se grootte klere in die klerebank is nie, maar u kán

help deur die volgende te doen:

MERK asb. u kind se klere. Daar is hope verlore klere.

Leer u kind om sy/haar baadjie, trui of skoene te onthou as dit iewers uitgetrek word.

Die klere wat op die terrein rondlê, word soggens klerebank toe gestuur. Indien die klere gemerk is

word dit op ’n lys teen die venster geplak. Dié klere bly vir 4 weke op die lys, daarna word dit klere-

bank-voorraad. Kosblikke en bottels word aan die einde van elke kwartaal aan minderbevoorregtes

geskenk. Ons probeer die kinders verantwoordelikheid leer en daarom is die boeteblikkie geïmple-

menteer.

Indien ’n kind iets by die klerebank kom opeis, betaal hy/sy die bedrag in Rand gelykstaande aan die

graad waarin hy/sy is. Bv. Graad 1 = R1 tot by Graad 7 = R7. Daardie geld word weer aangewend

om hangers, kratte ens. aan te koop. Ondersteun ons asb. in dié opvoedkundige taak.

SPORT-TOERE

2019

24-27 Junie

Midstream Ridge Primary

Krieketweek

(o.9, o.10 & o.11 Krieket)

1-4 Julie

Camp Discovery

(o.12 & o.13 Hokkie)

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 8: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

8

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ons maak tyd vir jou kind

Maandag, 27 Mei: Geen sportoefening na skool nie. ‘n Spesiale sportperiode sal gevolg word,

ter voorbereiding van die laaste wedstryde.

Dinsdag, 28 Mei: Laaste rugby– en netbalwedstryde vind plaas.

Woensdag, 29 Mei: Geen eksamens word geskryf nie, ten einde ons rugby– en

netballeerders genoeg tyd te verskaf vir voorbereiding. Hierdie dag is ‘n normale skooldag.

JUNIE-EKSAMEN 1. Sien asb. die eksamenrooster hieronder.

2. Volledige vakafbakening is reeds aan elke leerder uitgedeel. Dit verskyn ook op die d6-toep en

ons webwerf.

3. Die eksamen begin op 27 Mei.

4. Eksamen word tot 09:45 geskryf, waarna dit pouse is, en ‘n normale skooldag volg daarna.

BAIE BELANGRIK: In alle vakke word voortgegaan met Kwartaal 3 se werk tydens die eksamen.

Die énigste verskil is net dat ons nié huiswerk gee nie. Slegs verduidelikings en klaswerk. Ons gaan

voluit skoolhou en skoolgaan tot en met Donderdag, 13 Junie.

LW: Geen kind mag ná afloop van die eksamensessie afgehaal word nie.

Page 9: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

9

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Afsluiting & Eksamen

Ons het Woensdag, 22 Mei 2019 ons laaste

spanbyeenkoms vir die kwartaal gehad. Baie

sterkte aan al die Penkoppe en Drawwertjies

vir die eksamen wat voorlê.

Oord Pionier Hemelvaartdiens en Liggieloop

Wanneer: Donderdag, 30 Mei 2019

Waar: Skuilkrans NG Kerk - H/V Cussonia & Jan Albert Str, Val de Grace, Pretoria

Hoe laat:

Liggieloop: 17:15 vir 17:30 (bring asseblief flitse/liggies saam—geen fakkels nie)

Kerkdiens: 19:00 - 19:45

Drag: Formele Voortrekkerdrag

Hierdie is ‘n amptelike oord-aktiwiteit en ABC punte word toegeken vir bywoning.

Ons ondersteun ook weer GrootFM 90.5 se Winter Projek, “Baadjies en Blikkies vir Maatjies”.

Bring asseblief baadjies wat te klein of te groot is en wat u kan skenk, saam. Nie-bederfbare kos

is ook welkom. Daar sal ‘n Spur mobiele eenheid beskikbaar wees tussen 17:00 en 19:00. Ham-

burgers te koop teen R 35 elk. Warm sjokolade sal na die diens gratis bedien word.

Administrasie

Ledegeld vir die jaar: Was reeds betaalbaar op 15 Mei 2019. U spanoffisier sou u reeds

in kennis gestel het indien dit uitstaande is. Betalings ná 15 Mei dra ongelukkig ‘n addisionele

bedrag van R100 vir laat betaling. Indien u enige probleme rondom ledegeld ondervind, gesels

gerus met Pieter vd Zwaard of Jolien de Klerk.

Swartvlei Seekamp

Ons herinner u graag dat finale betalings asseblief voor of op 29 Mei in die kommando se

rekening betaal moet word om administrasie 2 dae te gee vir finalisering en oorbetaling aan

Swartvlei.

Ons jaarprogram verander met ‘n lente Kommandokamp wat die naweek van 30 Augustus tot

1 September plaasvind. Teken nou al in u gesin se dagboek aan. Ons sien uit

om heerlik saam te kamp!

Voriegroete

Pieter van der Zwaard

082556 3596

Page 10: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

10

Ons maak tyd vir jou kind

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

FOTODAG

Die volgende Groepfoto’s word op Maandag, 10 Junie 2019 geneem: Let asb. op die korrekte

kleredrag. Bestelvorms sal beskikbaar wees.

7:30 tot eerste pouse Gr. 7-groep

Kore (Junior en Senior)

Atletiek (Junior, Senior Cluster Distrik, Gauteng-Noord)

Swem (Junior en Senior A en B)

Al bogenoemde foto’s word in netjiese WINTERSDRAG geneem sonder truie. Slegs die juniorkoor

kom in hul koorklere skool toe.

EERSTE POUSE: 10:00 – 11:45

Alle foto’s wat volg word in die korrekte SPORTDRAG geneem:

Bulletjie rugby (o.6 – o.8)

Rugby (o.9 – Eerste Span)

TWEEDE POUSE: 12:00 – 13:40

Mini-Netbal (o.7 – o.9)

Netbal (o.10 – Eerste Span)

Page 11: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

11

Ons maak tyd vir jou kind

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Ultimate Upholstery Meubels herstoffering

Maak van kussings

Ottomans/headboards

Pelmits

Gordyne en blindings

Binnehuisversiering

CHRISTA: 082 376 7605

Ekstra klasse:

Eng/Afr/Wisk Op die terrein van L/s AvW

(Gr. 1-7)

Lynette Pretorius

0824456781

CUPCAKES & KOEK

Mooiste cupcakes/koek

op bestelling gebak.

Enige ontwerp/styl

Kontak: 082 442 8099

VOERTUIG-LISENSIES Hernuwing / Registrasies

De-registrasie / Nommerplate

Verander van ander provinsie na Gauteng Cas: 082 431 5073 /

012 807 5162

Ultimate Kitchens Kombuise

Ingeboude kaste

Studeerkamers

Dry-walling en Plafonne

Teëlwerk en Verfwerk

3D-program.

GRATIS KWOTASIES

Glen Lord: 0827882772

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde

ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta.

Tel (012) 541 1797/8

CARPENTER/HANDYMAN

For any of the following:

PAINTING/WATERPROOFING/CEILINGS/

CARPENTRY/MAINTENANCE/PLUMBING/

ELECTRICAL WORK

Contact: Mpumelelo S. Mabuza (060 809 6311)

Page 12: WOUWTJIENUUSwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Nuusbrief-24-Mei-2019.pdfskoolaktiwiteite betrokke te wees. ... Ouers wat verkies dat hul kinders nié die diens bywoon nie,

12

Ons maak tyd vir jou kind

Kontak ons L/s Anton van Wouw

Deystraat

Nieuw Muckleneuk Pta.

Tel: 012 460 6181/3024

Bemarking:

Marica Botha

[email protected]

Wouwtjienuus:

Navrae & Advertensies:

Lisa Potgieter

[email protected]

Verhuring van fasiliteite:

Simone Wallace

[email protected]

Sportbestuurders:

Yolanda Meiring

076 960 6390 [email protected]

Armandt Nortje

082 410 9070 [email protected]

Volg ons op:

PROJEKTE 2019 Opedag Pre-primêr : 17 Augustus

Wouwtjieklop : 14 September

Lentefees Pre-primêr : 25 Oktober

Indien u by ‘n projek betrokke wil raak of u hulp

wil aanbied, epos Marica gerus.

[email protected]

Wouwtjiegroete

MNR. CR HENNING

HOOF

Wouwtjienuus: Navrae & advertensies: Lisa Potgieter ([email protected]) LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.