vorm.doc · web viewdaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n...

30
19 1 Grobler Str, Sasolburg Posbus/P.O. Box 451 Sasolburg 1947 Telefoon/Phone No: +27 16 976 0773 Faks/Fax No: +27 16 976 0774 Faks Na Epos/Fax2Mail: 086 625 3434 Epos / Email: [email protected] KLEUTERSKOOL EN NASKOOLSENTRUM Versorging vir babas vanaf 3 maande, peuters, kleuters en Graad 0. Naskool fasiliteite tot Graad 7. Buitemuurse aktiwiteite soos Kinderkinetika, Swem , Miki Maths. Playball. Gebalanseerde middagete. Opvoedkundige program goedgekeur deur Dept. van Onderwys. Vervoer na buitemuurse aktiwiteite vir Naskool leerders. Slegs gesluit op publieke vakansiedae en tussen Kersfees en Nuwejaar. Dagbesoekers welkom. Kontak ons gerus vir meer inligting of kom besoek ons skool. Tye: Maandag—Vrydag vanaf 07:00 tot 17:00 VIR KANTOOR GEBRUIK Dokument Hersien In Desember 2014

Upload: others

Post on 10-Apr-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

1

Grobler Str, SasolburgPosbus/P.O. Box 451Sasolburg1947

Telefoon/Phone No: +27 16 976 0773Faks/Fax No: +27 16 976 0774Faks Na Epos/Fax2Mail: 086 625 3434Epos / Email: [email protected]

KLEUTERSKOOL EN NASKOOLSENTRUM

♦ Versorging vir babas vanaf 3 maande, peuters, kleuters en Graad 0.♦ Naskool fasiliteite tot Graad 7.♦ Buitemuurse aktiwiteite soos Kinderkinetika, Swem , Miki Maths. Playball.♦ Gebalanseerde middagete.♦ Opvoedkundige program goedgekeur deur Dept. van Onderwys.♦ Vervoer na buitemuurse aktiwiteite vir Naskool leerders.♦ Slegs gesluit op publieke vakansiedae en tussen Kersfees en Nuwejaar.♦ Dagbesoekers welkom.♦ Kontak ons gerus vir meer inligting of kom besoek ons skool.

Tye: Maandag—Vrydag vanaf 07:00 tot 17:00

VIR KANTOOR GEBRUIKToelatings No._____

ID Pa Salaris strokies Geboorte sert Handt Pa Handt Ma

R ID Ma W & L Rekening Immun kaart Datum Datum R ID Rek

AANSOEK TOT TOELATINGDokument Hersien In Desember 2014

Page 2: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

2

DATUM VAN AANSOEK:.....................................TOELATINGSDATUM:..........................................(Bevestig asb. 1 maand voor toelatingsdatum(indien u vooruit plek bespreek) of kleuter nog Kinderland gaan bywoon. Toelating is onderworpe aan die volledige invul van die aansoekvorm en is onderworpe aan goedkeuring deur die hoof en/of Beheerraad.)

WAAR HET U GEHOOR VAN KINDERLAND? ___________________

BESONDERHEDE VAN KIND

KEUSE VAN BYWONING: (Merk asb. toepaslike blokkie)TYD 1 DAG P/W 2 DAE P/W 3 DAE P/W 4 DAE P/W 5 DAE P/W

14:0017:00

U KIND SE VOLLE NAAM EN VAN:..............................................….............................................

NOEMNAAM:................................……..........

GEBOORTEDATUM:................................

HUISTAAL:...…..................................................

HUISADRES: (Afskrif Van Nuutste Munisipale Rekening Moet Aangeheg Word As Bewys Van Adres)......................................….......................... ......................................…................................................................…..........................

POSADRES:....................……..........................................................…................................................................…..........................

Kontak No (Huis) .............................…..... Alternatiewe Kontak No : .............................….....

Alternatiewe kontak persoon:

Naam en Van: …………………………………….. Tel no: ……..…………..……………Verwantskap tot kind: ..........................................Adres: ......................................…............... ......................................…................................................................…..........................

BESONDERHEDE VAN VADER

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 3: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

3

VADER SE VOORLETTERS EN VAN:.............................................................................……...........

ID No: …………………………………………… (Handig afskrif in)

KONTAK NO (Sel) ...........................................

EPOS ADRES: ..................................................

BEROEP: …………………………………….

WERKGEWER:..................…….…….................. WERK TEL NO:………….…........................

ADRES VAN WERKGEWER …………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………

KONTROLE NO: ……………………………………..

BESONDERHEDE VAN MOEDERMOEDER SE VOORLETTERS EN VAN:.....................................................................................

ID No: …………………………………………… (Handig afskrif in)

KONTAK NO (Sel) ...........................................

EPOS ADRES: ..................................................

BEROEP: …………………………………….

WERKGEWER:..................…….…….................. WERK TEL NO:………….…........................

ADRES VAN WERKGEWER …………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………

KONTROLE NO: ……………………………………

HUWELIKSTATUS – GETROUD /ONGETROUD /GESKEI /WEDUWEE / WEWENAAR (Indien u geskei is, moet ‘n gewaarmerkte afskrif van die finale egskeidingsbevel met verwysing na ouerlike regte en verantwoordelikhede(beheer en toesig), voogdyskap, verblyfsorg en wie kontak met genoemde kind mag hê aangeheg word.)

Verder moet ook aangedui word of u binne of buite gemeenskap van goedere getroud is, waar van toepassing .

……………………………………………………………………………………………………………………………………………………

PERSOON VERANTWOORDELIK VIR REKENING:

MNR/MEV ……………………………………..VERWANTSKAP: ..........................................Dokument Hersien In Desember 2014

Page 4: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

4

ID NOMMER ………………………………….. KONTAK NO: ……..………………………………….(Afskifte van 3 maande se huidige werkgewer se salarisstrokie MOET aangeheg word en Afskrif van id dokument)

IS DAAR ANDER VOLWASSENES IN DIE HUIS WOONAGTIG BV. OUPA/OUMA?...............

INDIEN WEL, WIE:....................................

WIE SAL U KIND BY KINDERLAND BESORG?........................................................................

WIE SAL U KIND BY KINDERLAND AFHAAL?........................................................................(Indien iemand anders u kind kom afhaal teken dit asseblief in die boek op die toonbank aan, of skakel die Kleuterskool.)

1. Hiermee bevestig ek/ons as verantwoordelike person(e) vir die vereffening van die rekening, dat ek/ons persoonlik en/of my/ons boedel, in geval van my/ons afsterwe, verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van die rekening. Dat die skool nie gebonde sal wees aan enige onderlinge reëling tussen myself/onsself en enige ander persoon vir die betaling van bogenoemde rekening nie.

2. Ek/ons neem kennis dat vir doeleindes van hierdie aansoek om toelating daar ‘n krediet status navraag (ITC check) gedoen kan word.

3. Hiermee bevestig ek/ons dat alle bogenoemde inligting, waar en korrek is.

4. Ek/Ons neem kennis van die reëls en regulasies van Kinderland Kleuterskool, dat ek/ons dit ontvang het, gelees en verstaan het en onderneem om dit na te kom.

5. Ek/ons onderneem om die skoolfooie, sonder kennisgewing, stiptelik voor die 7de van elke maand te betaal. Fooie is streng vooruitbetaalbaar. Indien dit nodig sou wees dat Kinderland Kleuterskool regstappe moet neem vir die invordering van fooie, dan stem ek/ons toe tot die delging van alle prokureur- en kliëntkostes, invorderingskommissie, opsporingsfooie en rente teen 18,75% per annum , op alle rekeninge ouer as 30 dae uitstaande, wat gehef sal word.

6. Indien moontlik sal ek/ons alle fondsinsamelings, funksies en ander aktiwiteite van die skool heelhartig ondersteun of ‘n donasie maak.

7. Ek/ons verklaar verder dat ek/ons, in geval waar finansiële omstandighede dit vereis, n vertoë na die beheerliggaam kan rig insake betaling van skoolfonds, welke vertoë op skrif sal wees. Genoemde vertoë sal op meriete deur die Beheerraad oorweeg word.

________________________________ __________________________________VADER SE HANDTEKENING MOEDER SE HANDTEKENING

_______________ ________________DATUM DATUM

AGTERGROND VAN KLEUTERWaarom wil u, u kleuter na die bewaar/pre-primêre skool stuur?

.............................................................................................................................................................

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 5: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

5

Het u kleuter vroeër ‘n pre-primêre skool bygewoon?

.............................................................................................................................................................Indien wel - Naam van skool:

.............................................................................................................................................................

Was u al ooit weg van u kind?....................... Tydperk:......................................

Hoe voel u oor die skeiding van u kind?............................................................................................................................................................

Hoe verwag u sal hy/sy reageer?........................................................................................................

ONTWIKKELINGSGESKIEDENIS VAN U KIND

SWANGERSKAP EN GEBOORTE Was u wagtydperk en geboorte van u kind normaal? Ja / Nee Meld probleme met swangerskap/geboorte........................................................................................

FISIESE ONTWIKKELINGOp watter ouderdom het u kind begin - alleen sit........................

- kruip (indien wel)......................................- loop...........................................................

- praat:woorde.......................... sinne...........

Enige spraakprobleme?............................................................(Hakkel/lispel/foutiewe uitspraak van letters/woorde)

Is u kind links-of regshandig?............................................

EETGEWOONTESHet u kind enige kos allergieë?

Meld asb.............................................................................................

Indien u kind wel allergies is, vra vir die vorms vir allergieë wat volledig voltooi MOET word. Sonder voltooiing en inhandiging van hierdie vorms kan ons U glad nie behulpsaam wees nie. Indien u kind nie suiker/suiwel, ens. mag gebruik nie en spesiale kos moet nuttig, moet u dit onder die personeel se aandag bring. Dis egter geen probleem om die gewone kos net suikervry of suiwelvry te bedien nie. As u kind suikervrye en suiwelvrye nagereg en koeldrank moet gebruik, moet u dit asseblief voorsien. Alle vegetariese kosse, indien u kind ‘n vegetarieër is, moet voorsien word.

GEEN LEKKERS, KOEKIES EN KOELDRANK MOET IN KOSBLIKKIES SAAM GESTUUR WORD VIR 09:30 EN 15:00 SE BROODJIETYD NIE.SLEGS : YOGHURT, TOEBROODJIES EN VRUGTE IS TOELAATBAAR

TOILETGEWOONTESDokument Hersien In Desember 2014

Page 6: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

6

Tree kind selfstandig op in hierdie verband?............................. Van wanneer af?..........................Kry kind snags glipsies? Gereeld / selde / nooit .................................................................Enige probleme betreffende toiletgewoontes:..................................................................................

SOSIALE AANPASSINGSpeel u kind graag met ouer / jonger / dieselfde ouderdom kinders?Speel hy/sy lekker met ander kinders?.............................................................................................Het u kind ‘n denkbeeldige speelmaatjie?........................................................................................Verkies u kind om alleen te speel?....................................................................................................Hoe hanteer u enige van bogenoemde probleme?..............................................................................

EMOSIONELE OPTREDEIs u kind oor die algemeen gelukkig?.................................................................................................Indien nie, wat ontstel hom/haar maklik?...........................................................................................Het u kind enige senuweeagtige gewoontes bv. Duimsuig/naelsbyt?.................................................Meld besonderhede:.................................................................................................................................................Is u kind dikwels huilerig/ongehoorsaam/bevrees/aggressief ens......................................................Meld besonderhede:.................................................................................................................................................Hoe hanteer u as ouer enige van bogenoemde probleme?..................................................................

MEDIESE ASPEKTEEnige fisiese gebreke - spesifiseer ...................................................................................................

Enige operasies - spesifiseer ...................................................................................................

Ernstige siektes - spesifiseer ...................................................................................................

Was u kind met bogenoemde weg van die huis?......................................................................................................

Enige ander gesondheidsprobleme bv slegte spysvertering / hardlywigheid / gedurige verkoues / hoofpyne / ystertekort ens. Meld besonderhede:...........................................................................................................

Is u kind se immunisasie op datum?....................................................................................................(Immunisasiekaart of afskrif moet hierdie vorm vergesel)

Aansteeklike siektes reeds deur u kind opgedoen......................................................................... Ouderdom.......................................................................................................................................... Ouderdom ......................................................................................................................................... Ouderdom.................................................................

Enige allergieë? Spesifiseer...............................................................................…………………..... ………………………………………………………………………………………………………. ……………………………………………………………………………………………………….

ALGEMEENBeskik u oor ander inligting wat ons kan help met die versorging van u kind (bv. Dood in die gesin/egskeiding/aanneming ens of enigiets wat u onder ons aandag wil bring, meld besonderhede hier onder. Indien dit later opduik, hou asseblief die onderwyseres op hoogte sodat dit korrek hanteer kan word.

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 7: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

7

..............................................................................................................................................................................

........

..............................................................................................................................................................................

.......

..............................................................................................................................................................................

........

..............................................................................................................................................................................

........

..............................................................................................................................................................................

........

Hiermee bevestig ek/ons dat alle bogenoemde inligting, waar en korrek is.

________________________________ __________________________________VADER SE HANDTEKENING MOEDER SE HANDTEKENING

_______________ ________________DATUM DATUM

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 8: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

8

MEDIESE TOESTEMMINGS VORM

Hiermee gee ek/ons toestemming dat ‘n medikus my/ons kind mag ondersoek en behandel in ‘n noodgeval of indien ek/ons nie gekontak kan word nie, terwyl my/ons kind by Kinderland is.

Kind se naam en van:...................................................................................................................

Huisadres:....................................................................................................................................

Tel no: Vader:..............………..............………………. Moeder:…………………....................

Alternatiewe kontak persoon:………………………….............. Tel no: ……………………….………

Mediesefonds en Mediesefonds nommer:..........................….........................................................

Familie Dokter:........................................................ Tel:............................................................

Alternatiewe Dokter:................................................ Tel:..…......................................................

Naam van Tandarts:................................................. Tel:............................................................

Alternatiewe Tandarts:............................................. Tel:............................................................

Meld enige allergieë:......................................................................................................................

Neem asseblief kennis dat as U kind ernstig beseer word en/of ook andersins dringende mediese bystand sou benodig , ons hom/haar onmiddelik na die naaste hospitaal sal neem terwyl ander personeel U en U dokter dadelik sal kontak om die kind daar te ontmoet en of te behandel. In die geval van siekte sal die kind siekekamer toe geneem word en U sal onmiddelik in kennis gestel word.

Neem asseblief kennis dat Kinderland nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige beserings of siektes, opgedoen, buite die skool se beheer nie, alhoewel die skool alle redelike stappe sal neem om bogenoemde te voorkom.

U as ouer sal verantwoordelik wees vir alle mediese kostes indien u kind by die hospitaal of dokter behandel word.

Ek/ons gee toestemming tot bogenoemde behandeling, en aanvaar bogenoemde.Hiermee bevestig ek/ons dat alle bogenoemde inligting, waar en korrek is.

__________________________________ ___________________________________VADER SE HANDTEKENING MOEDER SE HANDTEKENING

______________ _______________DATUM DATUM

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 9: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

9

NASKOOLSENTRUM

Naam van kind : ....................................................…………………………….................

Naam van skool: .....................................................................……………………………

Klas onderwyser/es: ………............................................ Graad: ……...........................

Vakke wat aandag moet kry: ..............................................................

..............................................................

..............................................................

Tyd waarop kind by Naskool sal arriveer: ......................................

Tyd wat kind Naskool mag verlaat: ..................................................

Hoe sal kind arriveer: ...……………....................................................

Hoe sal kind huis toe gaan: .........…………………...........................

Buitemuurse Akiwiteite waaraan kind deelneem bv. Rugby Maan 13:00 - 14:00Aktiwiteit ........................... Dag ........................ Tyd .............-...........

Aktiwiteit ........................... Dag ........................ Tyd .............-...........

Aktiwiteit ........................... Dag ........................ Tyd .............-...........

Aktiwiteit ........................... Dag ........................ Tyd .............-...........

Hoe kom hy/sy by hierdie aktiwiteite:..............................................(Rig navrae by Kinderland hieromtrent)

Enige ander inligting wat u wil noem met betrekking tot u kind se skool of skoolwerk: ................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................

U kind sal nie toegelaat word om die perseel vir enige rede te verlaat mits u vooraf met die personeel gereël het nie.

Naskool leerders en hul ouers moet by toelating die bepaalde reëls wat by die Nasorgsentrum gehandhaaf word, teken en terug stuur.

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 10: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

10

TOESTEMMING VIR UITSTAPPIES

Hiermee gee ek/ons toestemming dat my/ons kind ______________________________________ aan alle uitstappies mag deelneem wat deur Kinderland gereël word en dat Kinderland nie aanspreeklik gehou sal word indien enige ongeluk of onvoorsiene voorval plaasvind nie.

Hiermee gee ek/ons ook toestemming dat my/ons kind ___________________________________ van die Kinderland perseel verwyder mag word in noodgevalle of nood situasies.

__________________________________ ___________________________________VADER SE HANDTEKENING MOEDER SE HANDTEKENING

______________ _______________DATUM DATUM

VRYWILLIGERS VORMOns het u hulp nodig op die volgende terreine en versoek u vriendelik om met ‘n kruisie aan te dui waar u van hulp kan wees:

Sweiswerk Meganies

Elektries Houtwerk

Afval Hout Tuin en Terrein

Verfwerk Naaldwerk

Verversings Ander

Indien ander, spesifiseer asb ................................................................................................................................................................................................................................................................

Naam: Mnr:............................................. Mev:..........................................

Kind se naam:............................................................

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 11: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

11

REëLS EN REGULASIES

ToelatingsvormIndien van toepassing moet alle toelatingsvorms deur beide ouers onderteken word.

BywoningToestemming vir uitstappies moet op ‘n voorgeskrewe vorm gegee word.

U moet Kinderland in kennis stel indien u kind nie die skool sal bywoon weens siekte of dat u met verlof is. Die hoof het die bevoegdheid om na samesprekings met die betrokke ouers en die Beheerraad die bywoning van ‘n kind by Kinderland te beëindig.

Kinderland Ure Kinders sal vanaf 06:45 ontvang word en moenie later as 17:15 afgehaal word nie. ‘n Boete van R50,00 per 15 minute is na 17:15 betaalbaar.

Na 17:15 kan die kind deur die dame op sluit-diens, op die ouers se verantwoordelikheid, na haar huis geneem word waar die ouer dan die kind self moet afhaal. Die dame sal haar adres op die voordeur laat. Die boete van R50,00 per 15 minute sal in werking bly. Na 14:15 en 17:15 moet u die betrokke boek op die toonbank teken. Die ekstra fooi sal dan van u verhaal word aan die einde van die maand.

Geen kind sal aan ‘n ander persoon as sy ouers afgegee word, mits die ouer nie vooraf die nodige reëlings getref het nie (met die assistent/Hoof of die boek op die toonbank ingevul het nie).

Geen kind sal toegelaat word om die perseel te verlaat sonder dat die ouer vooraf die nodige reëlings getref het nie. U kind sal nie toegelaat word om alleen by die deur na u motor te gaan, wanneer hy/sy afgehaal word nie. Vergesel asseblief u kind na sy/haar klas of ten minste na die voordeur, wanneer u hom/haar by die skool aflaai. U kind mag nooit van die perseel verwyder word sonder die medewete van die betrokke versorgingsdame nie.

FooieFooie is vooruitbetaalbaar, voor die 7de van elke maand en moet ten volle betaal word. Fooie is nie terugbetaalbaar nie. ‘n Deposito wat betaal is om ‘n plek te hou word verbeur indien die plek nie geneem is nie. ‘n Plek vir ‘n kind kan vir ‘n maksimum van twee maande oopgehou word. Geen krediet word toegestaan indien ouers met verlof gaan of vir skool vakansies nie. Indien ‘n volle jaar se skoolfooie betaal word voor of op 28 Februarie sal ‘n 10% korting toegestaan word.

Indien u, u kind uit Kinderland wil haal, moet u voor die 7de van die maand skriftelike kennis gee vir die einde van die betrokke maand d.w.s as u kind Kinderland einde Februarie verlaat moet u voor 07 Februarie skriftelike kennis gee.

Fooie is onderhewig aan verandering met een maand skriftelike kennisgewing vanaf Kinderland Kleuterskool.

Indien dit nodig sou wees vir regstappe om fooie van u te verhaal, sal alle kostes en rente van u verhaal word.

‘n Administrasie fooi van R __________is jaarliks in Januarie betaalbaar en sal na Augustus pro-rata bereken word. Die fooi word eers in Maart op u rekening gereflekteer.

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 12: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

12

Bank deposito’sSkoolfooie en vervoergelde kan gesamentlik betaal word. Skoolfooie kan direk in Kinderland se bankrekening gedeponeer word. Die skoolfooie kan inbetaal word in die volgende rekening no,

Kinderland KleuterskoolABSA SasolburgTak kode 33-50-36Rek no 103 061 0349,

as verwysing moet u kind se naam en van gegee word. Indien dit nie op Kinderland se staat verskyn nie, kan die gelde nie na u rekening geallokeer word nie. Bewyse van so ‘n inbetaling, deur uself, moet getoon word indien dit nie op u Kinderland staat verskyn nie..

Vervoer – SkoolbussieKinderland beskik oor ‘n skoolbussie wat kinders by die skole in Sasolburg gaan haal en na Kinderland vervoer. Indien u van die vervoer gebruik wil maak moet die nodige vorms by die kantoor voltooi word. Aan die einde van die maand word die vervoer koste op u skoolfooie rekening gehef. Die rekening kan by die kantoor vereffen word.

Griewe /insidente prosedure/voorstelleDaar is ‘n voorstelle/klagtes houer in die portaal, wat alle ouers kan gebruik. Briewe met voorstelle en klagtes kan in die houer geplaas word, dit sal by die Beheerraad vergadering bespreek word, en terugvoering sal aan u gegee word. Die briewe moet asseblief aan die voorsitter gerig word. Verkieslik moet briewe nie naamloos of anoniem wees nie, aangesien die Beheerraad dan nie terugvoering kan gee nie.

DiarreeGeen kind met enige vorm van diarree of abnormale stoelgang (bloederig/groen slymerig) mag by die skool ontvang of versorg word nie. Slegs as die kind vergesel word van ‘n nota van sy geneesheer om te bevestig dat dit nie aansteeklik is nie, sal die kind aanvaar word. Die personeel behou egter die reg om te vra dat die kind teruggeneem word na sy geneesheer as die probleem nie verbeter of sou vererger.

Pedikulose/KopluisePedikulose of kopluise kom van tyd tot tyd voor by kinders. Dit is egter hoogs aansteeklik en is een van die aansteeklikste gelyste toestande waardeur u kind uit die skool gehou moet word totdat sy/haar kop totaal gereinig is. Die ouer mag nie sy kind skool toe stuur as hy/sy bewus is dat sy/haar kind kopluise het nie. Indien u gekontak word as u kind nete of luise het, moet u die kind so gou as moontlik kom haal en die kop behandel. Indien enige kind kopluise het moet al die ander kinders in die skool ook ondersoek word. Voordat die kind weer die skool kan bywoon moet die kind eers ondersoek word deur die personeel. Vir enige inligting oor die toestand vra asseblief die personeel.

Mediese aspekteMedisyne moet in die oggend op die toonbank gelaat word en in die middag weer daar afgehaal word. Medisyne moet asseblief duidelik gemerk wees met die kind se naam daarop. Vul asseblief die vorm vir medikasie in op die toonbank, geen medikasie sal aan u kind gegee word as die vorm nie ingevul is nie. Geen kind mag enige medikasie by hom/haar hê nie en geen medisyne word in die klasse toegelaat nie. Geen kind met ‘n aansteeklike siekte sal ontvang word nie. Medisyne van babas word in die babakamer in die houer geplaas deur die personeel en dan deur hulle na die siekekamer gebring.

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 13: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

13

ImmuniseringGeen kind mag by die versorgingsoord ontvang word mits sy/haar immuniseringskaart nie op datum is nie. Immunisering is verpligtend en dit is die ouer se plig om dit op datum te hou.

BenodigdhedeElke kind moet ‘n tassie hê wat met sy naam gemerk is. ‘n Toebroodjie of vrug moet deur die ouers voorsien word. Elke kind moet sy eie kam/borsel hê. Doeke, emmers, bottels, fopspene, baba-pap en spesiale babakosse moet deur die ouer voorsien word. Indien u kind op spesiale dieët is, moet ouers self spesiale kosse voorsien met die kind se naam duidelik daarop aangebring. Geen lekkers, koekies en koeldrank mag vir 10:00 se broodtjietyd saamgestuur word nie. slegs yoghurt, toebroodjies en vrugte is toelaatbaar.

Apparaat en speelgoedApparaat/speelgoed wat huis toe geneem word moet asseblief terugbesorg word - hoe klein ookal. Ouers is verplig om speelgoed/apparaat wat hulle kind doelbewus breek of vernietig, of reg te maak of te vervang. Een van die dames moet ‘n ooggetuie wees.

Geen speelgoed word gedurende die kwartaal in enige afdeling toegelaat nie. Indien u kind met ‘n speelding arriveer, sal dit van hom/haar weggeneem en aan u terugbesorg word. Slegs storieboekies wat geskik is om vir die betrokke groep gelees te word, word toegelaat. Geen albasters word toegelaat nie.

Speelgoed word alleenlik in skoolvakansies toegelaat en dan net een item per kind. Alhoewel dit toegelaat word, kan ons nie verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie.

KleredragIn die somer moet elke kind ‘n hoedjie met ‘n breë rand hê wat duidelik gemerk en permanent in sy/haar rakkie moet bly. Die son is gevaarlik en die kinders moet buite kan speel. Alle klere, doeke ens moet duidelik gemerk wees. Ons kan nie verantwoordelikheid neem vir verlore klere nie, hoewel ons alles in ons vermoë doen om te sorg dat klere nie wegraak nie. Sien die houer vir verlore kledingstukke in kantoor.

Geen juweliersware behalwe knoppie-oorbelle (studs) mag gedra word. Kinders word beseer met ander-soortige oorbelle. Juweliersware raak weg en veroorsaak onnodige trane.

Indien u agterkom dat u kind die verkeerde klere huistoe geneem het, besorg dit asseblief terug aan die skool. Soms het twee kinders in dieselfde klas dieselfde baadjie, skoene ens. Een word per ongeluk deur die verkeerde kind huistoe geneem terwyl syne eintlik by die huis is. U kom dit moontlik ‘n week of wat later agter - stuur dit maar terug, ons sal dit uitsorteer.

U moet asseblief daagliks ‘n stel ekstra klere en onderklere insit. By die kleiner kleuters moet meer as een stel onderklere ingesit word. Hulle kry soms ‘n ongelukkie en dan is daar ten minste skoon klere vir hulle.

VerjaarsdaeVersnapperings met verjaarsdae is welkom. Geliewe met die betrokke onderwyseres/assistent vooraf te reël in verband met die tyd en hoeveelheid. Geen balonne en stokkie-lekkers word toegelaat nie. Indien u kind saam met ‘n maatjie moet ry om ‘n partytjie tuis by te woon, moet u skriftelike toestemming gee, anders sal die personeel nie die reg hê om u kind toe te laat om die perseel te verlaat nie.

Spesiale diëte Indien u kind nie suiker/suiwel, ens. mag gebruik nie en op spesiale kos moet wees, moet u dit onder die personeel se aandag bring. Dis egter geen probleem om die gewone kos net suikervry of suiwelvry te bedien nie. As u kind suikervrye en suiwelvrye nagereg en koeldrank moet gebruik, moet u dit asseblief voorsien. Alle

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 14: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

14

vegetariese kosse, indien u kind ‘n vegetarieër is, moet voorsien word. U moet asseblief die nodige dieëtvorms voltooi voordat ons u kan verseker dat u kind die regte kossoorte sal ontvang. Dit is u verantwoordelikheid om ons op datum te hou van veranderings.

Verandering van omstandighedeDit is baie belangrik dat u asseblief alle veranderinge van adres, telefoonnommers, dokters, werksplekke en omstandighede dadelik aanmeld by die kantoor. Dit is absoluut in belang van u kind dat ons weet waar ons u in ‘n krisis situasie kan bereik. Dit is vir ons baie moeilik om ‘n ouer te probeer opspoor wanneer ‘n kind siek of beseer is en die ouer van werk verander het sonder om ons in kennis te stel. Laat weet ook indien u met vakansie gaan of wanneer die kind afwesig is.

BeheerraadDie skool word bestuur deur die beheerraad wat bestaan uit 10 lede waarvan 2 personeel is en die ander 8 ouers van die skool. Dit is hulle verantwoordelikheid om in te staan vir alle ouers van hierdie skool en gereelde terugvoering aan die ouers te gee. Die Voorsitter van Kinderland Kleuterskool, dien ook as bestuurslid van Child Welfare South Africa Sasolburg (Kindersorg) aangesien Kinderland ‘n deel is van Child Welfare South Africa Sasolburg (Kindersorg). Child Welfare South Africa Sasolburg (Kindersorg) se deure staan oop vir indien u nie u klagtes/voorstelle uitgesort kan kry by Kinderland Bestuur asook Kinderland Beheerraad nie.

Die Voorsitter van beide, Kinderland asook Child Welfare South Africa Sasolburg (Kindersorg Sasolburg)kan gekontak word indien u enige probleme ondervind. Hulle kontak nommers is verkrygbaar by Kinderland ontvangs.

AlgemeenDit is u verantwoordelikheid om in die kind se tas te kyk vir omsendbriewe en rekeninge. Hierdie reëls en regulasies kan van tyd tot tyd verander word of uitgebrei word. Ouers sal daarvan in kennis gestel word.

Ek/Ons, Mnr / Mev_______________________________________ aanvaar bogenoemde reëls en regulasies en onderneem om ons daarby te hou.

__________________________________ ___________________________________VADER SE HANDTEKENING MOEDER SE HANDTEKENING

______________ _______________DATUM DATUM

TOELATINGSVEREISTES

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 15: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

15

ToelatingDie finale beslissing vir die toelating van ‘n kind berus by die Hoof/Beheerraad wat die volgende vereistes in ag sal neem.

1. Voerarea Voorkeur word verleen aan leerlinge wat in die natuurlike voerarea van die dorpsgebied Sasolburg

woonagtig is.

2. Standaard Alle innames is onderhewig aan ‘n proeftydperk van een maand.

Die voer taal van Kinderland Kleuterskool is Afrikaans. Afrikaans is die uitsluitlike medium van onderrig m.a.w.

U kind moet Afrikaans kan verstaan U kind moet Afrikaans kan praat (Wanneer kind kan praat) U kind moet Afrikaans kan leer (Skryf, lees – m.b.t. kind se

ouderdom) Bogenoemde 3 punte is nie van toepassing op die NASKOOL nie !

Kinders vanaf die baba na die peuter-afdeling tot voorskools moet reeds toiletgewoontes aangeleer het en moet volkome “droog” wees. Sou kinders nie hierdie gewensde mylpaal bereik het nie sal hy/sy tot die toepaslike afdeling teruggeplaas word.

Ouderdomsbeperkings per groep moet behoue bly.

Kinders moet kan aanpas in die groep met betrekking tot dissipline, gedrag, tafel en eetgewoontes, higiëne en gesondheidsfaktore.

Nadat ‘n kind toegelaat is moet die normale vorderingstempo gehandhaaf word en kinders moet oor die potensiaal beskik om te kan vorder met betrekking tot die leerplan.

Indien daar enige twyfel oor die kind se vermoë bestaan ten opsigte van vorige paragraaf kan vereis word dat die kind ‘n toets ondergaan om sy vermoë te bepaal.

Die Hoofde/Beheerraad behou die reg voor om die leerlinggetalle sodanig te beperk dat dit sal lei tot gehalte dienslewering aan sy kliënte.

Toelatingsvoorkeur word verleen aan werkende moeders, halfdag werkende moeders en dan nie-werkende moeders se kinders in hierdie volgorde.

Hierdie inrigting is op Christelike beginsels geskoei.

Dit sal van die kinders verwag word om aan al die aktiwiteite van die skool deel te neem, sover moontlik.

Toelating is onderworpe aan die indiening van ‘n volledige immuniseringskaart.

3. Algemene vereistesDokument Hersien In Desember 2014

Page 16: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

16

Om die Hoof/ Beheerraad in staat te stel om aansoeke te oorweeg mag daar op dokumentêre bewyse van ouderdom en mediese geskiedenis, aangedring word. As privaatinstelling kan geen uitsonderings ten opsigte van fooie toegelaat word nie. Indien fooie nie stiptelik en ten volle vereffen word nie, kan regstappe geneem word en sal u verantwoordelik wees vir die kostes sowel as rente, soos hierbo vermeld..

Wanneer ‘n kind tot Kinderland toegelaat word, moet die ouers skriftelik onderneem om toe te sien dat die etos (gees en karakter) van die inrigting gehandhaaf word wat betref: - Christelike karakter - Higiëne - Dissipline - Enige ander reëls soos wat die Beheerraad van tyd-tot-tyd mag neerlê.

‘n Leerling/ouer wat die normale gang van die aktiwiteite kan ontwrig weens: ‘n rekord van wangedrag of enige onaanvaarbare gedrag; reeds by ‘n skool of versorgingsoord gevra is om bywoning op te sê en/of politieke aktivisme; sal nie toegelaat word in Kinderland Kleuterskool of om in Kinderland Kleuterskool aan te bly nie.

Daar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word.

Toelatingsvereistes is onderhewig aan verandering.

Bogemelde toelatingsvereistes mag, onderhewig aan geldende wetgewing of omstandighede, deur die Beheerraad verander of gewysig word.

Ek/Ons, .................................................................... ouers van ........................................................verstaan en aanvaar bogenoemde toelatingsvereistes.

__________________________________ ___________________________________VADER SE HANDTEKENING MOEDER SE HANDTEKENING

______________ _______________DATUM DATUM

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 17: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

Posbus/P.O. Box 451Sasolburg1947

Telefoon/Phone No: +27 16 976 0773Faks/Fax No: +27 16 976 0774

17

VERVOER – VRYWARING EN ONDERNEMING

Hiermee kom die ouer/voog van ______________________ ooreen dat kind/ers deur Kinderland Personeel wat oor Publieke vervoerlisensie beskik vervoer word in ‘n motorvoertuig wat as padwaardig geklasifiseer is. Die veiligheid van die kinders sal te alle tye hoë prioriteit geniet. Ouers bevestig egter hiermee dat kinders op eie risiko vervoer word en dat die skool van enige aanspreeklikheid onthef sal word ingeval van ‘n motorongeluk. Slegs die kinders van Fonteine Primêr en Noord Skool sal na skool opgelaai word.

Dissipline sal te alle tye gehandhaaf word. Daar sal van die kinders verwag word om by die reëls te hou. Swak gedrag en ongehoorsaamheid sal nie geduld word nie. Daar sal rekord van gehou word en u as ouer sal daarvan ingelig word van u kind/ers se optrede in bovermelde verband.

Daar sal onder geen omstandighede teruggery word vir artikels wat waar ookal agtergebly het nie en ouers word versoek om toe te sien dat kinders dit weet.

Kinders moet so gou moontlik doenlik na die bus toe kom aangesien ander kinders elders vir die bus wag. Ouers onderneem om tydig vir Kinderland in kennis te stel indien hulle kind/ers nie van die vervoer gebruik maak nie. Indien daar onsekerheid bestaan oor watter kinders wel van die diens gebruik maak lei dit tot vermorsing van tyd.

Fooie is betaalbaar voor die 7de dag van die maand. Die koste beloop R_______ per kind per rit. Kinder swat nie van die Kinderland naskool gebruik maak nie, maar slegs van die vervoer gebruik maak, se koste is R__________ per maand.

Aldus voordat enige kind vervoer word vir sport en ander aktiwiteite sal u skriftelik kennis gee daarvan.

Hiermee verklaar ek/ons ________________________ ouer/voog van _______________________ dat hy/sy op eie risiko gebruik maak van die vervoer en dat ek KinderlandKleuterskool en/of Bestuurder van die motorvoertuig vrywaar van enige eise en aanspreeklikheid hetsy dood, beserings, brand en ongelukke.

Ek/Ons verklaar hiermee dat ek/ons die terme gelees en verstaan het.

__________________________________ ___________________________________VADER SE HANDTEKENING MOEDER SE HANDTEKENING

______________ _______________DATUM DATUM

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 18: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

18

KONTAK BESONDERHEDE – VERVOER

U KIND SE VOLLE NAAM EN VAN,:..............................................….............................................

NOEMNAAM:................................……..........

GEBOORTEDATUM:................................

HUISTAAL:...…..................................................

HUISADRES: (Afskrif Van Nuutste Munisipale Rekening Moet Aangeheg Word As Bewys Van Adres)......................................….......................... POSADRES:....................……..........................................................….......................... ......................................…................................................................….......................... ......................................…..........................

Kontak No (Huis) .............................…..... Ander Kontak No : .............................….....

VADER SE VOORLETTERS EN VAN:.............................................................................……...........

ID No: …………………………………………… (Heg afskrif van ID aan)

KONTAK NO (Sel) ........................................... EPOS ADRES: ..................................................

BEROEP: …………………. WERKGEWER:..............……............... WERK TEL NO:…………................

ADRES VAN WERKGEWER …………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………

KONTROLE NO: ……………………………………

MOEDER SE VOORLETTERS EN VAN:.....................................................................................

ID No: …………………………………………… (Heg afskrif van ID aan)

KONTAK NO (Sel) ........................................... EPOS ADRES: ..................................................

BEROEP: …………………. WERKGEWER:..............……............... WERK TEL NO:…………................

ADRES VAN WERKGEWER …………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………

KONTROLE NO: …………………………………….

Dokument Hersien In Desember 2014

Page 19: Vorm.doc · Web viewDaar kan vereis word dat voornemende leerlinge saam met hul ouers/voogde ‘n onderhoud met die Hoof/Beheerraad voer, voor toelating oorweeg word. Toelatingsvereistes

19

19

BEHEERRAAD GOEDKEURING

Vorm is gekontroleer deur:

1. Naam en van: _________________________

Handtekening:_________________ Datum: ____________

Goedgekeur______________Afgekeur ________________

2. Naam en van: _________________________

Handtekening:_________________ Datum: ____________

Goedgekeur______________Afgekeur ________________

3. Naam en van: _________________________

Handtekening:_________________ Datum: ____________

Goedgekeur______________Afgekeur ________________

Dokument Hersien In Desember 2014